EV's - Elektriese Voertuie
- Capt. Yoda
- Hero Member

- Posts: 13583
- Joined: Thu Apr 11, 2013 12:35 pm
Re: EV's - Elektriese Voertuie
Ek dog ons het al van die vergeet
A child of five would understand this. Send someone to fetch a child of five.
-
Diesel Dog
- Hero Member

- Posts: 2331
- Joined: Wed Jan 20, 2016 8:53 pm
- TFDADD
- Hero Member

- Posts: 1266
- Joined: Mon Nov 14, 2016 8:42 am
Re: EV's - Elektriese Voertuie
Stadig maar seker is EV verkope besig om toe te neem in Suid Afrika - dit selfs sonder dat die regering die hoë invoerbelasting op EV's enigsins verminder het.
En die swaar EV's bly nie agter in die proses nie.
Volvo Trucks South Africa.
Lees ook hierna hoe 'n provinsie in SA waar bekwame leiers in beheer is, optree om beurtkrag die nek in te slaan.
Wes Kaap stel die voorbeeld.
2023 verdubbeling in EV verkope weer moontlik.Hopefully, the government can finally remove the high import duties and taxes levied on BEVs as well to help catalyse adoption.
En die swaar EV's bly nie agter in die proses nie.
Volvo Trucks South Africa.
Lees ook hierna hoe 'n provinsie in SA waar bekwame leiers in beheer is, optree om beurtkrag die nek in te slaan.
Wes Kaap stel die voorbeeld.
Last edited by TFDADD on Fri Apr 07, 2023 4:52 pm, edited 1 time in total.
"Facts are stubborn things; and whatever may be our wishes, our inclinations, or the dictates of our passion,
they cannot alter the state of facts and evidence. ~ John Adams.
We are honest, trustworthy and reliable.
they cannot alter the state of facts and evidence. ~ John Adams.
We are honest, trustworthy and reliable.
- Capt. Yoda
- Hero Member

- Posts: 13583
- Joined: Thu Apr 11, 2013 12:35 pm
Re: EV's - Elektriese Voertuie
Sjoe n 1000 karre, een van die dae gaan jy nie eers meer hoor as n kar start nie. Ons wag nog net laat al die taxies groen raak dan val 90% val hulle dam nie meer uit mekaar uit nie
A child of five would understand this. Send someone to fetch a child of five.
-
Carlc
- Sr. Member

- Posts: 271
- Joined: Tue Nov 15, 2016 7:40 am
Re: EV's - Elektriese Voertuie
As jy gaan tel hoeveel karre daar soggens deur Gillooly's of selfs Buccleuch gaan net tussen 07:00 en 10:00 dan besef jy dat EV's nie met n normale oorgangs/infaserings fase ooit sal kan oorneem nie.
-
Johan Nel
- Hero Member

- Posts: 2173
- Joined: Sat Jun 16, 2012 12:42 pm
Re: EV's - Elektriese Voertuie
Ten spyte van hulle solarinstallasie kan Ford nie tans nuwe voertuie bou nie, nadat die skade van die kragtorings wat ineengestort het op die N4 hulle sonder elektrisiteit gelaat het
https://maroelamedia.co.za/nuus/sa-nuus ... -vir-ford/

"If a cluttered desk is a sign of a cluttered mind, of what, then, is an empty desk a sign?'
- Laurence J. Peter
- Laurence J. Peter
- TFDADD
- Hero Member

- Posts: 1266
- Joined: Mon Nov 14, 2016 8:42 am
Re: EV's - Elektriese Voertuie
Johan jy is heeltemal korrek in wat jy sê ten opsigte van Ford se eerste fase sonkrag installasie van 13.5MW, soos ook berig in Maroela Media.
Op 16 November 2022 het Ford reeds soos hierna berig en is dit ook so in hierdie EV besprekings geplaas -
Ongelukkig vir Ford is daardie kragmaste bietjies té gou té veel gevandaliseer.

Ford se Silverton aanleg benodig heelwat meer as 13.5MW om geheel en al onafhanklik te wees van die Eskom netwerk - soos hierbo genoem, hopelik teen 2025.Therefore, Ford is steaming ahead with its plans to reach grid independency by 2025, with some serious planning to achieve this expected in the next 12 months.
A first phase of solar power, already implemented, will be followed by a second stage, which should address around 35% to 40% of Silverton’s energy needs, says Cavallaro.
Phase 2 will also include battery solutions, as the plant now runs 24 hours a day in a three-shift operation.
Ongelukkig vir Ford is daardie kragmaste bietjies té gou té veel gevandaliseer.
"Facts are stubborn things; and whatever may be our wishes, our inclinations, or the dictates of our passion,
they cannot alter the state of facts and evidence. ~ John Adams.
We are honest, trustworthy and reliable.
they cannot alter the state of facts and evidence. ~ John Adams.
We are honest, trustworthy and reliable.
- TFDADD
- Hero Member

- Posts: 1266
- Joined: Mon Nov 14, 2016 8:42 am
Re: EV's - Elektriese Voertuie
Steeds aan die duur kant.
Meer daaroor hier.
Gesofistikeerde Suzuki hierdie dubbel aandrywing Grand Vitara -
Nogtans verkoop hulle en herlaai fasiliteite raak gelukkig daarmee saam ook al meer - tydsame proses hier plaaslik - maar dinge gebeur darem.In the first three quarters of 2022, 3,092 NEVs were sold, compared to only 896 in the same period of the previous year, reported the association.
Hierdie kan moontlik 'n sinvolle, goedkoper begin wees in die EV rigting.Suzuki Grand Vitara 1.5 GLX Hybrid – R529,900 -
Meer daaroor hier.
Gesofistikeerde Suzuki hierdie dubbel aandrywing Grand Vitara -
The second engine on offer, and a first for Suzuki in South Africa, is the petrol engine with mild hybrid electric power (code-named SHVS or Smart Hybrid Vehicle by Suzuki). This engine uses a much higher compression ratio than its sibling and an always-on mild-hybrid system with a power output of 75.8 kW and 136.8 Nm.
The Grand Vitara offers a claimed fuel consumption of 6 litres per 100 kilometres, while the hybrid variant reduces this to 5.6 L/100km. To further save on fuel, this version of the Grand Vitara is fitted with Start/Stop technology and will switch off when the vehicle is stationary, for instance, at a red traffic light or in heavy traffic.
Last edited by TFDADD on Sun Apr 23, 2023 4:04 pm, edited 1 time in total.
"Facts are stubborn things; and whatever may be our wishes, our inclinations, or the dictates of our passion,
they cannot alter the state of facts and evidence. ~ John Adams.
We are honest, trustworthy and reliable.
they cannot alter the state of facts and evidence. ~ John Adams.
We are honest, trustworthy and reliable.
- Capt. Yoda
- Hero Member

- Posts: 13583
- Joined: Thu Apr 11, 2013 12:35 pm
Re: EV's - Elektriese Voertuie
R500k vir n Suzuki
A child of five would understand this. Send someone to fetch a child of five.
- TFDADD
- Hero Member

- Posts: 1266
- Joined: Mon Nov 14, 2016 8:42 am
Re: EV's - Elektriese Voertuie
Die Suid Afrikaanse bankwese is nogal daarvoor bekend dat hulle meestal op die voorpunt is met nuwe ontwikkelings, maar tog het hulle lank gedraai om darem nou hulle steun toe te sê aan die ontwikkeling van die EV era, wat in die afsienbare tyd hier plaaslik 'n stewige vastrap plek gaan kry.
En so kom al meer ondersteunende dienste in plek vir EV's in RSA.
Nog 'n interessante ontwikkeling in RSA wat ook positief is op meer as een manier, nl. Eskom onafhanklikheid vir RDM en ook die bevordering van EV gebruik in hulle besigheidsopset.
Rheinmetall Denel Munition (RDM)
En so kom al meer ondersteunende dienste in plek vir EV's in RSA.
Nog 'n interessante ontwikkeling in RSA wat ook positief is op meer as een manier, nl. Eskom onafhanklikheid vir RDM en ook die bevordering van EV gebruik in hulle besigheidsopset.
Rheinmetall Denel Munition (RDM)
"Facts are stubborn things; and whatever may be our wishes, our inclinations, or the dictates of our passion,
they cannot alter the state of facts and evidence. ~ John Adams.
We are honest, trustworthy and reliable.
they cannot alter the state of facts and evidence. ~ John Adams.
We are honest, trustworthy and reliable.
- TFDADD
- Hero Member

- Posts: 1266
- Joined: Mon Nov 14, 2016 8:42 am
Re: EV's - Elektriese Voertuie
Hoekom betree alle motor vervaardigers die EV mark met luukse, duur modelle?
Die mense wat dood gewone, middel klas en kleiner voertuie kan bekostig, word geheel en al oor die hoof gesien en tóg is dit juis dié koper segment in die mark wat voertuie benodig om deur laer instandhoudings- en lopende koste, binne die perke van hulle begroting te bly.
EV vervaardigers wat hierdie spesifieke mark betree mag dalk net aangenaam verras word met skerp stygings in hul verkope.
Luukse Toyota EV's vir SA in 2024

The Lexus RZ 450e is currently scheduled to go on sale in South Africa next year.
Lexus says it plans to have a full, global line-up of EVs in every market segment it competes in by 2030.
By 2035 – only 12 years from now – it aims to sell EVs only.
"Facts are stubborn things; and whatever may be our wishes, our inclinations, or the dictates of our passion,
they cannot alter the state of facts and evidence. ~ John Adams.
We are honest, trustworthy and reliable.
they cannot alter the state of facts and evidence. ~ John Adams.
We are honest, trustworthy and reliable.
- Capt. Yoda
- Hero Member

- Posts: 13583
- Joined: Thu Apr 11, 2013 12:35 pm
Re: EV's - Elektriese Voertuie
Lexus lewe in n droom wereld
A child of five would understand this. Send someone to fetch a child of five.
- TFDADD
- Hero Member

- Posts: 1266
- Joined: Mon Nov 14, 2016 8:42 am
Re: EV's - Elektriese Voertuie
Sjinese EV's, veral in die handelsvoertuig mark, is besig om Afrika vanuit die Noorde tot Suide met erns in te sypel en oor te neem, indien ander EV vervaardigers nie vinnig bykom nie.
Woolworths en sy eerste EV afleweringsvoertuie uit Sjina.
Woolworths en sy eerste EV afleweringsvoertuie uit Sjina.
"Facts are stubborn things; and whatever may be our wishes, our inclinations, or the dictates of our passion,
they cannot alter the state of facts and evidence. ~ John Adams.
We are honest, trustworthy and reliable.
they cannot alter the state of facts and evidence. ~ John Adams.
We are honest, trustworthy and reliable.
- TFDADD
- Hero Member

- Posts: 1266
- Joined: Mon Nov 14, 2016 8:42 am
Re: EV's - Elektriese Voertuie
Weereens, die Sjinese wat die EV mark betree met hulle elektriese voertuie hier in Suid Afrika.
En kyk net watter mark wil hulle betree - die boere moet maar uitkyk vir die EV's.
Hierdie is nou nie 'n EV nie, maar is ook te sien op Nampo vanaf die GWM mense -
GWM Ora launched at Nampo Harvest Day from 16 to 19 May in Bothaville, Free State.GWM has confirmed that the new Ora will be driven by an electric motor producing 126kW and 250Nm, powered by a 48kWh lithium-ion battery pack.
A maximum driving range of 400km is on the cards – far higher than the Mini Cooper’s 217km – and the power module can be recharged with an AC or DC outlet. Using an 80kW DC plug, it fills up from 10% to 80% in 41 minutes.
En kyk net watter mark wil hulle betree - die boere moet maar uitkyk vir die EV's.
Hierdie is nou nie 'n EV nie, maar is ook te sien op Nampo vanaf die GWM mense -
New 4×4 SUV, The Tank 300 will be on display to visitors this week at Nampo Harvest Day in Bothaville, Free State, alongside its siblings, the new EV Ora – the cheapest electric car in the country – and a limited-edition P-Series double cab.
"Facts are stubborn things; and whatever may be our wishes, our inclinations, or the dictates of our passion,
they cannot alter the state of facts and evidence. ~ John Adams.
We are honest, trustworthy and reliable.
they cannot alter the state of facts and evidence. ~ John Adams.
We are honest, trustworthy and reliable.
-
OosKaapJagter
- Hero Member

- Posts: 959
- Joined: Thu Jul 07, 2016 9:14 pm
Re: EV's - Elektriese Voertuie
Voordat enigeen 'n Sjinese elektriese voertuig koop, spandeer 23 minute om die volgende video te kyk. Die 23 minute is baie beter as om 60 maande se paaiemente te betaal.
https://www.youtube.com/watch?v=yOA7qKMcjcE
https://www.youtube.com/watch?v=yOA7qKMcjcE
- Capt. Yoda
- Hero Member

- Posts: 13583
- Joined: Thu Apr 11, 2013 12:35 pm
Re: EV's - Elektriese Voertuie
Woolies kan maar die crap ry, ek wil nie eers n GWM met n diesel engine naby my he nie
A child of five would understand this. Send someone to fetch a child of five.
- TFDADD
- Hero Member

- Posts: 1266
- Joined: Mon Nov 14, 2016 8:42 am
Re: EV's - Elektriese Voertuie
Capt. Oblivious » 17 May 2023 08:08
Woolies kan maar die crap ry, ek wil nie eers n GWM met n diesel engine naby my he nie
Capt. Oblivious » 23 Apr 2023 15:21
R500k vir n Suzuki
Keuses raak al minder, wat sal dit dan wees?Capt. Oblivious » 28 Apr 2023 09:39
Lexus lewe in n droom wereld
"Facts are stubborn things; and whatever may be our wishes, our inclinations, or the dictates of our passion,
they cannot alter the state of facts and evidence. ~ John Adams.
We are honest, trustworthy and reliable.
they cannot alter the state of facts and evidence. ~ John Adams.
We are honest, trustworthy and reliable.
- Capt. Yoda
- Hero Member

- Posts: 13583
- Joined: Thu Apr 11, 2013 12:35 pm
Re: EV's - Elektriese Voertuie
TFDADD wrote: Thu May 25, 2023 8:50 pmCapt. Oblivious » 17 May 2023 08:08
Woolies kan maar die crap ry, ek wil nie eers n GWM met n diesel engine naby my he nieCapt. Oblivious » 23 Apr 2023 15:21
R500k vir n SuzukiKeuses raak al minder, wat sal dit dan wees?Capt. Oblivious » 28 Apr 2023 09:39
Lexus lewe in n droom wereld
My kleinkinders sal nog petrol en diesel ry jy hoef regtig nie oor ons te bekommer nie, koop maar da vir jou n China EV.
A child of five would understand this. Send someone to fetch a child of five.
- LUAN
- Hero Member

- Posts: 3126
- Joined: Wed Dec 07, 2011 10:57 am
Re: EV's - Elektriese Voertuie
Ja eks self skrikkerig vir die goed met lithium battery. Het nou al motors en scooters sien aan die brand slaan en dis nie n maklike vuur om te blus. Nou het jy lithium batterye in jou solar huis dit sal my laat wakker le. Sal dit nog kans gee om te verbeter voor ek daai roete gaan.
- LUAN
- Hero Member

- Posts: 3126
- Joined: Wed Dec 07, 2011 10:57 am
Re: EV's - Elektriese Voertuie
Terloops elektriese voertuie is nie so nuwe ding.
https://youtu.be/A5BGOYhgBKE
https://youtu.be/A5BGOYhgBKE
- TFDADD
- Hero Member

- Posts: 1266
- Joined: Mon Nov 14, 2016 8:42 am
Re: EV's - Elektriese Voertuie
Battery tegnologie verbeter deurlopend en terselfdertyd neem veiligheid met die gebruik van nuwe tegnologie batterye, ook deurlopend toe.
Lees gerus hierna en weet maar nou al dat die huidige geslag se kleinkinders verseker elektriese voertuie sal gebruik.
3D batteries can be fully charged from 0 to 100% in just 3 minutes and are nonflammable.
Dan nog hierdie interessante brokkie oor sonkrag uitbreiding -
The Shoprite Group was also the first South African retailer to pilot a heavy-duty electric truck as part of its fleet.
Lees gerus hierna en weet maar nou al dat die huidige geslag se kleinkinders verseker elektriese voertuie sal gebruik.
3D batteries can be fully charged from 0 to 100% in just 3 minutes and are nonflammable.
Dan nog hierdie interessante brokkie oor sonkrag uitbreiding -
The Shoprite Group was also the first South African retailer to pilot a heavy-duty electric truck as part of its fleet.
"Facts are stubborn things; and whatever may be our wishes, our inclinations, or the dictates of our passion,
they cannot alter the state of facts and evidence. ~ John Adams.
We are honest, trustworthy and reliable.
they cannot alter the state of facts and evidence. ~ John Adams.
We are honest, trustworthy and reliable.
- LUAN
- Hero Member

- Posts: 3126
- Joined: Wed Dec 07, 2011 10:57 am
Re: EV's - Elektriese Voertuie
Solar is nie so groen nie gaan lees bietjie oor solar waste.
Deur die ev storie te ondersteun speel jy net in die elite se hande.
Daar is glad nie n tekort aan olie om brandstof te vervaardig.
Aardverwarming is n klug

Deur die ev storie te ondersteun speel jy net in die elite se hande.
Daar is glad nie n tekort aan olie om brandstof te vervaardig.
Aardverwarming is n klug
- TFDADD
- Hero Member

- Posts: 1266
- Joined: Mon Nov 14, 2016 8:42 am
Re: EV's - Elektriese Voertuie
Dit is belangrik dat ons as bewoners van ons planeet Aarde met die lees van die onderstaande inligting, verskaf deur die Internasionale Energie Agentskap (IEA), sal verstaan en besef dat ons huidige metodes van energie skepping, deur die besoedelende verbranding en benutting van fossiel brandstowwe, nie net die potensiaal het om ons planeet te vernietig nie, maar reeds geweldige skade aan ons planeet tot stand gebring het.
Om dit as 'n klug te beskou, is absolute kortsigtigheid.
Gelukkig is die wêreld se ingeligtes besig om deur hul beleggings in skoner energie skepping, besig om hierdeur die vernietiging van ons planeet geleidelik om te keer.
So voorsmakie oor die verwagtings van die onderstaande beleggings -
So ietsie meer oor die motor vervaardiger wat in 'n "droom wêreld leef" -
Lexus new electric SUV confirmed for South Africa.

Solar investment to outpace oil.The agency’s World Energy Investment also indicates that more than $1.7-trillion of the $2.8-trillion to be invested in energy globally this year, will be directed towards clean technologies, including renewables, electric vehicles, nuclear, grids, storage, low-emission fuels, efficiency improvements and heat pumps.
So ietsie meer oor die motor vervaardiger wat in 'n "droom wêreld leef" -
Lexus new electric SUV confirmed for South Africa.
"Facts are stubborn things; and whatever may be our wishes, our inclinations, or the dictates of our passion,
they cannot alter the state of facts and evidence. ~ John Adams.
We are honest, trustworthy and reliable.
they cannot alter the state of facts and evidence. ~ John Adams.
We are honest, trustworthy and reliable.
- LUAN
- Hero Member

- Posts: 3126
- Joined: Wed Dec 07, 2011 10:57 am
Re: EV's - Elektriese Voertuie
En dis die waarheid omdat jy dit gelees het? Watse belange het daardie skrywers in die saak? Volg die geld dan sal jy sien. Kan jou belowe niemand wil ev's bou oor dit skooner is vir die planeet niemand gee om. Dis net sodat jy vorseer is om geld te spandeer en meer tax te genereer vir jou wonderlike governments. Daai selle mense wat vir jou gese het "its safe and effective" lmga!

- Capt. Yoda
- Hero Member

- Posts: 13583
- Joined: Thu Apr 11, 2013 12:35 pm
Re: EV's - Elektriese Voertuie
EV grap en aard verwarming is belaglig, laat groot mense die goed glo