Skokbrekers vir Hilux 2015
-
JohanvB
- Hero Member

- Posts: 2598
- Joined: Thu Jun 30, 2011 9:28 pm
Skokbrekers vir Hilux 2015
Watter skokbrekers beveel julle aan of bly ek by standaard Toyota skokbrekers?
-
savage(P Coetzer)
- Hero Member

- Posts: 973
- Joined: Mon Sep 10, 2012 3:34 pm
Re: Skokbrekers vir Hilux 2015
Bilstein. Beste waarde vir geld
-
Ds J
- Hero Member

- Posts: 2201
- Joined: Wed Dec 02, 2015 1:25 pm
Re: Skokbrekers vir Hilux 2015
Stem. Bilstein.
-
JohanvB
- Hero Member

- Posts: 2598
- Joined: Thu Jun 30, 2011 9:28 pm
Re: Skokbrekers vir Hilux 2015
Wie verskaf Bilstein hier inni Kaap?
-
Apie
- Hero Member

- Posts: 3079
- Joined: Sun Nov 30, 2014 7:53 pm
Re: Skokbrekers vir Hilux 2015
Weet nie daar onder by die Moederstad nie maar in Pretoria is dit Mikem Suspensies
Hulle kan koerier en jou naaste vriendelike bande plek kan dit gou insit!
Sent from my iPhone using Tapatalk
Hulle kan koerier en jou naaste vriendelike bande plek kan dit gou insit!
Sent from my iPhone using Tapatalk
-
JohanvB
- Hero Member

- Posts: 2598
- Joined: Thu Jun 30, 2011 9:28 pm
Re: Skokbrekers vir Hilux 2015
Dankie julle
-
PWV
- Hero Member

- Posts: 7343
- Joined: Sun Jul 15, 2012 6:21 pm
Re: Skokbrekers vir Hilux 2015
Is die Bilstein slegs duursamer of maak dit 'n verskil aan die rygerief?
Kan iemand vertel of dit 'n sagter rit met die Hilux tot gevolg het?
Kan iemand vertel of dit 'n sagter rit met die Hilux tot gevolg het?
- Rudi Fischer
- Hero Member

- Posts: 1881
- Joined: Mon Dec 09, 2013 4:54 pm
Re: Skokbrekers vir Hilux 2015
Ek gebruik Monroe Gas Magnums.
Hulle ry baie sagter as die standard en hou ook lank.
Hulle ry baie sagter as die standard en hou ook lank.
Loop baie saggies en dra n groot geweer !!!
-
JohanvB
- Hero Member

- Posts: 2598
- Joined: Thu Jun 30, 2011 9:28 pm
Re: Skokbrekers vir Hilux 2015
Oom Piet, jy ry ‘n bakkie nie ‘n Prado nie lol!!!PWV wrote: Tue Jan 04, 2022 10:00 am Is die Bilstein slegs duursamer of maak dit 'n verskil aan die rygerief?
Kan iemand vertel of dit 'n sagter rit met die Hilux tot gevolg het?
-
PWV
- Hero Member

- Posts: 7343
- Joined: Sun Jul 15, 2012 6:21 pm
Re: Skokbrekers vir Hilux 2015
My vriend, op die oomblik ly ek nog nie (deur die genade) aan Alzeimers nie.
-
savage(P Coetzer)
- Hero Member

- Posts: 973
- Joined: Mon Sep 10, 2012 3:34 pm
Re: Skokbrekers vir Hilux 2015
Oom PW hy is n monotube ontwerp wat maak dat hy nie “fade” soos n twin tube as hy warm raak nie. Die monotube “cavitate” glo minder. Die bilsteins gee n fermer rit maar dit voel net anders. Baie meer beheer. Verskoon my suiwer afrikaans
- Dirkvh
- Hero Member

- Posts: 1016
- Joined: Fri Jan 03, 2014 10:36 am
Re: Skokbrekers vir Hilux 2015
Bel vir Goldwagen in Montague Gardens.
Rom 8 v 1&2: Therefore, there is now no condemnation for those who are in Christ Jesus, 2 because through Christ Jesus the law of the Spirit who gives life has set you free from the law of sin and death
-
Supacow
- Hero Member

- Posts: 2112
- Joined: Wed May 16, 2012 1:56 pm
Re: Skokbrekers vir Hilux 2015
Nie geweet n man kan n hilux tune met aftermarket parte om nog fermer te rysavage(P Coetzer) wrote: Tue Jan 04, 2022 12:57 pm Die bilsteins gee n fermer rit maar dit voel net anders.
Stel 2 clicks links dan flinch jy hom reguit
6x51 Europese Magnum
6x51 Europese Magnum
