4 x4 bakkies. An interesting test
-
Dale SH
- Hero Member

- Posts: 1730
- Joined: Mon Dec 02, 2013 9:02 pm
4 x4 bakkies. An interesting test
C775 Pre B
Brno No 2 .22LR
Tikka LSA55 .243 Win
Voere 6.5x55
Brno ZKK600 Deluxe 7x57
Ruger 77MK2 30-06
Rossler Titan(6) 8X57JS
Brno No 2 .22LR
Tikka LSA55 .243 Win
Voere 6.5x55
Brno ZKK600 Deluxe 7x57
Ruger 77MK2 30-06
Rossler Titan(6) 8X57JS
- tripodmvr
- Administrator

- Posts: 21608
- Joined: Fri Mar 11, 2011 8:31 pm
Re: 4 x4 bakkies. An interesting test
Het ook die' toets bekyk. Ek sou graag wou weet wat onderdele op die verskillende voertuie kos. Ek noem dit omdat 'n vriend van my 'n Mitsubishi se dieselpomp moet vervang. Nuut R180K vanaf die agente. 2de hands is dit R60K sonder waarborg. In Oz het ek een vir hom gekry vir $1500 = R18K met posgeld ingesluit.
.22 Krico, Howa 223 Varminter, 243 AI Musgrave RSA, Ruger RPR 243, P14 - 7 x 64, BSA 303 Sporter, 375 H&H Musgrave, 30-06 Ruger No. 1A, Khan O/U 12br, Norinco O/U 12br
-
Wouter Roets
- Administrator

- Posts: 7568
- Joined: Wed May 19, 2010 2:06 pm
Re: 4 x4 bakkies. An interesting test
R180 000 vir n dieselpomp! Ek kan dit nie klein kry nie! Malligheid!
- ruaanb
- Hero Member

- Posts: 5557
- Joined: Thu Aug 14, 2014 10:29 am
Re: 4 x4 bakkies. An interesting test
Dis nog niks Wouter.....R92313.66 vir 'n stel decals vir 'n Gazoo Racing Edition Hilux. Dit is deur verskeie persone by Toyota bevestig na dit nie geglo is nie.
- Geno
- Administrator

- Posts: 13655
- Joined: Tue Apr 20, 2010 3:05 pm
Re: 4 x4 bakkies. An interesting test
Ja maar daardie gofast stickers is geprint op maagdevlies en behandel met Japanese Zen. Dit is elke sent werd!ruaanb wrote: Mon Jan 27, 2020 12:52 pm Dis nog niks Wouter.....R92313.66 vir 'n stel decals vir 'n Gazoo Racing Edition Hilux. Dit is deur verskeie persone by Toyota bevestig na dit nie geglo is nie.
Goed, beter, 6millimeter!
-
Wouter Roets
- Administrator

- Posts: 7568
- Joined: Wed May 19, 2010 2:06 pm
Re: 4 x4 bakkies. An interesting test
You must be joking!!!ruaanb wrote: Mon Jan 27, 2020 12:52 pm Dis nog niks Wouter.....R92313.66 vir 'n stel decals vir 'n Gazoo Racing Edition Hilux. Dit is deur verskeie persone by Toyota bevestig na dit nie geglo is nie.
Ai Babaleeu... Jy en jou stickers...
- musgrave270
- Hero Member

- Posts: 921
- Joined: Mon May 13, 2013 11:26 am
- jankraay
- Hero Member

- Posts: 1898
- Joined: Fri Dec 30, 2016 4:12 pm
Re: 4 x4 bakkies. An interesting test
Dit is bevestig ja. Ek het dit ook nie geglo nie tot ek self gaan uitvind het. Die grill is ook hier by die 30K rond.ruaanb wrote:Dis nog niks Wouter.....R92313.66 vir 'n stel decals vir 'n Gazoo Racing Edition Hilux. Dit is deur verskeie persone by Toyota bevestig na dit nie geglo is nie.
Hulle doen dit om te voorkom laat mense die bakkie copy maar dit is n dom manier. As jy jou bakkie stamp voor en jou stickers is daarmee heen gaan hulle amper jou bakkie afskryf


Sent from my iPhone using Tapatalk
-
Wouter Roets
- Administrator

- Posts: 7568
- Joined: Wed May 19, 2010 2:06 pm
Re: 4 x4 bakkies. An interesting test
Jan die ergste is dat die mense wat die ECU herprogramering doen ook se hulle kan glad nie raak aan daai Gazoo reeks nie. All show and no go!
- jankraay
- Hero Member

- Posts: 1898
- Joined: Fri Dec 30, 2016 4:12 pm
Re: 4 x4 bakkies. An interesting test
Jis dit is n 11.1.11 een. Die ander gemors is dat sy parte bestel word volgens sy reeks nommer en nie die Vin nie. As jy no 8/500 het bestel hulle part onder daai nommer.Wouter Roets wrote:Jan die ergste is dat die mense wat die ECU herprogramering doen ook se hulle kan glad nie raak aan daai Gazoo reeks nie. All show and no go!
Dit was maar n dom ding van Toyota om te doen.
Sent from my iPhone using Tapatalk


