Skokbrekers vir Hilux 2015

Post Reply
JohanvB
Hero Member
Hero Member
Posts: 2598
Joined: Thu Jun 30, 2011 9:28 pm

Skokbrekers vir Hilux 2015

Post by JohanvB »

Watter skokbrekers beveel julle aan of bly ek by standaard Toyota skokbrekers?
savage(P Coetzer)
Hero Member
Hero Member
Posts: 973
Joined: Mon Sep 10, 2012 3:34 pm

Re: Skokbrekers vir Hilux 2015

Post by savage(P Coetzer) »

Bilstein. Beste waarde vir geld
Ds J
Hero Member
Hero Member
Posts: 2201
Joined: Wed Dec 02, 2015 1:25 pm

Re: Skokbrekers vir Hilux 2015

Post by Ds J »

Stem. Bilstein.
JohanvB
Hero Member
Hero Member
Posts: 2598
Joined: Thu Jun 30, 2011 9:28 pm

Re: Skokbrekers vir Hilux 2015

Post by JohanvB »

Wie verskaf Bilstein hier inni Kaap?
Apie
Hero Member
Hero Member
Posts: 3079
Joined: Sun Nov 30, 2014 7:53 pm

Re: Skokbrekers vir Hilux 2015

Post by Apie »

Weet nie daar onder by die Moederstad nie maar in Pretoria is dit Mikem Suspensies

Hulle kan koerier en jou naaste vriendelike bande plek kan dit gou insit!


Sent from my iPhone using Tapatalk
JohanvB
Hero Member
Hero Member
Posts: 2598
Joined: Thu Jun 30, 2011 9:28 pm

Re: Skokbrekers vir Hilux 2015

Post by JohanvB »

Dankie julle
PWV
Hero Member
Hero Member
Posts: 7343
Joined: Sun Jul 15, 2012 6:21 pm

Re: Skokbrekers vir Hilux 2015

Post by PWV »

Is die Bilstein slegs duursamer of maak dit 'n verskil aan die rygerief?

Kan iemand vertel of dit 'n sagter rit met die Hilux tot gevolg het?
User avatar
Rudi Fischer
Hero Member
Hero Member
Posts: 1881
Joined: Mon Dec 09, 2013 4:54 pm

Re: Skokbrekers vir Hilux 2015

Post by Rudi Fischer »

Ek gebruik Monroe Gas Magnums.
Hulle ry baie sagter as die standard en hou ook lank.
Loop baie saggies en dra n groot geweer !!!
JohanvB
Hero Member
Hero Member
Posts: 2598
Joined: Thu Jun 30, 2011 9:28 pm

Re: Skokbrekers vir Hilux 2015

Post by JohanvB »

PWV wrote: Tue Jan 04, 2022 10:00 am Is die Bilstein slegs duursamer of maak dit 'n verskil aan die rygerief?

Kan iemand vertel of dit 'n sagter rit met die Hilux tot gevolg het?
Oom Piet, jy ry ‘n bakkie nie ‘n Prado nie lol!!!
PWV
Hero Member
Hero Member
Posts: 7343
Joined: Sun Jul 15, 2012 6:21 pm

Re: Skokbrekers vir Hilux 2015

Post by PWV »

JohanvB wrote: Tue Jan 04, 2022 12:04 pm
PWV wrote: Tue Jan 04, 2022 10:00 am Is die Bilstein slegs duursamer of maak dit 'n verskil aan die rygerief?

Kan iemand vertel of dit 'n sagter rit met die Hilux tot gevolg het?
Oom Piet, jy ry ‘n bakkie nie ‘n Prado nie lol!!!
My vriend, op die oomblik ly ek nog nie (deur die genade) aan Alzeimers nie. ;)
savage(P Coetzer)
Hero Member
Hero Member
Posts: 973
Joined: Mon Sep 10, 2012 3:34 pm

Re: Skokbrekers vir Hilux 2015

Post by savage(P Coetzer) »

Oom PW hy is n monotube ontwerp wat maak dat hy nie “fade” soos n twin tube as hy warm raak nie. Die monotube “cavitate” glo minder. Die bilsteins gee n fermer rit maar dit voel net anders. Baie meer beheer. Verskoon my suiwer afrikaans
User avatar
Dirkvh
Hero Member
Hero Member
Posts: 1016
Joined: Fri Jan 03, 2014 10:36 am

Re: Skokbrekers vir Hilux 2015

Post by Dirkvh »

JohanvB wrote: Tue Jan 04, 2022 6:40 am Wie verskaf Bilstein hier inni Kaap?
Bel vir Goldwagen in Montague Gardens.
Rom 8 v 1&2: Therefore, there is now no condemnation for those who are in Christ Jesus, 2 because through Christ Jesus the law of the Spirit who gives life has set you free from the law of sin and death
Supacow
Hero Member
Hero Member
Posts: 2112
Joined: Wed May 16, 2012 1:56 pm

Re: Skokbrekers vir Hilux 2015

Post by Supacow »

savage(P Coetzer) wrote: Tue Jan 04, 2022 12:57 pm Die bilsteins gee n fermer rit maar dit voel net anders.
Nie geweet n man kan n hilux tune met aftermarket parte om nog fermer te ry
Stel 2 clicks links dan flinch jy hom reguit
6x51 Europese Magnum
Post Reply