Watter sosatie spice / resep gebruik jy?
- Chris (vdB)
- Hero Member

- Posts: 741
- Joined: Mon Jan 05, 2015 11:10 am
Watter sosatie spice / resep gebruik jy?
More manne
Ek wil graag by julle hoor watter resep of spice julle gebruik om sosaties mee te maak. Gewoonlik maak ek sommer biltong van my wild se sirlions en fillets, maar die keer het ek die Gemsbokke se fillets en sirlions gehou met die idee om bietjie sosaties met dit te maak. Nou wil ek graag hoor watter spice julle gebruik, want daar is redelik n' verskeidenheid om van te kies tussen Crown en Freddy Hirch. Die meisie by Freddy Hirch se die mense is blykbaar lief om hulle OVS sosatie spice te koop, en ek het al gehoor manne praat goed van hulle Something Chunky spice ook.
Ek hoor graag van julle

BRNO - ZKK600 - 30-06
HOWA - 243 AI Varminter
HOWA - 22-250 AI Varminter
BRNO - O/U ZH303 -12 boor
BRNO - .22 Mod 2
CZ P10C - 9mm
HOWA - 243 AI Varminter
HOWA - 22-250 AI Varminter
BRNO - O/U ZH303 -12 boor
BRNO - .22 Mod 2
CZ P10C - 9mm
-
Malan123
- Hero Member

- Posts: 2128
- Joined: Sat Oct 29, 2016 4:07 pm
Re: Watter sosatie spice / resep gebruik jy?
Chris, ek laat le my blokkies vleis in 'n mengsel van Worchester sous en heuning oornag. Spice hom dan met enige lekker barbeque spice (ek het al paar keer woolies sn gebruik). Loop diep lekker. Gaan kyk onder resepte hier op die forum - het reeds hierdie outjie daar uitgekrap
- cassie_calvinia
- Hero Member

- Posts: 4529
- Joined: Tue Sep 27, 2011 1:09 pm
Re: Watter sosatie spice / resep gebruik jy?
Daar is die ou boere resepte.
daai kerrie reuk wat jy kry by die kerk se besaar.
maar om maklik te maak, freddie hirch verkoop baie souse. rooiwyn en garlic loop mooi saam met wild.
daar verskeie opsies. marineer vir 3 dae. dan vacuum jy

HOU HOM DAAI DIKTE
- Capt. Yoda
- Hero Member

- Posts: 13570
- Joined: Thu Apr 11, 2013 12:35 pm
Re: Watter sosatie spice / resep gebruik jy?
Daai besaar Kerrie resep, iemand hier moet hom seker he. Ek weet hy vat lank om af te kook maar dis die pad om te gaan, lekker uie en vet tussen die vleis en laat hul 3 dae le soos Cassie se.
A child of five would understand this. Send someone to fetch a child of five.
- Chris (vdB)
- Hero Member

- Posts: 741
- Joined: Mon Jan 05, 2015 11:10 am
Re: Watter sosatie spice / resep gebruik jy?
Dankie julle, ek het hier in die argiewe op n' resep van Danie Lombard ook af gekom, gaan hom probeer en daai heuning een ook.
BRNO - ZKK600 - 30-06
HOWA - 243 AI Varminter
HOWA - 22-250 AI Varminter
BRNO - O/U ZH303 -12 boor
BRNO - .22 Mod 2
CZ P10C - 9mm
HOWA - 243 AI Varminter
HOWA - 22-250 AI Varminter
BRNO - O/U ZH303 -12 boor
BRNO - .22 Mod 2
CZ P10C - 9mm
- Capt. Yoda
- Hero Member

- Posts: 13570
- Joined: Thu Apr 11, 2013 12:35 pm
Re: Watter sosatie spice / resep gebruik jy?
Julle het my dam self nou reg om n paar sosaties vanaand te braai
A child of five would understand this. Send someone to fetch a child of five.
- Chris (vdB)
- Hero Member

- Posts: 741
- Joined: Mon Jan 05, 2015 11:10 am
Re: Watter sosatie spice / resep gebruik jy?
Wanneer is julle eerste jag Cappie?Capt. Oblivious wrote: Sat Apr 30, 2022 2:26 pm Julle het my dam self nou reg om n paar sosaties vanaand te braai
BRNO - ZKK600 - 30-06
HOWA - 243 AI Varminter
HOWA - 22-250 AI Varminter
BRNO - O/U ZH303 -12 boor
BRNO - .22 Mod 2
CZ P10C - 9mm
HOWA - 243 AI Varminter
HOWA - 22-250 AI Varminter
BRNO - O/U ZH303 -12 boor
BRNO - .22 Mod 2
CZ P10C - 9mm
- Lategan1
- Hero Member

- Posts: 2952
- Joined: Mon Dec 05, 2016 9:12 am
Re: Watter sosatie spice / resep gebruik jy?
Jy het nie genoeg tyd om hulle in te lê nie…Capt. Oblivious wrote: Sat Apr 30, 2022 2:26 pm Julle het my dam self nou reg om n paar sosaties vanaand te braai
Beste.
Jaggewere, haelgewere, rewolwers, jakkelskyk 
- Francoisv
- Hero Member

- Posts: 1615
- Joined: Wed Jan 01, 2014 10:39 pm
Re: Watter sosatie spice / resep gebruik jy?
Kerrie Sosatie resep.
Bestanddele
8 Uie sny in ringe
2 eetlepels Kerriepoeier
1 e Borrie
4 eetlepels Suiker
2 eetlepels Maziena
2 koppies Asyn
2 koppies Water
1 koppie Blatjang
1 koppie Appelkooskonfyt
MAAK SO:
Braai die uie, voeg Kerrie, Borrie, Suiker en asyn by, Meng die Maziena en water. Voeg by mengsel en bly verhit en sodra begin borrel voeg Blatjang en Appelkooskonfyt by. Kook deur en sit af. Gooi oor jou vleis en roer elke dag om. Die lekkerste is as jy dit sewe dae laat marineer. • Terloops, varkvleis maak fantastiese sosaties. Rump en skaap die beste.
Shoot straight

Francois Vogel
- jankraay
- Hero Member

- Posts: 1898
- Joined: Fri Dec 30, 2016 4:12 pm
Re: Watter sosatie spice / resep gebruik jy?

Hy is n wenner!! Springbok sosaties baie lekker gemaak.
Sent from my iPhone using Tapatalk
- Nico Harris
- Hero Member

- Posts: 2472
- Joined: Tue Nov 03, 2009 5:27 pm
Re: Watter sosatie spice / resep gebruik jy?
Daai sous wat jan opgesit het wen!
.22LR , Mauser Obendorf
.223 Rem , Howa mini action
6.5 Creedmoor , Howa sporter
6.5 Creedmoor , Howa varmint
30-06, Sauer mod 90
300 PRC , Howa varmint
9.3x62, Mauser Oberndorf A tipe
12ga , Mossberg boltaction
12ga , Mossberg pumpaction
9mm , Glock 43
.223 Rem , Howa mini action
6.5 Creedmoor , Howa sporter
6.5 Creedmoor , Howa varmint
30-06, Sauer mod 90
300 PRC , Howa varmint
9.3x62, Mauser Oberndorf A tipe
12ga , Mossberg boltaction
12ga , Mossberg pumpaction
9mm , Glock 43
- Chris (vdB)
- Hero Member

- Posts: 741
- Joined: Mon Jan 05, 2015 11:10 am
Re: Watter sosatie spice / resep gebruik jy?
Crown behoort seker more oop te wees?
BRNO - ZKK600 - 30-06
HOWA - 243 AI Varminter
HOWA - 22-250 AI Varminter
BRNO - O/U ZH303 -12 boor
BRNO - .22 Mod 2
CZ P10C - 9mm
HOWA - 243 AI Varminter
HOWA - 22-250 AI Varminter
BRNO - O/U ZH303 -12 boor
BRNO - .22 Mod 2
CZ P10C - 9mm
-
Johan Nel
- Hero Member

- Posts: 2173
- Joined: Sat Jun 16, 2012 12:42 pm
Re: Watter sosatie spice / resep gebruik jy?
Ek gebruik 'n resep baie soortgelyk aan fransoisv s'n.
Soos hy aanbeveel, moet die vleis lank genoeg daarin marineer om die geure te ontwikkel. Ek hou daarvan om die vleis in blokke te sny, oornag in die yskas te marineer in die sosatiesous, en daarna die vleis en sousmengsel te vakuumverpak en te vries. Wanneer ek dit wil gebruik, ontvries ek dit en steek die vleis op sosatiestokkies saam met die ander items wat ek wil bysit, hetsy groente, dun skaapvetblokkies, etc.

"If a cluttered desk is a sign of a cluttered mind, of what, then, is an empty desk a sign?'
- Laurence J. Peter
- Laurence J. Peter
- cassie_calvinia
- Hero Member

- Posts: 4529
- Joined: Tue Sep 27, 2011 1:09 pm
Re: Watter sosatie spice / resep gebruik jy?
miskien eendag vir die regte prys deel ek die resep
HOU HOM DAAI DIKTE
- Chris (vdB)
- Hero Member

- Posts: 741
- Joined: Mon Jan 05, 2015 11:10 am
Re: Watter sosatie spice / resep gebruik jy?
My kerrie is gemaak. Nou moet die vleis net klaar ontdooi
You do not have the required permissions to view the files attached to this post.
BRNO - ZKK600 - 30-06
HOWA - 243 AI Varminter
HOWA - 22-250 AI Varminter
BRNO - O/U ZH303 -12 boor
BRNO - .22 Mod 2
CZ P10C - 9mm
HOWA - 243 AI Varminter
HOWA - 22-250 AI Varminter
BRNO - O/U ZH303 -12 boor
BRNO - .22 Mod 2
CZ P10C - 9mm
- Chris (vdB)
- Hero Member

- Posts: 741
- Joined: Mon Jan 05, 2015 11:10 am
Re: Watter sosatie spice / resep gebruik jy?
Nou moet hulle le tot volgende naweek
You do not have the required permissions to view the files attached to this post.
BRNO - ZKK600 - 30-06
HOWA - 243 AI Varminter
HOWA - 22-250 AI Varminter
BRNO - O/U ZH303 -12 boor
BRNO - .22 Mod 2
CZ P10C - 9mm
HOWA - 243 AI Varminter
HOWA - 22-250 AI Varminter
BRNO - O/U ZH303 -12 boor
BRNO - .22 Mod 2
CZ P10C - 9mm
- Francoisv
- Hero Member

- Posts: 1615
- Joined: Wed Jan 01, 2014 10:39 pm
Re: Watter sosatie spice / resep gebruik jy?
Terwyl jy besig is...
2. koppies meel
2t bakpoeier
½t koeksoda
4 eiers
½t sout.
1t kaneel
1/2 koppie suiker
2e botter liggies gesmelt
⅓k melk
20ml olyfolie.
4 soetmielies
1 blikkie room mielies
Meng meel, bakpoeier, sout en suiker.
Klits eiers, botter, melk, olie en kaneel saam.
Meng saam en roer goed om deeg te vorm.
Sny pitte van soetmielies af. Maal saam met roommielies.
Meng alles goed saam
Smeer broodpannetjie, maak half vol en bak vir ongeveer 40min@180gradeC.
.

- sako 30-06
- Hero Member

- Posts: 1987
- Joined: Mon Mar 19, 2012 2:45 pm
Re: Watter sosatie spice / resep gebruik jy?
Chris daai sosatie sous lyk baie lekker, dink dit gaan n wenner wees.
-
Albert84
- Full Member

- Posts: 197
- Joined: Fri Aug 22, 2014 9:38 pm
Re: Watter sosatie spice / resep gebruik jy?

Sent from my iPhone using Tapatalk
- Chris (vdB)
- Hero Member

- Posts: 741
- Joined: Mon Jan 05, 2015 11:10 am
Re: Watter sosatie spice / resep gebruik jy?
Dankie Sako, ek het sommer met n' lepel so aan hom geproe, dit is baie lekker.sako 30-06 wrote: Sun May 01, 2022 2:48 pm Chris daai sosatie sous lyk baie lekker, dink dit gaan n wenner wees.
BRNO - ZKK600 - 30-06
HOWA - 243 AI Varminter
HOWA - 22-250 AI Varminter
BRNO - O/U ZH303 -12 boor
BRNO - .22 Mod 2
CZ P10C - 9mm
HOWA - 243 AI Varminter
HOWA - 22-250 AI Varminter
BRNO - O/U ZH303 -12 boor
BRNO - .22 Mod 2
CZ P10C - 9mm
- Chris (vdB)
- Hero Member

- Posts: 741
- Joined: Mon Jan 05, 2015 11:10 am
Re: Watter sosatie spice / resep gebruik jy?
Dankie vir almal se resepte, ek sal nog van die ander resepte ook toets.
BRNO - ZKK600 - 30-06
HOWA - 243 AI Varminter
HOWA - 22-250 AI Varminter
BRNO - O/U ZH303 -12 boor
BRNO - .22 Mod 2
CZ P10C - 9mm
HOWA - 243 AI Varminter
HOWA - 22-250 AI Varminter
BRNO - O/U ZH303 -12 boor
BRNO - .22 Mod 2
CZ P10C - 9mm
- Geno
- Administrator

- Posts: 13642
- Joined: Tue Apr 20, 2010 3:05 pm
Re: Watter sosatie spice / resep gebruik jy?
Ek meng Crown se Something Chunky Sosatie en BBQ 50/50 en gebruik slegs rustring vleis in blokkies vir my sosaties. Hy is baie lekker!
Goed, beter, 6millimeter!
- Lategan1
- Hero Member

- Posts: 2952
- Joined: Mon Dec 05, 2016 9:12 am
Re: Watter sosatie spice / resep gebruik jy?
Dit was nou lekker om te volg… net die wagperiodes gaan my vang
Beste.
Beste.
Jaggewere, haelgewere, rewolwers, jakkelskyk 
-
HeinM
- Sr. Member

- Posts: 497
- Joined: Sun Feb 07, 2021 4:54 pm
Re: Watter sosatie spice / resep gebruik jy?
Na baie kerrie resepte, is Jan Braai sin vir my die mees aanvaarbaarste. https://braai.com/curried-pork-neck-chops/ Net my 2c
Mooi langnaweek aan almal
Mooi langnaweek aan almal
Last edited by HeinM on Sun May 01, 2022 6:14 pm, edited 1 time in total.
- Chris (vdB)
- Hero Member

- Posts: 741
- Joined: Mon Jan 05, 2015 11:10 am
Re: Watter sosatie spice / resep gebruik jy?
Lategan1 wrote: Sun May 01, 2022 5:48 pm Dit was nou lekker om te volg… net die wagperiodes gaan my vang![]()