Schultz & Larsen gewere
-
vlakhaas1975
- Newbie

- Posts: 4
- Joined: Wed Jul 07, 2021 7:43 pm
Schultz & Larsen gewere
Goeie naand
Ek is nuut op die groep en verneem graag of enigiemand Schultz & Larsen gewere te koop het, of dalk weet van iemand wat wil verkoop.
Groete
Johan
Ek is nuut op die groep en verneem graag of enigiemand Schultz & Larsen gewere te koop het, of dalk weet van iemand wat wil verkoop.
Groete
Johan
- tripodmvr
- Administrator

- Posts: 21608
- Joined: Fri Mar 11, 2011 8:31 pm
Re: Schultz & Larsen gewere
Welkom hier by ons. Hieronder is 'n skakel waar die' gewere bespreek is.
viewtopic.php?f=72&t=77068&p=808829&hil ... lz#p808829
viewtopic.php?f=72&t=77068&p=808829&hil ... lz#p808829
.22 Krico, Howa 223 Varminter, 243 AI Musgrave RSA, Ruger RPR 243, P14 - 7 x 64, BSA 303 Sporter, 375 H&H Musgrave, 30-06 Ruger No. 1A, Khan O/U 12br, Norinco O/U 12br
- Lategan1
- Hero Member

- Posts: 2952
- Joined: Mon Dec 05, 2016 9:12 am
Re: Schultz & Larsen gewere
Impala Arms, Bloemfontein. Kontakpersoon is of was Klaas.
Beste.
Beste.
Jaggewere, haelgewere, rewolwers, jakkelskyk 
-
vlakhaas1975
- Newbie

- Posts: 4
- Joined: Wed Jul 07, 2021 7:43 pm
Re: Schultz & Larsen gewere
Dankie, ek sal dit definitief lees.tripodmvr wrote: Wed Jul 07, 2021 8:25 pm Welkom hier by ons. Hieronder is 'n skakel waar die' gewere bespreek is.
viewtopic.php?f=72&t=77068&p=808829&hil ... lz#p808829
- Wielie Waps
- Hero Member

- Posts: 869
- Joined: Sat Sep 26, 2009 9:31 am
Re: Schultz & Larsen gewere
@ Lategan1 - Impala arms bestaan lankal nie meer nie.
Daai man het lelike moetie goete in sy vrieskas aangehou. Kom ons sê maar net "the man on the boat was taken out by a knife"........
Daai man het lelike moetie goete in sy vrieskas aangehou. Kom ons sê maar net "the man on the boat was taken out by a knife"........
- Lategan1
- Hero Member

- Posts: 2952
- Joined: Mon Dec 05, 2016 9:12 am
Re: Schultz & Larsen gewere
Nie geweet nie, Kapenaar. Het naam en nommer van vorige onderhandeling gehad. Gekyk na ‘n 6.5x55mm in die winkel, beslis nie na moetie voorraad in sy vrieskas nie!!
Ek sien toevallig 30.06 op Guntree, kan nie sien of al verkoop nie @ R14000.00.
Dankie.
Beste.
Jaggewere, haelgewere, rewolwers, jakkelskyk 
- Blitzzz
- Hero Member

- Posts: 572
- Joined: Thu Feb 02, 2017 2:46 pm
Re: Schultz & Larsen gewere
Op Guntree.co.za Lategan? Daai website is mos lank al tot nuut. Is dit nie Gun Africa nie?
Sent from my iPhone using Tapatalk Pro
Sent from my iPhone using Tapatalk Pro
Tikka 6.5 Creedmoor
Brno 7 x 57 Mauser
Howa 243 AI
Brno 7 x 57 Mauser
Howa 243 AI
- Capt. Yoda
- Hero Member

- Posts: 13573
- Joined: Thu Apr 11, 2013 12:35 pm
Re: Schultz & Larsen gewere
Lategan, refresh bq daai balckberry van jou se browser
A child of five would understand this. Send someone to fetch a child of five.
- Lategan1
- Hero Member

- Posts: 2952
- Joined: Mon Dec 05, 2016 9:12 am
Re: Schultz & Larsen gewere
@Blitzz, jy roer lekker! Ek is bewus, guntree bring my steeds daar uit! Bl.1. Moet bysê, en lees nie einlik daar nie. Ek glo in Jaracal.
@Oblivious, net so
Ek hou nie van verandering as dit nie ‘n verbetering is nie
Ten minste is ons groot karakter agter tralies.
Beste.
@Oblivious, net so
Ten minste is ons groot karakter agter tralies.
Beste.
Last edited by Lategan1 on Thu Jul 08, 2021 10:01 am, edited 1 time in total.
Jaggewere, haelgewere, rewolwers, jakkelskyk 
-
HeinM
- Sr. Member

- Posts: 497
- Joined: Sun Feb 07, 2021 4:54 pm
Re: Schultz & Larsen gewere
Johann Bezuidenhout hier in Tulbagh het 'n klomp S&L gewere. Die versameling was sy pa sin. Oom CP. Die oom het nogal 'n boek geskryf oor die gewere - en hy het vir my een gegee, destyds. Jy kan met Johann gesels - dalk sit hy jou op 'n spoor.vlakhaas1975 wrote: Wed Jul 07, 2021 8:13 pm Goeie naand
Ek is nuut op die groep en verneem graag of enigiemand Schultz & Larsen gewere te koop het, of dalk weet van iemand wat wil verkoop.
Groete
Johan
https://www.southafricanlawyer.co.za/la ... r/tulbagh/
Ek sou wel seker maak dat die S&L wat jy koop voorste sluitnokke het en nie agter nie...
Mooi dag daar!
-
BenJacobs
- Hero Member

- Posts: 880
- Joined: Thu Aug 24, 2017 3:00 pm
Re: Schultz & Larsen gewere
Goeie môre. Ons het een te koop hier by ons geweer winkel op die dorp. Bitter mooi wapen!
Dit is 'n 7x61 sharpe & hart.
Hy kom met 200 doppe en 160 rondtes. Bair mooi opgepas. Die oom soek R20 000 vir hom.
Laat weet gerus of ek moet fotos aanstuur.
Groete Ben
Dit is 'n 7x61 sharpe & hart.
Hy kom met 200 doppe en 160 rondtes. Bair mooi opgepas. Die oom soek R20 000 vir hom.
Laat weet gerus of ek moet fotos aanstuur.
Groete Ben
-
Diesel Dog
- Hero Member

- Posts: 2331
- Joined: Wed Jan 20, 2016 8:53 pm
Re: Schultz & Larsen gewere
.270 Schultz & Larsen het jagmaat in n gestig laat beland! Van hy Howa 6.5x55 skiet laat hulle hom naweke en saans uit.
DD
DD
- ruaanb
- Hero Member

- Posts: 5557
- Joined: Thu Aug 14, 2014 10:29 am
Re: Schultz & Larsen gewere
Daai is n lekker kaliber. Juis eendag met Johan sin daar by ons vriend Tau in Tulbach geskiet.BenJacobs wrote:Goeie môre. Ons het een te koop hier by ons geweer winkel op die dorp. Bitter mooi wapen!
Dit is 'n 7x61 sharpe & hart.
Hy kom met 200 doppe en 160 rondtes. Bair mooi opgepas. Die oom soek R20 000 vir hom.
Laat weet gerus of ek moet fotos aanstuur.
Groete Ben
-
HeinM
- Sr. Member

- Posts: 497
- Joined: Sun Feb 07, 2021 4:54 pm
Re: Schultz & Larsen gewere
Jip. Baie oemf daarruaanb wrote: Thu Jul 08, 2021 12:13 pmDaai is n lekker kaliber. Juis eendag met Johan sin daar by ons vriend Tau in Tulbach geskiet.BenJacobs wrote:Goeie môre. Ons het een te koop hier by ons geweer winkel op die dorp. Bitter mooi wapen!
Dit is 'n 7x61 sharpe & hart.
Hy kom met 200 doppe en 160 rondtes. Bair mooi opgepas. Die oom soek R20 000 vir hom.
Laat weet gerus of ek moet fotos aanstuur.
Groete Ben
-
vlakhaas1975
- Newbie

- Posts: 4
- Joined: Wed Jul 07, 2021 7:43 pm
Re: Schultz & Larsen gewere
Naand BenBenJacobs wrote: Thu Jul 08, 2021 10:25 am Goeie môre. Ons het een te koop hier by ons geweer winkel op die dorp. Bitter mooi wapen!
Dit is 'n 7x61 sharpe & hart.
Hy kom met 200 doppe en 160 rondtes. Bair mooi opgepas. Die oom soek R20 000 vir hom.
Laat weet gerus of ek moet fotos aanstuur.
Groete Ben
Ek sal dit waardeer indien jy fotos en besonderhede kan aanstuur. Die spesifieke model is nogal vir my belangrik.
O ja, manne ek is Johan, oom Coen se seun.
- ruaanb
- Hero Member

- Posts: 5557
- Joined: Thu Aug 14, 2014 10:29 am
Re: Schultz & Larsen gewere
Welkom hier tyd dat ons weer gaan lood gooi