Ad blocker detected: Our website is made possible by displaying online advertisements to our visitors. Please consider supporting us by disabling your ad blocker on our website.
Met die weer wat begin op warm hier op die Platorand is dit tyd om die vliegstokke af te stof n paar poppers en sliders te bind en bietjie lyn te gaan nat maak ...
Besonders Gerhard, dankie vir die moeite met die video. Ek wil ook Vlieghengel ten minste eenkeer probeer in my lewe. Ek en die Seun het laas naweek gegaan om te probeer Baars vang. Dit is 'n klein dam en lewer nooit groot Baars nie, maar vir die seun is dit natuurlik hemel. Ons/ek kon slegs twee land, en dit met 'n Wit grub wat stadig ingebring word. Maar ek glo na gisteraand se reën sal die visse meer aktief wees hier op die Hoëveld.
Killzone wrote:Besonders Gerhard, dankie vir die moeite met die video. Ek wil ook Vlieghengel ten minste eenkeer probeer in my lewe. Ek en die Seun het laas naweek gegaan om te probeer Baars vang. Dit is 'n klein dam en lewer nooit groot Baars nie, maar vir die seun is dit natuurlik hemel. Ons/ek kon slegs twee land, en dit met 'n Wit grub wat stadig ingebring word. Maar ek glo na gisteraand se reën sal die visse meer aktief wees hier op die Hoëveld.
Dankie,
Jy sal die vliegstok baie geniet.
Baie dankbaar vir die 4mm wat ek gisteraand in Dullstroom gekry het.