Alle Musgrave manne
Hier is 'n goeie onderhoud met Frikkie du Plooy tydens Nampo. Hy deel nogal info aangaande die nuwe Mod. 21-aksie van hulle jaggewere, onder andere. Musgrave het nogal vordering gedoen met nuwe kolwe ook.
https://www.facebook.com/farmspacesa/vi ... 8944827480
Mooi naweek almal!
Musgrave by Nampo: Video
-
HeinM
- Sr. Member

- Posts: 497
- Joined: Sun Feb 07, 2021 4:54 pm
Musgrave by Nampo: Video
Last edited by HeinM on Fri May 20, 2022 1:03 pm, edited 1 time in total.
-
J le Roux
- Hero Member

- Posts: 1111
- Joined: Tue May 20, 2014 8:10 am
Re: Musgrave by Nampo: Video
Dankie, ek het dit nogal geniet.
Vat genoeg skietgoed veld toe, daar's nie winkels nie.
JG Landmann .22LR, Howa 30-06, M98 DWM .375H&H deur Ossie Penzhorn, 7x57 Oberndorf AN Mauser, Musgrave Mod 80 30-06.
JG Landmann .22LR, Howa 30-06, M98 DWM .375H&H deur Ossie Penzhorn, 7x57 Oberndorf AN Mauser, Musgrave Mod 80 30-06.
-
Zuku
- Sr. Member

- Posts: 299
- Joined: Mon May 29, 2017 7:28 pm
Re: Musgrave by Nampo: Video
Interesant. Wat is jagters se opinie oor the slot aksie wat in die half toe posisies geplaas kan word met rondte in kamer.
- Lategan1
- Hero Member

- Posts: 2940
- Joined: Mon Dec 05, 2016 9:12 am
Re: Musgrave by Nampo: Video
Ek sal beslis nie so stap op my rug nie. Voorsit, geruisloos moet stap en bekruip ens. Ja.
Soos al in vorige draad genoem. My stasies en “muscle memory” is veilig - groen, gereed - oranje, oorgehaal vir skiet - rooi. Gereed vir my is wanneer ek weet prooi is naby of in sig, vir jag, net die slot laat sak as geraas ‘n faktor is. Andersins los ek slot opgetrek met gereed wees. Klim nooit op en af of oor goed met ‘n gelaaide geweer nie. Ek het al bergaf geval met ‘n geweer, met gevolglike geweer/teleskoopskade, gebeur vinnig, met ‘n man voor my en my seun agter my. So ek ken van koud skrik.(geen skoot afgegaan nie, bok was wel 40m voor ons, reeds dood)
Hierdie geruislose “gereed stasie” van die Musgrave pas my uitstekend. Ek gebruik nie ‘n veiligheidsknip nie. My dril is altyd dieselfde, spiergeheue is kernbelangrik. Het ookal gedubbel voer, wat ‘n nagmerrie met ‘n bok 30m van my af.
Ek verkies wel ‘n oop slot, maar blare en stof kan moeilikheid maak.
Beste.

Last edited by Lategan1 on Fri May 20, 2022 5:10 pm, edited 1 time in total.
Jaggewere, haelgewere, rewolwers, jakkelskyk 
-
Joe13
- Hero Member

- Posts: 704
- Joined: Sat May 16, 2015 10:41 am
Re: Musgrave by Nampo: Video
Oulik maar daai slot sal pla ini rug of rib.
Johann...
Musgrave 30-06
Mauser .22 LR
12br Laurona O/U
CZ 75 P07 G2
Musgrave 30-06
Mauser .22 LR
12br Laurona O/U
CZ 75 P07 G2
-
HeinM
- Sr. Member

- Posts: 497
- Joined: Sun Feb 07, 2021 4:54 pm
Re: Musgrave by Nampo: Video
Ek persoonlik hou nie van die idee nie...Zuku wrote: Fri May 20, 2022 2:14 pm Interesant. Wat is jagters se opinie oor the slot aksie wat in die half toe posisies geplaas kan word met rondte in kamer.
-
Apie
- Hero Member

- Posts: 3067
- Joined: Sun Nov 30, 2014 7:53 pm
Re: Musgrave by Nampo: Video
Net die lefties!!Joe13 wrote:Oulik maar daai slot sal pla ini rug of rib.

Sent from my iPhone using Tapatalk
-
Apie
- Hero Member

- Posts: 3067
- Joined: Sun Nov 30, 2014 7:53 pm
Re: Musgrave by Nampo: Video
Op die slot idee
Moenie dit afskiet nie, dis ‘n opsie wat jy kan gebruik of nie!
Sent from my iPhone using Tapatalk
Moenie dit afskiet nie, dis ‘n opsie wat jy kan gebruik of nie!
Sent from my iPhone using Tapatalk
-
HeinM
- Sr. Member

- Posts: 497
- Joined: Sun Feb 07, 2021 4:54 pm
Re: Musgrave by Nampo: Video
Nee, ek stem saam. Ek is net suur omdat die fkn goed so duur isApie wrote: Sat May 21, 2022 6:19 pm Op die slot idee
Moenie dit afskiet nie, dis ‘n opsie wat jy kan gebruik of nie!
Sent from my iPhone using Tapatalk
-
Apie
- Hero Member

- Posts: 3067
- Joined: Sun Nov 30, 2014 7:53 pm
Re: Musgrave by Nampo: Video
Ook ek!!HeinM wrote:Nee, ek stem saam. Ek is net suur omdat die fkn goed so duur isApie wrote: Sat May 21, 2022 6:19 pm Op die slot idee
Moenie dit afskiet nie, dis ‘n opsie wat jy kan gebruik of nie!
Sent from my iPhone using Tapatalk![]()
![]()
Sent from my iPhone using Tapatalk