Gesoek: VW Caddy paneelwa : R100 000 Dankie Een gekry

Post Reply
knipmes
Hero Member
Hero Member
Posts: 704
Joined: Mon May 14, 2018 12:02 pm

Post by knipmes »

Ek is op soek na n VW Caddy paneelwa in n goeie toestand Prysklas R100 000
Groete
Last edited by knipmes on Sat Jun 15, 2019 8:19 am, edited 1 time in total.
Draegan
Full Member
Full Member
Posts: 231
Joined: Thu May 10, 2018 7:19 am

Re: Gesoek: VW Caddy paneelwa : R100 000

Post by Draegan »

Moet dit 'n VW wees? My pa het 'n Peugeot Boxer in die mark, laat weet as jy belangstel. Ek moet dalk bysit dat hy heelwat minder as jou begroting wil hê.
Last edited by Draegan on Wed May 29, 2019 8:34 am, edited 1 time in total.
Johan

CZ P07 Gen 2 - 9mm P
User avatar
DWB
Hero Member
Hero Member
Posts: 6973
Joined: Tue Mar 08, 2011 11:48 am

Re: Gesoek: VW Caddy paneelwa : R100 000

Post by DWB »

'n Goeie vriend van my het 'n Toyota Avanza Paneelwa met net 4000km op as oom daarin sou belangstel
Noem my sommer Deon
7x57 - 404 Jeffery - 450 Rigby - 500 Jeffery
Overkill is underrated!
"All men die, but few men ever really live"
knipmes
Hero Member
Hero Member
Posts: 704
Joined: Mon May 14, 2018 12:02 pm

Re: Gesoek: VW Caddy paneelwa : R100 000

Post by knipmes »

Draegan wrote:Moet dit 'n VW wees? My pa het 'n Peugeot Boxer in die mark, laat weet as jy belangstel. Ek moet dalk bysit dat hy heelwat minder as jou begroting wil hê.
Middag Johan
Baie dankie Ek weet ongelukkig nie hoe lyk die "Boxer" nie Is hy min of meer so groot soos die Caddy? Kan jy asb vir my meer besonderhede stuur Foto, Km, model, jaar, prys, ens Dankie
Groete
User avatar
jankraay
Hero Member
Hero Member
Posts: 1898
Joined: Fri Dec 30, 2016 4:12 pm

Post by jankraay »

knipmes wrote:Ek is op soek na n VW Caddy paneelwa in n goeie toestand Prysklas R100 000
Groete
Gaan kyk op Autotrader. Ek sien daar is so paar wat naby aan jou prysklas is.

Sent from my iPhone using Tapatalk

jankraay wrote:

Dankie Ek het reeds gekyk maar sal meer vertroue in Jacaral mense he ;D Groete

knipmes wrote:

Haha ek kan nie help as om saam te stem nie. Ek het n goeie kontak by VW hier in Kroonstad. Ek sal bietjie by hom hoor of hy weet van iets.

Sent from my iPhone using Tapatalk
Draegan
Full Member
Full Member
Posts: 231
Joined: Thu May 10, 2018 7:19 am

Re: Gesoek: VW Caddy paneelwa : R100 000

Post by Draegan »

knipmes wrote:
Draegan wrote:Moet dit 'n VW wees? My pa het 'n Peugeot Boxer in die mark, laat weet as jy belangstel. Ek moet dalk bysit dat hy heelwat minder as jou begroting wil hê.
Middag Johan
Baie dankie Ek weet ongelukkig nie hoe lyk die "Boxer" nie Is hy min of meer so groot soos die Caddy? Kan jy asb vir my meer besonderhede stuur Foto, Km, model, jaar, prys, ens Dankie
Groete
Die Boxer is groter as die Caddy, so ek weet nie of dit vir jou doel gaan werk nie. Ek het vir jou 'n PM gestuur met 'n link na die Gumtree advertensie. Laat weet asseblief of jy reggekom het.
Johan

CZ P07 Gen 2 - 9mm P
knipmes
Hero Member
Hero Member
Posts: 704
Joined: Mon May 14, 2018 12:02 pm

Re: Gesoek: VW Caddy paneelwa : R100 000

Post by knipmes »

Draegan wrote:

Dankie Ek het reeds met jou pa gepraat. Ek wag net om meer inligting van die Avanza te kry
Groete
knipmes
Hero Member
Hero Member
Posts: 704
Joined: Mon May 14, 2018 12:02 pm

Re: Gesoek: VW Caddy paneelwa : R100 000

Post by knipmes »

DWB wrote:'n Goeie vriend van my het 'n Toyota Avanza Paneelwa met net 4000km op as oom daarin sou belangstel
Dankie vir jou inligting. Kan jou vriend asb vir my meer inligting soos fotos, model, prys en n tel no stuur
Dankie vir jou moeite Waardeer dit
User avatar
DWB
Hero Member
Hero Member
Posts: 6973
Joined: Tue Mar 08, 2011 11:48 am

Re: Gesoek: VW Caddy paneelwa : R100 000

Post by DWB »

PM gestuur
Noem my sommer Deon
7x57 - 404 Jeffery - 450 Rigby - 500 Jeffery
Overkill is underrated!
"All men die, but few men ever really live"
knipmes
Hero Member
Hero Member
Posts: 704
Joined: Mon May 14, 2018 12:02 pm

Re: Gesoek: VW Caddy paneelwa : R100 000

Post by knipmes »

DWB wrote:PM gestuur
Ek het jou vriend geskakel Groete
Post Reply