Spoor Bullet Company.
- Rudi Fischer
- Hero Member

- Posts: 1868
- Joined: Mon Dec 09, 2013 4:54 pm
Re: Safari Bullet Company.
Moet aan almal wat my die laaste 2 jaar ondersteun en aan gemoedig het, net baie dankie se. Sonder julle sou dit nie moontlik gewees het nie.
Loop baie saggies en dra n groot geweer !!!
- DWB
- Hero Member

- Posts: 6973
- Joined: Tue Mar 08, 2011 11:48 am
Re: Safari Bullet Company.
Ons is so dankbaar ons kon tot jou deurdring 
Ek nou al 5 buffels met hulle geskiet en nog nie ñ dag spyt nie!!!
Ek nou al 5 buffels met hulle geskiet en nog nie ñ dag spyt nie!!!
Noem my sommer Deon
7x57 - 404 Jeffery - 450 Rigby - 500 Jeffery
Overkill is underrated!
"All men die, but few men ever really live"
7x57 - 404 Jeffery - 450 Rigby - 500 Jeffery
Overkill is underrated!
"All men die, but few men ever really live"
- Hartskoot Hennie
- Sr. Member

- Posts: 339
- Joined: Tue Jun 21, 2011 8:28 am
Safari Bullet Company.
Hier is ñ lekker 3 skoot groepie met 300gr/.375 SBC koeële!

En hier is sommer net ñ sighter skoot - ek wou net seker maak my teleskoop was reg ingestel.

Rudi se koeëls en diens is

!
Sent from my iPhone using Tapatalk

En hier is sommer net ñ sighter skoot - ek wou net seker maak my teleskoop was reg ingestel.

Rudi se koeëls en diens is

!Sent from my iPhone using Tapatalk
9mm Parabellum - Glock 26 Gen 4
.243 Ackley Improved - Howa 1500
7x57mm Mauser - Musgrave K98
.375 H&H Mag - Winchester M70 Safari Express
.460 Weatherby Mag - DNWW CZ 550 Magnum
12 Gauge - Beretta Mod. S 686
70 lbs - Bowtech Realm X
.243 Ackley Improved - Howa 1500
7x57mm Mauser - Musgrave K98
.375 H&H Mag - Winchester M70 Safari Express
.460 Weatherby Mag - DNWW CZ 550 Magnum
12 Gauge - Beretta Mod. S 686
70 lbs - Bowtech Realm X
-
Apie
- Hero Member

- Posts: 3079
- Joined: Sun Nov 30, 2014 7:53 pm
Re: Safari Bullet Company.
Lekker!
Enige 6mm weergawe in die nabye toekoms?
Sent from my iPhone using Tapatalk
Enige 6mm weergawe in die nabye toekoms?
Sent from my iPhone using Tapatalk
- Rudi Fischer
- Hero Member

- Posts: 1868
- Joined: Mon Dec 09, 2013 4:54 pm
Re: Safari Bullet Company.
Nog nie seker nie.Apie wrote:Lekker!
Enige 6mm weergawe in die nabye toekoms?
Sent from my iPhone using Tapatalk
Bietjie skrikerig vir die kleiner kalibers, net vir die feit dan manne die koeel op langer afstande gaan gebruik en impak spoed moet bo 1900 fps wees dat hulle kan oop maak.
Maar sal sien
Loop baie saggies en dra n groot geweer !!!
-
Apie
- Hero Member

- Posts: 3079
- Joined: Sun Nov 30, 2014 7:53 pm
Re: Safari Bullet Company.
Met Nosler Partitions wat skaars is dink ek ‘n 85gr 6mm sal baie van die manne se aandag trek wat 243 ens. skietRudi Fischer wrote:Nog nie seker nie.Apie wrote:Lekker!
Enige 6mm weergawe in die nabye toekoms?
Sent from my iPhone using Tapatalk
Bietjie skrikerig vir die kleiner kalibers, net vir die feit dan manne die koeel op langer afstande gaan gebruik en impak spoed moet bo 1900 fps wees dat hulle kan oop maak.
Maar sal sien
Sent from my iPhone using Tapatalk
- Rudi Fischer
- Hero Member

- Posts: 1868
- Joined: Mon Dec 09, 2013 4:54 pm
Re: Safari Bullet Company.
Ek skiet self 85gr Partitions en 85gr Gamekings so ja, dit sal die gewig wees waarna ek kyk.Apie wrote:Met Nosler Partitions wat skaars is dink ek ‘n 85gr 6mm sal baie van die manne se aandag trek wat 243 ens. skietRudi Fischer wrote:Nog nie seker nie.Apie wrote:Lekker!
Enige 6mm weergawe in die nabye toekoms?
Sent from my iPhone using Tapatalk
Bietjie skrikerig vir die kleiner kalibers, net vir die feit dan manne die koeel op langer afstande gaan gebruik en impak spoed moet bo 1900 fps wees dat hulle kan oop maak.
Maar sal sien
Sent from my iPhone using Tapatalk
Loop baie saggies en dra n groot geweer !!!
- Stephan86
- Hero Member

- Posts: 551
- Joined: Thu Feb 26, 2015 10:00 am
Re: Safari Bullet Company.
Rudi, my Barnes is amper klaar, wanneer kom daai 165gr .30 outjies?
.22 LR Webley & Scott Xocet
.243 Win Tikka T3
.308 Win Sako 85
.375 H&H Steyr Mannlicher Mod S.
12 Ga Franchi Affinity
Glock 19
Glock 43X
.243 Win Tikka T3
.308 Win Sako 85
.375 H&H Steyr Mannlicher Mod S.
12 Ga Franchi Affinity
Glock 19
Glock 43X
- Arnold
- Hero Member

- Posts: 8009
- Joined: Tue Mar 10, 2009 12:06 pm
Re: Safari Bullet Company.
Waar druk ek die like knoppieStephan86 wrote:Rudi, my Barnes is amper klaar, wanneer kom daai 165gr .30 outjies?
Sent from my SM-A528B using Tapatalk
- Rudi Fischer
- Hero Member

- Posts: 1868
- Joined: Mon Dec 09, 2013 4:54 pm
Re: Safari Bullet Company.
Goeie more julle
Ek het weer genoeg voorraad op gebou op die 375 300gr as iemand op soek is.

Ek het weer genoeg voorraad op gebou op die 375 300gr as iemand op soek is.

Loop baie saggies en dra n groot geweer !!!
- LoopSoosStroop
- Hero Member

- Posts: 1843
- Joined: Wed Apr 15, 2015 9:31 am
- Rudi Fischer
- Hero Member

- Posts: 1868
- Joined: Mon Dec 09, 2013 4:54 pm
Re: Safari Bullet Company.
So paar groot diere wat die laaste week met die hulp van my koeels geval het.
Die nuwe potentiële Wereld Record Klipspringer

Die nuwe potentiële Wereld Record Klipspringer

Loop baie saggies en dra n groot geweer !!!
- Frederik
- Hero Member

- Posts: 5023
- Joined: Fri Feb 11, 2011 7:30 am
Re: Safari Bullet Company.
Ek het oor die naweek mooi koedoe koei geskiet met die 375 H&H en die 300 gr koele afstand 220m oor kloof.
Dubbel long skoot.
Die koei het dadelik siek gelyk en stadig beweeg en na 60-70 meter omgeval ek wou tweede skoot skiet maar die bos was te ruig om skoot mooi te skiet.
Uitganswond het mooi expansion gewys en daar was baie bloed in die borskas toe ons binnegoed uithaal in die veld.
Weerens 'n sukses storie.

Glocked
- Sr. Member

- Posts: 386
- Joined: Wed May 16, 2018 4:51 pm
Re: Safari Bullet Company.
Baie mooi leeu's daai !
Howa 6.5PRC
Schultz & Larsen .30-06 Sprg
Winchester Mod 70 375H&H
Maverick 12G Pomp
Glock 17
Glock 19
Schultz & Larsen .30-06 Sprg
Winchester Mod 70 375H&H
Maverick 12G Pomp
Glock 17
Glock 19
- Rudi Fischer
- Hero Member

- Posts: 1868
- Joined: Mon Dec 09, 2013 4:54 pm
Re: Safari Bullet Company.
.284 (7mm) 160gr

Het hulle gelaai in my 7x64 teen 2825fps
Gaan hulle volgende naweek Wetpack en kom wys wat maak julle.
Hier is n 7x64 en n 284 Win gelaai met hulle.

Het hulle gelaai in my 7x64 teen 2825fps
Gaan hulle volgende naweek Wetpack en kom wys wat maak julle.
Hier is n 7x64 en n 284 Win gelaai met hulle.

Loop baie saggies en dra n groot geweer !!!
- Capt. Yoda
- Hero Member

- Posts: 13582
- Joined: Thu Apr 11, 2013 12:35 pm
Re: Safari Bullet Company.
Baie nice!!!
A child of five would understand this. Send someone to fetch a child of five.
-
Carlc
- Sr. Member

- Posts: 271
- Joined: Tue Nov 15, 2016 7:40 am
Re: Safari Bullet Company.
Net die regte pitte vir my 7mmRM.
- Rudi Fischer
- Hero Member

- Posts: 1868
- Joined: Mon Dec 09, 2013 4:54 pm
Re: Safari Bullet Company.
Bietjie gespeel op QLCarlc wrote:Net die regte pitte vir my 7mmRM.
2920fps in n RM met S365
Loop baie saggies en dra n groot geweer !!!
- Cobus Wessels
- Full Member

- Posts: 245
- Joined: Sat Nov 26, 2022 2:41 am
Re: Safari Bullet Company.
My 7x64 vra mooi vir hierdie pitte
Sent from my SM-G991U1 using Tapatalk
Sent from my SM-G991U1 using Tapatalk
-
JDKey
- Sr. Member

- Posts: 318
- Joined: Fri Apr 12, 2013 9:14 am
Re: Safari Bullet Company.
Rudi, wane kan ons begin bestellings plaas vir die .30?
Sent from my iPhone using Tapatalk
Sent from my iPhone using Tapatalk
- Rudi Fischer
- Hero Member

- Posts: 1868
- Joined: Mon Dec 09, 2013 4:54 pm
Re: Safari Bullet Company.
Julle kan nou begin.JDKey wrote:Rudi, wane kan ons begin bestellings plaas vir die .30?
Sent from my iPhone using Tapatalk
Loop baie saggies en dra n groot geweer !!!
- Rudi Fischer
- Hero Member

- Posts: 1868
- Joined: Mon Dec 09, 2013 4:54 pm
Re: Safari Bullet Company.
SBC 300gr 375 uit buffel koei vandag.
308gr met die vleis wat vas sit aan die koeel.
So mag ek maar 100% gewig retensie se

308gr met die vleis wat vas sit aan die koeel.
So mag ek maar 100% gewig retensie se

Loop baie saggies en dra n groot geweer !!!
- Rudi Fischer
- Hero Member

- Posts: 1868
- Joined: Mon Dec 09, 2013 4:54 pm
Re: Safari Bullet Company.
Het nou net terugvoer gekry van n jagter wat my 375 300gr koeel gebruik.
Ek wag nog vir detail oor skiet afstand en hoe die bok gestaan het, maar bly om te sien hulle werk nie net lekker op groot diere nie maak ook op klein.

Ek wag nog vir detail oor skiet afstand en hoe die bok gestaan het, maar bly om te sien hulle werk nie net lekker op groot diere nie maak ook op klein.

Loop baie saggies en dra n groot geweer !!!
- Rudi Fischer
- Hero Member

- Posts: 1868
- Joined: Mon Dec 09, 2013 4:54 pm
Re: Safari Bullet Company.
Die skoot op die Blesbok was toe 150m reg van voor en die koeel is in die boud kry.
Loop baie saggies en dra n groot geweer !!!
- dawiec
- Hero Member

- Posts: 625
- Joined: Sat May 05, 2012 10:50 am
Re: Safari Bullet Company.
uitstekende performance Rudi!