CLIP ON THERMALS

Post Reply
projagter
Sr. Member
Sr. Member
Posts: 374
Joined: Sun Feb 03, 2013 9:27 am

CLIP ON THERMALS

Post by projagter »

Clip On Thermals op gewone teleskope maak toenemend hul verskyning in produksies.
Enige eerste produksie produkte ondergaan normaalweg heelwat veranderings aan die begin en dit maak mens versigtig vir nuwe produksies op die mark. Alle advertensies is natuurlik foutlose bemarking?? Histories lê ons maar weg vir die Chinese produksies -- reg of ten onregte??? Aan die anderkant het Toyota (darem 'n japannees) homself herhaaldelik in die voertuig mark bewys in kompetisie met die Duitse luukshede.

Dit mag goed wees as lede hul ondervinding en kommentaar op die forum deel sodat ander nie katte in sakke koop nie. Ons leer mos maar by mekaar se foute, kennis en ondervinding.
User avatar
finch
Sr. Member
Sr. Member
Posts: 467
Joined: Thu Jul 14, 2016 2:44 pm

Re: CLIP ON THERMALS

Post by finch »

Ek het nou die dag n waar ding gehoor, sjinese maak nie gemors nie, hulle maak wat jy soek. As jy gemors soek maak hul vir jou dit, as jy n goeie produk soek dan maak hul dit vir jou.
projagter
Sr. Member
Sr. Member
Posts: 374
Joined: Sun Feb 03, 2013 9:27 am

Re: CLIP ON THERMALS

Post by projagter »

finch wrote: Sun May 28, 2023 5:23 pm Ek het nou die dag n waar ding gehoor, sjinese maak nie gemors nie, hulle maak wat jy soek. As jy gemors soek maak hul vir jou dit, as jy n goeie produk soek dan maak hul dit vir jou.
toevallig het ek so n selfoon ---- die een wat werk ;D

vergelyking is seker maar die beste benadering???
projagter
Sr. Member
Sr. Member
Posts: 374
Joined: Sun Feb 03, 2013 9:27 am

Re: CLIP ON THERMALS

Post by projagter »

Kan iemnad verduidelik waarna gekyk moet word as volgens spesifikasies 'n vergelyking gemaak word by thermal.
Post Reply