WARRIOR

Handelaars wat advertensie regte gekoop het mag hier adverteer/Dealers that have paid for advertising rights may advertise here.
Post Reply
User avatar
WARRIOR
Newbie
Newbie
Posts: 3
Joined: Tue Oct 20, 2020 3:34 pm

WARRIOR

Post by WARRIOR »

More julle..

Warrior is n geruime tyd (passief) deel van die forum en wil dankie se aan elke individu of handelaar se bydrae tot hierdie fantastiese gemeenskap.

Ons sien verseker daarna uit om gedurende 2021 n groter las (soos dit vir ons moontlik is) tot die jaracal ervaring te maak.

Die beplanning vir ons jaar sluit in om ons bestaande aanbiedings met kraakvars produkte aan te vul, daarmee saam ook om n sterk teenwoordigheid by soveel moontlik kompetisies en/of skietdae te he en sommer ook met die algemene deel van info (en ervarings) wat mag bydrae tot die vooruitgang van hierdie platform wat ons almal daagliks geniet. Natuurlik ook om saam stoom af te blaas en lekker te kuier.

Loer gerus na ons webblad en laat weet of ons iewers met iets kan help op julle skietlewe meer gemaklik of effektief te maak

Als van n chassis vir jou K98 / RSA (of iets meer fancy) tot n lekker modulere knaldemper of tromprem vir hom is by ons te vinde..

www.gunwarrior.co.za

Sien daarna uit om van julle te hoor,

Ryke seen en WARRIOR groete
Last edited by WARRIOR on Thu Mar 18, 2021 7:50 am, edited 1 time in total.
wlm
Hero Member
Hero Member
Posts: 2454
Joined: Fri Aug 12, 2011 5:55 pm

Re: WARRIOR

Post by wlm »

Welkom
Ek het 1 van julle "range friendly" trompremme op 'n 243. Baie tevrede met hom.
User avatar
Francoisv
Hero Member
Hero Member
Posts: 1615
Joined: Wed Jan 01, 2014 10:39 pm

Re: WARRIOR

Post by Francoisv »

Welkom,

Ek hoor net goeie dinge.

2 daughters. Plenty guns.

Francois Vogel
User avatar
ruaanb
Hero Member
Hero Member
Posts: 5557
Joined: Thu Aug 14, 2014 10:29 am

Re: WARRIOR

Post by ruaanb »

Welkom van n tevrede gebruiker!
User avatar
jankraay
Hero Member
Hero Member
Posts: 1898
Joined: Fri Dec 30, 2016 4:12 pm

Re: WARRIOR

Post by jankraay »

WARRIOR wrote:More julle..

Warrior is n geruime tyd (passief) deel van die forum en wil dankie se aan elke individu of handelaar se bydrae tot hierdie fantastiese gemeenskap.

Ons sien verseker daarna uit om gedurende 2021 n groter las (soos dit vir ons moontlik is) tot die jaracal ervaring te bied.

Die beplanning vir ons jaar sluit in om ons bestaande aanbiedings met kraakvars produkte aan te vul, daarmee saam ook om n sterk teenwoordigheid by soveel moontlik kompetisies en/of skietdae te he en sommer ook met die algemene deel van info (en ervarings) wat mag bydrae tot die vooruitgang van hierdie platform wat ons almal daagliks geniet. Natuurlik ook om saam stoom af te blaas en lekker te kuier.

Loer gerus na ons webblad en laat weet of ons iewers met iets kan help op julle skietlewe meer gemaklik of effektief te maak

Als van n chassis vir jou K98 / RSA (of iets meer fancy) tot n lekker modulere knaldemper of tromprem vir hom is by ons te vinde..

www.gunwarrior.co.za

Sien daarna uit om van julle te hoor,

Ryke seen en WARRIOR groete
Dit is tyd laat jy kom gesels maat. Ek sal my fotos van julle puik produkte bly deel!!

Sent from my iPhone using Tapatalk
User avatar
Geno
Administrator
Administrator
Posts: 13643
Joined: Tue Apr 20, 2010 3:05 pm

Re: WARRIOR

Post by Geno »

Welkom Warren en span!
Geniet dit hier.
Goed, beter, 6millimeter!
User avatar
Frederik
Hero Member
Hero Member
Posts: 5023
Joined: Fri Feb 11, 2011 7:30 am

Re: WARRIOR

Post by Frederik »

Hou van julle website baie netjies en baie netjiese produkte.
User avatar
WARRIOR
Newbie
Newbie
Posts: 3
Joined: Tue Oct 20, 2020 3:34 pm

Re: WARRIOR

Post by WARRIOR »

Dankie vir die vewelkoming en elke gawe woord manne, dit word waardeer!!

Verder net so vir elke persoon wat sou kies om n WARRIOR produk te koop en gebruik.
ONthou ons is eers tevrede wanneer jy is, sien uit om terugvoer van julle te ontvang.

WARRIOR groete
User avatar
joe rocket
Hero Member
Hero Member
Posts: 3326
Joined: Thu Mar 06, 2014 11:00 pm

Re: WARRIOR

Post by joe rocket »

Ek wag in spanning vir my Gen 6 chassis en demper.
GROETE

__________________________

Perfection is hard to achieve but hell it is worth striving for.
Valley Pursuits
Jr. Member
Jr. Member
Posts: 80
Joined: Sat Jul 11, 2015 8:28 am

Re: WARRIOR

Post by Valley Pursuits »

Fantastic service when I ordered my Warrior Large silencer 3 weeks ago and very happy with the product 👍

One suggestion - how about being able to configure and order directly on the website?
Post Reply