Eagle Barrels
- Wilhelm Schultz
- Full Member

- Posts: 195
- Joined: Tue Sep 03, 2013 9:37 pm
Eagle Barrels
Ken enige iemand die bg lope? Word plaaslik vervaardig.
Hoor graag dankie
Hoor graag dankie
Hou die lood in die lug
- Hein M.
- Hero Member

- Posts: 3887
- Joined: Wed Mar 25, 2009 3:52 pm
Re: Eagle Barrels
Ek ken dit nie, maar is nogal beïndruk met hulle webblad - en die groot verskeidenheid produkte wat hulle vervaardig. Tot handwapen lope asook onderdele vir my ou RSA...Wilhelm Schultz wrote: Sat Apr 04, 2020 9:56 am Ken enige iemand die bg lope? Word plaaslik vervaardig.
Hoor graag dankie
Hoor ook graag van iemand wat van hulle gebruik gemaak het
-
Diesel Dog
- Hero Member

- Posts: 2331
- Joined: Wed Jan 20, 2016 8:53 pm
Re: Eagle Barrels
Het gister een aan die gang gesit,243ai 28" heavy varmint 1-8 twist.Stamp die gongs lekker tot 1100m met 41.5gr s365 en 105gr amax 3050fps.Skiet .5moa met eerste duimsuig lading.
DD
DD
-
Mellies
- Hero Member

- Posts: 1987
- Joined: Sun Jan 18, 2015 5:32 pm
Re: Eagle Barrels
Nie ondervinding met die lope nie.
Het geloer en navrae gedoen. Niemand het negatiewe kommentaar gelewer nie, behalwe dat die lope n reamer se grootste nagmerrie is.
Met n vleisie...
Het geloer en navrae gedoen. Niemand het negatiewe kommentaar gelewer nie, behalwe dat die lope n reamer se grootste nagmerrie is.
Met n vleisie...
-
Diesel Dog
- Hero Member

- Posts: 2331
- Joined: Wed Jan 20, 2016 8:53 pm
Re: Eagle Barrels
[quote=Mellies post_id=808056 time=1585992853 user_id=10155]
Nie ondervinding met die lope nie.
Het geloer en navrae gedoen. Niemand het negatiewe kommentaar gelewer nie, behalwe dat die lope n reamer se grootste nagmerrie is.
Met n vleisie...
[/quote]
Ek hoop daar is n korrelasie tussen die hardheid van die material en langer loop lewe.
DD
Nie ondervinding met die lope nie.
Het geloer en navrae gedoen. Niemand het negatiewe kommentaar gelewer nie, behalwe dat die lope n reamer se grootste nagmerrie is.
Met n vleisie...
[/quote]
Ek hoop daar is n korrelasie tussen die hardheid van die material en langer loop lewe.
DD
-
Mellies
- Hero Member

- Posts: 1987
- Joined: Sun Jan 18, 2015 5:32 pm
Re: Eagle Barrels
DD,Diesel Dog wrote: Sat Apr 04, 2020 11:41 amEk hoop daar is n korrelasie tussen die hardheid van die material en langer loop lewe.Mellies wrote: Sat Apr 04, 2020 11:34 am Nie ondervinding met die lope nie.
Het geloer en navrae gedoen. Niemand het negatiewe kommentaar gelewer nie, behalwe dat die lope n reamer se grootste nagmerrie is.
Met n vleisie...![]()
DD
Daai sal een van die slim manne moet antwoord. Indien nie behoort jy ons te help...ruil nou daai 365 vir N550 of Alliant 19 dan het ons dalk gouer n antwoord.
Wys ons hoe daai loop maak samblief my kroon?
Dankie.
Met n vleisie...
- Armand Steenkamp
- Hero Member

- Posts: 3529
- Joined: Fri Jul 16, 2010 8:06 am
Re: Eagle Barrels
Ek loer nou self na hulle
-
Malan123
- Hero Member

- Posts: 2128
- Joined: Sat Oct 29, 2016 4:07 pm
Re: Eagle Barrels
Wat kos hierdie outjies?
- Armand Steenkamp
- Hero Member

- Posts: 3529
- Joined: Fri Jul 16, 2010 8:06 am
Re: Eagle Barrels
Smaak my so tussen 6 en 7k
- Geno
- Administrator

- Posts: 13647
- Joined: Tue Apr 20, 2010 3:05 pm
Re: Eagle Barrels
Ja dis nogal indrukwekkend dat hulle ons boltknob ook so lekker copy...Hein M. wrote: Sat Apr 04, 2020 10:34 am
Ek ken dit nie, maar is nogal beïndruk met hulle webblad - en die groot verskeidenheid produkte wat hulle vervaardig.
Goed, beter, 6millimeter!
- Armand Steenkamp
- Hero Member

- Posts: 3529
- Joined: Fri Jul 16, 2010 8:06 am
Re: Eagle Barrels
Dis n pluimpie vir julle maat. There is only one true original!!
- Hein M.
- Hero Member

- Posts: 3887
- Joined: Wed Mar 25, 2009 3:52 pm
Re: Eagle Barrels
Dit sal my moer taamlik suur maakArmand Steenkamp wrote: Sun Apr 05, 2020 12:27 pmDis n pluimpie vir julle maat. There is only one true original!!
- Francoisv
- Hero Member

- Posts: 1615
- Joined: Wed Jan 01, 2014 10:39 pm
Re: Eagle Barrels
Die ou is 'n vark. Lyk my hy copy Walther se lope ook.
2 daughters. Plenty guns.
2 daughters. Plenty guns.
Francois Vogel
-
Diesel Dog
- Hero Member

- Posts: 2331
- Joined: Wed Jan 20, 2016 8:53 pm
Re: Eagle Barrels
243ai klaar getoets.Mellies wrote:DD,Diesel Dog wrote: Sat Apr 04, 2020 11:41 amEk hoop daar is n korrelasie tussen die hardheid van die material en langer loop lewe.Mellies wrote: Sat Apr 04, 2020 11:34 am Nie ondervinding met die lope nie.
Het geloer en navrae gedoen. Niemand het negatiewe kommentaar gelewer nie, behalwe dat die lope n reamer se grootste nagmerrie is.
Met n vleisie...![]()
DD
Daai sal een van die slim manne moet antwoord. Indien nie behoort jy ons te help...ruil nou daai 365 vir N550 of Alliant 19 dan het ons dalk gouer n antwoord.![]()
Wys ons hoe daai loop maak samblief my kroon?
Dankie.
Met n vleisie...
DD

Sent from my SM-G950F using Tapatalk
-
Andre308
- Hero Member

- Posts: 904
- Joined: Sat Nov 07, 2015 6:54 am
Re: Eagle Barrels
Ek het gehoor dat van die geweer smede so bietjie versigtig is vir die lope weens die hardheid.
Ek hoop wel die mense se lope goed is. Dit sal dinge makliker maak vir ons met die dat ons so lank moet wag vir die ingevoerde lope.
Ek hoop wel die mense se lope goed is. Dit sal dinge makliker maak vir ons met die dat ons so lank moet wag vir die ingevoerde lope.
- Fanta300
- Hero Member

- Posts: 3628
- Joined: Wed Jan 23, 2013 9:38 pm
Re: Eagle Barrels
Lynx 300WM, Musgrave .308 Plank , BSA .303, Stevens .22, Howa .308, Musgrave .308, S&W.38 Sp, Beretta .22 Pistool, Shadow12Br Semi., BRNO 375 H&H. CZ 75 Compact, BRNO (Mod 2) .22, BRNO ZKK 270Win, CZ 243W.
-
Sangoma (IAN)
- Hero Member

- Posts: 1320
- Joined: Thu Dec 26, 2013 9:18 am
Re: Eagle Barrels
Het op n stadium een gehad. Lank storie kort, hy was vervang met n Krieger.
In my opinie, dit is of n hit of n mis. Jy het 50/50 kans dat hy baie goed of baie sleg gan wees.
In my opinie, dit is of n hit of n mis. Jy het 50/50 kans dat hy baie goed of baie sleg gan wees.
- BeesBreet
- Hero Member

- Posts: 1649
- Joined: Sat Nov 22, 2014 9:03 am
Re: Eagle Barrels
Kan jy dalk uitbrei?Sangoma (IAN) wrote:Het op n stadium een gehad. Lank storie kort, hy was vervang met n Krieger.
In my opinie, dit is of n hit of n mis. Jy het 50/50 kans dat hy baie goed of baie sleg gan wees.
- jankraay
- Hero Member

- Posts: 1898
- Joined: Fri Dec 30, 2016 4:12 pm
Re: Eagle Barrels
More manne
Ek dink daar is al meer lope gemaak wat skiet as die wat nie wil skiet nie. As ek dit nie mis het nie is daar n paar veranderinge wat by Eagle gaan kom in die volgende paar maande.
Sodra ek meer uitvind sal ek julle kom vertel.
Groete
Sent from my iPhone using Tapatalk
Ek dink daar is al meer lope gemaak wat skiet as die wat nie wil skiet nie. As ek dit nie mis het nie is daar n paar veranderinge wat by Eagle gaan kom in die volgende paar maande.
Sodra ek meer uitvind sal ek julle kom vertel.
Groete
Sent from my iPhone using Tapatalk
- BeesBreet
- Hero Member

- Posts: 1649
- Joined: Sat Nov 22, 2014 9:03 am
Re: Eagle Barrels
Weet nie of julle internet nie meer werk daar nie... kan jy dalk meer uitbrei oor die stelling asb. Ek oorweeg so loop maar jou stelling bekommer my. Wil graag die lang storie hoorSangoma (IAN) wrote:Het op n stadium een gehad. Lank storie kort, hy was vervang met n Krieger.
In my opinie, dit is of n hit of n mis. Jy het 50/50 kans dat hy baie goed of baie sleg gan wees.
-
Sangoma (IAN)
- Hero Member

- Posts: 1320
- Joined: Thu Dec 26, 2013 9:18 am
Re: Eagle Barrels
Bees, ek het n eagle barrel laat opsit so 3 jaar terug. 300x skote later wou hy nogsteeds nie group nie. Laat n Krieger barrel opsit en hy group sommer van dag 1 af.
Blykbaar het die vervaardiger intussen staal verander, so eks nie 100% seker wat daar gebeur het nie.
Soos ek se, dit is jou keuse of jy daai paadjie will stap. Selfde het ook met n skiet vriend gebeur.

PWV
- Hero Member

- Posts: 7343
- Joined: Sun Jul 15, 2012 6:21 pm
Re: Eagle Barrels
Ek dra geen kennis van die lope nie. Hier is egter een van ons mense wat iets probeer. Wat wil waarde toevoeg in ons land.
Ek voel as die loop nie deeglik op 'n wetenskaplike manier getoets is om die ware prentjie te kry nie, kan mens nie sommer 'n uitspraak waag nie. Ian het wel 'n negatiewe ondervinding gehad, maar kry mens dit nie soms by ander lope ook nie?
Is dit nie dalk 'n geval van " 'n profeet wat nie in sy eie land geëer word nie"?
Ek voel as die loop nie deeglik op 'n wetenskaplike manier getoets is om die ware prentjie te kry nie, kan mens nie sommer 'n uitspraak waag nie. Ian het wel 'n negatiewe ondervinding gehad, maar kry mens dit nie soms by ander lope ook nie?
Is dit nie dalk 'n geval van " 'n profeet wat nie in sy eie land geëer word nie"?
- BeesBreet
- Hero Member

- Posts: 1649
- Joined: Sat Nov 22, 2014 9:03 am
Eagle Barrels
Is hier iemand wat wel goeie ondervinding het met die lope.
Persoonlikke ervaring asb, nie my tjommie se neuf bla bla bla nie.
Dalk meer vertel oor hoe vinnig/maklik hy begin skiet het?
Persoonlikke ervaring asb, nie my tjommie se neuf bla bla bla nie.
Dalk meer vertel oor hoe vinnig/maklik hy begin skiet het?
-
Diesel Dog
- Hero Member

- Posts: 2331
- Joined: Wed Jan 20, 2016 8:53 pm
Re: Eagle Barrels
243 AI met 28' heavy varmint nou so 230 skote geskiet en skiet 05 moa van begin af . Geweer smid het maar gebitch oor slytasie aan reamer . Solid
carbide reamers sal beter in die 36 rockwell staal werk.Plaaslik vervardigde carbide reamers kos so R4800.00 en kan 100de gate ruim.
DD
carbide reamers sal beter in die 36 rockwell staal werk.Plaaslik vervardigde carbide reamers kos so R4800.00 en kan 100de gate ruim.
DD
- BeesBreet
- Hero Member

- Posts: 1649
- Joined: Sat Nov 22, 2014 9:03 am
Re: Eagle Barrels
Dankie vir jou skrywe, so hy het van sy ma af mooi gemaak!Diesel Dog wrote:243 AI met 28' heavy varmint nou so 230 skote geskiet en skiet 05 moa van begin af . Geweer smid het maar gebitch oor slytasie aan reamer . Solid
carbide reamers sal beter in die 36 rockwell staal werk.Plaaslik vervardigde carbide reamers kos so R4800.00 en kan 100de gate ruim.
DD
As daar nog manne is met persoonlikke ervaring kom vertel ons asb.
Ingevoerde goed gaan duur wees