Vir Alle Hengelbenodighede

Any freshwater fishing stories here/ Enige varswater hengel stories hier.
Post Reply
User avatar
Quenets
Sr. Member
Sr. Member
Posts: 498
Joined: Fri Mar 03, 2017 10:48 am

Vir Alle Hengelbenodighede

Post by Quenets »

Goeiedag Almal

Vir alle hengelbenodighede kontak my by hunting@quenets.co.za of 023 347 7188.

Groete
Werner
You do not have the required permissions to view the files attached to this post.
User avatar
Capt. Yoda
Hero Member
Hero Member
Posts: 13565
Joined: Thu Apr 11, 2013 12:35 pm

Re: Vir Alle Hengelbenodighede

Post by Capt. Yoda »

Ek het onlangs na paar plastiek bass goed gesoek en na ek hier in die stad gekoop het gesien julle verkoop baie van die goed teen baie laer pryse. Sal in vervolg verseker by julle koop, ek gaan nou op jul link krap want ek soek nog n baitcaster
A child of five would understand this. Send someone to fetch a child of five.
User avatar
Trompie
Hero Member
Hero Member
Posts: 511
Joined: Mon Oct 05, 2015 9:19 am

Re: Vir Alle Hengelbenodighede

Post by Trompie »

Capt. Oblivious wrote:Ek het onlangs na paar plastiek bass goed gesoek en na ek hier in die stad gekoop het gesien julle verkoop baie van die goed teen baie laer pryse. Sal in vervolg verseker by julle koop, ek gaan nou op jul link krap want ek soek nog n baitcaster
Lekker Cappie nog ñ baitcaster....dis soos gunne....lekker om nog 1 te koop

Sent from my LM-G810 using Tapatalk

If it heard the shot, I wasn't aiming for it...
Post Reply