Ad blocker detected: Our website is made possible by displaying online advertisements to our visitors. Please consider supporting us by disabling your ad blocker on our website.
Cats are especially sensitive to aspirin because they don't break it down or eliminate it efficiently, so it can build up to harmful concentrations more quickly. Cat owners should never give their cats aspirin or any other non-steroidal anti-inflammatory (NSAID)
Ek sou natuurlik nooit n paar pille fyn maak en dit in katkos inmeng en in my tuin neersit nie. Nooit nie. En ek sal ook nooit die raad vir enige iemand aanbeveel nie. Nooit nie.
Derik Strydom
What matters not, is the size of the dog in the fight, but the size of the fight, in the dog !
Cats are especially sensitive to aspirin because they don't break it down or eliminate it efficiently, so it can build up to harmful concentrations more quickly. Cat owners should never give their cats aspirin or any other non-steroidal anti-inflammatory (NSAID)
Ek sou natuurlik nooit n paar pille fyn maak en dit in katkos inmeng en in my tuin neersit nie. Nooit nie. En ek sal ook nooit die raad vir enige iemand aanbeveel nie. Nooit nie.
Ek weet jy het nou nie meer honde nie maar jy moet sien hoe wip n kat eienaar homself as jy sy kat se oorblyselfs vir hom terug gee nadat jou jack russel hom pakslae gegee het. Veral nadat jy hom herhaaldelik baie mooi gevra het om sy kat kos te gee. Blykbaar is n opregte siamese kat nogals duur.
Carlc wrote:Ek weet jy het nou nie meer honde nie maar jy moet sien hoe wip n kat eienaar homself as jy sy kat se oorblyselfs vir hom terug gee nadat jou jack russel hom pakslae gegee het. Veral nadat jy hom herhaaldelik baie mooi gevra het om sy kat kos te gee. Blykbaar is n opregte siamese kat nogals duur.
hierdie is sommer straat katte. Daar was op ‘n tyd mense wat hulle kom vang het, maar dit het nie lank gehou nie toe is daar ander.
Ek stem saam oom Marius. 'n kat is bietjie taaier as wat 'n ou dink. Ons het een aand gaan rooikat skiet. Ek het toe 'n groot gemmerkat misgus vir 'n rooikat. Ek het hom toe met 'n 270 bygekom. Ek sal nou nie in detail ingaan nie, maar hy was redelik raak geskiet en hy het nog steeds eers in die volgende kamp loop vrek.
Iets wat beslis op die langtermyn werk is om 'n sproeier of 2 in die tuin te koppel elk met motion sensor. Klein bietjie moeite, maar dit los jou probleem permanent op.
Deesdae soek mense iets om jou mee pakslae te gee. Vrek 'n buurman se kat kan hy maklik kyk of hy nie vergiftig is nie. Jy wil nie as 'n verdagte ondervra word nie. Soveel te meer as jy die kat skiet en hy vrek in 'n ander erf. Alle geweer eienaars in die omgewing gaan ondervra word. Nie die moeite werd nie. Probeer die reuk en water rate wat voorgestel is.
tripodmvr wrote: Sun Apr 19, 2020 12:07 pm
Deesdae soek mense iets om jou mee pakslae te gee. Vrek 'n buurman se kat kan hy maklik kyk of hy nie vergiftig is nie. Jy wil nie as 'n verdagte ondervra word nie. Soveel te meer as jy die kat skiet en hy vrek in 'n ander erf. Alle geweer eienaars in die omgewing gaan ondervra word. Nie die moeite werd nie. Probeer die reuk en water rate wat voorgestel is.
tripodmvr wrote:Deesdae soek mense iets om jou mee pakslae te gee. Vrek 'n buurman se kat kan hy maklik kyk of hy nie vergiftig is nie. Jy wil nie as 'n verdagte ondervra word nie. Soveel te meer as jy die kat skiet en hy vrek in 'n ander erf. Alle geweer eienaars in die omgewing gaan ondervra word. Nie die moeite werd nie. Probeer die reuk en water rate wat voorgestel is.
Probleem is hulle skuit op die gras! Soos n hond! Elke dag ‘n ander blertz op ‘n ander plek. Sal maar kyk of ek rondom die huis kan spuit of iets.