Dewie en BLOUVALKIE

Enigeiets wat die jongklomp interresant mag vind/Anything wich might be worth mentioning among teenagers
Post Reply
User avatar
Monrique (SJ)
Hero Member
Hero Member
Posts: 2296
Joined: Fri Jun 19, 2009 2:42 am

Dewie en BLOUVALKIE

Post by Monrique (SJ) »

Waar id die 2 mannetjies??  Moenie laat die skoolwerk julle te besig hou dat julle nou min op die forum kom!!!

Mooi leer kerels.

Maak mooi.

Groetnis
User avatar
BLOUVALKIE
Sr. Member
Sr. Member
Posts: 267
Joined: Fri Jul 01, 2011 3:39 pm

Re: Dewie en BLOUVALKIE

Post by BLOUVALKIE »

hallo oom SJ

nee die skool werk is nie te veel in die pad nie ek forum maar net min

maar ek moet NW leer vir 'n toets vir Maandag

groete
BLOUVALKIE
HIERDIE BOERE SEUN HET N AFRIKANER HART EN SAL ALTYD EEN HE!! MAAK NIE SAAK WAT NIE!!

GAMO CFX 1000
ZASTAVA 308
BRNO 270
Ponkie
Hero Member
Hero Member
Posts: 949
Joined: Wed Nov 04, 2009 7:08 pm

Re: Dewie en BLOUVALKIE

Post by Ponkie »

BLOUVALKIE wrote:
maar ek moet NW leer vir 'n toets vir Maandag

groete
BLOUVALKIE
SJ

AI AI AI WAAAR is die dae toe ek nog NW kon swot? Hier sit ek nou met Finansiele state en arbeidsreg al 2 weke voor Brek-week en dit sal steeds nie lank genoeg tyd wees vir al die swot nie! ;D

Groetnis
Ponkie
22-250 Remington Model 700 VLS
243AI - Trueworx produk
308W Musgrave Safari
300WSM Savage
303 Lee Enfield
User avatar
Monrique (SJ)
Hero Member
Hero Member
Posts: 2296
Joined: Fri Jun 19, 2009 2:42 am

Re: Dewie en BLOUVALKIE

Post by Monrique (SJ) »

Ek is nognie so lank uit die skool ou Ponks, maar weet nie wat NW is nie.  Vertel my gou seblief??

Valkie

Mooi leer, jy ook Ponkie!!!!


Groetnis
User avatar
Dewie
Full Member
Full Member
Posts: 186
Joined: Fri Jul 01, 2011 6:53 pm

Re: Dewie en BLOUVALKIE

Post by Dewie »

Halo oom SJ

Die skoolwerk en sport hou my 'n bietjie baie besig en ek het omtrent nie eers
tyd vir myself nie.

Ek moet ook vir NW leer vir m?re. Dit staan vir Natuurwetenskap, dit is Aardrykskunde (soos oom dit sal onthou), waar jy leer oor Ekosisteme en Digotome sleutels.

En ek moet 'n goeie raport huis toe bring (vir Hoerskool volgende jaar) ;D

Lekker aand

Dewie
Brno .308
Howa .243
Brno .22
Gammo CFX
VMAX
Nosler Ballistic Tip
Barnes Tiped TSX
User avatar
BLOUVALKIE
Sr. Member
Sr. Member
Posts: 267
Joined: Fri Jul 01, 2011 3:39 pm

Re: Dewie en BLOUVALKIE

Post by BLOUVALKIE »

hallo oom SJ

ja ek het ook die jaar 'n goeie raport huis toe gebring

als is 4 behalwe die eerste kwartaal het ek 'n 3 vir my EBW

maar die tweede kwartaal het ek 'n 3 vir my wiskunde

maar sover is my ma en pa gelukkig met my

groete
BLOUVALKIE
HIERDIE BOERE SEUN HET N AFRIKANER HART EN SAL ALTYD EEN HE!! MAAK NIE SAAK WAT NIE!!

GAMO CFX 1000
ZASTAVA 308
BRNO 270
User avatar
erx
Sr. Member
Sr. Member
Posts: 419
Joined: Thu Jan 13, 2011 9:36 pm

Re: Dewie en BLOUVALKIE

Post by erx »

Dewie en Blouvalkie

Oom SJ gaan seker volgende vra, wat is Digotome sleutels? ;D ;D
Julle manne moet pasop vi daai goed, dit klink vir my heeltemal te gevaarlik vir julle ouderdom! ;D ;D

Groete
erx
User avatar
BLOUVALKIE
Sr. Member
Sr. Member
Posts: 267
Joined: Fri Jul 01, 2011 3:39 pm

Re: Dewie en BLOUVALKIE

Post by BLOUVALKIE »

hallo oom erx

wat beteken Digotome sleutels?????? ??? ???

groete
BLOUVALKIE
HIERDIE BOERE SEUN HET N AFRIKANER HART EN SAL ALTYD EEN HE!! MAAK NIE SAAK WAT NIE!!

GAMO CFX 1000
ZASTAVA 308
BRNO 270
User avatar
erx
Sr. Member
Sr. Member
Posts: 419
Joined: Thu Jan 13, 2011 9:36 pm

Re: Dewie en BLOUVALKIE

Post by erx »

Hi Blouvalkie

Ek weet nie my mater, ek sien Dewie praat van daai wilde goed?? ;D

Groete
erx
User avatar
Frikkiedbr
Hero Member
Hero Member
Posts: 4254
Joined: Wed Jan 26, 2011 11:05 am

Re: Dewie en BLOUVALKIE

Post by Frikkiedbr »

Goeie More,

Ja vertel ons bietjie meer oor Digotome sleutels, glo nie ons het dit op skool geleer nie  :)
En wat is EBW? Lyk my die kinders van dag kan nie meer lekker skryf nie want alles is afkortings. ;D ;D
In hulle smse en mxit is alles kort woordjies.  ;D ;D

Sterkte met die skool en geniet.
Al ons ouer manne en dames verlang na die skool, niks worries nie  ;D
Net lekker tye
"Yesterday is history. Tomorrow is a mystery. Today is a blessing".
Find us on Facebook
Let Us Join The Dots In Your Design
User avatar
PITSMIT
Hero Member
Hero Member
Posts: 989
Joined: Thu Mar 24, 2011 10:48 am

Re: Dewie en BLOUVALKIE

Post by PITSMIT »

sj

hy bly in my huis en ek weet nie eers wat is digotome stelsels en al hierdie nuwe vak afkortings nie ??? :o

dink ebw  is ekonomiese bestuurs wetenskappe of so iets ???

maar die outjie se huiswerk en rugby is rof jong hy het skaars tyd vir homself en die toetsreeks kom ook aan so hy en ma baklei en leer dat dit bars ;D ;D

gelukkig die outjie bring ongelooflike punte huistoe alles 4 op die rapport behalwe een vak :angel:
Ontmoet altyd nuwe vriende maar moet nooit die oues vergeet nie
" Shooters do it in any position "

.270Win  Brno de Lux  Mod ZKK600
.308Win  Zastava
CZ85 9mm Para
Taurus .357 Mag  6" barrel
User avatar
Cobus(Cobb)
Hero Member
Hero Member
Posts: 4248
Joined: Tue Jul 06, 2010 5:25 pm

Re: Dewie en BLOUVALKIE

Post by Cobus(Cobb) »

Digotome sleutel beteken:

Vertakkings en "di"  is 2....dus, twee vertakkings...Voorbeeld van digotome sleutel vir gewerwelde diere:

liggaam bedek met vere...voel
liggaam bedek met hare...soogdiere

ek dink die term "kolomme" is vir ons ouer manne meer bekend
Cobus
Johannesburg
Christus
BRNO 308, BRNO 22, Howa 243AI, MAB 7.65
12Ga Semi, Fabarm 12G O/U, AYA 12G S/S
Barnett Z 350CRT
Stormers/WP(kyk darm nie meer SA rugby nie)
User avatar
Dewie
Full Member
Full Member
Posts: 186
Joined: Fri Jul 01, 2011 6:53 pm

Re: Dewie en BLOUVALKIE

Post by Dewie »

Halo almal

Net soos wat my pa daar ges? het
(hy het in my boek gaan lees,want hy het self nie geweet nie :))

Lekker aand Dewie
Brno .308
Howa .243
Brno .22
Gammo CFX
VMAX
Nosler Ballistic Tip
Barnes Tiped TSX
User avatar
grumpy
Hero Member
Hero Member
Posts: 2772
Joined: Wed Sep 14, 2011 10:43 am

Re: Dewie en BLOUVALKIE

Post by grumpy »

Cob,

Ligaam bedek met grys hare? Manne met kinders!!!!!!!!!!!!!!!!!!!!!!!! :laugh: :laugh: :laugh: :laugh: :laugh: :laugh: :laugh: :laugh: :laugh:
User avatar
Cobus(Cobb)
Hero Member
Hero Member
Posts: 4248
Joined: Tue Jul 06, 2010 5:25 pm

Re: Dewie en BLOUVALKIE

Post by Cobus(Cobb) »

Gromme

Jy ken ook, sien ek ;)
Cobus
Johannesburg
Christus
BRNO 308, BRNO 22, Howa 243AI, MAB 7.65
12Ga Semi, Fabarm 12G O/U, AYA 12G S/S
Barnett Z 350CRT
Stormers/WP(kyk darm nie meer SA rugby nie)
User avatar
grumpy
Hero Member
Hero Member
Posts: 2772
Joined: Wed Sep 14, 2011 10:43 am

Re: Dewie en BLOUVALKIE

Post by grumpy »

Eish Cob, Ek skryf nou al matriek vir die 6de keer!!!!!!!!!!!!! Bliksement, ek is miskien amper naby oud maar nog nie koud!  Ek het tot 3 jaar terug nog profesioneel paintball gespeel en tandem padfiets gery saam met my vrou. Gaan skaats nog en doen soveel as moontlik om besig en fiks te bly!

Hulle se mos, jy is so oud soos die vrou wat jy voel!!!!!!!!!!!!!!!!!!!  Aaaaiiii die manne moet maar stil bly want mamma gaan hulle hard klap as hulle begin voelerig raak!!!!!  ;D ;D ;D ;D
User avatar
BLOUVALKIE
Sr. Member
Sr. Member
Posts: 267
Joined: Fri Jul 01, 2011 3:39 pm

Re: Dewie en BLOUVALKIE

Post by BLOUVALKIE »

halo almal

ek en my pa was n bitji van die forum af maar nou is ons weer terug.ons het so klein breek gevat.
die week wat voorle is dit net leer leer leer.dis nou eksamen tyd.

groetnis
VALKIE
User avatar
BRNO (Pierre)
Hero Member
Hero Member
Posts: 4058
Joined: Fri Dec 09, 2011 7:39 am

Re: Dewie en BLOUVALKIE

Post by BRNO (Pierre) »

BLOUVALKIE wrote:halo almal

ek en my pa was n bitji van die forum af maar nou is ons weer terug.ons het so klein breek gevat.
die week wat voorle is dit net leer leer leer.dis nou eksamen tyd.

groetnis
VALKIE
Welkom terug valkie. Sterkte met die eksamen wat voorle. Watter graad is jy besig mee?
Veiligheid eerste manne!
Herman Venter
Hero Member
Hero Member
Posts: 645
Joined: Sun May 08, 2011 5:29 pm

Re: Dewie en BLOUVALKIE

Post by Herman Venter »

Oom Monrique, jy moet op pas, lyk my mens word sommer vining oud op die forum.. ;D ;D ;D
Post Reply