Swartbaars op die vliegstok

Any freshwater fishing stories here/ Enige varswater hengel stories hier.
Post Reply
User avatar
Gerhard
Hero Member
Hero Member
Posts: 7128
Joined: Sun Apr 12, 2009 6:08 pm

Swartbaars op die vliegstok

Post by Gerhard »

Eerste keer sedert 2001 wat ek regtig weer swartbaars hengel...
En toe sommer ook n nuwe BP

Image


https://youtu.be/ee6BrfmU9vI


FFF Safaris
www.fffsafaris.co.za
FFF Safaris
Battlefields of the Escarpment
User avatar
Jake1
Hero Member
Hero Member
Posts: 2358
Joined: Sun Oct 21, 2012 7:11 pm

Re: Swartbaars op die vliegstok

Post by Jake1 »

Nice video, lekker bass op vlieg, watter vlieg het jy gebruik?
"Peace is that brief glorious moment in history when everybody stands around reloading."
User avatar
alecjohnson
Hero Member
Hero Member
Posts: 2656
Joined: Tue Mar 05, 2013 10:01 pm

Re: Swartbaars op die vliegstok

Post by alecjohnson »

Baie Nice video!

Jake, ek het nog nie op baie plekke bass op vlieg gehengel nie, maar daar waar bass is gooi ek altyd eerste my selfgemaakte whooly bugger en dit werk nog elke keer helder en troebel water.

Gee hoek 'n tungsten bead, pou veer lyf (PEACOCK HURL) met Rooi marabou stert net so lank soos die lyf, draai dan swart hackle om lyf. ek bind hulle van 'n 10 tot 18 hoek grootte.
sPRINGHAAS
Sr. Member
Sr. Member
Posts: 333
Joined: Tue May 14, 2013 9:25 pm

Re: Swartbaars op die vliegstok

Post by sPRINGHAAS »

Sit bietjie vir ons n foto van die vliegies by as jy nie omgee nie!
User avatar
Gerhard
Hero Member
Hero Member
Posts: 7128
Joined: Sun Apr 12, 2009 6:08 pm

Re: Swartbaars op die vliegstok

Post by Gerhard »

Nee manne ek het die bleddy bass gehaak met n klein karp vliegie toe ons in die vlak water karp bekruip het en ons hom sien by klein inlopie...Image

Ek het later klompie ander bass gevang net popper en vlieg wat ek gebind het wat ek foto van sal neem ...

Was sommer iets op n lang steel hoek wat ek gebind het om beweeging in die water te gee maar die bass wou hom gister nie los nie ...

Image


FFF Safaris
www.fffsafaris.co.za
FFF Safaris
Battlefields of the Escarpment
User avatar
Jake1
Hero Member
Hero Member
Posts: 2358
Joined: Sun Oct 21, 2012 7:11 pm

Re: Swartbaars op die vliegstok

Post by Jake1 »

Baie interessant Alec

Ek hou baie van 'n popper vir bass, hetsy vlieghengel of konvensioneel, vroeg oggend en laat middag.

Hier is 'n voorbeeld van 'n popper vir vlieg hengel waarmee ek al baie welslae gehad het, hy is swaar en moeilik om te gooi maar iets aan hom maak hom net meer aanloklik as konvensionele poppers, die feit dat hy nie maklik vashaak nie maak hom ook lekker om mee te hengel
20191230_180447.jpg
You do not have the required permissions to view the files attached to this post.
"Peace is that brief glorious moment in history when everybody stands around reloading."
User avatar
Gerhard
Hero Member
Hero Member
Posts: 7128
Joined: Sun Apr 12, 2009 6:08 pm

Re: Swartbaars op die vliegstok

Post by Gerhard »

Jake1 wrote:Baie interessant Alec

Ek hou baie van 'n popper vir bass, hetsy vlieghengel of konvensioneel, vroeg oggend en laat middag.

Hier is 'n voorbeeld van 'n popper vir vlieg hengel waarmee ek al baie welslae gehad het, hy is swaar en moeilik om te gooi maar iets aan hom maak hom net meer aanloklik as konvensionele poppers, die feit dat hy nie maklik vashaak nie maak hom ook lekker om mee te hengel
20191230_180447.jpg
Die ou wat die spinning vir die popper gedoen het mag maar... Image


FFF Safaris
www.fffsafaris.co.za
FFF Safaris
Battlefields of the Escarpment
User avatar
Jake1
Hero Member
Hero Member
Posts: 2358
Joined: Sun Oct 21, 2012 7:11 pm

Re: Swartbaars op die vliegstok

Post by Jake1 »

Gerhard, die lyfie van daai popper word gemaak van takbok haar

Baie sag, Swartbaars spoeg hom nie sommer uit nie
"Peace is that brief glorious moment in history when everybody stands around reloading."
User avatar
alecjohnson
Hero Member
Hero Member
Posts: 2656
Joined: Tue Mar 05, 2013 10:01 pm

Re: Swartbaars op die vliegstok

Post by alecjohnson »

Jake ek dink wat Gerhard bedoel is dis baie netjies gedoen die bind en die sny, ek het met takbokhaar prawns so probeer bou en wel hulle lyk meer soos brandsiek muise ek self het maar besluit om by die basiese vliegies te bly
User avatar
Gerhard
Hero Member
Hero Member
Posts: 7128
Joined: Sun Apr 12, 2009 6:08 pm

Re: Swartbaars op die vliegstok

Post by Gerhard »

Jake1 wrote:Gerhard, die lyfie van daai popper word gemaak van takbok haar

Baie sag, Swartbaars spoeg hom nie sommer uit nie
Nee ek weet,

Ek spin self vliee met buck tail hair.
Maar daai is n meester stuk.


FFF Safaris
www.fffsafaris.co.za
FFF Safaris
Battlefields of the Escarpment
User avatar
Gerhard
Hero Member
Hero Member
Posts: 7128
Joined: Sun Apr 12, 2009 6:08 pm

Re: Swartbaars op die vliegstok

Post by Gerhard »

Gou laaste een vir 2019 op n dragonfly nymph

Image


FFF Safaris
www.fffsafaris.co.za
FFF Safaris
Battlefields of the Escarpment
User avatar
Gerhard
Hero Member
Hero Member
Posts: 7128
Joined: Sun Apr 12, 2009 6:08 pm

Re: Swartbaars op die vliegstok

Post by Gerhard »

Voorspoedige Nuwe Jaar


https://youtu.be/O4YxO1DhBz0


FFF Safaris
www.fffsafaris.co.za
FFF Safaris
Battlefields of the Escarpment
User avatar
Gerhard
Hero Member
Hero Member
Posts: 7128
Joined: Sun Apr 12, 2009 6:08 pm

Re: Swartbaars op die vliegstok

Post by Gerhard »

New PB on fly 1.75kg

Image

Image

Image


FFF Safaris
www.fffsafaris.co.za
FFF Safaris
Battlefields of the Escarpment
User avatar
Armand Steenkamp
Hero Member
Hero Member
Posts: 3529
Joined: Fri Jul 16, 2010 8:06 am

Re: Swartbaars op die vliegstok

Post by Armand Steenkamp »

Manne ek het ook nou met die vlieg begin vang. Ek is redelik op die ball met al die ander vasette maar hier is ek heeltemal onnosel! Sit gerus nog goette op ek leer saam! Ek gaan nou dinsdag vir so 3 dae oranje rivier toe om bietjie vliee te gaan swaai!
toxicsox
Sr. Member
Sr. Member
Posts: 363
Joined: Thu May 19, 2016 9:30 am

Re: Swartbaars op die vliegstok

Post by toxicsox »

Ek het Woensdag en Donderdag bass in Belfast gevang op vlieg. Beide dae meer as 10 bass in minder as twee ure gevang. Het slegs Nyap vlieggie gebruik op die bo water. Gooi die vliegie in die water - reg langs watergras, laat hom doodstil lê vir so 10 sekondes en gee hom so vinnige twitch dat hy net bietjie water spat. los hom weer vir 10 sekondes en herhaal die proses. Bitter effektief gewees.
Carl
Hero Member
Hero Member
Posts: 4793
Joined: Wed Apr 04, 2012 2:09 pm

Re: Swartbaars op die vliegstok

Post by Carl »

Armand Steenkamp wrote: Sun Jan 12, 2020 12:04 pm Manne ek het ook nou met die vlieg begin vang. Ek is redelik op die ball met al die ander vasette maar hier is ek heeltemal onnosel! Sit gerus nog goette op ek leer saam! Ek gaan nou dinsdag vir so 3 dae oranje rivier toe om bietjie vliee te gaan swaai!
Jy is gelukkig, daardie wêreld het van osn beste vlieg hengel vir geelvis. EK is nie seker van die water vlakke nie maar die kleinbekke behoort dik te ê in die stroom versnellings.

Gaan jy saam met 'n gids Armand?
Groete,
9mmP, .22, 243 , 270 , 30-06 , 12 Boor, 9.3x62 die "one gun" solution
User avatar
Jake1
Hero Member
Hero Member
Posts: 2358
Joined: Sun Oct 21, 2012 7:11 pm

Re: Swartbaars op die vliegstok

Post by Jake1 »

Mooi so Gerhard, niks kom by "topwater" nie

Armand, julle sal Geelvis daar teiken op vlieg, dit sal goed wees as jy saam met iemand gaan wat die storie ken op vlieg, en voor ek vergeet, dis verslawend, jys gewaarsku...
"Peace is that brief glorious moment in history when everybody stands around reloading."
User avatar
Armand Steenkamp
Hero Member
Hero Member
Posts: 3529
Joined: Fri Jul 16, 2010 8:06 am

Re: Swartbaars op die vliegstok

Post by Armand Steenkamp »

Ek gaan saam met n ou hand. Ek het al baie daar met aas gehengel en ken die wereld, maar met die vlieg is dit my eerste! Ek sal bitter graag n baber op vlieg wil vang!!
Post Reply