Gesoek: VW Caddy paneelwa : R100 000 Dankie Een gekry
-
knipmes
- Hero Member

- Posts: 704
- Joined: Mon May 14, 2018 12:02 pm
Gesoek: VW Caddy paneelwa : R100 000 Dankie Een gekry
Ek is op soek na n VW Caddy paneelwa in n goeie toestand Prysklas R100 000
Groete
Groete
Last edited by knipmes on Sat Jun 15, 2019 8:19 am, edited 1 time in total.
-
Draegan
- Full Member

- Posts: 231
- Joined: Thu May 10, 2018 7:19 am
Re: Gesoek: VW Caddy paneelwa : R100 000
Moet dit 'n VW wees? My pa het 'n Peugeot Boxer in die mark, laat weet as jy belangstel. Ek moet dalk bysit dat hy heelwat minder as jou begroting wil hê.
Last edited by Draegan on Wed May 29, 2019 8:34 am, edited 1 time in total.
Johan
CZ P07 Gen 2 - 9mm P
CZ P07 Gen 2 - 9mm P
- DWB
- Hero Member

- Posts: 6973
- Joined: Tue Mar 08, 2011 11:48 am
Re: Gesoek: VW Caddy paneelwa : R100 000
'n Goeie vriend van my het 'n Toyota Avanza Paneelwa met net 4000km op as oom daarin sou belangstel
Noem my sommer Deon
7x57 - 404 Jeffery - 450 Rigby - 500 Jeffery
Overkill is underrated!
"All men die, but few men ever really live"
7x57 - 404 Jeffery - 450 Rigby - 500 Jeffery
Overkill is underrated!
"All men die, but few men ever really live"
-
knipmes
- Hero Member

- Posts: 704
- Joined: Mon May 14, 2018 12:02 pm
Re: Gesoek: VW Caddy paneelwa : R100 000
Middag JohanDraegan wrote:Moet dit 'n VW wees? My pa het 'n Peugeot Boxer in die mark, laat weet as jy belangstel. Ek moet dalk bysit dat hy heelwat minder as jou begroting wil hê.
Baie dankie Ek weet ongelukkig nie hoe lyk die "Boxer" nie Is hy min of meer so groot soos die Caddy? Kan jy asb vir my meer besonderhede stuur Foto, Km, model, jaar, prys, ens Dankie
Groete
- jankraay
- Hero Member

- Posts: 1898
- Joined: Fri Dec 30, 2016 4:12 pm
Re: Gesoek: VW Caddy paneelwa : R100 000
Gaan kyk op Autotrader. Ek sien daar is so paar wat naby aan jou prysklas is.knipmes wrote:Ek is op soek na n VW Caddy paneelwa in n goeie toestand Prysklas R100 000
Groete
Sent from my iPhone using Tapatalk
-
knipmes
- Hero Member

- Posts: 704
- Joined: Mon May 14, 2018 12:02 pm
Re: Gesoek: VW Caddy paneelwa : R100 000
Gaan kyk op Autotrader. Ek sien daar is so paar wat naby aan jou prysklas is.jankraay wrote:knipmes wrote:Ek is op soek na n VW Caddy paneelwa in n goeie toestand Prysklas R100 000
Groete
Dankie Ek het reeds gekyk maar sal meer vertroue in Jacaral mense he
- jankraay
- Hero Member

- Posts: 1898
- Joined: Fri Dec 30, 2016 4:12 pm
Re: Gesoek: VW Caddy paneelwa : R100 000
Haha ek kan nie help as om saam te stem nie. Ek het n goeie kontak by VW hier in Kroonstad. Ek sal bietjie by hom hoor of hy weet van iets.knipmes wrote:Gaan kyk op Autotrader. Ek sien daar is so paar wat naby aan jou prysklas is.jankraay wrote:knipmes wrote:Ek is op soek na n VW Caddy paneelwa in n goeie toestand Prysklas R100 000
Groete
Dankie Ek het reeds gekyk maar sal meer vertroue in Jacaral mense heGroete
Sent from my iPhone using Tapatalk
-
Draegan
- Full Member

- Posts: 231
- Joined: Thu May 10, 2018 7:19 am
Re: Gesoek: VW Caddy paneelwa : R100 000
Die Boxer is groter as die Caddy, so ek weet nie of dit vir jou doel gaan werk nie. Ek het vir jou 'n PM gestuur met 'n link na die Gumtree advertensie. Laat weet asseblief of jy reggekom het.knipmes wrote:Middag JohanDraegan wrote:Moet dit 'n VW wees? My pa het 'n Peugeot Boxer in die mark, laat weet as jy belangstel. Ek moet dalk bysit dat hy heelwat minder as jou begroting wil hê.
Baie dankie Ek weet ongelukkig nie hoe lyk die "Boxer" nie Is hy min of meer so groot soos die Caddy? Kan jy asb vir my meer besonderhede stuur Foto, Km, model, jaar, prys, ens Dankie
Groete
Johan
CZ P07 Gen 2 - 9mm P
CZ P07 Gen 2 - 9mm P
-
knipmes
- Hero Member

- Posts: 704
- Joined: Mon May 14, 2018 12:02 pm
Re: Gesoek: VW Caddy paneelwa : R100 000
Dankie Ek het reeds met jou pa gepraat. Ek wag net om meer inligting van die Avanza te kryDraegan wrote:Die Boxer is groter as die Caddy, so ek weet nie of dit vir jou doel gaan werk nie. Ek het vir jou 'n PM gestuur met 'n link na die Gumtree advertensie. Laat weet asseblief of jy reggekom het.knipmes wrote:Middag JohanDraegan wrote:Moet dit 'n VW wees? My pa het 'n Peugeot Boxer in die mark, laat weet as jy belangstel. Ek moet dalk bysit dat hy heelwat minder as jou begroting wil hê.
Baie dankie Ek weet ongelukkig nie hoe lyk die "Boxer" nie Is hy min of meer so groot soos die Caddy? Kan jy asb vir my meer besonderhede stuur Foto, Km, model, jaar, prys, ens Dankie
Groete
Groete
-
knipmes
- Hero Member

- Posts: 704
- Joined: Mon May 14, 2018 12:02 pm
Re: Gesoek: VW Caddy paneelwa : R100 000
Dankie vir jou inligting. Kan jou vriend asb vir my meer inligting soos fotos, model, prys en n tel no stuurDWB wrote:'n Goeie vriend van my het 'n Toyota Avanza Paneelwa met net 4000km op as oom daarin sou belangstel
Dankie vir jou moeite Waardeer dit
- DWB
- Hero Member

- Posts: 6973
- Joined: Tue Mar 08, 2011 11:48 am
Re: Gesoek: VW Caddy paneelwa : R100 000
PM gestuur
Noem my sommer Deon
7x57 - 404 Jeffery - 450 Rigby - 500 Jeffery
Overkill is underrated!
"All men die, but few men ever really live"
7x57 - 404 Jeffery - 450 Rigby - 500 Jeffery
Overkill is underrated!
"All men die, but few men ever really live"
-
knipmes
- Hero Member

- Posts: 704
- Joined: Mon May 14, 2018 12:02 pm
Re: Gesoek: VW Caddy paneelwa : R100 000
Ek het jou vriend geskakel GroeteDWB wrote:PM gestuur
