Swak Knaldemper
-
.::Alwyn-U::.
- Hero Member

- Posts: 947
- Joined: Sun Apr 17, 2011 1:43 pm
Re: Swak Knaldemper
Ja mense sluit aan, post advertensies in hulle eerste paar posts en dan verdwyn hulle net as die popo die fan strike...
- James Wilson
- Hero Member

- Posts: 4596
- Joined: Wed Oct 20, 2010 10:38 am
Re: Swak Knaldemper
man, die Vrystaters is darrem skerp.Penkop wrote: Jagbehep moes perongeluk "Madako" getik het in plaas van "Mkonto".
Ek is oortuig hy het "MKONTO" bedoel.
Ek jag miskien te veel, maar dit is nogsteeds nie genoeg nie!
-
Beretta
- Hero Member

- Posts: 2954
- Joined: Wed May 06, 2009 4:09 pm
Re: Swak Knaldemper
Jagbehep
Nee man die een ou is net under cover jy weet mos wie hy bedoel

Grumpy
Solank die mkonte nie sweets wil he nie
is dit seker ok
Solank die mkonte nie sweets wil he nie
-
grumpy
Re: Swak Knaldemper
Ha ha ha. Ja ek stem saam en hulle nie hulle AK 47 en n half wil inruil nie!!!
-
Beretta
- Hero Member

- Posts: 2954
- Joined: Wed May 06, 2009 4:09 pm
Re: Swak Knaldemper
grumpy
Hobas ons maak nie daarie ding met met 47 en a hlaf nie.Bloody agent

Ja, ek is moeg om al die hobaase te skiet. Ek weet nie meer wat om te doen met die caps en bicycles nie!
Ek hijack nou die man se thread. Sorry manne maar net bietjie vinnig gewees.
Kry vir jou n THOR of TERMINATOR KD!!!!!!!!!!!! Die dier weet nie eers hy is dood maar dan wil hy nog verder loop.

Last edited by grumpy on Mon Jul 18, 2011 5:58 pm, edited 1 time in total.
-
Beretta
- Hero Member

- Posts: 2954
- Joined: Wed May 06, 2009 4:09 pm
Re: Swak Knaldemper
grumpy
pasop jy gaan dalk n woorde boek in engels se verduideliking kry as jy aan hou om die post te hijack sorry my kroon

- Raven
- Hero Member

- Posts: 1910
- Joined: Tue Sep 01, 2009 3:49 pm
Re: Swak Knaldemper
Gideon,
Die KD sit meer gewig aan jou loop, kyk maar of daar nie 'n "pressure point" op jou loop is as die KD op is, dit kan dalk jou probleem wees. Kry jou loop om mooi te freefloat
Sterkte
Raven

Norton Izaks
Windhoek - Namibia
+264 81 129 4020
" Reik na die sterre, maar moenie van die blomme tussen jou voete vergeet nie"

- Wielie Waps
- Hero Member

- Posts: 865
- Joined: Sat Sep 26, 2009 9:31 am
Re: Swak Knaldemper
Ek verbeel my Mkonto het laas ook heelwat kritiek gekry oor een van sy ads - weet nie gaan bietjie soek
Geroer-nie geskud nie
- Christo
- Hero Member

- Posts: 3310
- Joined: Fri Feb 06, 2009 10:04 pm
Re: Swak Knaldemper
Hier is sy eerste post
Greetings gentlemen,
It has come to my attention, via a client, that my name and that of our business, Mkonto Manufacturing cc, is being sallied for no apparent reason on this forum and as such I would like to enquire why and remind all of you as to our (my) policy regarding any work done at our works:
? We endeavour to get the work out as quickly as possible and to the highest possible standard.
? Yes we do charge more than some, gunmaking and gunsmithing is not our hobby and we do not support our shooting or hunting by doing it, it is our livelihood so or rates are similar to your plumber, your motor mechanic, etc. We have a large well equipped workshop and are capable of making an entire firearm in house i.e. lock, stock and barrel.
? Yes we are in favour of proof testing, including muzzleloaders as it is part of our quality control system and by proof testing we can identify most , if any, potential problems e.g. occlusions in barrels, headspace, loose ribs, loose lugs, etc. This process helps keep you, the shooter safe and unfortunately it does cost money to do.
? ALL our repairs carry a 12 month warranty.
? ALL our silencers carry a 12 month warranty.
? ALL our barrels carry a 12 month warranty.
? ALL our muzzleloaders carry a limited lifetime warranty to the original purchaser.
? ALL our centre fire firearms carry a limited lifetime warranty to the original purchaser.
IN OTHER WORDS WE (I) STAND BY OUR PRODUCTS AND WORKMANSHIP!
If ANYBODY has ANY problem with ANY of our products or services all they need to do is pick up the phone or drop in to see us and the matter will be resolved amicably and as speedily as possible.
So PLEASE don?t bicker or throw mud around PICK UP THE PHONE and contact us if you have a problem or know of a problem that needs to be resolved it WILL be solved!
Regards
Craig Klintworth
Tel: 0116181908
Fax: 0116181910
Mobile: 0834476548
Email: info@mkonto.co.za

Het ek maar net alles geweet. Jakkalse is slimmer as ons, ons maak hulle superslim.
- Pvdw
- Hero Member

- Posts: 5122
- Joined: Sun Aug 16, 2009 7:24 pm
Re: Swak Knaldemper
Manne daar het julle dit nou. Ek dink Gideon moet 'n boks vol ammo pak en vir Craig gaan wys hoe die gun skiet sonder die KD en dan vir Craig vra om te sorg dat hy net so mooi skiet met die KD op.
Dis tog 'n ope uitnodiging, maak gebruik daarvan.
Peet

Work to live, don"t live to work
- gideon
- Jr. Member

- Posts: 69
- Joined: Tue Jul 12, 2011 8:12 pm
Re: Swak Knaldemper
Hallo Pvdw.
Die probleem is ek was al terug na Craig toe. Sy verduideliking was dat die kd die "barrel oscillations" verander en dat ek net ander ladings moet uitwerk wat" better sutable" vir die kd is. Ek hom hom gevra om my asb te help met die 'load development' waarop hy gese het hy lewer nie n load development diens nie en ek moet eerder erkende vervaardigers nader om te help. (Voor jagbehep weer op sy pertjie spring het ek dit wat ek nou hier gese het per epos van Craig ontvang as jy dit wil he sal ek dit vir jou aanstuur)
Ek het hoeveel tykens vir Craig gewys. Ek het ander manne met my geweer skiet( jagbehep ek sal hulle nommers ook vir jou stuur dan vra jy hulle self.)
Ek het by sure focus hoeveel keer gaan skiet met dieselfde resultate. (jagbehep bel vir dok by sure focus sal hulle nommer ook vir jou aanstuur.)
Cobus wat 'n lid hier is het ek toevallig op die baan ontmoet. (jagbehep lees sy post)
Te danke aan Christo is Craig se nommer ook nou vir almal beskikbaar ( jagbehep bel hom asb en nooi hom om deel te word van die bespreking.)
Ek het alles probeer om die kd te kry om reg te skiet. Ek het die post geplaas om advies te kry en uit te vind of ek nie iets verkeerd doen nie.Dit het egter ontaard in 'n woorde oorlog en insinuasies dat ek die forum net wil misbruik.
Ek gooi nou die handdoek in. Sal die kd maar in die kas sit en vergeet van hom. Baie dankie vir die ander manne se raad sal graag meer met julle wil gesels oor ander topics ook.
Jagbehep ek het nou al om baie jag-vure en baie dae op die baan een baie waar ding geleer manne wat self erkende kenners is soos jy weet meeste van die tyd nie soveel soos hulle dink nie. Hulle het ook geen begeerte om kennis te deel nie Dit is gewoonlik die stil nederige manne wat nie baie praat nie wat die werklikke kenners is. Dit is dan ook hierdie manne wat gewoonlik help waar hulle kan . Hoekom neem jy nie maar jou enigste stukke advies wat jy gelewer het ter harte en vergeet van my nie.

- PRIVATE RYAN
- Hero Member

- Posts: 534
- Joined: Wed Nov 24, 2010 8:52 am
Re: Swak Knaldemper
Gideon, cut your losses en koop 'n
Terminator.
Skoolgeld ou maat, ek het
al baie betaal om te besef soms
kan mens nie wen nie.
Terminator.
Skoolgeld ou maat, ek het
al baie betaal om te besef soms
kan mens nie wen nie.
- DawieKotze
- Hero Member

- Posts: 2075
- Joined: Tue Nov 30, 2010 9:25 pm
Re: Swak Knaldemper
LOLOL!!!
Lees nou eers hierdie post.
Ek sien my forumnaam word so bietjie misbruik hier -
Net darem vir die wat nog wonder - ek is nie Mkonto nie en het geen verbintenis met hulle nie!! Ook nie in 'n ander gedaante nie!

Dawie Kotze
WAIDMANSHEIL!!!!!!!
WAIDMANSHEIL!!!!!!!
- Wismit
- Hero Member

- Posts: 576
- Joined: Wed Jun 09, 2010 1:47 pm
Re: Swak Knaldemper
Op watse geweer het jy die KD laat sit.
Ken jy nie iemand met die selfde kaliber geweer wat jou KD dalk sal wil uit toets nie. As hy op daardie geweer werk weet jy dat dit dalk net jou geweer is wat nie van `n (die) KD hou nie. Dan kan jy die KD dalk verkoop kry en dan is jou skool gelde nie so baie nie.
Net `n voorstel
w.s

.22 Barretta
7.65 Tangfolio
9mm STAR
12Br Mossberg
.22 CZ
.303 Lee Enfield
.308 Howa
30-06 Musgrave
7.65 Tangfolio
9mm STAR
12Br Mossberg
.22 CZ
.303 Lee Enfield
.308 Howa
30-06 Musgrave
- Pvdw
- Hero Member

- Posts: 5122
- Joined: Sun Aug 16, 2009 7:24 pm
Re: Swak Knaldemper
Gideon ek dink Wismit het 'n goeie plan daar beet
Wat ek wil byvoeg is om dalk te soek vir iemand met 'n KD vir dieselfde kaliber as jy en waarvan die skroefdraad ooreenstem. Sit hom op jou geweer en kyk wat gebeur

Makado daar kry jy amper pak en jy was nie eers by toe daar droog gemaak is nie

Peet
Makado daar kry jy amper pak en jy was nie eers by toe daar droog gemaak is nie
Peet
Work to live, don"t live to work
- DawieKotze
- Hero Member

- Posts: 2075
- Joined: Tue Nov 30, 2010 9:25 pm
Re: Swak Knaldemper
Ja jong Peet - ek het amper gevoel soos Rooikappie en die 3 varkies in daai storie van oorlede TollaPvdw wrote: [Makado daar kry jy amper pak en jy was nie eers by toe daar droog gemaak is nie![]()
![]()
![]()
Peet
Dawie Kotze
WAIDMANSHEIL!!!!!!!
WAIDMANSHEIL!!!!!!!
- James Wilson
- Hero Member

- Posts: 4596
- Joined: Wed Oct 20, 2010 10:38 am
Re: Swak Knaldemper
Gideon, ek wil nie met jou in n struweling betrokke raak nie. ek is deur snr lid aangespreek dat ek te streng met jou was. ek stem nie met dit saam nie, ek dink my antwoorde aan jou was elke keer deurdag en ek het moeite gedoen om my woorde reg te kies.
jy het gese ek hou my n ekspert dit terwyl ek juis gese het ek is nie een nie.(gaan kyk weer) ek dink nie jy het jou woorde so mooi gekies toe jy my geantwoord het nie. ek voel jy was ongeskik en dit terwyl ek net vir regverdigheid gevra het. ek het ook spesifiek gese ek glo nie jy misbruik die site nie. gaan kyk, ek HET dit gese. ten spyte van dit, glo ek, jy dink ek skimp, dat jy die site misbruik. as dit jou gevoel is kan ek jou se dat dit nie so is nie, ek dink wel jy was baie kwaad en grustreerd en jy het my gebruik om van jou woede ontslae te raak. as ek jou aanstoot gegee het vra sonder voorbehoud omverskoning.dit was nooit die idee nie. ek nooi jou ook weer uit soos die vorige kere as ek afsluit om verder deel te neem en die site te geniet. ek plaas nou hierdie ding agter my en ek vertrou jy doen dieselfde. weereens sterkte met jou probleem om te sukkel met n geweer maak n mens regtig moedeloos.
lekke dag

Danie Lombard .243
Re: Swak Knaldemper
Hallo daar Gideon.
EK het die laaste paar posts met aandag gelees en as ek mag sal ek graag my idee t.o.v. die hele tammeletjie wil se. (AS EK MAG)
Eerstens, hier is nie iets om oor ongelukkig te wees nie. Almal hier het uit belangstelling en uit die helpende hand wyse jou probeer raad gee en ondersteun. Iets waarvaar jaracal forum lede 'n voorbeeld kan wees vir ander wapen gebruikers. Hier is altyd iemand wat graag wil help met raad en idees.
Jagbehep in my opinie het nie jou af gemaak as 'n persoon wat nie kennis het oor jou wapen of oor jou vermoe om 'n groepeering akkuraat te kan skiet nie. Ek myself het begin wonder oor jou klank demper se vermoe om akkuraat te kan skiet. Maar toe jy noem dat jy nie die demper nie 100% styf opgeskroef het, het gedink nou daar's hy, dit is Gideon se geweer probleem, so het ek ook gesien dat Jagbehep ook so gedink het. Ek dink dalk dat jy hom verkeerd verstaan en opgesom het toe hy aan jou vra om dalk die vervaardiger hier omverskoning te vra en dat die fout moontlik by jou kon wees. Ek verwys na die opskroef van die demper. Dit is duidelik nie die probleem nie, dit wil vir my voorkom en vir ander lesers insluitend Jagbehep dat die fout eerder by die demper moet le en nie by jou vermoe om akkuraat te skiet of fout met jou geweer is nie.
Dit is duidelik te lees by die plasings wat Jagehep geplaas het.
Ook is dit duidelik dat Jagbehep homself nie aansien as 'n vreeslike demper kundige nie. Hy noem dit in sy plasings.
Hierdie lyk vir my as 'n buitestander wat niks met die ding te doen het nie as 'n vreeslike misverstand. Dit sal sommer 'n goeie ding wees as jy en Jagbehep op 'n dag mekaar kan ontmoet en kan blad skut en vir mekaar kan jammer se oor die ou klein misverstand. Ek weet 100% hoe jy moet voel Gideon, as my ketties nie reg skiet nie is ek ook siek en "grumpy". En dan is ekke sommer goor met my vrou en almal om my.
Ten laaste wil ek graag vir jou raad gee as ek mag en as jy wil hoor wat ek te se het. Hier is baie mense wat dempers maak is RSA. Almal is goed en werk goed, almal se werking is so te se dieselfde. Daar is tog twee tiepes wat volgens my uitstaan bo die ander en dit is die van Terminator en die van Gerrie Coetzee wat gemaak word deur Hansie. BAIE belangrike ding is ook dat dit raadsaam is om 'n lading te ontwikkel vir 'n wapen met 'n demper op. Dit kan gebeur dat 'n wapen groepeer sonder 'n demper en dan nie met een op nie. Ek het dit telkemale geisen. Ek is wel bekend met die uitwerk van ladings vir jaggewere. Die resonansie van die loop se vibrasie word bepaal deur die dikte, lengte en gewig van die loop. Dink self dat waneer mens 'n demper opskroef aan 'n loop mens tog vernader aan die dimensies van die betrokke loop. Probeer dit tog om te verander aan jou lading. Waar woon jy Gideon? Hier is baie kundige mense die hele land vol wat ken van lading uitwerk en ek is seker hulle sal jou kan help. Ek lees dat jy sommer duur betaal het vir die demper en dit sal darem jammer wees om die demper net weg te gooi. Gee die demper nog een kans en verander aan jou lading, jy kan dalk net aangenaam verras wees. As jy naby my woon is jy welkom om na my toe te kom en ek sal jou help.
Ek hou styf duime vas jy kom reg.
Groete
Danie

- BLOK
- Hero Member

- Posts: 5982
- Joined: Fri Oct 02, 2009 1:26 pm
Re: Swak Knaldemper
Danie.
Oor Jagbehep +1
Oor die demper ek stem saam, iets wat my net nou pla van die demper is dat hy nou al twee keer terug was, sy projektiel gat is ook al verander wat my nogsteeds laat wonder is van die baffels nie dalk oorspronklik uit square as ek dit so kan stel nie. Maw die gas verspry as dit by die spesifieke of al die baffels nie eweredig kante toe nie. As dit my demper was sou ek hom terug gevat het en op n heel nuwe een aangedring het. Daai prys wat jy betaal het is baie en ek dink dit regverdig n omruil.
Ander ding wat my bekommer was die vorige keer wat Craig se produkte (ek kon nie onthou waaroor nie) onder skoot was het hy ook stilgebly en eers na die storm kom groet en verduidelik. Waar is die man moet ons hom nie n mail stuur om insette te kom lewer nie.
Na die vorige geval het hy mos die skrywe geplaas en sou hy n aktiewe forum lid word dus kon hy mos sy produkte adverteer. Dit was sewe en halwe maande terug en nog steeds is daar net 35 posts gemaak, sy produkte adverteer en hy skoonveld.
Ek haal aan uit sy eerste post.
Blok
Greetings gentlemen,
It has come to my attention, via a client, that my name and that of our business, Mkonto Manufacturing cc, is being sallied for no apparent reason on this forum and as such I would like to enquire why and remind all of you as to our (my) policy regarding any work done at our works:
? We endeavour to get the work out as quickly as possible and to the highest possible standard.
? Yes we do charge more than some, gunmaking and gunsmithing is not our hobby and we do not support our shooting or hunting by doing it, it is our livelihood so or rates are similar to your plumber, your motor mechanic, etc. We have a large well equipped workshop and are capable of making an entire firearm in house i.e. lock, stock and barrel.
? Yes we are in favour of proof testing, including muzzleloaders as it is part of our quality control system and by proof testing we can identify most , if any, potential problems e.g. occlusions in barrels, headspace, loose ribs, loose lugs, etc. This process helps keep you, the shooter safe and unfortunately it does cost money to do.
? ALL our repairs carry a 12 month warranty.
? ALL our silencers carry a 12 month warranty.
? ALL our barrels carry a 12 month warranty.
? ALL our muzzleloaders carry a limited lifetime warranty to the original purchaser.
? ALL our centre fire firearms carry a limited lifetime warranty to the original purchaser.
IN OTHER WORDS WE (I) STAND BY OUR PRODUCTS AND WORKMANSHIP!
If ANYBODY has ANY problem with ANY of our products or services all they need to do is pick up the phone or drop in to see us and the matter will be resolved amicably and as speedily as possible.
So PLEASE don?t bicker or throw mud around PICK UP THE PHONE and contact us if you have a problem or know of a problem that needs to be resolved it WILL be solved!
Regards
Craig Klintworth
Tel: 0116181908
Fax: 0116181910
Mobile: 0834476548
Email: info@mkonto.co.za
Oor Jagbehep +1
Oor die demper ek stem saam, iets wat my net nou pla van die demper is dat hy nou al twee keer terug was, sy projektiel gat is ook al verander wat my nogsteeds laat wonder is van die baffels nie dalk oorspronklik uit square as ek dit so kan stel nie. Maw die gas verspry as dit by die spesifieke of al die baffels nie eweredig kante toe nie. As dit my demper was sou ek hom terug gevat het en op n heel nuwe een aangedring het. Daai prys wat jy betaal het is baie en ek dink dit regverdig n omruil.
Ander ding wat my bekommer was die vorige keer wat Craig se produkte (ek kon nie onthou waaroor nie) onder skoot was het hy ook stilgebly en eers na die storm kom groet en verduidelik. Waar is die man moet ons hom nie n mail stuur om insette te kom lewer nie.
Na die vorige geval het hy mos die skrywe geplaas en sou hy n aktiewe forum lid word dus kon hy mos sy produkte adverteer. Dit was sewe en halwe maande terug en nog steeds is daar net 35 posts gemaak, sy produkte adverteer en hy skoonveld.
Ek haal aan uit sy eerste post.
Blok
Greetings gentlemen,
It has come to my attention, via a client, that my name and that of our business, Mkonto Manufacturing cc, is being sallied for no apparent reason on this forum and as such I would like to enquire why and remind all of you as to our (my) policy regarding any work done at our works:
? We endeavour to get the work out as quickly as possible and to the highest possible standard.
? Yes we do charge more than some, gunmaking and gunsmithing is not our hobby and we do not support our shooting or hunting by doing it, it is our livelihood so or rates are similar to your plumber, your motor mechanic, etc. We have a large well equipped workshop and are capable of making an entire firearm in house i.e. lock, stock and barrel.
? Yes we are in favour of proof testing, including muzzleloaders as it is part of our quality control system and by proof testing we can identify most , if any, potential problems e.g. occlusions in barrels, headspace, loose ribs, loose lugs, etc. This process helps keep you, the shooter safe and unfortunately it does cost money to do.
? ALL our repairs carry a 12 month warranty.
? ALL our silencers carry a 12 month warranty.
? ALL our barrels carry a 12 month warranty.
? ALL our muzzleloaders carry a limited lifetime warranty to the original purchaser.
? ALL our centre fire firearms carry a limited lifetime warranty to the original purchaser.
IN OTHER WORDS WE (I) STAND BY OUR PRODUCTS AND WORKMANSHIP!
If ANYBODY has ANY problem with ANY of our products or services all they need to do is pick up the phone or drop in to see us and the matter will be resolved amicably and as speedily as possible.
So PLEASE don?t bicker or throw mud around PICK UP THE PHONE and contact us if you have a problem or know of a problem that needs to be resolved it WILL be solved!
Regards
Craig Klintworth
Tel: 0116181908
Fax: 0116181910
Mobile: 0834476548
Email: info@mkonto.co.za
"n Jakkals verloor nie slaap nie, oor die opienie van n skaap nie"
204Ruger - Ticking off the Big 5, one at a time
"SPEED KILLS"
204Ruger - Ticking off the Big 5, one at a time
"SPEED KILLS"
- James Wilson
- Hero Member

- Posts: 4596
- Joined: Wed Oct 20, 2010 10:38 am
Re: Swak Knaldemper
Danie, jy se hy moet weer ladings uitwerk. dis intresant, ek sou dink dat n geweer n stuiwer groep sal skiet agv die gewig van die knaldemper? as ek reg onthou dan het Gideon gese die groep op 200m is n n duim. nou kry hy dit nie eers op n 100m nie.
ek sal ook die kd nog een kans gee en dan sal ek soos Blok se, aandring op n nuwe produk. ek het lanklaas silencer pryse gesien, maar die prys van Gideon se silencer klink kwaai?
ek sal ook die kd nog een kans gee en dan sal ek soos Blok se, aandring op n nuwe produk. ek het lanklaas silencer pryse gesien, maar die prys van Gideon se silencer klink kwaai?
Ek jag miskien te veel, maar dit is nogsteeds nie genoeg nie!
- Jaco Swart
- Hero Member

- Posts: 804
- Joined: Tue Feb 16, 2010 1:50 pm
Re: Swak Knaldemper
Manne.
Ek het so ruk terug ook 'n nuwe silencer gesoek vir my 22-250 en het met Craig by MKONTO gepraat. Ek het gese of hy enige verwysings het van manne in my omgewing wat miskien dieselfde silencers het waarin ek belangstel. Hy het toe vir my 3 nr's ge-sms.
Die een nommer behoort toe ook aan 'n Jaco wat hier om die hoek van my bly en ek het hom toe gebel. Hy het vir sy 25-06 en 300 WM silencers by MKONTO laat maak. Bel toe en hoor wat hy dink. Manne die woorde wat hy gebruik het is nie vir jong ore bedoel nie. Dis by hom wat ek toe van die oom in De Aar gehoor het.
Dog toe dat ek die ander 2 manne probeer. Albei was dit eens dat hulle nie baie tevrede met die silencers was nie en al 3 het bevestig dat hulle ander silencers aangeskaf het. Ek het met Craig gepraat en vir hom gese dat die manne nie happy was nie en dat ek nie een van sy silencers gaan koop nie.

Last edited by Jaco Swart on Fri Jul 22, 2011 11:50 am, edited 1 time in total.
JACO SWART
Rustenburg
Noord-Wes
Rustenburg
Noord-Wes