Dewie en BLOUVALKIE
- Monrique (SJ)
- Hero Member

- Posts: 2296
- Joined: Fri Jun 19, 2009 2:42 am
Dewie en BLOUVALKIE
Waar id die 2 mannetjies?? Moenie laat die skoolwerk julle te besig hou dat julle nou min op die forum kom!!!
Mooi leer kerels.
Maak mooi.
Groetnis
Mooi leer kerels.
Maak mooi.
Groetnis
- BLOUVALKIE
- Sr. Member

- Posts: 267
- Joined: Fri Jul 01, 2011 3:39 pm
Re: Dewie en BLOUVALKIE
hallo oom SJ
nee die skool werk is nie te veel in die pad nie ek forum maar net min
maar ek moet NW leer vir 'n toets vir Maandag
groete
BLOUVALKIE
nee die skool werk is nie te veel in die pad nie ek forum maar net min
maar ek moet NW leer vir 'n toets vir Maandag
groete
BLOUVALKIE
HIERDIE BOERE SEUN HET N AFRIKANER HART EN SAL ALTYD EEN HE!! MAAK NIE SAAK WAT NIE!!
GAMO CFX 1000
ZASTAVA 308
BRNO 270
GAMO CFX 1000
ZASTAVA 308
BRNO 270
-
Ponkie
- Hero Member

- Posts: 949
- Joined: Wed Nov 04, 2009 7:08 pm
Re: Dewie en BLOUVALKIE
SJBLOUVALKIE wrote:
maar ek moet NW leer vir 'n toets vir Maandag
groete
BLOUVALKIE
AI AI AI WAAAR is die dae toe ek nog NW kon swot? Hier sit ek nou met Finansiele state en arbeidsreg al 2 weke voor Brek-week en dit sal steeds nie lank genoeg tyd wees vir al die swot nie!
Groetnis
Ponkie
22-250 Remington Model 700 VLS
243AI - Trueworx produk
308W Musgrave Safari
300WSM Savage
303 Lee Enfield
243AI - Trueworx produk
308W Musgrave Safari
300WSM Savage
303 Lee Enfield
- Monrique (SJ)
- Hero Member

- Posts: 2296
- Joined: Fri Jun 19, 2009 2:42 am
Re: Dewie en BLOUVALKIE
Ek is nognie so lank uit die skool ou Ponks, maar weet nie wat NW is nie. Vertel my gou seblief??
Valkie
Mooi leer, jy ook Ponkie!!!!
Groetnis
Valkie
Mooi leer, jy ook Ponkie!!!!
Groetnis
- Dewie
- Full Member

- Posts: 186
- Joined: Fri Jul 01, 2011 6:53 pm
Re: Dewie en BLOUVALKIE
Halo oom SJ
Die skoolwerk en sport hou my 'n bietjie baie besig en ek het omtrent nie eers
tyd vir myself nie.
Ek moet ook vir NW leer vir m?re. Dit staan vir Natuurwetenskap, dit is Aardrykskunde (soos oom dit sal onthou), waar jy leer oor Ekosisteme en Digotome sleutels.
En ek moet 'n goeie raport huis toe bring (vir Hoerskool volgende jaar)
Lekker aand
Dewie

Brno .308
Howa .243
Brno .22
Gammo CFX
VMAX
Nosler Ballistic Tip
Barnes Tiped TSX
Howa .243
Brno .22
Gammo CFX
VMAX
Nosler Ballistic Tip
Barnes Tiped TSX
- BLOUVALKIE
- Sr. Member

- Posts: 267
- Joined: Fri Jul 01, 2011 3:39 pm
Re: Dewie en BLOUVALKIE
hallo oom SJ
ja ek het ook die jaar 'n goeie raport huis toe gebring
als is 4 behalwe die eerste kwartaal het ek 'n 3 vir my EBW
maar die tweede kwartaal het ek 'n 3 vir my wiskunde
maar sover is my ma en pa gelukkig met my
groete
BLOUVALKIE
ja ek het ook die jaar 'n goeie raport huis toe gebring
als is 4 behalwe die eerste kwartaal het ek 'n 3 vir my EBW
maar die tweede kwartaal het ek 'n 3 vir my wiskunde
maar sover is my ma en pa gelukkig met my
groete
BLOUVALKIE
HIERDIE BOERE SEUN HET N AFRIKANER HART EN SAL ALTYD EEN HE!! MAAK NIE SAAK WAT NIE!!
GAMO CFX 1000
ZASTAVA 308
BRNO 270
GAMO CFX 1000
ZASTAVA 308
BRNO 270
- erx
- Sr. Member

- Posts: 419
- Joined: Thu Jan 13, 2011 9:36 pm
Re: Dewie en BLOUVALKIE
Dewie en Blouvalkie
Oom SJ gaan seker volgende vra, wat is Digotome sleutels?

Julle manne moet pasop vi daai goed, dit klink vir my heeltemal te gevaarlik vir julle ouderdom!

Groete
erx
Oom SJ gaan seker volgende vra, wat is Digotome sleutels?
Julle manne moet pasop vi daai goed, dit klink vir my heeltemal te gevaarlik vir julle ouderdom!
Groete
erx
- BLOUVALKIE
- Sr. Member

- Posts: 267
- Joined: Fri Jul 01, 2011 3:39 pm
Re: Dewie en BLOUVALKIE
hallo oom erx
wat beteken Digotome sleutels??????

groete
BLOUVALKIE
wat beteken Digotome sleutels??????
groete
BLOUVALKIE
HIERDIE BOERE SEUN HET N AFRIKANER HART EN SAL ALTYD EEN HE!! MAAK NIE SAAK WAT NIE!!
GAMO CFX 1000
ZASTAVA 308
BRNO 270
GAMO CFX 1000
ZASTAVA 308
BRNO 270
- erx
- Sr. Member

- Posts: 419
- Joined: Thu Jan 13, 2011 9:36 pm
Re: Dewie en BLOUVALKIE
Hi Blouvalkie
Ek weet nie my mater, ek sien Dewie praat van daai wilde goed??
Groete
erx
Ek weet nie my mater, ek sien Dewie praat van daai wilde goed??
Groete
erx
- Frikkiedbr
- Hero Member

- Posts: 4254
- Joined: Wed Jan 26, 2011 11:05 am
Re: Dewie en BLOUVALKIE
Goeie More,
Ja vertel ons bietjie meer oor Digotome sleutels, glo nie ons het dit op skool geleer nie
En wat is EBW? Lyk my die kinders van dag kan nie meer lekker skryf nie want alles is afkortings.

In hulle smse en mxit is alles kort woordjies.

Sterkte met die skool en geniet.
Al ons ouer manne en dames verlang na die skool, niks worries nie
Net lekker tye

"Yesterday is history. Tomorrow is a mystery. Today is a blessing".
Find us on Facebook
Let Us Join The Dots In Your Design
Find us on Facebook
Let Us Join The Dots In Your Design
- PITSMIT
- Hero Member

- Posts: 989
- Joined: Thu Mar 24, 2011 10:48 am
Re: Dewie en BLOUVALKIE
sj
hy bly in my huis en ek weet nie eers wat is digotome stelsels en al hierdie nuwe vak afkortings nie

dink ebw is ekonomiese bestuurs wetenskappe of so iets
maar die outjie se huiswerk en rugby is rof jong hy het skaars tyd vir homself en die toetsreeks kom ook aan so hy en ma baklei en leer dat dit bars

gelukkig die outjie bring ongelooflike punte huistoe alles 4 op die rapport behalwe een vak

Ontmoet altyd nuwe vriende maar moet nooit die oues vergeet nie
" Shooters do it in any position "
.270Win Brno de Lux Mod ZKK600
.308Win Zastava
CZ85 9mm Para
Taurus .357 Mag 6" barrel
" Shooters do it in any position "
.270Win Brno de Lux Mod ZKK600
.308Win Zastava
CZ85 9mm Para
Taurus .357 Mag 6" barrel
- Cobus(Cobb)
- Hero Member

- Posts: 4248
- Joined: Tue Jul 06, 2010 5:25 pm
Re: Dewie en BLOUVALKIE
Digotome sleutel beteken:
Vertakkings en "di" is 2....dus, twee vertakkings...Voorbeeld van digotome sleutel vir gewerwelde diere:
liggaam bedek met vere...voel
liggaam bedek met hare...soogdiere
ek dink die term "kolomme" is vir ons ouer manne meer bekend

Cobus
Johannesburg
Christus
BRNO 308, BRNO 22, Howa 243AI, MAB 7.65
12Ga Semi, Fabarm 12G O/U, AYA 12G S/S
Barnett Z 350CRT
Stormers/WP(kyk darm nie meer SA rugby nie)
Johannesburg
Christus
BRNO 308, BRNO 22, Howa 243AI, MAB 7.65
12Ga Semi, Fabarm 12G O/U, AYA 12G S/S
Barnett Z 350CRT
Stormers/WP(kyk darm nie meer SA rugby nie)
- Dewie
- Full Member

- Posts: 186
- Joined: Fri Jul 01, 2011 6:53 pm
Re: Dewie en BLOUVALKIE
Halo almal
Net soos wat my pa daar ges? het
(hy het in my boek gaan lees,want hy het self nie geweet nie
)
Lekker aand Dewie
Net soos wat my pa daar ges? het
(hy het in my boek gaan lees,want hy het self nie geweet nie
Lekker aand Dewie
Brno .308
Howa .243
Brno .22
Gammo CFX
VMAX
Nosler Ballistic Tip
Barnes Tiped TSX
Howa .243
Brno .22
Gammo CFX
VMAX
Nosler Ballistic Tip
Barnes Tiped TSX
- grumpy
- Hero Member

- Posts: 2772
- Joined: Wed Sep 14, 2011 10:43 am
Re: Dewie en BLOUVALKIE
Cob,
Ligaam bedek met grys hare? Manne met kinders!!!!!!!!!!!!!!!!!!!!!!!!

Ligaam bedek met grys hare? Manne met kinders!!!!!!!!!!!!!!!!!!!!!!!!
- Cobus(Cobb)
- Hero Member

- Posts: 4248
- Joined: Tue Jul 06, 2010 5:25 pm
Re: Dewie en BLOUVALKIE
Gromme
Jy ken ook, sien ek
Jy ken ook, sien ek
Cobus
Johannesburg
Christus
BRNO 308, BRNO 22, Howa 243AI, MAB 7.65
12Ga Semi, Fabarm 12G O/U, AYA 12G S/S
Barnett Z 350CRT
Stormers/WP(kyk darm nie meer SA rugby nie)
Johannesburg
Christus
BRNO 308, BRNO 22, Howa 243AI, MAB 7.65
12Ga Semi, Fabarm 12G O/U, AYA 12G S/S
Barnett Z 350CRT
Stormers/WP(kyk darm nie meer SA rugby nie)
- grumpy
- Hero Member

- Posts: 2772
- Joined: Wed Sep 14, 2011 10:43 am
Re: Dewie en BLOUVALKIE
Eish Cob, Ek skryf nou al matriek vir die 6de keer!!!!!!!!!!!!! Bliksement, ek is miskien amper naby oud maar nog nie koud! Ek het tot 3 jaar terug nog profesioneel paintball gespeel en tandem padfiets gery saam met my vrou. Gaan skaats nog en doen soveel as moontlik om besig en fiks te bly!
Hulle se mos, jy is so oud soos die vrou wat jy voel!!!!!!!!!!!!!!!!!!! Aaaaiiii die manne moet maar stil bly want mamma gaan hulle hard klap as hulle begin voelerig raak!!!!!

Hulle se mos, jy is so oud soos die vrou wat jy voel!!!!!!!!!!!!!!!!!!! Aaaaiiii die manne moet maar stil bly want mamma gaan hulle hard klap as hulle begin voelerig raak!!!!!
- BLOUVALKIE
- Sr. Member

- Posts: 267
- Joined: Fri Jul 01, 2011 3:39 pm
Re: Dewie en BLOUVALKIE
halo almal
ek en my pa was n bitji van die forum af maar nou is ons weer terug.ons het so klein breek gevat.
die week wat voorle is dit net leer leer leer.dis nou eksamen tyd.
groetnis
VALKIE
ek en my pa was n bitji van die forum af maar nou is ons weer terug.ons het so klein breek gevat.
die week wat voorle is dit net leer leer leer.dis nou eksamen tyd.
groetnis
VALKIE
- BRNO (Pierre)
- Hero Member

- Posts: 4058
- Joined: Fri Dec 09, 2011 7:39 am
Re: Dewie en BLOUVALKIE
Welkom terug valkie. Sterkte met die eksamen wat voorle. Watter graad is jy besig mee?BLOUVALKIE wrote:halo almal
ek en my pa was n bitji van die forum af maar nou is ons weer terug.ons het so klein breek gevat.
die week wat voorle is dit net leer leer leer.dis nou eksamen tyd.
groetnis
VALKIE
Veiligheid eerste manne!
-
Herman Venter
- Hero Member

- Posts: 645
- Joined: Sun May 08, 2011 5:29 pm
Re: Dewie en BLOUVALKIE
Oom Monrique, jy moet op pas, lyk my mens word sommer vining oud op die forum..