Clip On Thermals op gewone teleskope maak toenemend hul verskyning in produksies.
Enige eerste produksie produkte ondergaan normaalweg heelwat veranderings aan die begin en dit maak mens versigtig vir nuwe produksies op die mark. Alle advertensies is natuurlik foutlose bemarking?? Histories lê ons maar weg vir die Chinese produksies -- reg of ten onregte??? Aan die anderkant het Toyota (darem 'n japannees) homself herhaaldelik in die voertuig mark bewys in kompetisie met die Duitse luukshede.
Dit mag goed wees as lede hul ondervinding en kommentaar op die forum deel sodat ander nie katte in sakke koop nie. Ons leer mos maar by mekaar se foute, kennis en ondervinding.
CLIP ON THERMALS
- finch
- Sr. Member

- Posts: 467
- Joined: Thu Jul 14, 2016 2:44 pm
Re: CLIP ON THERMALS
Ek het nou die dag n waar ding gehoor, sjinese maak nie gemors nie, hulle maak wat jy soek. As jy gemors soek maak hul vir jou dit, as jy n goeie produk soek dan maak hul dit vir jou.
-
projagter
- Sr. Member

- Posts: 374
- Joined: Sun Feb 03, 2013 9:27 am
Re: CLIP ON THERMALS
toevallig het ek so n selfoon ---- die een wat werkfinch wrote: Sun May 28, 2023 5:23 pm Ek het nou die dag n waar ding gehoor, sjinese maak nie gemors nie, hulle maak wat jy soek. As jy gemors soek maak hul vir jou dit, as jy n goeie produk soek dan maak hul dit vir jou.
vergelyking is seker maar die beste benadering???
-
projagter
- Sr. Member

- Posts: 374
- Joined: Sun Feb 03, 2013 9:27 am
Re: CLIP ON THERMALS
Kan iemnad verduidelik waarna gekyk moet word as volgens spesifikasies 'n vergelyking gemaak word by thermal.

