skietstoel 080.jpg
JAGSTOEL
-
wlm
- Hero Member

- Posts: 2454
- Joined: Fri Aug 12, 2011 5:55 pm
Re: JAGSTOEL
Wiele in die vorm van 'n Toyota, Ford of Isuzu kan opsioneel bygesit word. Kontak jou naaste handelaar vir pryse.PWV wrote:Het die stoel wiele?![]()
- Willie
- Sr. Member

- Posts: 460
- Joined: Thu Dec 09, 2010 1:36 pm
Re: JAGSTOEL
Kan die stoel draai ?

-
wlm
- Hero Member

- Posts: 2454
- Joined: Fri Aug 12, 2011 5:55 pm
Re: JAGSTOEL
Willie
Hy kan draai en swaai! Kontak my op 08vier 592 sewe4sewe4 dan stuur ek nog fotos.
- Willie
- Sr. Member

- Posts: 460
- Joined: Thu Dec 09, 2010 1:36 pm
Re: JAGSTOEL
Sit sommer fotos en prys hier op dat almal kan sien
-
wlm
- Hero Member

- Posts: 2454
- Joined: Fri Aug 12, 2011 5:55 pm
Re: JAGSTOEL
Willie
Ek kan swys maar kan nie fotos plaas nie.
- Willie
- Sr. Member

- Posts: 460
- Joined: Thu Dec 09, 2010 1:36 pm
Re: JAGSTOEL
Ek kan weer fotos plaas maar my sweis werke is nie altyd van die beste nie. Stuur fotos na nul agt drie 740 ses agt 7 agt dan laai ek hulle vir jou. NouBUMP ek dan jy advertensie baie vir een dag 
- tripodmvr
- Administrator

- Posts: 21608
- Joined: Fri Mar 11, 2011 8:31 pm
Re: JAGSTOEL
Volgens reëls moet prys dan ook verskyn.
.22 Krico, Howa 223 Varminter, 243 AI Musgrave RSA, Ruger RPR 243, P14 - 7 x 64, BSA 303 Sporter, 375 H&H Musgrave, 30-06 Ruger No. 1A, Khan O/U 12br, Norinco O/U 12br
-
wlm
- Hero Member

- Posts: 2454
- Joined: Fri Aug 12, 2011 5:55 pm
Re: JAGSTOEL
R10 000 / Stoel
- Willie
- Sr. Member

- Posts: 460
- Joined: Thu Dec 09, 2010 1:36 pm
Re: JAGSTOEL
Volgens GunAfrica is die prys R8000 maar ons sal beter fotos op Jaracal benodig. WLM sal vir my aan stuur sodra hy kan.
-
wlm
- Hero Member

- Posts: 2454
- Joined: Fri Aug 12, 2011 5:55 pm
Re: JAGSTOEL
Prys op GunAfrica was nog begin laas jaar se prys. Dit is nou aangepas maar praat met my, dit is droog maar dalk is daar afslag!Willie wrote: Wed Feb 12, 2020 1:23 pm Volgens GunAfrica is die prys R8000 maar ons sal beter fotos op Jaracal benodig. WLM sal vir my aan stuur sodra hy kan.