Vir die 30-06 manne
-
Mauser browser
- Jr. Member

- Posts: 94
- Joined: Sun May 19, 2013 7:18 am
Vir die 30-06 manne
Sent from my iPhone using Tapatalk
You do not have the required permissions to view the files attached to this post.
- Jacquesb
- Hero Member

- Posts: 1241
- Joined: Sat Mar 17, 2012 11:24 am
Re: Vir die 30-06 manne
Ek kry solank die popcorn.
Hier kon lekker fight.
Ek wil eerste wees om te sê 3006 kan alles skiet wat ek wil skiet, met 1 goeie skoot.
Hier kon lekker fight.
Ek wil eerste wees om te sê 3006 kan alles skiet wat ek wil skiet, met 1 goeie skoot.
30-06 Spr K98 Mauser, 6.5x57 M1904 Mauser, Krupp Essen .22 Hornet, 9mmP Heckler & Koch USP Compact, .177 Hatsan Torpedo 1250 f/s, .177 Gamo Whisper 1000 f/s.
-
Diesel Dog
- Hero Member

- Posts: 2332
- Joined: Wed Jan 20, 2016 8:53 pm
Re: Vir die 30-06 manne
As ek n 30-06 koeel punt in my 300wsm skiet dan is alles wat ek skiet nog meer dood.Jacquesb wrote:Ek kry solank die popcorn.
Hier kon lekker fight.
Ek wil eerste wees om te sê 3006 kan alles skiet wat ek wil skiet, met 1 goeie skoot.
DD
- Gawie(13mm)
- Hero Member

- Posts: 6150
- Joined: Sun Sep 18, 2011 6:53 pm
Re: Vir die 30-06 manne
O, so jy saag die koeëls se punt af en laai hul soos 'n haelgeweer in jou 300 wsm?Diesel Dog wrote:As ek n 30-06 koeel punt in my 300wsm skiet dan is alles wat ek skiet nog meer dood.Jacquesb wrote:Ek kry solank die popcorn.
Hier kon lekker fight.
Ek wil eerste wees om te sê 3006 kan alles skiet wat ek wil skiet, met 1 goeie skoot.![]()
DD
Last edited by Gawie(13mm) on Sun May 26, 2019 1:54 pm, edited 1 time in total.
Dont make expensive noise! Make the first shot count!
- jankraay
- Hero Member

- Posts: 1898
- Joined: Fri Dec 30, 2016 4:12 pm
Re: Vir die 30-06 manne
Haha nee wat die fight is op die drek draad...iemand gaan nou uitval en se n .270 is die beste geweer.Jacquesb wrote:Ek kry solank die popcorn.
Hier kon lekker fight.
Ek wil eerste wees om te sê 3006 kan alles skiet wat ek wil skiet, met 1 goeie skoot.
Sent from my iPhone using Tapatalk
- ruaanb
- Hero Member

- Posts: 5557
- Joined: Thu Aug 14, 2014 10:29 am
Re: Vir die 30-06 manne
6mm Musgrave is
-
Diesel Dog
- Hero Member

- Posts: 2332
- Joined: Wed Jan 20, 2016 8:53 pm
Re: Vir die 30-06 manne
Daar word ek nou van my enkels af lam soos n ou wat oor n "speedtrap" gery het. Die tegniese taalGawie(13mm) wrote:O, so jy saag die koeëls se punt af en laai hul soos 'n haelgeweer in jou 300 wsm?Diesel Dog wrote:As ek n 30-06 koeel punt in my 300wsm skiet dan is alles wat ek skiet nog meer dood.Jacquesb wrote:Ek kry solank die popcorn.
Hier kon lekker fight.
Ek wil eerste wees om te sê 3006 kan alles skiet wat ek wil skiet, met 1 goeie skoot.![]()
DD
DD
- Gawie(13mm)
- Hero Member

- Posts: 6150
- Joined: Sun Sep 18, 2011 6:53 pm
Re: Vir die 30-06 manne
Nee wat, ek weet wanneer 'n man 'n grap in 'n goeie gees kan waardeer.
Ons skiet gister gewere in vir die komende jag en die manne skiet fyn. Van 'n .243 tot 'n 8x68. Daai springbokteiken se kop is vrot van die gate. Ek kry sommer weer moed vir die nasie.
Dood is dood!