Spoor Bullet Company.

Handelaars wat advertensie regte gekoop het mag hier adverteer/Dealers that have paid for advertising rights may advertise here.
Post Reply
User avatar
Rudi Fischer
Hero Member
Hero Member
Posts: 1868
Joined: Mon Dec 09, 2013 4:54 pm

Re: Safari Bullet Company.

Post by Rudi Fischer »

Moet aan almal wat my die laaste 2 jaar ondersteun en aan gemoedig het, net baie dankie se. Sonder julle sou dit nie moontlik gewees het nie.
Loop baie saggies en dra n groot geweer !!!
User avatar
DWB
Hero Member
Hero Member
Posts: 6973
Joined: Tue Mar 08, 2011 11:48 am

Re: Safari Bullet Company.

Post by DWB »

Ons is so dankbaar ons kon tot jou deurdring ;D

Ek nou al 5 buffels met hulle geskiet en nog nie ñ dag spyt nie!!!
Noem my sommer Deon
7x57 - 404 Jeffery - 450 Rigby - 500 Jeffery
Overkill is underrated!
"All men die, but few men ever really live"
User avatar
Hartskoot Hennie
Sr. Member
Sr. Member
Posts: 339
Joined: Tue Jun 21, 2011 8:28 am

Safari Bullet Company.

Post by Hartskoot Hennie »

Hier is ñ lekker 3 skoot groepie met 300gr/.375 SBC koeële!

Image

En hier is sommer net ñ sighter skoot - ek wou net seker maak my teleskoop was reg ingestel. :)

Image

Rudi se koeëls en diens is ImageImageImage!


Sent from my iPhone using Tapatalk
9mm Parabellum - Glock 26 Gen 4
.243 Ackley Improved - Howa 1500
7x57mm Mauser - Musgrave K98
.375 H&H Mag - Winchester M70 Safari Express
.460 Weatherby Mag - DNWW CZ 550 Magnum
12 Gauge - Beretta Mod. S 686
70 lbs - Bowtech Realm X
Apie
Hero Member
Hero Member
Posts: 3079
Joined: Sun Nov 30, 2014 7:53 pm

Re: Safari Bullet Company.

Post by Apie »

Lekker!

Enige 6mm weergawe in die nabye toekoms?


Sent from my iPhone using Tapatalk
User avatar
Rudi Fischer
Hero Member
Hero Member
Posts: 1868
Joined: Mon Dec 09, 2013 4:54 pm

Re: Safari Bullet Company.

Post by Rudi Fischer »

Apie wrote:Lekker!

Enige 6mm weergawe in die nabye toekoms?


Sent from my iPhone using Tapatalk
Nog nie seker nie.
Bietjie skrikerig vir die kleiner kalibers, net vir die feit dan manne die koeel op langer afstande gaan gebruik en impak spoed moet bo 1900 fps wees dat hulle kan oop maak.

Maar sal sien
Loop baie saggies en dra n groot geweer !!!
Apie
Hero Member
Hero Member
Posts: 3079
Joined: Sun Nov 30, 2014 7:53 pm

Re: Safari Bullet Company.

Post by Apie »

Rudi Fischer wrote:
Apie wrote:Lekker!

Enige 6mm weergawe in die nabye toekoms?


Sent from my iPhone using Tapatalk
Nog nie seker nie.
Bietjie skrikerig vir die kleiner kalibers, net vir die feit dan manne die koeel op langer afstande gaan gebruik en impak spoed moet bo 1900 fps wees dat hulle kan oop maak.

Maar sal sien
Met Nosler Partitions wat skaars is dink ek ‘n 85gr 6mm sal baie van die manne se aandag trek wat 243 ens. skiet


Sent from my iPhone using Tapatalk
User avatar
Rudi Fischer
Hero Member
Hero Member
Posts: 1868
Joined: Mon Dec 09, 2013 4:54 pm

Re: Safari Bullet Company.

Post by Rudi Fischer »

Apie wrote:
Rudi Fischer wrote:
Apie wrote:Lekker!

Enige 6mm weergawe in die nabye toekoms?


Sent from my iPhone using Tapatalk
Nog nie seker nie.
Bietjie skrikerig vir die kleiner kalibers, net vir die feit dan manne die koeel op langer afstande gaan gebruik en impak spoed moet bo 1900 fps wees dat hulle kan oop maak.

Maar sal sien
Met Nosler Partitions wat skaars is dink ek ‘n 85gr 6mm sal baie van die manne se aandag trek wat 243 ens. skiet


Sent from my iPhone using Tapatalk
Ek skiet self 85gr Partitions en 85gr Gamekings so ja, dit sal die gewig wees waarna ek kyk.
Loop baie saggies en dra n groot geweer !!!
User avatar
Stephan86
Hero Member
Hero Member
Posts: 551
Joined: Thu Feb 26, 2015 10:00 am

Re: Safari Bullet Company.

Post by Stephan86 »

Rudi, my Barnes is amper klaar, wanneer kom daai 165gr .30 outjies?
.22 LR Webley & Scott Xocet
.243 Win Tikka T3
.308 Win Sako 85
.375 H&H Steyr Mannlicher Mod S.
12 Ga Franchi Affinity
Glock 19
Glock 43X
User avatar
Arnold
Hero Member
Hero Member
Posts: 8009
Joined: Tue Mar 10, 2009 12:06 pm

Re: Safari Bullet Company.

Post by Arnold »

Stephan86 wrote:Rudi, my Barnes is amper klaar, wanneer kom daai 165gr .30 outjies?
Waar druk ek die like knoppie :)

Sent from my SM-A528B using Tapatalk

User avatar
Rudi Fischer
Hero Member
Hero Member
Posts: 1868
Joined: Mon Dec 09, 2013 4:54 pm

Re: Safari Bullet Company.

Post by Rudi Fischer »

Goeie more julle

Ek het weer genoeg voorraad op gebou op die 375 300gr as iemand op soek is.

Image
Loop baie saggies en dra n groot geweer !!!
User avatar
LoopSoosStroop
Hero Member
Hero Member
Posts: 1843
Joined: Wed Apr 15, 2015 9:31 am

Re: Safari Bullet Company.

Post by LoopSoosStroop »

Griet daai koele lyk lekker....
Pieter van Deventer
Blok Engineering
User avatar
Rudi Fischer
Hero Member
Hero Member
Posts: 1868
Joined: Mon Dec 09, 2013 4:54 pm

Re: Safari Bullet Company.

Post by Rudi Fischer »

So paar groot diere wat die laaste week met die hulp van my koeels geval het.


Die nuwe potentiële Wereld Record Klipspringer
Image
Image
Image
Image
Loop baie saggies en dra n groot geweer !!!
User avatar
Frederik
Hero Member
Hero Member
Posts: 5023
Joined: Fri Feb 11, 2011 7:30 am

Re: Safari Bullet Company.

Post by Frederik »

Ek het oor die naweek mooi koedoe koei geskiet met die 375 H&H en die 300 gr koele afstand 220m oor kloof.
Dubbel long skoot.
Die koei het dadelik siek gelyk en stadig beweeg en na 60-70 meter omgeval ek wou tweede skoot skiet maar die bos was te ruig om skoot mooi te skiet.
Uitganswond het mooi expansion gewys en daar was baie bloed in die borskas toe ons binnegoed uithaal in die veld.

Weerens 'n sukses storie.
Glocked
Sr. Member
Sr. Member
Posts: 386
Joined: Wed May 16, 2018 4:51 pm

Re: Safari Bullet Company.

Post by Glocked »

Baie mooi leeu's daai !
Howa 6.5PRC
Schultz & Larsen .30-06 Sprg
Winchester Mod 70 375H&H
Maverick 12G Pomp
Glock 17
Glock 19
User avatar
Rudi Fischer
Hero Member
Hero Member
Posts: 1868
Joined: Mon Dec 09, 2013 4:54 pm

Re: Safari Bullet Company.

Post by Rudi Fischer »

.284 (7mm) 160gr

Image

Het hulle gelaai in my 7x64 teen 2825fps
Gaan hulle volgende naweek Wetpack en kom wys wat maak julle.


Hier is n 7x64 en n 284 Win gelaai met hulle.

Image
Loop baie saggies en dra n groot geweer !!!
User avatar
Capt. Yoda
Hero Member
Hero Member
Posts: 13581
Joined: Thu Apr 11, 2013 12:35 pm

Re: Safari Bullet Company.

Post by Capt. Yoda »

Baie nice!!!
A child of five would understand this. Send someone to fetch a child of five.
Carlc
Sr. Member
Sr. Member
Posts: 271
Joined: Tue Nov 15, 2016 7:40 am

Re: Safari Bullet Company.

Post by Carlc »

Net die regte pitte vir my 7mmRM.
User avatar
Rudi Fischer
Hero Member
Hero Member
Posts: 1868
Joined: Mon Dec 09, 2013 4:54 pm

Re: Safari Bullet Company.

Post by Rudi Fischer »

Carlc wrote:Net die regte pitte vir my 7mmRM.
Bietjie gespeel op QL
2920fps in n RM met S365
Loop baie saggies en dra n groot geweer !!!
User avatar
Cobus Wessels
Full Member
Full Member
Posts: 245
Joined: Sat Nov 26, 2022 2:41 am

Re: Safari Bullet Company.

Post by Cobus Wessels »

My 7x64 vra mooi vir hierdie pitte


Sent from my SM-G991U1 using Tapatalk

JDKey
Sr. Member
Sr. Member
Posts: 318
Joined: Fri Apr 12, 2013 9:14 am

Re: Safari Bullet Company.

Post by JDKey »

Rudi, wane kan ons begin bestellings plaas vir die .30?


Sent from my iPhone using Tapatalk
User avatar
Rudi Fischer
Hero Member
Hero Member
Posts: 1868
Joined: Mon Dec 09, 2013 4:54 pm

Re: Safari Bullet Company.

Post by Rudi Fischer »

JDKey wrote:Rudi, wane kan ons begin bestellings plaas vir die .30?


Sent from my iPhone using Tapatalk
Julle kan nou begin.
Loop baie saggies en dra n groot geweer !!!
User avatar
Rudi Fischer
Hero Member
Hero Member
Posts: 1868
Joined: Mon Dec 09, 2013 4:54 pm

Re: Safari Bullet Company.

Post by Rudi Fischer »

SBC 300gr 375 uit buffel koei vandag.
308gr met die vleis wat vas sit aan die koeel.

So mag ek maar 100% gewig retensie se Image

Image
Image
Image
Loop baie saggies en dra n groot geweer !!!
User avatar
Rudi Fischer
Hero Member
Hero Member
Posts: 1868
Joined: Mon Dec 09, 2013 4:54 pm

Re: Safari Bullet Company.

Post by Rudi Fischer »

Het nou net terugvoer gekry van n jagter wat my 375 300gr koeel gebruik.

Ek wag nog vir detail oor skiet afstand en hoe die bok gestaan het, maar bly om te sien hulle werk nie net lekker op groot diere nie maak ook op klein.

Image
Image
Image
Loop baie saggies en dra n groot geweer !!!
User avatar
Rudi Fischer
Hero Member
Hero Member
Posts: 1868
Joined: Mon Dec 09, 2013 4:54 pm

Re: Safari Bullet Company.

Post by Rudi Fischer »

Die skoot op die Blesbok was toe 150m reg van voor en die koeel is in die boud kry.
Loop baie saggies en dra n groot geweer !!!
User avatar
dawiec
Hero Member
Hero Member
Posts: 625
Joined: Sat May 05, 2012 10:50 am

Re: Safari Bullet Company.

Post by dawiec »

uitstekende performance Rudi!
Post Reply