Goeiedag Almal
Vir alle hengelbenodighede kontak my by hunting@quenets.co.za of 023 347 7188.
Groete
Werner
Vir Alle Hengelbenodighede
- Quenets
- Sr. Member

- Posts: 498
- Joined: Fri Mar 03, 2017 10:48 am
Vir Alle Hengelbenodighede
You do not have the required permissions to view the files attached to this post.
- Capt. Yoda
- Hero Member

- Posts: 13565
- Joined: Thu Apr 11, 2013 12:35 pm
Re: Vir Alle Hengelbenodighede
Ek het onlangs na paar plastiek bass goed gesoek en na ek hier in die stad gekoop het gesien julle verkoop baie van die goed teen baie laer pryse. Sal in vervolg verseker by julle koop, ek gaan nou op jul link krap want ek soek nog n baitcaster
A child of five would understand this. Send someone to fetch a child of five.
- Trompie
- Hero Member

- Posts: 511
- Joined: Mon Oct 05, 2015 9:19 am
Re: Vir Alle Hengelbenodighede
Lekker Cappie nog ñ baitcaster....dis soos gunne....lekker om nog 1 te koopCapt. Oblivious wrote:Ek het onlangs na paar plastiek bass goed gesoek en na ek hier in die stad gekoop het gesien julle verkoop baie van die goed teen baie laer pryse. Sal in vervolg verseker by julle koop, ek gaan nou op jul link krap want ek soek nog n baitcaster
Sent from my LM-G810 using Tapatalk
If it heard the shot, I wasn't aiming for it...