Hello almal hoop dit gaan goed.
Ek het bietjie raad om te vra oor 'n motorfiets wat ek al 'n paar jaar het, soos die titel sê, Suzuki Dr 500 S, 1983 model, ek wou net hoor hoeveel manne ken hom en dink dis dieselfde moeite werd om hom tot volle glorie te restoureer, of net padwaardig te kry en te ry of net dit verkoop as parte.
Die sendament wat ek in die maneer het is meer werd, maar buiten dit is daar 'n paar dinge wat gedoen moet word, hy ry nog en als, goed wat vervang moet word.
Tenk het gat in (R2 grote)
Skok brekers
Ketting en ratte
Kabels
Dalk die elektriese
Die modder skerms
Enige raad sal wardeer word asb
Sent from my SM-G950F using Tapatalk
Suzuki Dr 500 S
-
Matewis28
- Full Member

- Posts: 132
- Joined: Sun Oct 12, 2014 5:47 am
Re: Suzuki Dr 500 S
As dit ek was het ek my tyd gevat en hom reggemaak. Jy kan op die Wilddog forum gaan loer. Daar is baie manne wat baie geld en ure insit en hulle ou skoeters weer restoureer.
-
Willem Grobler
- Full Member

- Posts: 154
- Joined: Mon Jul 08, 2013 2:48 pm
Re: Suzuki Dr 500 S
Ek het baie goeie herhinderinge aan so fiets. My neef het een gehad en ek n Yamaha IT250. Dus ons2 teen die res van die boeregemeenskap se XR500’s. Daar was baie van daai DR gevra en hy het nooit ooit gekla nie. Ek sou regmaak
-
Wit Johannes
- Newbie

- Posts: 8
- Joined: Wed Feb 20, 2019 9:55 pm
Re: Suzuki Dr 500 S
Baie dankie dankie sal bietjie loer en raad vraMatewis28 wrote:As dit ek was het ek my tyd gevat en hom reggemaak. Jy kan op die Wilddog forum gaan loer. Daar is baie manne wat baie geld en ure insit en hulle ou skoeters weer restoureer.
Sent from my SM-G950F using Tapatalk
-
Wit Johannes
- Newbie

- Posts: 8
- Joined: Wed Feb 20, 2019 9:55 pm
Re: Suzuki Dr 500 S
Ja nee 'n ware kannie dood net moeilik om al daai parte in di hande te kryWillem Grobler wrote:Ek het baie goeie herhinderinge aan so fiets. My neef het een gehad en ek n Yamaha IT250. Dus ons2 teen die res van die boeregemeenskap se XR500’s. Daar was baie van daai DR gevra en hy het nooit ooit gekla nie. Ek sou regmaak
Sent from my SM-G950F using Tapatalk
-
Kolhasie
- Hero Member

- Posts: 547
- Joined: Fri Jul 04, 2014 1:29 pm
Re: Suzuki Dr 500 S
My pa het een gekoop toe ons nog jonk was. toe ons hier in die tiener jare ingaan was dit rof op daai ding.
Ons het Motocross op die tv gekyk op "espn"..... manne daar na was dit rof die laaste wat daai motorfiets kon gee het hy. later verkoop en toe begin met KX ens van daar af net probleme en geld.
XT 500
DR 500
XR 500
KLX 650
KAN NIE DOOD!
Ons het Motocross op die tv gekyk op "espn"..... manne daar na was dit rof die laaste wat daai motorfiets kon gee het hy. later verkoop en toe begin met KX ens van daar af net probleme en geld.
XT 500
DR 500
XR 500
KLX 650
KAN NIE DOOD!
- Jakkie07
- Sr. Member

- Posts: 381
- Joined: Fri Oct 05, 2012 10:11 am
Re: Suzuki Dr 500 S
As dit myne was sou ek hom oordoen.
Ek stem met Matewis28, gaan draai op wilddog's glo daar is manne wat sal help oop met parte.
Maar as jy hom oordoen hoop ek jy begin n draad waar ons op kan volg.
Ek stem met Matewis28, gaan draai op wilddog's glo daar is manne wat sal help oop met parte.
Maar as jy hom oordoen hoop ek jy begin n draad waar ons op kan volg.
-
Wit Johannes
- Newbie

- Posts: 8
- Joined: Wed Feb 20, 2019 9:55 pm
Re: Suzuki Dr 500 S
Ek sal so maak baie dankieJakkie07 wrote:As dit myne was sou ek hom oordoen.
Ek stem met Matewis28, gaan draai op wilddog's glo daar is manne wat sal help oop met parte.
Maar as jy hom oordoen hoop ek jy begin n draad waar ons op kan volg.
Sent from my SM-G950F using Tapatalk