Eagle Barrels

Enige iets pas hier/ discuss anything here
User avatar
Wilhelm Schultz
Full Member
Full Member
Posts: 195
Joined: Tue Sep 03, 2013 9:37 pm

Eagle Barrels

Post by Wilhelm Schultz »

Ken enige iemand die bg lope? Word plaaslik vervaardig.

Hoor graag dankie
Hou die lood in die lug
User avatar
Hein M.
Hero Member
Hero Member
Posts: 3887
Joined: Wed Mar 25, 2009 3:52 pm

Re: Eagle Barrels

Post by Hein M. »

Wilhelm Schultz wrote: Sat Apr 04, 2020 9:56 am Ken enige iemand die bg lope? Word plaaslik vervaardig.

Hoor graag dankie
Ek ken dit nie, maar is nogal beïndruk met hulle webblad - en die groot verskeidenheid produkte wat hulle vervaardig. Tot handwapen lope asook onderdele vir my ou RSA...

Hoor ook graag van iemand wat van hulle gebruik gemaak het ;)
Diesel Dog
Hero Member
Hero Member
Posts: 2331
Joined: Wed Jan 20, 2016 8:53 pm

Re: Eagle Barrels

Post by Diesel Dog »

Het gister een aan die gang gesit,243ai 28" heavy varmint 1-8 twist.Stamp die gongs lekker tot 1100m met 41.5gr s365 en 105gr amax 3050fps.Skiet .5moa met eerste duimsuig lading.

DD
Mellies
Hero Member
Hero Member
Posts: 1987
Joined: Sun Jan 18, 2015 5:32 pm

Re: Eagle Barrels

Post by Mellies »

Nie ondervinding met die lope nie.

Het geloer en navrae gedoen. Niemand het negatiewe kommentaar gelewer nie, behalwe dat die lope n reamer se grootste nagmerrie is.

Met n vleisie...
Diesel Dog
Hero Member
Hero Member
Posts: 2331
Joined: Wed Jan 20, 2016 8:53 pm

Re: Eagle Barrels

Post by Diesel Dog »

[quote=Mellies post_id=808056 time=1585992853 user_id=10155]
Nie ondervinding met die lope nie.

Het geloer en navrae gedoen. Niemand het negatiewe kommentaar gelewer nie, behalwe dat die lope n reamer se grootste nagmerrie is.

Met n vleisie...
[/quote]

Ek hoop daar is n korrelasie tussen die hardheid van die material en langer loop lewe. ;D

DD
Mellies
Hero Member
Hero Member
Posts: 1987
Joined: Sun Jan 18, 2015 5:32 pm

Re: Eagle Barrels

Post by Mellies »

Diesel Dog wrote: Sat Apr 04, 2020 11:41 am
Mellies wrote: Sat Apr 04, 2020 11:34 am Nie ondervinding met die lope nie.

Het geloer en navrae gedoen. Niemand het negatiewe kommentaar gelewer nie, behalwe dat die lope n reamer se grootste nagmerrie is.

Met n vleisie...
Ek hoop daar is n korrelasie tussen die hardheid van die material en langer loop lewe. ;D

DD
DD,

Daai sal een van die slim manne moet antwoord. Indien nie behoort jy ons te help...ruil nou daai 365 vir N550 of Alliant 19 dan het ons dalk gouer n antwoord. ++>:

Wys ons hoe daai loop maak samblief my kroon?

Dankie.

Met n vleisie...
User avatar
Armand Steenkamp
Hero Member
Hero Member
Posts: 3529
Joined: Fri Jul 16, 2010 8:06 am

Re: Eagle Barrels

Post by Armand Steenkamp »

Ek loer nou self na hulle
Malan123
Hero Member
Hero Member
Posts: 2128
Joined: Sat Oct 29, 2016 4:07 pm

Re: Eagle Barrels

Post by Malan123 »

Wat kos hierdie outjies?
User avatar
Armand Steenkamp
Hero Member
Hero Member
Posts: 3529
Joined: Fri Jul 16, 2010 8:06 am

Re: Eagle Barrels

Post by Armand Steenkamp »

Smaak my so tussen 6 en 7k
User avatar
Geno
Administrator
Administrator
Posts: 13647
Joined: Tue Apr 20, 2010 3:05 pm

Re: Eagle Barrels

Post by Geno »

Hein M. wrote: Sat Apr 04, 2020 10:34 am
Ek ken dit nie, maar is nogal beïndruk met hulle webblad - en die groot verskeidenheid produkte wat hulle vervaardig.
Ja dis nogal indrukwekkend dat hulle ons boltknob ook so lekker copy... ::)
Goed, beter, 6millimeter!
User avatar
Armand Steenkamp
Hero Member
Hero Member
Posts: 3529
Joined: Fri Jul 16, 2010 8:06 am

Re: Eagle Barrels

Post by Armand Steenkamp »

Geno wrote: Sun Apr 05, 2020 11:09 am
Hein M. wrote: Sat Apr 04, 2020 10:34 am
Ek ken dit nie, maar is nogal beïndruk met hulle webblad - en die groot verskeidenheid produkte wat hulle vervaardig.
Ja dis nogal indrukwekkend dat hulle ons boltknob ook so lekker copy... ::)
Dis n pluimpie vir julle maat. There is only one true original!!
User avatar
Hein M.
Hero Member
Hero Member
Posts: 3887
Joined: Wed Mar 25, 2009 3:52 pm

Re: Eagle Barrels

Post by Hein M. »

Armand Steenkamp wrote: Sun Apr 05, 2020 12:27 pm
Geno wrote: Sun Apr 05, 2020 11:09 am
Hein M. wrote: Sat Apr 04, 2020 10:34 am
Ek ken dit nie, maar is nogal beïndruk met hulle webblad - en die groot verskeidenheid produkte wat hulle vervaardig.
Ja dis nogal indrukwekkend dat hulle ons boltknob ook so lekker copy... ::)
Dis n pluimpie vir julle maat. There is only one true original!!
Dit sal my moer taamlik suur maak :o
User avatar
Francoisv
Hero Member
Hero Member
Posts: 1615
Joined: Wed Jan 01, 2014 10:39 pm

Re: Eagle Barrels

Post by Francoisv »

Die ou is 'n vark. Lyk my hy copy Walther se lope ook.

2 daughters. Plenty guns.

Francois Vogel
Diesel Dog
Hero Member
Hero Member
Posts: 2331
Joined: Wed Jan 20, 2016 8:53 pm

Re: Eagle Barrels

Post by Diesel Dog »

Mellies wrote:
Diesel Dog wrote: Sat Apr 04, 2020 11:41 am
Mellies wrote: Sat Apr 04, 2020 11:34 am Nie ondervinding met die lope nie.

Het geloer en navrae gedoen. Niemand het negatiewe kommentaar gelewer nie, behalwe dat die lope n reamer se grootste nagmerrie is.

Met n vleisie...
Ek hoop daar is n korrelasie tussen die hardheid van die material en langer loop lewe. ;D

DD
DD,

Daai sal een van die slim manne moet antwoord. Indien nie behoort jy ons te help...ruil nou daai 365 vir N550 of Alliant 19 dan het ons dalk gouer n antwoord. ++>:

Wys ons hoe daai loop maak samblief my kroon?

Dankie.

Met n vleisie...
243ai klaar getoets.

DDImage

Sent from my SM-G950F using Tapatalk

Andre308
Hero Member
Hero Member
Posts: 904
Joined: Sat Nov 07, 2015 6:54 am

Re: Eagle Barrels

Post by Andre308 »

Ek het gehoor dat van die geweer smede so bietjie versigtig is vir die lope weens die hardheid.

Ek hoop wel die mense se lope goed is. Dit sal dinge makliker maak vir ons met die dat ons so lank moet wag vir die ingevoerde lope.
User avatar
Fanta300
Hero Member
Hero Member
Posts: 3628
Joined: Wed Jan 23, 2013 9:38 pm

Re: Eagle Barrels

Post by Fanta300 »

Lynx 300WM, Musgrave .308 Plank , BSA .303, Stevens .22, Howa .308, Musgrave .308, S&W.38 Sp, Beretta .22 Pistool, Shadow12Br Semi., BRNO 375 H&H. CZ 75 Compact, BRNO (Mod 2) .22, BRNO ZKK 270Win, CZ 243W.
Sangoma (IAN)
Hero Member
Hero Member
Posts: 1320
Joined: Thu Dec 26, 2013 9:18 am

Re: Eagle Barrels

Post by Sangoma (IAN) »

Het op n stadium een gehad. Lank storie kort, hy was vervang met n Krieger.
In my opinie, dit is of n hit of n mis. Jy het 50/50 kans dat hy baie goed of baie sleg gan wees.
User avatar
BeesBreet
Hero Member
Hero Member
Posts: 1649
Joined: Sat Nov 22, 2014 9:03 am

Re: Eagle Barrels

Post by BeesBreet »

Sangoma (IAN) wrote:Het op n stadium een gehad. Lank storie kort, hy was vervang met n Krieger.
In my opinie, dit is of n hit of n mis. Jy het 50/50 kans dat hy baie goed of baie sleg gan wees.
Kan jy dalk uitbrei?
User avatar
jankraay
Hero Member
Hero Member
Posts: 1898
Joined: Fri Dec 30, 2016 4:12 pm

Re: Eagle Barrels

Post by jankraay »

More manne

Ek dink daar is al meer lope gemaak wat skiet as die wat nie wil skiet nie. As ek dit nie mis het nie is daar n paar veranderinge wat by Eagle gaan kom in die volgende paar maande.

Sodra ek meer uitvind sal ek julle kom vertel.

Groete

Sent from my iPhone using Tapatalk
User avatar
BeesBreet
Hero Member
Hero Member
Posts: 1649
Joined: Sat Nov 22, 2014 9:03 am

Re: Eagle Barrels

Post by BeesBreet »

Sangoma (IAN) wrote:Het op n stadium een gehad. Lank storie kort, hy was vervang met n Krieger.
In my opinie, dit is of n hit of n mis. Jy het 50/50 kans dat hy baie goed of baie sleg gan wees.
Weet nie of julle internet nie meer werk daar nie... kan jy dalk meer uitbrei oor die stelling asb. Ek oorweeg so loop maar jou stelling bekommer my. Wil graag die lang storie hoor
Sangoma (IAN)
Hero Member
Hero Member
Posts: 1320
Joined: Thu Dec 26, 2013 9:18 am

Re: Eagle Barrels

Post by Sangoma (IAN) »

Bees, ek het n eagle barrel laat opsit so 3 jaar terug. 300x skote later wou hy nogsteeds nie group nie. Laat n Krieger barrel opsit en hy group sommer van dag 1 af.

Blykbaar het die vervaardiger intussen staal verander, so eks nie 100% seker wat daar gebeur het nie.
Soos ek se, dit is jou keuse of jy daai paadjie will stap. Selfde het ook met n skiet vriend gebeur.
PWV
Hero Member
Hero Member
Posts: 7343
Joined: Sun Jul 15, 2012 6:21 pm

Re: Eagle Barrels

Post by PWV »

Ek dra geen kennis van die lope nie. Hier is egter een van ons mense wat iets probeer. Wat wil waarde toevoeg in ons land.

Ek voel as die loop nie deeglik op 'n wetenskaplike manier getoets is om die ware prentjie te kry nie, kan mens nie sommer 'n uitspraak waag nie. Ian het wel 'n negatiewe ondervinding gehad, maar kry mens dit nie soms by ander lope ook nie?

Is dit nie dalk 'n geval van " 'n profeet wat nie in sy eie land geëer word nie"?
User avatar
BeesBreet
Hero Member
Hero Member
Posts: 1649
Joined: Sat Nov 22, 2014 9:03 am

Eagle Barrels

Post by BeesBreet »

Is hier iemand wat wel goeie ondervinding het met die lope.

Persoonlikke ervaring asb, nie my tjommie se neuf bla bla bla nie.

Dalk meer vertel oor hoe vinnig/maklik hy begin skiet het?
Diesel Dog
Hero Member
Hero Member
Posts: 2331
Joined: Wed Jan 20, 2016 8:53 pm

Re: Eagle Barrels

Post by Diesel Dog »

243 AI met 28' heavy varmint nou so 230 skote geskiet en skiet 05 moa van begin af . Geweer smid het maar gebitch oor slytasie aan reamer . Solid
carbide reamers sal beter in die 36 rockwell staal werk.Plaaslik vervardigde carbide reamers kos so R4800.00 en kan 100de gate ruim.

DD
User avatar
BeesBreet
Hero Member
Hero Member
Posts: 1649
Joined: Sat Nov 22, 2014 9:03 am

Re: Eagle Barrels

Post by BeesBreet »

Diesel Dog wrote:243 AI met 28' heavy varmint nou so 230 skote geskiet en skiet 05 moa van begin af . Geweer smid het maar gebitch oor slytasie aan reamer . Solid
carbide reamers sal beter in die 36 rockwell staal werk.Plaaslik vervardigde carbide reamers kos so R4800.00 en kan 100de gate ruim.

DD
Dankie vir jou skrywe, so hy het van sy ma af mooi gemaak!

As daar nog manne is met persoonlikke ervaring kom vertel ons asb.

Ingevoerde goed gaan duur wees
Post Reply