Tyres vir H1 bussie?
- Arnold
- Hero Member

- Posts: 8011
- Joined: Tue Mar 10, 2009 12:06 pm
Tyres vir H1 bussie?
Ek het lekker raad hier gekry vir bakkie bande so wil nou hoor watse bande sit julle op n bussie?
Hyundai H1 9 seater .. het huidiglik Nexen 215/70 r16c 108/106T tyres op.
Ek neem aan die bussie het met die tyres uitgekom maar hulle is nou op en die bussie het maar 50k km op die klok.
Wat stel julle voor?
Sent from my SM-G955F using Tapatalk

-
WihandV
- Full Member

- Posts: 144
- Joined: Sun Jan 17, 2016 9:03 pm
Re: Tyres vir H1 bussie?
Hallo Arnold,
Met 'n familie van 6 ry ons 'n VW Transporter LWB en durf gewoonlik grondpaaie aan met 'n jag, kamp of familievakansie.
Einde laasjaar was dit ons beurt om nuwe bande op te sit en het ek iets gesoek wat 'n goeie balans tussen op en af die pad en moontlike kilometers bied.
Ek het toe besluit op die 215/65 R16 Michelin Latitude Cross XL 102H. Sy "thread" patroon val dalk nie in almal se smaak nie, maar sover is ek baie tevrede met sy ry genot in die stad en op die grondpad.
Ek kan Palm Tyres in Maitland of Strand aanbeveel vir goeie pryse.
Sterkte met die besluit.
Wihan

22-250 Savage VLP
243 Musgrave
6.5 Creedmoor Ruger Precision Rifle
30-06 Ruger
300WM Sako TRG 42
12Ga Benelli M2 SP
243 Musgrave
6.5 Creedmoor Ruger Precision Rifle
30-06 Ruger
300WM Sako TRG 42
12Ga Benelli M2 SP
- Dirkvh
- Hero Member

- Posts: 1016
- Joined: Fri Jan 03, 2014 10:36 am
Re: Tyres vir H1 bussie?
Yokohama maak lekker band in daai grootte. Geolander GO51
Sent from my POT-LX1AF using Tapatalk
Sent from my POT-LX1AF using Tapatalk
Rom 8 v 1&2: Therefore, there is now no condemnation for those who are in Christ Jesus, 2 because through Christ Jesus the law of the Spirit who gives life has set you free from the law of sin and death
-
Ds J
- Hero Member

- Posts: 2205
- Joined: Wed Dec 02, 2015 1:25 pm
Re: Tyres vir H1 bussie?
Wat moet die bussie doen?
Hankook gee baie goeie diens in ons wêreld , en ons reken met n stel bande per jaar.
Anders Michelin. Duurder, maar werk!
Hankook gee baie goeie diens in ons wêreld , en ons reken met n stel bande per jaar.
Anders Michelin. Duurder, maar werk!
- Arnold
- Hero Member

- Posts: 8011
- Joined: Tue Mar 10, 2009 12:06 pm
Re: Tyres vir H1 bussie?
Die bussie is ons gesinsmotor.Ds J wrote:Wat moet die bussie doen?
Hankook gee baie goeie diens in ons wêreld , en ons reken met n stel bande per jaar.
Anders Michelin. Duurder, maar werk!
Sent from my SM-G955F using Tapatalk
-
Apie
- Hero Member

- Posts: 3079
- Joined: Sun Nov 30, 2014 7:53 pm
Re: Tyres vir H1 bussie?
Maak net seker, ek is redelik oortuig dat vir daai tipe voertuig jy ‘n band met ‘n C (Commercial) rating moet gebruik.
Bv 215/65 R16 C
Versekering manne se woorde aan my
Sent from my iPhone using Tapatalk
Bv 215/65 R16 C
Versekering manne se woorde aan my
Sent from my iPhone using Tapatalk
- Philip_R
- Hero Member

- Posts: 613
- Joined: Tue Jul 23, 2013 12:22 pm
Re: Tyres vir H1 bussie?
Apie jy is reg. 'n Paar White walls is net die ding.....Apie wrote: Tue Feb 11, 2020 7:11 am Maak net seker, ek is redelik oortuig dat vir daai tipe voertuig jy ‘n band met ‘n C (Commercial) rating moet gebruik.
Bv 215/65 R16 C
Versekering manne se woorde aan my
Toe ek 2 jaar terug vir ons Ford bussie bande opsit het die manne by SupaQuick vir my gesê hulle mag nie 'n band wat nie 'n C rating het op 'n bussie sit nie. Dit beperk mens se keuses nogal baie.
As jy nie iets met "Force" regkry nie, Gebruik jy nie genoeg "Force" nie....
Musgrave 375 H&H,
Howa .308 Win
Krico 223 Rem
Musgrave 375 H&H,
Howa .308 Win
Krico 223 Rem
-
Ds J
- Hero Member

- Posts: 2205
- Joined: Wed Dec 02, 2015 1:25 pm
Re: Tyres vir H1 bussie?
Jy kan kyk na die verskillende reekse van Windforce ook. Hulle het my nog nie in die steek gelaat nie. Ons "bussie" is n Nissan Patrol wat slegte grondpad en teerpad moet loop.Arnold wrote: Tue Feb 11, 2020 6:02 amDie bussie is ons gesinsmotor.Ds J wrote:Wat moet die bussie doen?
Hankook gee baie goeie diens in ons wêreld , en ons reken met n stel bande per jaar.
Anders Michelin. Duurder, maar werk!
Sent from my SM-G955F using Tapatalk
-
kudu375
- Full Member

- Posts: 202
- Joined: Wed Aug 26, 2015 2:23 pm
Re: Tyres vir H1 bussie?
Baie goeie raad hierdie.Apie wrote: Tue Feb 11, 2020 7:11 am Maak net seker, ek is redelik oortuig dat vir daai tipe voertuig jy ‘n band met ‘n C (Commercial) rating moet gebruik.
Bv 215/65 R16 C
Versekering manne se woorde aan my
Sent from my iPhone using Tapatalk
Gewone band m.a.w nie c commercial nie gaan jy nog minder kilos kry en dit gaan voel of bussie sweef oor die pad.
Court Schilbach
-
Apie
- Hero Member

- Posts: 3079
- Joined: Sun Nov 30, 2014 7:53 pm
Re: Tyres vir H1 bussie?
Philip_R wrote:Apie jy is reg. 'n Paar White walls is net die ding.....Apie wrote: Tue Feb 11, 2020 7:11 am Maak net seker, ek is redelik oortuig dat vir daai tipe voertuig jy ‘n band met ‘n C (Commercial) rating moet gebruik.
Bv 215/65 R16 C
Versekering manne se woorde aan my![]()
![]()
Toe ek 2 jaar terug vir ons Ford bussie bande opsit het die manne by SupaQuick vir my gesê hulle mag nie 'n band wat nie 'n C rating het op 'n bussie sit nie. Dit beperk mens se keuses nogal baie.
Hoi!
Daar is respektabele vervaardigers wat C bande maak!
Ek dink daai Michelin hierbo genoem is hoeka een!
Sent from my iPhone using Tapatalk
- Philip_R
- Hero Member

- Posts: 613
- Joined: Tue Jul 23, 2013 12:22 pm
Re: Tyres vir H1 bussie?
Apie wrote:Philip_R wrote:Apie jy is reg. 'n Paar White walls is net die ding.....Apie wrote: Tue Feb 11, 2020 7:11 am Maak net seker, ek is redelik oortuig dat vir daai tipe voertuig jy ‘n band met ‘n C (Commercial) rating moet gebruik.
Bv 215/65 R16 C
Versekering manne se woorde aan my![]()
![]()
Toe ek 2 jaar terug vir ons Ford bussie bande opsit het die manne by SupaQuick vir my gesê hulle mag nie 'n band wat nie 'n C rating het op 'n bussie sit nie. Dit beperk mens se keuses nogal baie.
Hoi!
Daar is respektabele vervaardigers wat C bande maak!
Ek dink daai Michelin hierbo genoem is hoeka een!
Sent from my iPhone using Tapatalk

Sent from my iPhone using Tapatalk Pro
As jy nie iets met "Force" regkry nie, Gebruik jy nie genoeg "Force" nie....
Musgrave 375 H&H,
Howa .308 Win
Krico 223 Rem
Musgrave 375 H&H,
Howa .308 Win
Krico 223 Rem
- Arnold
- Hero Member

- Posts: 8011
- Joined: Tue Mar 10, 2009 12:06 pm
Re: Tyres vir H1 bussie?
Dankie julle, dit lyk of die opsies maar skraal gesaai is.
Sent from my SM-G955F using Tapatalk
Sent from my SM-G955F using Tapatalk
- tau
- Hero Member

- Posts: 3987
- Joined: Sun Feb 21, 2010 11:07 pm
Re: Tyres vir H1 bussie?
Nie nie Continental Vancontacts nie!!! So 15 jaar terug toe ek my eerste Vito gekry het was dit al wat beskikbaar was. Hulle het swaar 30 000km gekry. Veral as jy swaar laai vreet die independant suspensies die kante van bande vinnig en moet jy gereeld draai.
Ek glo mos nou maar in Michelin die R/km werk steeds die goedkoopste uit.
Ek glo mos nou maar in Michelin die R/km werk steeds die goedkoopste uit.
Moet nooit 'n goeie storie met te veel waarheid vernietig nie!!!
The Tool from Toolbag.
The Tool from Toolbag.
- Arnold
- Hero Member

- Posts: 8011
- Joined: Tue Mar 10, 2009 12:06 pm
Re: Tyres vir H1 bussie?
Dit lyk of hierdie my keuse is vir bekende bande in presies dieselfde size as wat ek nou op het:
215/70R16 Goodyear Cargo Marathon 108/106T
215/70R16 Michelin Agilis 108/106T
... en dan sal hierdies ook op die rim pas met die dieselfde diameter.
205/75R16 Pirelli Carrier 110R
205/75R16 General EuroVan 2 110R
Almal is commercial tyres
215/70R16 Goodyear Cargo Marathon 108/106T
215/70R16 Michelin Agilis 108/106T
... en dan sal hierdies ook op die rim pas met die dieselfde diameter.
205/75R16 Pirelli Carrier 110R
205/75R16 General EuroVan 2 110R
Almal is commercial tyres
-
Apie
- Hero Member

- Posts: 3079
- Joined: Sun Nov 30, 2014 7:53 pm
Re: Tyres vir H1 bussie?
‘N Maatskappy waar ek voorheen gewerk het op ‘n tyd VW Transporters met plat bakke gehad om implemente te kan aflewer.
Ek het eendag met 1 ‘n bloekom houtpaal van omtrent 200mm deursnee getrap wat reg voor my van ‘n vragmotor afgeval het.
My regter voorwiel het geklap en ek het stilgehou, niks drama.
Wiel pap, rim gebuig.
Nuwe rim bestel en toe daai selfde band weer op nuwe rim gesit.... geen misvorming, bubbles of knoppe nie. Ek was verstom.
Het weer daai band terug opgesit en hy het sy kilometers saam met die res vand die bande klaargemaak sonder enige voorvalle.
Dit was ‘n Michelin(amper doodseker dit was daai Agilis)
Sent from my iPhone using Tapatalk
Ek het eendag met 1 ‘n bloekom houtpaal van omtrent 200mm deursnee getrap wat reg voor my van ‘n vragmotor afgeval het.
My regter voorwiel het geklap en ek het stilgehou, niks drama.
Wiel pap, rim gebuig.
Nuwe rim bestel en toe daai selfde band weer op nuwe rim gesit.... geen misvorming, bubbles of knoppe nie. Ek was verstom.
Het weer daai band terug opgesit en hy het sy kilometers saam met die res vand die bande klaargemaak sonder enige voorvalle.
Dit was ‘n Michelin(amper doodseker dit was daai Agilis)
Sent from my iPhone using Tapatalk
-
kudu375
- Full Member

- Posts: 202
- Joined: Wed Aug 26, 2015 2:23 pm
Re: Tyres vir H1 bussie?
Michelin al die padArnold wrote: Thu Feb 13, 2020 1:34 pm Dit lyk of hierdie my keuse is vir bekende bande in presies dieselfde size as wat ek nou op het: