Raad vir Lading Asb. 30-06 S365 150gr Sierra Pro Hunter
- Dumbluck
- Hero Member

- Posts: 561
- Joined: Mon Sep 21, 2015 12:08 pm

Ek weet dis nie hoe dinge gedoen word nie maar ek probeer 'n pel help. Ek moet hom help laai ma daar is nie baie voorraad vir lading ontwikkeling nie.
Hy wil net sy biltongjag kan doen later die jaar as Covid19 dit gaan toelaat.
Howa dun loop 22"
S365 Lot 86 (halwe blik)
Sierra Prohunter/ Spitzer 150gr (2130), Max TPL gemeet 3.265, Lengte gemeet 1.060"
CCI200
Federal once fired doppe meet heel konstant 68.7gr H2O
Enige iemand al so kombinasie gelaai of het iemand dalk raad wat ons vir hom kan laai?
Lyk dit veilig?
3.200"
58.6gr
Dankie
https://drive.google.com/open?id=1x7zUm ... ihHs436lq_

You do not have the required permissions to view the files attached to this post.
- tripodmvr
- Administrator

- Posts: 21608
- Joined: Fri Mar 11, 2011 8:31 pm
Re: Raad vir Lading Asb. 30-06 S365 150gr Sierra Pro Hunter
Somchem gee 55.9gr as max vir 'n 168gr koeël.
Ek sou veilig speel en 55gr laai. Skiet een skoot oor die chrony en dit behoort dan die brandtempo toe te lig. Die berekeninge wat ek met Lot 86 gedoen het toon nie snaakse dinge nie, maar veiligheid eerste.

.22 Krico, Howa 223 Varminter, 243 AI Musgrave RSA, Ruger RPR 243, P14 - 7 x 64, BSA 303 Sporter, 375 H&H Musgrave, 30-06 Ruger No. 1A, Khan O/U 12br, Norinco O/U 12br
- Gawie(13mm)
- Hero Member

- Posts: 6150
- Joined: Sun Sep 18, 2011 6:53 pm
Re: Raad vir Lading Asb. 30-06 S365 150gr Sierra Pro Hunter
Maks vir S365 met 150 grein koeël volgens se Somchem se web-tuiste, is 57 grein @ 2979 vps uit 'n 24 duim loop.
Trek 40 vps af vir die 22 duim loop en jou maks spoed is 2939 vps.
Ek sal nes Marius voorstel dat jy met 55 grein begin om spoed te kalibreer.

Dont make expensive noise! Make the first shot count!
- Arnold
- Hero Member

- Posts: 7987
- Joined: Tue Mar 10, 2009 12:06 pm
Re: Raad vir Lading Asb. 30-06 S365 150gr Sierra Pro Hunter
Maar hoekom kan hy nie die laaidata vir 'n 150gr koeel gebruik nie?tripodmvr wrote: Tue Mar 31, 2020 3:47 pm Somchem gee 55.9gr as max vir 'n 168gr koeël.
Ek sou veilig speel en 55gr laai. Skiet een skoot oor die chrony en dit behoort dan die brandtempo toe te lig. Die berekeninge wat ek met Lot 86 gedoen het toon nie snaakse dinge nie, maar veiligheid eerste.
- Gawie(13mm)
- Hero Member

- Posts: 6150
- Joined: Sun Sep 18, 2011 6:53 pm
Re: Raad vir Lading Asb. 30-06 S365 150gr Sierra Pro Hunter
..., want hy ken die data vir die 168 greiners uit sy kop en wil nie aan die WF stel nie.Arnold wrote: Tue Mar 31, 2020 3:56 pmMaar hoekom kan hy nie die laaidata vir 'n 150gr koeel gebruik nie?tripodmvr wrote: Tue Mar 31, 2020 3:47 pm Somchem gee 55.9gr as max vir 'n 168gr koeël.
Ek sou veilig speel en 55gr laai. Skiet een skoot oor die chrony en dit behoort dan die brandtempo toe te lig. Die berekeninge wat ek met Lot 86 gedoen het toon nie snaakse dinge nie, maar veiligheid eerste.
Dont make expensive noise! Make the first shot count!
-
Andre308
- Hero Member

- Posts: 902
- Joined: Sat Nov 07, 2015 6:54 am
Re: Raad vir Lading Asb. 30-06 S365 150gr Sierra Pro Hunter
Ooo, Gawie, wil jy nou ook die weighting factor club join?
Ons lede geld is nie baie duur nie.
Ons lede geld is nie baie duur nie.
- tripodmvr
- Administrator

- Posts: 21608
- Joined: Fri Mar 11, 2011 8:31 pm
Re: Raad vir Lading Asb. 30-06 S365 150gr Sierra Pro Hunter
Herstel. Aandag.
Nie my beste dag sovêr nie. Nuus van die afsterwe van 'n vriend gekry. Kanker gehad.
My 55gr is nie sleg gekies nie. Maks is 57gr vir 150gr volgens Somchem. Ek hou daarby.
Nie my beste dag sovêr nie. Nuus van die afsterwe van 'n vriend gekry. Kanker gehad.
My 55gr is nie sleg gekies nie. Maks is 57gr vir 150gr volgens Somchem. Ek hou daarby.
.22 Krico, Howa 223 Varminter, 243 AI Musgrave RSA, Ruger RPR 243, P14 - 7 x 64, BSA 303 Sporter, 375 H&H Musgrave, 30-06 Ruger No. 1A, Khan O/U 12br, Norinco O/U 12br
- Gawie(13mm)
- Hero Member

- Posts: 6150
- Joined: Sun Sep 18, 2011 6:53 pm
Re: Raad vir Lading Asb. 30-06 S365 150gr Sierra Pro Hunter
Hoekom moet ek betaal as ek verniet al die nodige inligting in QL se handleiding kan kry?Andre308 wrote: Tue Mar 31, 2020 4:02 pm Ooo, Gawie, wil jy nou ook die weighting factor club join?
Ons lede geld is nie baie duur nie.
Dit is hoekom daar 'n paar van ons is wat mekaar se data nagaan en mekaar reg help indien daar goggas uitpeul.
Dont make expensive noise! Make the first shot count!
-
Andre308
- Hero Member

- Posts: 902
- Joined: Sat Nov 07, 2015 6:54 am
Re: Raad vir Lading Asb. 30-06 S365 150gr Sierra Pro Hunter
Miskien maar by ons lede geld betaal...ek wil amper sê ek sal my salaris daarop sit dat jy QL verniet gekry het en dit nie self gekoop het nie...iewers moet n mens tog maar betaal dan.Gawie(13mm) wrote: Tue Mar 31, 2020 5:03 pmHoekom moet ek betaal as ek verniet al die nodige inligting in QL se handleiding kan kry?Andre308 wrote: Tue Mar 31, 2020 4:02 pm Ooo, Gawie, wil jy nou ook die weighting factor club join?
Ons lede geld is nie baie duur nie.![]()
Dit is hoekom daar 'n paar van ons is wat mekaar se data nagaan en mekaar reg help indien daar goggas uitpeul.![]()
- Willie
- Sr. Member

- Posts: 459
- Joined: Thu Dec 09, 2010 1:36 pm
Re: Raad vir Lading Asb. 30-06 S365 150gr Sierra Pro Hunter
Ek laai net 52gr 365 maar met 'n 25 duim loop en kry 2770vfs. Dit is oorgoed genoeg vir biltong jag. Stadiger = minder vleis skade, minder kruit. Miskien kan jy dit ook oorweeg met 'n skoot of twee vir spoed en dan weer die Marius vra om jou nader aan 'n node te kry. Net my stuiwer vir wat dit werd mag wees.tripodmvr wrote: Tue Mar 31, 2020 4:10 pm Herstel. Aandag.
Nie my beste dag sovêr nie. Nuus van die afsterwe van 'n vriend gekry. Kanker gehad.
My 55gr is nie sleg gekies nie. Maks is 57gr vir 150gr volgens Somchem. Ek hou daarby.
- tripodmvr
- Administrator

- Posts: 21608
- Joined: Fri Mar 11, 2011 8:31 pm
Re: Raad vir Lading Asb. 30-06 S365 150gr Sierra Pro Hunter
[/quote]
Ek laai net 52gr 365 maar met 'n 25 duim loop en kry 2770vfs. Dit is oorgoed genoeg vir biltong jag. Stadiger = minder vleis skade, minder kruit. Miskien kan jy dit ook oorweeg met 'n skoot of twee vir spoed en dan weer die Marius vra om jou nader aan 'n node te kry. Net my stuiwer vir wat dit werd mag wees.
[/quote]
Watter Lot S365 gebruik jy?
Ek laai net 52gr 365 maar met 'n 25 duim loop en kry 2770vfs. Dit is oorgoed genoeg vir biltong jag. Stadiger = minder vleis skade, minder kruit. Miskien kan jy dit ook oorweeg met 'n skoot of twee vir spoed en dan weer die Marius vra om jou nader aan 'n node te kry. Net my stuiwer vir wat dit werd mag wees.
[/quote]
Watter Lot S365 gebruik jy?
.22 Krico, Howa 223 Varminter, 243 AI Musgrave RSA, Ruger RPR 243, P14 - 7 x 64, BSA 303 Sporter, 375 H&H Musgrave, 30-06 Ruger No. 1A, Khan O/U 12br, Norinco O/U 12br
- Willie
- Sr. Member

- Posts: 459
- Joined: Thu Dec 09, 2010 1:36 pm
- Dumbluck
- Hero Member

- Posts: 561
- Joined: Mon Sep 21, 2015 12:08 pm
Re: Raad vir Lading Asb. 30-06 S365 150gr Sierra Pro Hunter
Baie dankie almal, ek sal veilig speel met die lading. Julle het my herhinder om nie altyd die hoogste node jaag nie 
Gaan my bes probeer om hom op die skietbaan te kry en spoed meet voor ons als laai. Ons kyk ma wat sê covid.
Ek sukkel ook met die RCBS matrys en my COAX press, die matrys is net net te lank en druk onder vas voor ek die skouer vêr genoeg kan terugdruk tot waar die slot gemaklik toemaak. Ek het al die probleem met een van my ander kalibers ook gehad maar 'n bietjie overcamber om die press het hom vêr genoeg gekry. Met die een gaan ek my press breek voor ek êrens gaan kom.
Dalk is dit nou finaal my verskoning om 'n klein draaibank aan te skaf, ek soek al lank een
Sterkte met die huisarres
Gaan my bes probeer om hom op die skietbaan te kry en spoed meet voor ons als laai. Ons kyk ma wat sê covid.
Ek sukkel ook met die RCBS matrys en my COAX press, die matrys is net net te lank en druk onder vas voor ek die skouer vêr genoeg kan terugdruk tot waar die slot gemaklik toemaak. Ek het al die probleem met een van my ander kalibers ook gehad maar 'n bietjie overcamber om die press het hom vêr genoeg gekry. Met die een gaan ek my press breek voor ek êrens gaan kom.
Dalk is dit nou finaal my verskoning om 'n klein draaibank aan te skaf, ek soek al lank een
Sterkte met die huisarres
- tripodmvr
- Administrator

- Posts: 21608
- Joined: Fri Mar 11, 2011 8:31 pm
Re: Raad vir Lading Asb. 30-06 S365 150gr Sierra Pro Hunter
Hier is verskeie voorstelle. Die "shims" is moontlik die beste tydelike oplossing.
https://www.longrangehunting.com/thread ... gh.122963/
https://www.longrangehunting.com/thread ... gh.122963/
.22 Krico, Howa 223 Varminter, 243 AI Musgrave RSA, Ruger RPR 243, P14 - 7 x 64, BSA 303 Sporter, 375 H&H Musgrave, 30-06 Ruger No. 1A, Khan O/U 12br, Norinco O/U 12br
- Gerhardu
- Hero Member

- Posts: 981
- Joined: Mon Nov 19, 2012 1:55 pm
Re: Raad vir Lading Asb. 30-06 S365 150gr Sierra Pro Hunter
Het jy al gekyk wat gaan hy maak met N550?Dumbluck wrote: Wed Apr 01, 2020 10:04 pm Baie dankie almal, ek sal veilig speel met die lading. Julle het my herhinder om nie altyd die hoogste node jaag nie
Gaan my bes probeer om hom op die skietbaan te kry en spoed meet voor ons als laai. Ons kyk ma wat sê covid.
Ek sukkel ook met die RCBS matrys en my COAX press, die matrys is net net te lank en druk onder vas voor ek die skouer vêr genoeg kan terugdruk tot waar die slot gemaklik toemaak. Ek het al die probleem met een van my ander kalibers ook gehad maar 'n bietjie overcamber om die press het hom vêr genoeg gekry. Met die een gaan ek my press breek voor ek êrens gaan kom.
Dalk is dit nou finaal my verskoning om 'n klein draaibank aan te skaf, ek soek al lank een![]()
Sterkte met die huisarres
- Capt. Yoda
- Hero Member

- Posts: 13509
- Joined: Thu Apr 11, 2013 12:35 pm
Re: Raad vir Lading Asb. 30-06 S365 150gr Sierra Pro Hunter
Dumbluck wrote: Wed Apr 01, 2020 10:04 pm Baie dankie almal, ek sal veilig speel met die lading. Julle het my herhinder om nie altyd die hoogste node jaag nie
Gaan my bes probeer om hom op die skietbaan te kry en spoed meet voor ons als laai. Ons kyk ma wat sê covid.
Ek sukkel ook met die RCBS matrys en my COAX press, die matrys is net net te lank en druk onder vas voor ek die skouer vêr genoeg kan terugdruk tot waar die slot gemaklik toemaak. Ek het al die probleem met een van my ander kalibers ook gehad maar 'n bietjie overcamber om die press het hom vêr genoeg gekry. Met die een gaan ek my press breek voor ek êrens gaan kom.
Dalk is dit nou finaal my verskoning om 'n klein draaibank aan te skaf, ek soek al lank een![]()
Sterkte met die huisarres
Druk daai DIE somer teen n grinder se lem vas en haal so 2mm onder af
A child of five would understand this. Send someone to fetch a child of five.
- Dumbluck
- Hero Member

- Posts: 561
- Joined: Mon Sep 21, 2015 12:08 pm
Re: Raad vir Lading Asb. 30-06 S365 150gr Sierra Pro Hunter
Ek was gou besig met 'n ander projek vanoggend wat my toe langer geneem het as verwag, na hoeveel jaar uiteindelik my press vasgeboud op die werksbank. Die G-Clamp het lank gewerk ma het nie gehou van doppe size nie, nou is hy ordentlik stewig

As iemand 'n stel 30-06 die's het wat in die pad lê laat weet asb.

Dankie, ek het my press so bekyk maar die coax het nie n shellholder nie en ek sien nie hoe ek 'n shim sal inkry nietripodmvr wrote: Thu Apr 02, 2020 2:09 am Hier is verskeie voorstelle. Die "shims" is moontlik die beste tydelike oplossing.
die man moet dit eers self koop
ek was amper oppad maar dink ek gaan nou sommer my eie stel matryse aanskafCapt. Oblivious wrote: Thu Apr 02, 2020 10:07 am Druk daai DIE somer teen n grinder se lem vas en haal so 2mm onder af
As iemand 'n stel 30-06 die's het wat in die pad lê laat weet asb.

- tripodmvr
- Administrator

- Posts: 21608
- Joined: Fri Mar 11, 2011 8:31 pm
Re: Raad vir Lading Asb. 30-06 S365 150gr Sierra Pro Hunter
Ek het 2 van my Lee perse op 'n stewige plank monteer wat redelik lank is. Ek kan nou voor en agter 'n G-klamp opsit en die lang afstand gee genoeg hefboom krag dat dit amper geen spanning op die voorste klamp sit nie. Die lading word ook oor die breedte van die tafel versprei sodat dit nie voor versplinter nie.
Nou het ek 'n mobiele stelsel.
Nou het ek 'n mobiele stelsel.
You do not have the required permissions to view the files attached to this post.
.22 Krico, Howa 223 Varminter, 243 AI Musgrave RSA, Ruger RPR 243, P14 - 7 x 64, BSA 303 Sporter, 375 H&H Musgrave, 30-06 Ruger No. 1A, Khan O/U 12br, Norinco O/U 12br
-
Skietstoel
- Full Member

- Posts: 212
- Joined: Tue Jul 18, 2017 5:35 pm
Re: Raad vir Lading Asb. 30-06 S365 150gr Sierra Pro Hunter
Ek het n spaar stel RCBS matryse as jy dalk sou belangstel.
Sako A111 30-06; Sako A11 243; Star Mod28 9mm P.
- Dumbluck
- Hero Member

- Posts: 561
- Joined: Mon Sep 21, 2015 12:08 pm
Re: Raad vir Lading Asb. 30-06 S365 150gr Sierra Pro Hunter
Dankie, ek het al 'n stel opgespoorSkietstoel wrote:Ek het n spaar stel RCBS matryse as jy dalk sou belangstel.

Sent from my SM-G973F using Tapatalk
-
Skietstoel
- Full Member

- Posts: 212
- Joined: Tue Jul 18, 2017 5:35 pm
Re: Raad vir Lading Asb. 30-06 S365 150gr Sierra Pro Hunter
Doodreg!
Sako A111 30-06; Sako A11 243; Star Mod28 9mm P.
- Dumbluck
- Hero Member

- Posts: 561
- Joined: Mon Sep 21, 2015 12:08 pm
Re: Raad vir Lading Asb. 30-06 S365 150gr Sierra Pro Hunter
Ek dink die man kan ma gaan jag met die "duimsuig" lading.
GRT se voorspelling was 2974, die 9 skote is met sy demper geskiet.
Is nuuskierig oor die spoed sonder demper ma ons kon nie patrone mors nie en moes zero ook

GRT se voorspelling was 2974, die 9 skote is met sy demper geskiet.
Is nuuskierig oor die spoed sonder demper ma ons kon nie patrone mors nie en moes zero ook

- Arnold
- Hero Member

- Posts: 7987
- Joined: Tue Mar 10, 2009 12:06 pm
Re: Raad vir Lading Asb. 30-06 S365 150gr Sierra Pro Hunter
Hy kan maar gaan jag met daai lading. Nou het hy n lekker 308 
Sent from my SM-G955F using Tapatalk

Sent from my SM-G955F using Tapatalk
- Dumbluck
- Hero Member

- Posts: 561
- Joined: Mon Sep 21, 2015 12:08 pm
Re: Raad vir Lading Asb. 30-06 S365 150gr Sierra Pro Hunter
Toe hy die eerste keer begin praat van jaggeweer het ek gesê hy moet 308 koop hahaArnold wrote:Hy kan maar gaan jag met daai lading. Nou het hy n lekker 308
Sent from my SM-G955F using Tapatalk
Ek is bly ons kon redelike resultate kry met die eerste probeerslag. Het nie baie gehad om me te werk nie, die man skiet op 'n baie tight budget. 38 once fired Federal doppe, 2/3 blik 365 en primers het hy geskenk gekry en die pakkie munte het hy iewers gekoop vir onder R300.
As hy die dag 'n nuwe blik kruit koop en my 165 SST's oorkoop sal ek die hoër nodes aanpak.
Hy is ten minste oppad jagveld toe met sy 308 volgende week, meer as wat ek kan sê
Sent from my SM-G973F using Tapatalk
- tripodmvr
- Administrator

- Posts: 21608
- Joined: Fri Mar 11, 2011 8:31 pm
Re: Raad vir Lading Asb. 30-06 S365 150gr Sierra Pro Hunter
As ek so na die QL syfers kyk kan die node naby 2850vps wees en 56,8gr word daarvoor bereken. Lyk asof julle in die nodeband se onderste punt ingesluip het.