Musgrave by Nampo: Video

Any questions regarding Musgrave, the historyand their hunting rifles here/ Enige vrae aangaand die geskiedenis van Musgrave en hulle jaggewere
Post Reply
HeinM
Sr. Member
Sr. Member
Posts: 497
Joined: Sun Feb 07, 2021 4:54 pm

Musgrave by Nampo: Video

Post by HeinM »

Alle Musgrave manne

Hier is 'n goeie onderhoud met Frikkie du Plooy tydens Nampo. Hy deel nogal info aangaande die nuwe Mod. 21-aksie van hulle jaggewere, onder andere. Musgrave het nogal vordering gedoen met nuwe kolwe ook.

https://www.facebook.com/farmspacesa/vi ... 8944827480

Mooi naweek almal!
Last edited by HeinM on Fri May 20, 2022 1:03 pm, edited 1 time in total.
J le Roux
Hero Member
Hero Member
Posts: 1111
Joined: Tue May 20, 2014 8:10 am

Re: Musgrave by Nampo: Video

Post by J le Roux »

Dankie, ek het dit nogal geniet.
Vat genoeg skietgoed veld toe, daar's nie winkels nie.
JG Landmann .22LR, Howa 30-06, M98 DWM .375H&H deur Ossie Penzhorn, 7x57 Oberndorf AN Mauser, Musgrave Mod 80 30-06.
Zuku
Sr. Member
Sr. Member
Posts: 299
Joined: Mon May 29, 2017 7:28 pm

Re: Musgrave by Nampo: Video

Post by Zuku »

Interesant. Wat is jagters se opinie oor the slot aksie wat in die half toe posisies geplaas kan word met rondte in kamer.
User avatar
Lategan1
Hero Member
Hero Member
Posts: 2940
Joined: Mon Dec 05, 2016 9:12 am

Re: Musgrave by Nampo: Video

Post by Lategan1 »

Ek sal beslis nie so stap op my rug nie. Voorsit, geruisloos moet stap en bekruip ens. Ja.

Soos al in vorige draad genoem. My stasies en “muscle memory” is veilig - groen, gereed - oranje, oorgehaal vir skiet - rooi. Gereed vir my is wanneer ek weet prooi is naby of in sig, vir jag, net die slot laat sak as geraas ‘n faktor is. Andersins los ek slot opgetrek met gereed wees. Klim nooit op en af of oor goed met ‘n gelaaide geweer nie. Ek het al bergaf geval met ‘n geweer, met gevolglike geweer/teleskoopskade, gebeur vinnig, met ‘n man voor my en my seun agter my. So ek ken van koud skrik.(geen skoot afgegaan nie, bok was wel 40m voor ons, reeds dood)

Hierdie geruislose “gereed stasie” van die Musgrave pas my uitstekend. Ek gebruik nie ‘n veiligheidsknip nie. My dril is altyd dieselfde, spiergeheue is kernbelangrik. Het ookal gedubbel voer, wat ‘n nagmerrie met ‘n bok 30m van my af. :-[

Ek verkies wel ‘n oop slot, maar blare en stof kan moeilikheid maak.

Beste.
Last edited by Lategan1 on Fri May 20, 2022 5:10 pm, edited 1 time in total.
Jaggewere, haelgewere, rewolwers, jakkelskyk 8)
Joe13
Hero Member
Hero Member
Posts: 704
Joined: Sat May 16, 2015 10:41 am

Re: Musgrave by Nampo: Video

Post by Joe13 »

Oulik maar daai slot sal pla ini rug of rib.
Johann...

Musgrave 30-06
Mauser .22 LR
12br Laurona O/U
CZ 75 P07 G2
HeinM
Sr. Member
Sr. Member
Posts: 497
Joined: Sun Feb 07, 2021 4:54 pm

Re: Musgrave by Nampo: Video

Post by HeinM »

Zuku wrote: Fri May 20, 2022 2:14 pm Interesant. Wat is jagters se opinie oor the slot aksie wat in die half toe posisies geplaas kan word met rondte in kamer.
Ek persoonlik hou nie van die idee nie...
Apie
Hero Member
Hero Member
Posts: 3067
Joined: Sun Nov 30, 2014 7:53 pm

Re: Musgrave by Nampo: Video

Post by Apie »

Joe13 wrote:Oulik maar daai slot sal pla ini rug of rib.
Net die lefties!!ImageImage


Sent from my iPhone using Tapatalk
Apie
Hero Member
Hero Member
Posts: 3067
Joined: Sun Nov 30, 2014 7:53 pm

Re: Musgrave by Nampo: Video

Post by Apie »

Op die slot idee

Moenie dit afskiet nie, dis ‘n opsie wat jy kan gebruik of nie!


Sent from my iPhone using Tapatalk
HeinM
Sr. Member
Sr. Member
Posts: 497
Joined: Sun Feb 07, 2021 4:54 pm

Re: Musgrave by Nampo: Video

Post by HeinM »

Apie wrote: Sat May 21, 2022 6:19 pm Op die slot idee

Moenie dit afskiet nie, dis ‘n opsie wat jy kan gebruik of nie!


Sent from my iPhone using Tapatalk
Nee, ek stem saam. Ek is net suur omdat die fkn goed so duur is 8) 8) ><)
Apie
Hero Member
Hero Member
Posts: 3067
Joined: Sun Nov 30, 2014 7:53 pm

Re: Musgrave by Nampo: Video

Post by Apie »

HeinM wrote:
Apie wrote: Sat May 21, 2022 6:19 pm Op die slot idee

Moenie dit afskiet nie, dis ‘n opsie wat jy kan gebruik of nie!


Sent from my iPhone using Tapatalk
Nee, ek stem saam. Ek is net suur omdat die fkn goed so duur is 8) 8) ><)
Ook ek!!


Sent from my iPhone using Tapatalk
Post Reply