Airgun repairs?

Anything shooting with compressed air goes here/ Alle windbuks stories hier......
Post Reply
vossie1
Hero Member
Hero Member
Posts: 2105
Joined: Thu Sep 27, 2012 8:16 pm

Airgun repairs?

Post by vossie1 »

Goeie dag Meneere

Waar kan ek n Weihrauch HW57 stuur vir n full service en om te kyk hoekom die ding so sleg skiet,geweer is baie mooi en gemaklik maar skiet soos sy agterent. Ek wil hom graag laat deurgaan en kyk of dit iets is wat regemaak kan word en of ek hom moet gebruik as n ornament.

Groete
Reynhard Vos
User avatar
Riaan Kriel
Hero Member
Hero Member
Posts: 1284
Joined: Tue Sep 02, 2014 3:53 pm

Re: Airgun repairs?

Post by Riaan Kriel »

Praat met Ian Bezuidenhoudt van SA Air rifles & Accessories op facebook. Hulle kontaknommer is 060 588 8080. Hulle is in Bloemfonterin
vossie1
Hero Member
Hero Member
Posts: 2105
Joined: Thu Sep 27, 2012 8:16 pm

Re: Airgun repairs?

Post by vossie1 »

Dankie Riaan, ek is in Nelspruit so as daar iemand so bietjie nader is miskien Gauteng area sal dit eerste prys wees al dan nie sal ek vir Ian skakel.
vossie1
Hero Member
Hero Member
Posts: 2105
Joined: Thu Sep 27, 2012 8:16 pm

Re: Airgun repairs?

Post by vossie1 »

Wie ken Alan Donaldson? ek het die nommer op die forum gekry en die man geskakel en hy reken hy is die Weihrauch guru? As iemand al met hom besigheid gedoen het sal ek terugvoering waardeur asb. Hy is die Gauteng omgewing.

Groete
Vossie
User avatar
Capt. Yoda
Hero Member
Hero Member
Posts: 13507
Joined: Thu Apr 11, 2013 12:35 pm

Re: Airgun repairs?

Post by Capt. Yoda »

vossie1 wrote: Tue Jul 27, 2021 12:36 pm Wie ken Alan Donaldson? ek het die nommer op die forum gekry en die man geskakel en hy reken hy is die Weihrauch guru? As iemand al met hom besigheid gedoen het sal ek terugvoering waardeur asb. Hy is die Gauteng omgewing.

Groete
Vossie
Ja ek onthou sy naam van die dae toe ek pellet gunne geskiet het
A child of five would understand this. Send someone to fetch a child of five.
vossie1
Hero Member
Hero Member
Posts: 2105
Joined: Thu Sep 27, 2012 8:16 pm

Re: Airgun repairs?

Post by vossie1 »

Dankie man,my gun gaan vandag na hom toe so ek hoop vir die beste.

Groete
vossie1
Hero Member
Hero Member
Posts: 2105
Joined: Thu Sep 27, 2012 8:16 pm

Re: Airgun repairs?

Post by vossie1 »

Die Alan Donaldson is n absolute waste of space, hy het gese ek moet die gun stuur net om uit te vind hy het hom na iemand anders gestuur want hy werk nie op springers nie, en toe weer na n ander ou want die ou wat hy hom na gestuur het is te besig, nou is hy weer terug by die eerste ou en hulle se die breach is gekrap en seel nie reg nie maar hulle het die gun uitmekaar gehaal net om te se dat die breach gekrap is, die ou is n groot prater.
Gaan die gun laat haal by hom,is daar enige iemand anders in jburg/pta wat sal kan help?
User avatar
Capt. Yoda
Hero Member
Hero Member
Posts: 13507
Joined: Thu Apr 11, 2013 12:35 pm

Re: Airgun repairs?

Post by Capt. Yoda »

Ek is nie seker hoe baie Kevin nog aan gewere werk nie maar jy kan met hom praat, hy het baie tyd so moet nie vreeslik hastig wees nie maar hy kan/kon amper enige stukkende ding reg maak

http://www.airvolutionairguns.co.za/

Nicolas Yale het ook op n kol n "airgun shop" gehad waar hulle aan die goed gewerk het
A child of five would understand this. Send someone to fetch a child of five.
vossie1
Hero Member
Hero Member
Posts: 2105
Joined: Thu Sep 27, 2012 8:16 pm

Re: Airgun repairs?

Post by vossie1 »

Thanks Cappie
3kus
Full Member
Full Member
Posts: 148
Joined: Mon Mar 26, 2018 11:02 am

Re: Airgun repairs?

Post by 3kus »

Probeer ook gerus vir Dion van Gamosa.co.za, het n hele werkswinkel in suide van Jhb


Sent from my iPhone using Tapatalk
.22LR / 308 Win / 6.5x55 SE / 6.5CM / 7 RSAUM / 338WM / 375H&H / 9mm
vossie1
Hero Member
Hero Member
Posts: 2105
Joined: Thu Sep 27, 2012 8:16 pm

Re: Airgun repairs?

Post by vossie1 »

Thanks 3kus
Post Reply