4 x4 bakkies. An interesting test

Post Reply
Dale SH
Hero Member
Hero Member
Posts: 1730
Joined: Mon Dec 02, 2013 9:02 pm

4 x4 bakkies. An interesting test

Post by Dale SH »

C775 Pre B
Brno No 2 .22LR
Tikka LSA55 .243 Win
Voere 6.5x55
Brno ZKK600 Deluxe 7x57
Ruger 77MK2 30-06
Rossler Titan(6) 8X57JS
User avatar
tripodmvr
Administrator
Administrator
Posts: 21608
Joined: Fri Mar 11, 2011 8:31 pm

Re: 4 x4 bakkies. An interesting test

Post by tripodmvr »

Het ook die' toets bekyk. Ek sou graag wou weet wat onderdele op die verskillende voertuie kos. Ek noem dit omdat 'n vriend van my 'n Mitsubishi se dieselpomp moet vervang. Nuut R180K vanaf die agente. 2de hands is dit R60K sonder waarborg. In Oz het ek een vir hom gekry vir $1500 = R18K met posgeld ingesluit.
.22 Krico, Howa 223 Varminter, 243 AI Musgrave RSA, Ruger RPR 243, P14 - 7 x 64, BSA 303 Sporter, 375 H&H Musgrave, 30-06 Ruger No. 1A, Khan O/U 12br, Norinco O/U 12br
Wouter Roets
Administrator
Administrator
Posts: 7568
Joined: Wed May 19, 2010 2:06 pm

Re: 4 x4 bakkies. An interesting test

Post by Wouter Roets »

R180 000 vir n dieselpomp! Ek kan dit nie klein kry nie! Malligheid!
User avatar
ruaanb
Hero Member
Hero Member
Posts: 5557
Joined: Thu Aug 14, 2014 10:29 am

Re: 4 x4 bakkies. An interesting test

Post by ruaanb »

Dis nog niks Wouter.....R92313.66 vir 'n stel decals vir 'n Gazoo Racing Edition Hilux. Dit is deur verskeie persone by Toyota bevestig na dit nie geglo is nie.
User avatar
Geno
Administrator
Administrator
Posts: 13655
Joined: Tue Apr 20, 2010 3:05 pm

Re: 4 x4 bakkies. An interesting test

Post by Geno »

ruaanb wrote: Mon Jan 27, 2020 12:52 pm Dis nog niks Wouter.....R92313.66 vir 'n stel decals vir 'n Gazoo Racing Edition Hilux. Dit is deur verskeie persone by Toyota bevestig na dit nie geglo is nie.
Ja maar daardie gofast stickers is geprint op maagdevlies en behandel met Japanese Zen. Dit is elke sent werd!
Goed, beter, 6millimeter!
Wouter Roets
Administrator
Administrator
Posts: 7568
Joined: Wed May 19, 2010 2:06 pm

Re: 4 x4 bakkies. An interesting test

Post by Wouter Roets »

ruaanb wrote: Mon Jan 27, 2020 12:52 pm Dis nog niks Wouter.....R92313.66 vir 'n stel decals vir 'n Gazoo Racing Edition Hilux. Dit is deur verskeie persone by Toyota bevestig na dit nie geglo is nie.
You must be joking!!!

Ai Babaleeu... Jy en jou stickers...
User avatar
musgrave270
Hero Member
Hero Member
Posts: 921
Joined: Mon May 13, 2013 11:26 am

Re: 4 x4 bakkies. An interesting test

Post by musgrave270 »

Image
User avatar
jankraay
Hero Member
Hero Member
Posts: 1898
Joined: Fri Dec 30, 2016 4:12 pm

Re: 4 x4 bakkies. An interesting test

Post by jankraay »

ruaanb wrote:Dis nog niks Wouter.....R92313.66 vir 'n stel decals vir 'n Gazoo Racing Edition Hilux. Dit is deur verskeie persone by Toyota bevestig na dit nie geglo is nie.
Dit is bevestig ja. Ek het dit ook nie geglo nie tot ek self gaan uitvind het. Die grill is ook hier by die 30K rond.

Hulle doen dit om te voorkom laat mense die bakkie copy maar dit is n dom manier. As jy jou bakkie stamp voor en jou stickers is daarmee heen gaan hulle amper jou bakkie afskryfImageImage


Sent from my iPhone using Tapatalk
Wouter Roets
Administrator
Administrator
Posts: 7568
Joined: Wed May 19, 2010 2:06 pm

Re: 4 x4 bakkies. An interesting test

Post by Wouter Roets »

Jan die ergste is dat die mense wat die ECU herprogramering doen ook se hulle kan glad nie raak aan daai Gazoo reeks nie. All show and no go!
User avatar
jankraay
Hero Member
Hero Member
Posts: 1898
Joined: Fri Dec 30, 2016 4:12 pm

Re: 4 x4 bakkies. An interesting test

Post by jankraay »

Wouter Roets wrote:Jan die ergste is dat die mense wat die ECU herprogramering doen ook se hulle kan glad nie raak aan daai Gazoo reeks nie. All show and no go!
Jis dit is n 11.1.11 een. Die ander gemors is dat sy parte bestel word volgens sy reeks nommer en nie die Vin nie. As jy no 8/500 het bestel hulle part onder daai nommer.

Dit was maar n dom ding van Toyota om te doen.


Sent from my iPhone using Tapatalk
Post Reply