Vir die 30-06 manne

Hou dit skoon en onsuggestief, dit is 'n openbare forum en enige iets wat nie pas nie sal verwyder word.
Post Reply
Mauser browser
Jr. Member
Jr. Member
Posts: 94
Joined: Sun May 19, 2013 7:18 am

Vir die 30-06 manne

Post by Mauser browser »

dcc09624-65dc-49a2-aade-5eebab4dc58d.jpg

Sent from my iPhone using Tapatalk
You do not have the required permissions to view the files attached to this post.
User avatar
Jacquesb
Hero Member
Hero Member
Posts: 1241
Joined: Sat Mar 17, 2012 11:24 am

Re: Vir die 30-06 manne

Post by Jacquesb »

Ek kry solank die popcorn.
Hier kon lekker fight.

Ek wil eerste wees om te sê 3006 kan alles skiet wat ek wil skiet, met 1 goeie skoot.
30-06 Spr K98 Mauser, 6.5x57 M1904 Mauser, Krupp Essen .22 Hornet, 9mmP Heckler & Koch USP Compact, .177 Hatsan Torpedo 1250 f/s, .177 Gamo Whisper 1000 f/s.
Diesel Dog
Hero Member
Hero Member
Posts: 2332
Joined: Wed Jan 20, 2016 8:53 pm

Re: Vir die 30-06 manne

Post by Diesel Dog »

Jacquesb wrote:Ek kry solank die popcorn.
Hier kon lekker fight.

Ek wil eerste wees om te sê 3006 kan alles skiet wat ek wil skiet, met 1 goeie skoot.
As ek n 30-06 koeel punt in my 300wsm skiet dan is alles wat ek skiet nog meer dood. :laugh:

DD
User avatar
Gawie(13mm)
Hero Member
Hero Member
Posts: 6150
Joined: Sun Sep 18, 2011 6:53 pm

Re: Vir die 30-06 manne

Post by Gawie(13mm) »

Diesel Dog wrote:

O, so jy saag die koeëls se punt af en laai hul soos 'n haelgeweer in jou 300 wsm? >:D
Last edited by Gawie(13mm) on Sun May 26, 2019 1:54 pm, edited 1 time in total.
Dont make expensive noise! Make the first shot count!
User avatar
jankraay
Hero Member
Hero Member
Posts: 1898
Joined: Fri Dec 30, 2016 4:12 pm

Re: Vir die 30-06 manne

Post by jankraay »

Jacquesb wrote:Ek kry solank die popcorn.
Hier kon lekker fight.

Ek wil eerste wees om te sê 3006 kan alles skiet wat ek wil skiet, met 1 goeie skoot.
Haha nee wat die fight is op die drek draad...iemand gaan nou uitval en se n .270 is die beste geweer.

Sent from my iPhone using Tapatalk
User avatar
ruaanb
Hero Member
Hero Member
Posts: 5557
Joined: Thu Aug 14, 2014 10:29 am

Re: Vir die 30-06 manne

Post by ruaanb »

6mm Musgrave is
Diesel Dog
Hero Member
Hero Member
Posts: 2332
Joined: Wed Jan 20, 2016 8:53 pm

Re: Vir die 30-06 manne

Post by Diesel Dog »

Gawie(13mm) wrote:
Diesel Dog wrote:
Jacquesb wrote:Ek kry solank die popcorn.
Hier kon lekker fight.

Ek wil eerste wees om te sê 3006 kan alles skiet wat ek wil skiet, met 1 goeie skoot.
As ek n 30-06 koeel punt in my 300wsm skiet dan is alles wat ek skiet nog meer dood. :laugh:

DD
O, so jy saag die koeëls se punt af en laai hul soos 'n haelgeweer in jou 300 wsm? >:D
Daar word ek nou van my enkels af lam soos n ou wat oor n "speedtrap" gery het. Die tegniese taal :police: het my uitgevang. Die koeel manne nie die punt nie . :-[ :-[

DD
User avatar
Gawie(13mm)
Hero Member
Hero Member
Posts: 6150
Joined: Sun Sep 18, 2011 6:53 pm

Re: Vir die 30-06 manne

Post by Gawie(13mm) »

Nee wat, ek weet wanneer 'n man 'n grap in 'n goeie gees kan waardeer.
Ons skiet gister gewere in vir die komende jag en die manne skiet fyn. Van 'n .243 tot 'n 8x68. Daai springbokteiken se kop is vrot van die gate. Ek kry sommer weer moed vir die nasie.>:D
Dood is dood!
Dont make expensive noise! Make the first shot count!
Post Reply