Tyres vir H1 bussie?

Post Reply
User avatar
Arnold
Hero Member
Hero Member
Posts: 8011
Joined: Tue Mar 10, 2009 12:06 pm

Tyres vir H1 bussie?

Post by Arnold »

Ek het lekker raad hier gekry vir bakkie bande so wil nou hoor watse bande sit julle op n bussie?
Hyundai H1 9 seater .. het huidiglik Nexen 215/70 r16c 108/106T tyres op.

Ek neem aan die bussie het met die tyres uitgekom maar hulle is nou op en die bussie het maar 50k km op die klok.

Wat stel julle voor?

Sent from my SM-G955F using Tapatalk

WihandV
Full Member
Full Member
Posts: 144
Joined: Sun Jan 17, 2016 9:03 pm

Re: Tyres vir H1 bussie?

Post by WihandV »

Hallo Arnold,

Met 'n familie van 6 ry ons 'n VW Transporter LWB en durf gewoonlik grondpaaie aan met 'n jag, kamp of familievakansie.

Einde laasjaar was dit ons beurt om nuwe bande op te sit en het ek iets gesoek wat 'n goeie balans tussen op en af die pad en moontlike kilometers bied.

Ek het toe besluit op die 215/65 R16 Michelin Latitude Cross XL 102H. Sy "thread" patroon val dalk nie in almal se smaak nie, maar sover is ek baie tevrede met sy ry genot in die stad en op die grondpad.

Ek kan Palm Tyres in Maitland of Strand aanbeveel vir goeie pryse.

Sterkte met die besluit.

Wihan
22-250 Savage VLP
243 Musgrave
6.5 Creedmoor Ruger Precision Rifle
30-06 Ruger
300WM Sako TRG 42
12Ga Benelli M2 SP
User avatar
Dirkvh
Hero Member
Hero Member
Posts: 1016
Joined: Fri Jan 03, 2014 10:36 am

Re: Tyres vir H1 bussie?

Post by Dirkvh »

Yokohama maak lekker band in daai grootte. Geolander GO51

Sent from my POT-LX1AF using Tapatalk

Rom 8 v 1&2: Therefore, there is now no condemnation for those who are in Christ Jesus, 2 because through Christ Jesus the law of the Spirit who gives life has set you free from the law of sin and death
Ds J
Hero Member
Hero Member
Posts: 2205
Joined: Wed Dec 02, 2015 1:25 pm

Re: Tyres vir H1 bussie?

Post by Ds J »

Wat moet die bussie doen?

Hankook gee baie goeie diens in ons wêreld , en ons reken met n stel bande per jaar.

Anders Michelin. Duurder, maar werk!
User avatar
Arnold
Hero Member
Hero Member
Posts: 8011
Joined: Tue Mar 10, 2009 12:06 pm

Re: Tyres vir H1 bussie?

Post by Arnold »

Ds J wrote:Wat moet die bussie doen?

Hankook gee baie goeie diens in ons wêreld , en ons reken met n stel bande per jaar.

Anders Michelin. Duurder, maar werk!
Die bussie is ons gesinsmotor.

Sent from my SM-G955F using Tapatalk

Apie
Hero Member
Hero Member
Posts: 3079
Joined: Sun Nov 30, 2014 7:53 pm

Re: Tyres vir H1 bussie?

Post by Apie »

Maak net seker, ek is redelik oortuig dat vir daai tipe voertuig jy ‘n band met ‘n C (Commercial) rating moet gebruik.

Bv 215/65 R16 C

Versekering manne se woorde aan my


Sent from my iPhone using Tapatalk
User avatar
Philip_R
Hero Member
Hero Member
Posts: 613
Joined: Tue Jul 23, 2013 12:22 pm

Re: Tyres vir H1 bussie?

Post by Philip_R »

Apie wrote: Tue Feb 11, 2020 7:11 am Maak net seker, ek is redelik oortuig dat vir daai tipe voertuig jy ‘n band met ‘n C (Commercial) rating moet gebruik.

Bv 215/65 R16 C

Versekering manne se woorde aan my
Apie jy is reg. 'n Paar White walls is net die ding..... ++>: ++>:

Toe ek 2 jaar terug vir ons Ford bussie bande opsit het die manne by SupaQuick vir my gesê hulle mag nie 'n band wat nie 'n C rating het op 'n bussie sit nie. Dit beperk mens se keuses nogal baie.
As jy nie iets met "Force" regkry nie, Gebruik jy nie genoeg "Force" nie....
Musgrave 375 H&H,
Howa .308 Win
Krico 223 Rem
Ds J
Hero Member
Hero Member
Posts: 2205
Joined: Wed Dec 02, 2015 1:25 pm

Re: Tyres vir H1 bussie?

Post by Ds J »

Arnold wrote: Tue Feb 11, 2020 6:02 am
Ds J wrote:Wat moet die bussie doen?

Hankook gee baie goeie diens in ons wêreld , en ons reken met n stel bande per jaar.

Anders Michelin. Duurder, maar werk!
Die bussie is ons gesinsmotor.

Sent from my SM-G955F using Tapatalk
Jy kan kyk na die verskillende reekse van Windforce ook. Hulle het my nog nie in die steek gelaat nie. Ons "bussie" is n Nissan Patrol wat slegte grondpad en teerpad moet loop.
kudu375
Full Member
Full Member
Posts: 202
Joined: Wed Aug 26, 2015 2:23 pm

Re: Tyres vir H1 bussie?

Post by kudu375 »

Apie wrote: Tue Feb 11, 2020 7:11 am Maak net seker, ek is redelik oortuig dat vir daai tipe voertuig jy ‘n band met ‘n C (Commercial) rating moet gebruik.

Bv 215/65 R16 C

Versekering manne se woorde aan my


Sent from my iPhone using Tapatalk
Baie goeie raad hierdie.
Gewone band m.a.w nie c commercial nie gaan jy nog minder kilos kry en dit gaan voel of bussie sweef oor die pad.
Court Schilbach
Apie
Hero Member
Hero Member
Posts: 3079
Joined: Sun Nov 30, 2014 7:53 pm

Re: Tyres vir H1 bussie?

Post by Apie »

Philip_R wrote:
Apie wrote: Tue Feb 11, 2020 7:11 am Maak net seker, ek is redelik oortuig dat vir daai tipe voertuig jy ‘n band met ‘n C (Commercial) rating moet gebruik.

Bv 215/65 R16 C

Versekering manne se woorde aan my
Apie jy is reg. 'n Paar White walls is net die ding..... ++>: ++>:

Toe ek 2 jaar terug vir ons Ford bussie bande opsit het die manne by SupaQuick vir my gesê hulle mag nie 'n band wat nie 'n C rating het op 'n bussie sit nie. Dit beperk mens se keuses nogal baie.

Hoi!

Daar is respektabele vervaardigers wat C bande maak!

Ek dink daai Michelin hierbo genoem is hoeka een!


Sent from my iPhone using Tapatalk
User avatar
Philip_R
Hero Member
Hero Member
Posts: 613
Joined: Tue Jul 23, 2013 12:22 pm

Re: Tyres vir H1 bussie?

Post by Philip_R »

Apie wrote:
Philip_R wrote:
Apie wrote: Tue Feb 11, 2020 7:11 am Maak net seker, ek is redelik oortuig dat vir daai tipe voertuig jy ‘n band met ‘n C (Commercial) rating moet gebruik.

Bv 215/65 R16 C

Versekering manne se woorde aan my
Apie jy is reg. 'n Paar White walls is net die ding..... ++>: ++>:

Toe ek 2 jaar terug vir ons Ford bussie bande opsit het die manne by SupaQuick vir my gesê hulle mag nie 'n band wat nie 'n C rating het op 'n bussie sit nie. Dit beperk mens se keuses nogal baie.

Hoi!

Daar is respektabele vervaardigers wat C bande maak!

Ek dink daai Michelin hierbo genoem is hoeka een!


Sent from my iPhone using Tapatalk
ImageImage


Sent from my iPhone using Tapatalk Pro
As jy nie iets met "Force" regkry nie, Gebruik jy nie genoeg "Force" nie....
Musgrave 375 H&H,
Howa .308 Win
Krico 223 Rem
User avatar
Arnold
Hero Member
Hero Member
Posts: 8011
Joined: Tue Mar 10, 2009 12:06 pm

Re: Tyres vir H1 bussie?

Post by Arnold »

Dankie julle, dit lyk of die opsies maar skraal gesaai is.

Sent from my SM-G955F using Tapatalk

User avatar
tau
Hero Member
Hero Member
Posts: 3987
Joined: Sun Feb 21, 2010 11:07 pm

Re: Tyres vir H1 bussie?

Post by tau »

Nie nie Continental Vancontacts nie!!! So 15 jaar terug toe ek my eerste Vito gekry het was dit al wat beskikbaar was. Hulle het swaar 30 000km gekry. Veral as jy swaar laai vreet die independant suspensies die kante van bande vinnig en moet jy gereeld draai.

Ek glo mos nou maar in Michelin die R/km werk steeds die goedkoopste uit.
Moet nooit 'n goeie storie met te veel waarheid vernietig nie!!!
The Tool from Toolbag.
User avatar
Arnold
Hero Member
Hero Member
Posts: 8011
Joined: Tue Mar 10, 2009 12:06 pm

Re: Tyres vir H1 bussie?

Post by Arnold »

Dit lyk of hierdie my keuse is vir bekende bande in presies dieselfde size as wat ek nou op het:
215/70R16 Goodyear Cargo Marathon 108/106T
215/70R16 Michelin Agilis 108/106T

... en dan sal hierdies ook op die rim pas met die dieselfde diameter.
205/75R16 Pirelli Carrier 110R
205/75R16 General EuroVan 2 110R

Almal is commercial tyres
Apie
Hero Member
Hero Member
Posts: 3079
Joined: Sun Nov 30, 2014 7:53 pm

Re: Tyres vir H1 bussie?

Post by Apie »

‘N Maatskappy waar ek voorheen gewerk het op ‘n tyd VW Transporters met plat bakke gehad om implemente te kan aflewer.

Ek het eendag met 1 ‘n bloekom houtpaal van omtrent 200mm deursnee getrap wat reg voor my van ‘n vragmotor afgeval het.

My regter voorwiel het geklap en ek het stilgehou, niks drama.

Wiel pap, rim gebuig.

Nuwe rim bestel en toe daai selfde band weer op nuwe rim gesit.... geen misvorming, bubbles of knoppe nie. Ek was verstom.

Het weer daai band terug opgesit en hy het sy kilometers saam met die res vand die bande klaargemaak sonder enige voorvalle.

Dit was ‘n Michelin(amper doodseker dit was daai Agilis)


Sent from my iPhone using Tapatalk
kudu375
Full Member
Full Member
Posts: 202
Joined: Wed Aug 26, 2015 2:23 pm

Re: Tyres vir H1 bussie?

Post by kudu375 »

Arnold wrote: Thu Feb 13, 2020 1:34 pm Dit lyk of hierdie my keuse is vir bekende bande in presies dieselfde size as wat ek nou op het:
215/70R16 Goodyear Cargo Marathon 108/106T
215/70R16 Michelin Agilis 108/106T

... en dan sal hierdies ook op die rim pas met die dieselfde diameter.
205/75R16 Pirelli Carrier 110R
205/75R16 General EuroVan 2 110R

Almal is commercial tyres
Michelin al die pad
Court Schilbach
Post Reply