9.3 x 62 herlaai data

Plaas jou ladings hier. Die forum kan nie verantwoordelikheid aanvaar vir enige data wat gepubliseer word nie. So gebruik die inligting met oorleg en versigtigheid. Wat vir een vuurwapen werk is moontlik nie veilig vir 'n ander vuurwapen nie.
Post Reply
Boomstomp
Full Member
Full Member
Posts: 219
Joined: Wed Jun 04, 2014 3:40 pm

Re: 9.3 x 62 herlaai data

Post by Boomstomp »

Carl wrote:...
'n 20" 9.3 is om goed soos BWB op kort afstande dood te maak!
Eks besig om 'n node hier rondom 2385fps te ondersoek met my 20,5" CZ fullstock, met S335 en Barnes 250gr TTSX.

Plat genoeg vir verder afstande ook!
Desperatezulu
Full Member
Full Member
Posts: 185
Joined: Fri Oct 03, 2014 3:21 pm

Re: 9.3 x 62 herlaai data

Post by Desperatezulu »

Carl wrote: Ek het nou uiteindelik my herlaai kamer reg. Bokse is amper uitgepak & press is vasgemaak.

Ek het die lading gaan skiet. Dit is effe laag, ek mik na 2200-2300 om hom 'n plat skieter te maak ;)
1 1930, 2 1965, 3 1989 gem 1961 vps
Lading 54 gr S355 lot 009/05
TPL 3.155" (Magasyn 3.328" maks)
Lapua dop se H2O is 74.67 (klaar geskiet)
CCI250
Loop lengte 22 duim.
Ek het ook met S355 gesukkel....
Ek het lot 011 gebruik vir die 286gr pro-amms. Spoed was 1983 v/s met 55.0gr
Ek het hoer gewerk tot 59.7gr en opgehou toe n slagdoppie 'ge-bulge' het. Spoed was nog baie laag by 2173 v/s...
Miskien bulge die slagdoppie vir n ander rede maar die dop was amper vol met daai lading..

Toe probeer ek S341 (lot 436)....
Begin lading van 56.5gr het 2067 v/s opgelewer.
Opgewerk tot 58.0gr vir n spoed van 2129..

Eks nou bekommerd dat ek naby die maks is maar nog baie ver van die 2300 v/s merk.
Wat maak ek nou? Gaan aan met hoer ladings of is dit nou tyd vir s335?

Alles was gemaak met nuwe doppies (Sako - 76.2gr H2O), selfde TPL van 83.00mm. CCI250.
Geweer is n CZ met looplengte van 23.6"

Ek het nou n vol blik s355 en een wat 80% vol is wat ek nie kan gebruik nie . En dit lyk asof die s341 in sy spore volg ... As iemand wil ruil vir s335, praat met my asb.

Enige advies is welkom!
User avatar
Pappabeer
Hero Member
Hero Member
Posts: 3176
Joined: Thu Mar 21, 2013 12:28 am

Re: 9.3 x 62 herlaai data

Post by Pappabeer »

As jy weer in Zululand is sal ek jou met liefde ruil S341 vir S335. As daai CZ van jou soos baie ander CZs n baie lang jump het kan dit die lae snelheid verduidelik.
.177 .22(x2) .222 .243 .250 Savage 6,5x55
6,5x57 7x57(x2) .308 8x60S(x2) 9,3x62
.375 Ruger .450/400 3&1/4" .416 Ruger
16Br 12Br(x4) 9mm(x2) .44
User avatar
Flip Nel
Hero Member
Hero Member
Posts: 2484
Joined: Tue Aug 16, 2011 10:50 pm

Re: 9.3 x 62 herlaai data

Post by Flip Nel »

Desperatezulu wrote:
Carl wrote: Ek het nou uiteindelik my herlaai kamer reg. Bokse is amper uitgepak & press is vasgemaak.

Ek het die lading gaan skiet. Dit is effe laag, ek mik na 2200-2300 om hom 'n plat skieter te maak ;)
1 1930, 2 1965, 3 1989 gem 1961 vps
Lading 54 gr S355 lot 009/05
TPL 3.155" (Magasyn 3.328" maks)
Lapua dop se H2O is 74.67 (klaar geskiet)
CCI250
Loop lengte 22 duim.
Ek het ook met S355 gesukkel....
Ek het lot 011 gebruik vir die 286gr pro-amms. Spoed was 1983 v/s met 55.0gr
Ek het hoer gewerk tot 59.7gr en opgehou toe n slagdoppie 'ge-bulge' het. Spoed was nog baie laag by 2173 v/s...
Miskien bulge die slagdoppie vir n ander rede maar die dop was amper vol met daai lading..

Toe probeer ek S341 (lot 436)....
Begin lading van 56.5gr het 2067 v/s opgelewer.
Opgewerk tot 58.0gr vir n spoed van 2129..

Eks nou bekommerd dat ek naby die maks is maar nog baie ver van die 2300 v/s merk.
Wat maak ek nou? Gaan aan met hoer ladings of is dit nou tyd vir s335?

Alles was gemaak met nuwe doppies (Sako - 76.2gr H2O), selfde TPL van 83.00mm. CCI250.
Geweer is n CZ met looplengte van 23.6"

Ek het nou n vol blik s355 en een wat 80% vol is wat ek nie kan gebruik nie . En dit lyk asof die s341 in sy spore volg ... As iemand wil ruil vir s335, praat met my asb.

Enige advies is welkom!
Jy is ver onder maks druk, jou spoed is baie laag, ek kry met die selfde ladings so 120 fps meer as jy, is jy seker jou cronograaf is reg

Met 60.4 gr S341 gaan jy naby 2220 fps kry op 'n node, volgende node gaan jou dop dalk te vol raak.

Weet nie of S335 gaan werk nie, lyk my jou geweer is maar baie stadig met al die kruit, dalk ligter koeels gaan.
User avatar
DWB
Hero Member
Hero Member
Posts: 6968
Joined: Tue Mar 08, 2011 11:48 am

Re: 9.3 x 62 herlaai data

Post by DWB »

Van die CZ gewere het bitter lang spronge, dis hoekom jy heelwat meer kruit gebruik om by die spoed uit te kom. Onthou, spoed en druk loop hand in hand, so maak net seker jy oorskry nie Somchem se maks spoed nie, dan weet jy jy is veilig
Noem my sommer Deon
7x57 - 404 Jeffery - 450 Rigby - 500 Jeffery
Overkill is underrated!
"All men die, but few men ever really live"
Desperatezulu
Full Member
Full Member
Posts: 185
Joined: Fri Oct 03, 2014 3:21 pm

Re: 9.3 x 62 herlaai data

Post by Desperatezulu »

Flip nel wrote:is jy seker jou cronograaf is reg
Ja, ek het dit bevestig met 'n 'known' lading in n ander geweer. Ek het die chrony eerstens ook getwyfel.
DWB wrote:Van die CZ gewere het bitter lang spronge, dis hoekom jy heelwat meer kruit gebruik om by die spoed uit te kom. Onthou, spoed en druk loop hand in hand, so maak net seker jy oorskry nie Somchem se maks spoed nie, dan weet jy jy is veilig
My max TPL met die Pro-Amms is 90.0mm.

Dankie vir die kommentaar - ek sal die ladings n bietjie opstoot.
User avatar
deserthuntr
Full Member
Full Member
Posts: 239
Joined: Mon Mar 03, 2014 1:44 pm

Re: 9.3 x 62 herlaai data

Post by deserthuntr »

Desperatezulu wrote: Ek het ook met S355 gesukkel....
Ek het lot 011 gebruik vir die 286gr pro-amms. Spoed was 1983 v/s met 55.0gr
Ek het hoer gewerk tot 59.7gr en opgehou toe n slagdoppie 'ge-bulge' het. Spoed was nog baie laag by 2173 v/s...
Miskien bulge die slagdoppie vir n ander rede maar die dop was amper vol met daai lading..

Toe probeer ek S341 (lot 436)....
Begin lading van 56.5gr het 2067 v/s opgelewer.
Opgewerk tot 58.0gr vir n spoed van 2129..

Eks nou bekommerd dat ek naby die maks is maar nog baie ver van die 2300 v/s merk.
Wat maak ek nou? Gaan aan met hoer ladings of is dit nou tyd vir s335?

Alles was gemaak met nuwe doppies (Sako - 76.2gr H2O), selfde TPL van 83.00mm. CCI250.
Geweer is n CZ met looplengte van 23.6"

Ek het nou n vol blik s355 en een wat 80% vol is wat ek nie kan gebruik nie . En dit lyk asof die s341 in sy spore volg ... As iemand wil ruil vir s335, praat met my asb.

Enige advies is welkom!
Hi. EK het dieselfde setup as jy behalwe ek gebruik Lapua doppe, maar dit behoort nie 'n probleem te wees nie. My TPL is 80.5mm en ek kry 2340fps met 59gr S355 met 286gr ProAmm en hulle groepeer teen 10mm en kleiner op 100m. Ek dink jou slagdoppies is dalk nie lekker nie? Jy kan gerus CCI 200 ook gebruik om seker te maak. S335 is ook 'n goeie kruit om te gebruik vir 286gr punte, beter as die S341 in my opinie. Dink jy moet eers net ander slagdoppies probeer voordat jy baie $$$ spandeer op ander kruit...
CZ Varmint .308
Mugrave 6mm P14
God is getrou. I Kor 1:9
User avatar
deserthuntr
Full Member
Full Member
Posts: 239
Joined: Mon Mar 03, 2014 1:44 pm

Re: 9.3 x 62 herlaai data

Post by deserthuntr »

Apie wrote:
spekieries wrote:Daai klink na 'n mooi spoed Deon. Miskien moet ek die S355 bietjie probeer.

Julle gaan nie spoed kry uit S335 Lot11 met daai kort loop nie.
Lot 11 is staaaaaadddiiggggg.

my 9.3 kry ek 2176fps voor 52.8gr S335 Lot(699 en 706 en nog 'n ou blik alles deeglik gemeng.) met 'n 286 ProAmm uit ' 24duim loop.

Die volgende node is by 55000 psi op 2317fps.

Ek het nog nie opgewerk na hom toe nie. Hy skiet plat genoeg...
Hi Apie. Jy kan maar gerus opwerk na 2330-2340 fps toe, dis 'n lekker spoed. Werk goed vir my vir langer afstande. As 'n groterige bok self tot op 300m staan het hy probleme... Die maksimum druk vir die 9.3 is 65656psi...
CZ Varmint .308
Mugrave 6mm P14
God is getrou. I Kor 1:9
User avatar
Flip Nel
Hero Member
Hero Member
Posts: 2484
Joined: Tue Aug 16, 2011 10:50 pm

Re: 9.3 x 62 herlaai data

Post by Flip Nel »

deserthuntr wrote:

Jy het jou nommers omgeruil dis 56656 psi
User avatar
deserthuntr
Full Member
Full Member
Posts: 239
Joined: Mon Mar 03, 2014 1:44 pm

Re: 9.3 x 62 herlaai data

Post by deserthuntr »

Flip nel wrote:
Hi Apie. Jy kan maar gerus opwerk na 2330-2340 fps toe, dis 'n lekker spoed. Werk goed vir my vir langer afstande. As 'n groterige bok self tot op 300m staan het hy probleme... Die maksimum druk vir die 9.3 is 65656psi...

Jy het jou nommers omgeruil dis 56656 psi[/quote]

Schucks Flip, jy is reg! Dit moet wees 56565 psi. Maar die maks druk vir nuwe aksies op die 9.3x62 is 62000psi. As ek reg onthou is my druk ongeveer 52000psi met 58.5gr S355 286gr ProAmm@ 2340fps
CZ Varmint .308
Mugrave 6mm P14
God is getrou. I Kor 1:9
Desperatezulu
Full Member
Full Member
Posts: 185
Joined: Fri Oct 03, 2014 3:21 pm

Re: 9.3 x 62 herlaai data

Post by Desperatezulu »

deserthuntr wrote:Hi. EK het dieselfde setup as jy behalwe ek gebruik Lapua doppe, maar dit behoort nie 'n probleem te wees nie. My TPL is 80.5mm en ek kry 2340fps met 59gr S355 met 286gr ProAmm en hulle groepeer teen 10mm en kleiner op 100m. Ek dink jou slagdoppies is dalk nie lekker nie? Jy kan gerus CCI 200 ook gebruik om seker te maak. S335 is ook 'n goeie kruit om te gebruik vir 286gr punte, beter as die S341 in my opinie. Dink jy moet eers net ander slagdoppies probeer voordat jy baie $$$ spandeer op ander kruit...
Dankie, Deserthuntr!
Ek het PMP LRM slagdoppies ook gebruik. Moet byvoeg dat die slagdoppie probleem net hier en daar sy kop uitgesteek het. Ek het hoer ladings met die S341 getoets met geen slagdoppie probleme.

Dankie vir die S355 besonderhede. Ek sien jou TPL is baie korter as myne. Wat is die Lapua se H2O kapasiteit? Met 59gr S355 en die korter TPL moet die dopvulling meer as 100% wees?
Watter lot S355 gebruik jy?
Carl
Hero Member
Hero Member
Posts: 4790
Joined: Wed Apr 04, 2012 2:09 pm

Re: 9.3 x 62 herlaai data

Post by Carl »

Ek het Dewald se advies geneem en S341 gelaai ipv die S355. Ek mik na 2250, kan iemand net veilige lading bevestig op QL?
1 2100, 2 2060, 3 2039 gem 2066 vps
Lading 55 gr S341
TPL 3.155" (Magasyn 3.328" maks maar dit pla nie. Ou Mausers ;) )
Lapua dop se H2O is 70.83
CCI250
Loop lengte 22 duim.
Groete,
9mmP, .22, 243 , 270 , 30-06 , 12 Boor, 9.3x62 die "one gun" solution
470rigby
Hero Member
Hero Member
Posts: 572
Joined: Tue Feb 18, 2014 7:00 am

Re: 9.3 x 62 herlaai data

Post by 470rigby »

Ek en my vriende gebruik nou al vir baie lank die volgende (baie goeie akkuraatheid en lae standaard afwyking)

Norma doppe
286 gr sagteneus Woodleigh of Norma
65 gr S365 (saamgepers)
2360 fps
Carl
Hero Member
Hero Member
Posts: 4790
Joined: Wed Apr 04, 2012 2:09 pm

Re: 9.3 x 62 herlaai data

Post by Carl »

Carl wrote:Ek het Dewald se advies geneem en S341 gelaai ipv die S355. Ek mik na 2250, kan iemand net veilige lading bevestig op QL?
1 2100, 2 2060, 3 2039 gem 2066 vps
Lading 55 gr S341
TPL 3.155" (Magasyn 3.328" maks maar dit pla nie. Ou Mausers ;) )
Lapua dop se H2O is 70.83
CCI250
Loop lengte 22 duim.
Ek sal maar 2 -2 laai en opwerk na die spoed.

Ek gaan beslis nie na al die ander raad terug na S365 nie ;D
Groete,
9mmP, .22, 243 , 270 , 30-06 , 12 Boor, 9.3x62 die "one gun" solution
Gun oil
Newbie
Newbie
Posts: 29
Joined: Mon Jun 25, 2018 12:06 am

Re: 9.3 x 62 herlaai data

Post by Gun oil »

Die manne wat so bietjie meer weet van die 9.3. Wat sou julle voorstel moet ek gebruik, die s335 of s341 kruit vir die 250gr Nosler E-tips op n CZ fullstock. Waar sou julle voorstel moet ek begin met kruit? Begin op 50gr 335 en op werk?
Make sure what you are aiming at before you squeeze the trigger.
User avatar
Flip Nel
Hero Member
Hero Member
Posts: 2484
Joined: Tue Aug 16, 2011 10:50 pm

Re: 9.3 x 62 herlaai data

Post by Flip Nel »

Gun oil wrote:Die manne wat so bietjie meer weet van die 9.3. Wat sou julle voorstel moet ek gebruik, die s335 of s341 kruit vir die 250gr Nosler E-tips op n CZ fullstock. Waar sou julle voorstel moet ek begin met kruit? Begin op 50gr 335 en op werk?
Gee bietjie meer inligting oor die geweer, loop lengte, lott kruit dan kan ons op qload kyk
Gun oil
Newbie
Newbie
Posts: 29
Joined: Mon Jun 25, 2018 12:06 am

Re: 9.3 x 62 herlaai data

Post by Gun oil »

Hi Flip, my geweer se loop is n 20.5 duim. Die lott nr vir die S335 is 722/18 met Dev: -2% en die S341 se nr is 436/16 met Dev: 1.6%. Ek skiet Sellier & Bellot doppe. 250gr Nosler E-tips. 1:14 twist. CCI 200 primers
Make sure what you are aiming at before you squeeze the trigger.
Gun oil
Newbie
Newbie
Posts: 29
Joined: Mon Jun 25, 2018 12:06 am

Re: 9.3 x 62 herlaai data

Post by Gun oil »

Flip nel wrote:
Gun oil wrote:Die manne wat so bietjie meer weet van die 9.3. Wat sou julle voorstel moet ek gebruik, die s335 of s341 kruit vir die 250gr Nosler E-tips op n CZ fullstock. Waar sou julle voorstel moet ek begin met kruit? Begin op 50gr 335 en op werk?
Gee bietjie meer inligting oor die geweer, loop lengte, lott kruit dan kan ons op qload kyk
Make sure what you are aiming at before you squeeze the trigger.
User avatar
Flip Nel
Hero Member
Hero Member
Posts: 2484
Joined: Tue Aug 16, 2011 10:50 pm

Re: 9.3 x 62 herlaai data

Post by Flip Nel »

Gun oil wrote:Hi Flip, my geweer se loop is n 20.5 duim. Die lott nr vir die S335 is 722/18 met Dev: -2% en die S341 se nr is 436/16 met Dev: 1.6%. Ek skiet Sellier & Bellot doppe. 250gr Nosler E-tips. 1:14 twist. CCI 200 primers
Is jy seker van die koeels, sover ek weet maak hulle net die Accubond in 250gr vir die 9.3 en het lank gelede ballistic tips vir hom gemaak.
Gun oil
Newbie
Newbie
Posts: 29
Joined: Mon Jun 25, 2018 12:06 am

Re: 9.3 x 62 herlaai data

Post by Gun oil »

Flip nel wrote:
Gun oil wrote:Hi Flip, my geweer se loop is n 20.5 duim. Die lott nr vir die S335 is 722/18 met Dev: -2% en die S341 se nr is 436/16 met Dev: 1.6%. Ek skiet Sellier & Bellot doppe. 250gr Nosler E-tips. 1:14 twist. CCI 200 primers
Is jy seker van die koeels, sover ek weet maak hulle net die Accubond in 250gr vir die 9.3 en het lank gelede ballistic tips vir hom gemaak.
Make sure what you are aiming at before you squeeze the trigger.
Gun oil
Newbie
Newbie
Posts: 29
Joined: Mon Jun 25, 2018 12:06 am

Re: 9.3 x 62 herlaai data

Post by Gun oil »

Ek is dood seker oor die punte Flip. Kyk gerus op die internet. Dis n loodvrye monolitiese punt.
Make sure what you are aiming at before you squeeze the trigger.
User avatar
Flip Nel
Hero Member
Hero Member
Posts: 2484
Joined: Tue Aug 16, 2011 10:50 pm

Re: 9.3 x 62 herlaai data

Post by Flip Nel »

Jy sal met S335 so 2415 fps kry het Accubonds gebruik, met S341 sal jy so 2440 fps kry.

Jy sal moet begin lading laai dat ons vir jou kan uitwerk waar node is, 50gr S335 behoort veilig te wees
You do not have the required permissions to view the files attached to this post.
User avatar
Flip Nel
Hero Member
Hero Member
Posts: 2484
Joined: Tue Aug 16, 2011 10:50 pm

Re: 9.3 x 62 herlaai data

Post by Flip Nel »

Gun oil wrote:Ek is dood seker oor die punte Flip. Kyk gerus op die internet. Dis n loodvrye monolitiese punt.
Ek het nie eers geweet hulle het hom nou in 9.3 uitgebring nie, Quickload het hom nie maar ek gaan Hornady se GMX wat naby dit is gebruik en gou kyk
User avatar
Flip Nel
Hero Member
Hero Member
Posts: 2484
Joined: Tue Aug 16, 2011 10:50 pm

Re: 9.3 x 62 herlaai data

Post by Flip Nel »

Jy sal met S335 so 2414 fps kry het hornady gmx gebruik, met S341 sal jy so 2430 fps kry.
Apie
Hero Member
Hero Member
Posts: 3067
Joined: Sun Nov 30, 2014 7:53 pm

9.3 x 62 herlaai data

Post by Apie »

Ek kry net 2553fps met 200gr Krieke met 59.5grein S335 Lot 722. As ek die burnrate vat is dit vir my bitter laag vir 335.
NormA doppe
Federal slagdoppe

My loop is 618mm en ek sien daar in ‘n node by 2800fps rond wat ek wil probeer bereik..

Ek gaan dalk CCi250 slagdoppies gebruik, dalk maak dit sy gat bietjie warm.

Die Krieke skiet wel baie mooi op 2553fps met min terugskop.

Iemand al soortgelyke lae brandtempo met lot 722 ervaar?

Sent from my iPhone using Tapatalk
Last edited by Apie on Sun Jun 02, 2019 7:23 pm, edited 1 time in total.
Post Reply