Gesoek Jakal velle

Hierdie afdeling is vir ander dienste waar daar spasie gekoop word wat nie onder die Handelaars afdeling pas nie.
Post Reply
consto01
Newbie
Newbie
Posts: 4
Joined: Tue Mar 21, 2023 10:04 am

Gesoek Jakal velle

Post by consto01 »

Hi, Ek is opsoek na jakals velle . Ek moet Viking uitrusting maak. Cell 083 309 2348. Constant
User avatar
tripodmvr
Administrator
Administrator
Posts: 21608
Joined: Fri Mar 11, 2011 8:31 pm

Re: Gesoek Jakal velle

Post by tripodmvr »

Waar is jy in die wêreld? Daar is heelwat jakkalsjagters, maar hoe nader aan jou hoe beter.
.22 Krico, Howa 223 Varminter, 243 AI Musgrave RSA, Ruger RPR 243, P14 - 7 x 64, BSA 303 Sporter, 375 H&H Musgrave, 30-06 Ruger No. 1A, Khan O/U 12br, Norinco O/U 12br
User avatar
prohunt
Hero Member
Hero Member
Posts: 837
Joined: Tue Feb 15, 2011 12:00 pm

Re: Gesoek Jakal velle

Post by prohunt »

Die probleem is nie die beskikbaarheid van dooie jakkalse nie maar wie dit na 'n hele nag se jag gaan slag. In kort jy gaan 'n jakkalsjagter 'n hele paar rand per vel moet offer om hom omgepraat te kry om na 'n hele nag se jag nog te gaan staan en 'n jakkals afslag ;D. Ek sal maar op die kantlyn staan met daai een ;) ++>:
User avatar
tripodmvr
Administrator
Administrator
Posts: 21608
Joined: Fri Mar 11, 2011 8:31 pm

Re: Gesoek Jakal velle

Post by tripodmvr »

Daarom my vraag oor sy staanplek. Hy sal self moet afslag. Die jakkalsjagter se taak is om dood te skiet met geen verdere verpligtinge nie.
.22 Krico, Howa 223 Varminter, 243 AI Musgrave RSA, Ruger RPR 243, P14 - 7 x 64, BSA 303 Sporter, 375 H&H Musgrave, 30-06 Ruger No. 1A, Khan O/U 12br, Norinco O/U 12br
User avatar
BeesBreet
Hero Member
Hero Member
Posts: 1649
Joined: Sat Nov 22, 2014 9:03 am

Re: Gesoek Jakal velle

Post by BeesBreet »

Ek verkoop hulle op bestelling, geslag, gesout bad en dan uit gehang om te droog. Nie gelooi nie. Ek doen dit slegs op bestelling. Bestelling vat ook soms lank om te vul, omdat ons die goed moertoe skiet 80% van die tyd.

Ek is op Nottingham Road KZN
Nul 72 526 38driedrie


Sent from my iPhone using Tapatalk
consto01
Newbie
Newbie
Posts: 4
Joined: Tue Mar 21, 2023 10:04 am

Re: Gesoek Jakal velle

Post by consto01 »

Dankie vir die replies.

Ek is van Roodepoort.
consto01
Newbie
Newbie
Posts: 4
Joined: Tue Mar 21, 2023 10:04 am

Re: Gesoek Jakal velle

Post by consto01 »

My klient soek eintlik Wolf pels . Enige Rooikat velle?
User avatar
sako 30-06
Hero Member
Hero Member
Posts: 1987
Joined: Mon Mar 19, 2012 2:45 pm

Re: Gesoek Jakal velle

Post by sako 30-06 »

Hier kom n ding.
Supacow
Hero Member
Hero Member
Posts: 2111
Joined: Wed May 16, 2012 1:56 pm

Re: Gesoek Jakal velle

Post by Supacow »

Ek sien al hoe verdwyn n paar Huskies
Stel 2 clicks links dan flinch jy hom reguit
6x51 Europese Magnum
User avatar
tripodmvr
Administrator
Administrator
Posts: 21608
Joined: Fri Mar 11, 2011 8:31 pm

Re: Gesoek Jakal velle

Post by tripodmvr »

Supacow wrote: Mon May 01, 2023 1:53 pm Ek sien al hoe verdwyn n paar Huskies
++>: ++>: :laugh:
.22 Krico, Howa 223 Varminter, 243 AI Musgrave RSA, Ruger RPR 243, P14 - 7 x 64, BSA 303 Sporter, 375 H&H Musgrave, 30-06 Ruger No. 1A, Khan O/U 12br, Norinco O/U 12br
Dash431
Full Member
Full Member
Posts: 198
Joined: Sat Nov 22, 2014 8:09 pm

Re: Gesoek Jakal velle

Post by Dash431 »

Supacow wrote: Mon May 01, 2023 1:53 pm Ek sien al hoe verdwyn n paar Huskies
:laugh: :laugh: :laugh:
Post Reply