Spoor Bullet Company.

Handelaars wat advertensie regte gekoop het mag hier adverteer/Dealers that have paid for advertising rights may advertise here.
Post Reply
Kolhasie
Hero Member
Hero Member
Posts: 547
Joined: Fri Jul 04, 2014 1:29 pm

Re: Safari Bullet Company.

Post by Kolhasie »

DAAI 180 GAAN MOOI LOOP IN MY 300WM
User avatar
Frederik
Hero Member
Hero Member
Posts: 5023
Joined: Fri Feb 11, 2011 7:30 am

Re: Safari Bullet Company.

Post by Frederik »

Rudi,

Sit 'n pole op sodat mense kan kies wat se kaliber volgende ek kies 6.5mm 140gr.

Daai 30. 180gr gaan loop soos stroop.
User avatar
Rudi Fischer
Hero Member
Hero Member
Posts: 1864
Joined: Mon Dec 09, 2013 4:54 pm

Safari Bullet Company.

Post by Rudi Fischer »

Frederik wrote:Rudi,

Sit 'n pole op sodat mense kan kies wat se kaliber volgende ek kies 6.5mm 140gr.

Daai 30. 180gr gaan loop soos stroop.
Ek vermoet dat as ek 6.5 gaan maak dit gaan n 130gr moet wees.
Anders gaan die koeel te lank wees.

Daar is ook n paar manne wat vir n 270 gevra het.
Loop baie saggies en dra n groot geweer !!!
User avatar
Frederik
Hero Member
Hero Member
Posts: 5023
Joined: Fri Feb 11, 2011 7:30 am

Re: Safari Bullet Company.

Post by Frederik »

Bloody Needmores wat nie lang koele kan vat nie !!!!

Ek praat nou van ordentilike kaliber 6.5 x 55
User avatar
Arnold
Hero Member
Hero Member
Posts: 8003
Joined: Tue Mar 10, 2009 12:06 pm

Re: Safari Bullet Company.

Post by Arnold »

Rudi Fischer wrote: Thu Mar 23, 2023 12:55 pm
Frederik wrote:Rudi,

Sit 'n pole op sodat mense kan kies wat se kaliber volgende ek kies 6.5mm 140gr.

Daai 30. 180gr gaan loop soos stroop.
Ek vermoet dat as ek 6.5 gaan maak dit gaan n 130gr moet wees.
Anders gaan die koeel te lank wees.

Daar is ook n paar manne wat vir n 270 gevra het.
'n 140gr wat 35.5mm lank is behoort nog mooi te werk in 'n 8 twist, so ook 'n 160gr van 37mm lank.
Charles7x57
Jr. Member
Jr. Member
Posts: 78
Joined: Thu Sep 13, 2018 7:07 pm

Re: Safari Bullet Company.

Post by Charles7x57 »

Dalk n 170gr of 175gr in 7mm (.284)
Dit behoort mooi te werk in my 1895 7x57
User avatar
Rudi Fischer
Hero Member
Hero Member
Posts: 1864
Joined: Mon Dec 09, 2013 4:54 pm

Re: Safari Bullet Company.

Post by Rudi Fischer »

Charles7x57 wrote:Dalk n 170gr of 175gr in 7mm (.284)
Dit behoort mooi te werk in my 1895 7x57
Selfde as die 6.5, sal n 160gr .284 moet wees
Loop baie saggies en dra n groot geweer !!!
User avatar
tripodmvr
Administrator
Administrator
Posts: 21608
Joined: Fri Mar 11, 2011 8:31 pm

Re: Safari Bullet Company.

Post by tripodmvr »

Julle moet onthou dat die SBC koeël 'n koper skag het met lood voor in. Dit beteken dat die konvensionele gewigte vir loodkern kan veroorsaak dat die koeëls te lank raak en nie stabiliseer in ouer gewere nie. PMP het daardie fout met die ou Barnes X koeëls gemaak en die 175gr 7mm kalibers kon nie stabilisasie verkry nie. Hul premium reeks ammunisie het dus gefaal a.g.v. die besluit en akkuraatheid was swak.

SBC se penetrasie vermoë is nou al uitgewys as bo gemiddeld en 'n swaarder koeël is dus nie noodwendig die antwoord nie. Rudi eksperimenteer sekerlik en die akkuraatheid verkry is baie goed - goed genoeg vir die jag aanwending in elk geval. 'n 160gr 7mm sal baie goed werk.
.22 Krico, Howa 223 Varminter, 243 AI Musgrave RSA, Ruger RPR 243, P14 - 7 x 64, BSA 303 Sporter, 375 H&H Musgrave, 30-06 Ruger No. 1A, Khan O/U 12br, Norinco O/U 12br
User avatar
Capt. Yoda
Hero Member
Hero Member
Posts: 13573
Joined: Thu Apr 11, 2013 12:35 pm

Re: Safari Bullet Company.

Post by Capt. Yoda »

Oom 3Poot Rudie, se koels is basies so lank soos n Aframe in die selle gewig, dalk so n rapsie langer hulle is nie Barness lengtes nie
A child of five would understand this. Send someone to fetch a child of five.
Charles7x57
Jr. Member
Jr. Member
Posts: 78
Joined: Thu Sep 13, 2018 7:07 pm

Re: Safari Bullet Company.

Post by Charles7x57 »

Ek kon nog nooit iets ligter as n 170gr koeel kry om te groepeer in my geweer nie . Dis n ou militere mauser.
Dalk met die ekstra lengte behoort n 160gr te werk in hom, wat dit n lekker kombinasie sal maak vir die bos.
Wouter Roets
Administrator
Administrator
Posts: 7557
Joined: Wed May 19, 2010 2:06 pm

Re: Safari Bullet Company.

Post by Wouter Roets »

Rudie

Moet nou nie gaan staan en n kan wurms hier oop maak nie. Hou by jou uitgewerkte SD syfer vir al die verskillende kalibers vir n begin.

Groetnis
Wouter
User avatar
Rudi Fischer
Hero Member
Hero Member
Posts: 1864
Joined: Mon Dec 09, 2013 4:54 pm

Re: Safari Bullet Company.

Post by Rudi Fischer »

Wouter Roets wrote:Rudie

Moet nou nie gaan staan en n kan wurms hier oop maak nie. Hou by jou uitgewerkte SD syfer vir al die verskillende kalibers vir n begin.

Groetnis
Wouter
Maar dis lekker.
Kyk nou hoe lekker chat die manne vir n slag Image
Loop baie saggies en dra n groot geweer !!!
Maroelas
Sr. Member
Sr. Member
Posts: 286
Joined: Fri Apr 18, 2014 3:41 pm

Re: Safari Bullet Company.

Post by Maroelas »

Kan nie wag om daardie 180gr te toets in my 30-06 nie!
User avatar
Arnold
Hero Member
Hero Member
Posts: 8003
Joined: Tue Mar 10, 2009 12:06 pm

Re: Safari Bullet Company.

Post by Arnold »

Uit my kortloop 30-06 behoort ek die 180gr teen so 2650fps te kan stoot teenoor 'n 165gr van so 2800 fps. Op jagafstande vir die 30-06 is daar nie regtig 'n verskil in trajek nie. Met die 300WM lyk dit my of ek die 180gr te vinnig sal kan skiet aangesien ek nou 'n 208gr skiet teen so 3025fps 8)

Ek wag geduldig en hopelik kry ek iets om met hulle te jag die jaar. Ek neem aan hulle sal net so goed werk soos die ander en Rudi gaan dit die naweek bevestig :)
User avatar
Capt. Yoda
Hero Member
Hero Member
Posts: 13573
Joined: Thu Apr 11, 2013 12:35 pm

Re: Safari Bullet Company.

Post by Capt. Yoda »

Arnold wrote: Fri Mar 24, 2023 8:06 am Uit my kortloop 30-06 behoort ek die 180gr teen so 2650fps te kan stoot teenoor 'n 165gr van so 2800 fps. Op jagafstande vir die 30-06 is daar nie regtig 'n verskil in trajek nie. Met die 300WM lyk dit my of ek die 180gr te vinnig sal kan skiet aangesien ek nou 'n 208gr skiet teen so 3025fps 8)

Ek wag geduldig en hopelik kry ek iets om met hulle te jag die jaar. Ek neem aan hulle sal net so goed werk soos die ander en Rudi gaan dit die naweek bevestig :)
Soek maar vir jou n blik RL 17 vir daai 30.06, daai koels is net so sterk/goed soos die ander ;)
A child of five would understand this. Send someone to fetch a child of five.
User avatar
tau
Hero Member
Hero Member
Posts: 3950
Joined: Sun Feb 21, 2010 11:07 pm

Re: Safari Bullet Company.

Post by tau »

Ja dit is nog nie bekend aan my vriende en familie nie, maar ek het 'n .300WM gekoop. My vrou slaap nou so 5cm verder van my af en my hond kan my nie in die oge kyk nie.......So nou 150 of 180gr???? Gaan die roer in Namibië los so hy gaan net bakkie jag en meestal Springbokke en die odd Gemsbok en Kudu. skote onder 300meter is skaars, bitter skaars.
Moet nooit 'n goeie storie met te veel waarheid vernietig nie!!!
The Tool from Toolbag.
User avatar
Gerhardu
Hero Member
Hero Member
Posts: 981
Joined: Mon Nov 19, 2012 1:55 pm

Re: Safari Bullet Company.

Post by Gerhardu »

Ai toe koop jy n grootmens 270. LOL.

Gooi daai 180gr van Rudi.
User avatar
Arnold
Hero Member
Hero Member
Posts: 8003
Joined: Tue Mar 10, 2009 12:06 pm

Re: Safari Bullet Company.

Post by Arnold »

Capt. Oblivious wrote:
Arnold wrote: Fri Mar 24, 2023 8:06 am Uit my kortloop 30-06 behoort ek die 180gr teen so 2650fps te kan stoot teenoor 'n 165gr van so 2800 fps. Op jagafstande vir die 30-06 is daar nie regtig 'n verskil in trajek nie. Met die 300WM lyk dit my of ek die 180gr te vinnig sal kan skiet aangesien ek nou 'n 208gr skiet teen so 3025fps 8)

Ek wag geduldig en hopelik kry ek iets om met hulle te jag die jaar. Ek neem aan hulle sal net so goed werk soos die ander en Rudi gaan dit die naweek bevestig :)
Soek maar vir jou n blik RL 17 vir daai 30.06, daai koels is net so sterk/goed soos die ander ;)
Die bietjie spoed wat ek gaan wen met RL17 bo S365 regverdig nie die koste nie. 180gr @ 2650fps uit n 20" 30-06 is nie vêr agter die +-2700fps wat RL17 dalk kan gee nie.

Sent from my SM-A528B using Tapatalk

User avatar
Arnold
Hero Member
Hero Member
Posts: 8003
Joined: Tue Mar 10, 2009 12:06 pm

Re: Safari Bullet Company.

Post by Arnold »

tau wrote: Fri Mar 24, 2023 10:06 am Ja dit is nog nie bekend aan my vriende en familie nie, maar ek het 'n .300WM gekoop. My vrou slaap nou so 5cm verder van my af en my hond kan my nie in die oge kyk nie.......So nou 150 of 180gr???? Gaan die roer in Namibië los so hy gaan net bakkie jag en meestal Springbokke en die odd Gemsbok en Kudu. skote onder 300meter is skaars, bitter skaars.
Laat weet my wanneer daai 7mm beskikbaar is ;)
User avatar
tau
Hero Member
Hero Member
Posts: 3950
Joined: Sun Feb 21, 2010 11:07 pm

Re: Safari Bullet Company.

Post by tau »

Gerhardu wrote: Fri Mar 24, 2023 10:32 am Ai toe koop jy n grootmens 270. LOL.

Gooi daai 180gr van Rudi.
EK moet anders gaan Siebert dit nie maak nie, ek weet nie wat belowe Rudi hom nie :)
Moet nooit 'n goeie storie met te veel waarheid vernietig nie!!!
The Tool from Toolbag.
User avatar
tau
Hero Member
Hero Member
Posts: 3950
Joined: Sun Feb 21, 2010 11:07 pm

Re: Safari Bullet Company.

Post by tau »

Arnold wrote: Fri Mar 24, 2023 1:16 pm
tau wrote: Fri Mar 24, 2023 10:06 am Ja dit is nog nie bekend aan my vriende en familie nie, maar ek het 'n .300WM gekoop. My vrou slaap nou so 5cm verder van my af en my hond kan my nie in die oge kyk nie.......So nou 150 of 180gr???? Gaan die roer in Namibië los so hy gaan net bakkie jag en meestal Springbokke en die odd Gemsbok en Kudu. skote onder 300meter is skaars, bitter skaars.
Laat weet my wanneer daai 7mm beskikbaar is ;)
:laugh: :laugh:
Nee hoe moet ek die .300 se kwesbokke dood skiet???
Moet nooit 'n goeie storie met te veel waarheid vernietig nie!!!
The Tool from Toolbag.
User avatar
Capt. Yoda
Hero Member
Hero Member
Posts: 13573
Joined: Thu Apr 11, 2013 12:35 pm

Re: Safari Bullet Company.

Post by Capt. Yoda »

tau wrote: Fri Mar 24, 2023 2:20 pm
Gerhardu wrote: Fri Mar 24, 2023 10:32 am Ai toe koop jy n grootmens 270. LOL.

Gooi daai 180gr van Rudi.
EK moet anders gaan Siebert dit nie maak nie, ek weet nie wat belowe Rudi hom nie :)
Just stick we me brother
A child of five would understand this. Send someone to fetch a child of five.
JDKey
Sr. Member
Sr. Member
Posts: 318
Joined: Fri Apr 12, 2013 9:14 am

Re: Safari Bullet Company.

Post by JDKey »

Kan ons al bestellings plaas

Sent from my iPhone using Tapatalk
User avatar
Gerhardu
Hero Member
Hero Member
Posts: 981
Joined: Mon Nov 19, 2012 1:55 pm

Re: Safari Bullet Company.

Post by Gerhardu »

Arnold wrote: Fri Mar 24, 2023 1:16 pm
tau wrote: Fri Mar 24, 2023 10:06 am Ja dit is nog nie bekend aan my vriende en familie nie, maar ek het 'n .300WM gekoop. My vrou slaap nou so 5cm verder van my af en my hond kan my nie in die oge kyk nie.......So nou 150 of 180gr???? Gaan die roer in Namibië los so hy gaan net bakkie jag en meestal Springbokke en die odd Gemsbok en Kudu. skote onder 300meter is skaars, bitter skaars.
Laat weet my wanneer daai 7mm beskikbaar is ;)
Ekt al Tau gesmeek vir daai 7mm. Hy wil niks weet nie.
Michael vanzyl
Jr. Member
Jr. Member
Posts: 62
Joined: Mon Nov 25, 2019 11:56 am

Re: Safari Bullet Company.

Post by Michael vanzyl »

Wanneer kan ons bestellings plaas vir die 30 cal 180 gr . Brand om hulle te gebruik
Post Reply