Musgrave & ingevoerde haelgewere??
-
Ds J
- Hero Member

- Posts: 2135
- Joined: Wed Dec 02, 2015 1:25 pm
Musgrave & ingevoerde haelgewere??
Goeiedag Jaracal,
Waar kan ek meer uitvind oor haelgewere wat deur Musgrave ingevoer is?
Ek het n Japanese haelgeweer gekoop, en hy is op die SAP stelsel as n Musgrave geregistreer? Die enigste saak wat sin maak is dat Musgrave hulle ingevoer het. Of is daar iets anders ter sprake?

- swc-tr
- Hero Member

- Posts: 1516
- Joined: Thu Dec 09, 2010 2:01 pm
Re: Musgrave & ingevoerde haelgewere??
Musgrave het in die 1970's Beretta S55, S56 en S58 O/U haelgeweer komponente uit Italie ingevoer, en hulle plaaslik aanmekaar gesit.
Lope was gemerk Musgrave op een kant, ander kant was daar P. Beretta.
Die polisie wapenafdeling se onkunde en onbekwaamheid ken geen perke nie, hulle sal jou tot n Holland & Holland uit Sjina registreer.

Dis 6" agter die kolf wat tel!
"A fool with a tool, is still a fool."
"A fool with a tool, is still a fool."
- Pappabeer
- Hero Member

- Posts: 3176
- Joined: Thu Mar 21, 2013 12:28 am
Re: Musgrave & ingevoerde haelgewere??
Korrek Schalk, ek het self onlangs so n S56 gekry vir min geld. Dis baie geweer vir die koste.
Toe wapens destyds in RSA die WR (wapen register, oftewel weapons register) stempel gekry het onder die ou bedeling is heelparty van hulle na die wet van 2000 as Westley Richards herdoop.
In die vroeer jare was die wapenregister se databasis maar karig, en is baie name en kalibers van plaasvervangers voorsien, eerder as om die databasis aan te pas

.177 .22(x2) .222 .243 .250 Savage 6,5x55
6,5x57 7x57(x2) .308 8x60S(x2) 9,3x62
.375 Ruger .450/400 3&1/4" .416 Ruger
16Br 12Br(x4) 9mm(x2) .44
6,5x57 7x57(x2) .308 8x60S(x2) 9,3x62
.375 Ruger .450/400 3&1/4" .416 Ruger
16Br 12Br(x4) 9mm(x2) .44
-
Ds J
- Hero Member

- Posts: 2135
- Joined: Wed Dec 02, 2015 1:25 pm
Re: Musgrave & ingevoerde haelgewere??
My haelgeweer is waarskynlik tussen 1963 en 1972 deur Yamamoto in Japan vervaardig, en daar is heelparty van hulle in die land.
- Capt. Yoda
- Hero Member

- Posts: 13509
- Joined: Thu Apr 11, 2013 12:35 pm
Re: Musgrave & ingevoerde haelgewere??
Doc, gooi bq vir ons n foto asb. Dis dalk iets om na te soekPappabeer wrote: Wed Aug 02, 2023 2:39 pm Korrek Schalk, ek het self onlangs so n S56 gekry vir min geld. Dis baie geweer vir die koste.
Toe wapens destyds in RSA die WR (wapen register, oftewel weapons register) stempel gekry het onder die ou bedeling is heelparty van hulle na die wet van 2000 as Westley Richards herdoop.
In die vroeer jare was die wapenregister se databasis maar karig, en is baie name en kalibers van plaasvervangers voorsien, eerder as om die databasis aan te pas
A child of five would understand this. Send someone to fetch a child of five.
- Pappabeer
- Hero Member

- Posts: 3176
- Joined: Thu Mar 21, 2013 12:28 am
Re: Musgrave & ingevoerde haelgewere??
Hier is n paar Fotos. Myne is n Model S56E. Ek sien hy sê made in Italy. Moontlik het hy die Musgrave werkswinkel vrygespring en is as n Beretta ingebring. Dalk selfs deur Musgrave.
Die dubbel snellers pla my bietjie.
Vir R8K is dit egter baie meer geweer as enige Turkse wonderwerk.

Die dubbel snellers pla my bietjie.
Vir R8K is dit egter baie meer geweer as enige Turkse wonderwerk.

.177 .22(x2) .222 .243 .250 Savage 6,5x55
6,5x57 7x57(x2) .308 8x60S(x2) 9,3x62
.375 Ruger .450/400 3&1/4" .416 Ruger
16Br 12Br(x4) 9mm(x2) .44
6,5x57 7x57(x2) .308 8x60S(x2) 9,3x62
.375 Ruger .450/400 3&1/4" .416 Ruger
16Br 12Br(x4) 9mm(x2) .44
- Capt. Yoda
- Hero Member

- Posts: 13509
- Joined: Thu Apr 11, 2013 12:35 pm
Re: Musgrave & ingevoerde haelgewere??
black-sam
A child of five would understand this. Send someone to fetch a child of five.
-
Glocked
- Sr. Member

- Posts: 384
- Joined: Wed May 16, 2018 4:51 pm
Re: Musgrave & ingevoerde haelgewere??
Ek stem saam...
Howa 6.5PRC
Schultz & Larsen .30-06 Sprg
Winchester Mod 70 375H&H
Maverick 12G Pomp
Glock 17
Glock 19
Schultz & Larsen .30-06 Sprg
Winchester Mod 70 375H&H
Maverick 12G Pomp
Glock 17
Glock 19
- Lategan1
- Hero Member

- Posts: 2940
- Joined: Mon Dec 05, 2016 9:12 am
Re: Musgrave & ingevoerde haelgewere??
Pragtig.
My een SxS het dubbel snellers - jy raak gou gewoond daaraan.
Beste.
My een SxS het dubbel snellers - jy raak gou gewoond daaraan.
Beste.
Jaggewere, haelgewere, rewolwers, jakkelskyk 
-
Ds J
- Hero Member

- Posts: 2135
- Joined: Wed Dec 02, 2015 1:25 pm
Re: Musgrave & ingevoerde haelgewere??
Hoe lank is die leeftyd van enkelsnellers teenoor dubbelsnellers?
Ek vra omdat ek al van enkele haelgewere gehoor het waar n enkelsneller probleme begin gee het na x-duisend skote, maar nog nooit van n dubbelsneller met dieselfde klagtes nie? Bygesê, my kennis en ervaring met haelgewere is regtig beperk.
Ek vra omdat ek al van enkele haelgewere gehoor het waar n enkelsneller probleme begin gee het na x-duisend skote, maar nog nooit van n dubbelsneller met dieselfde klagtes nie? Bygesê, my kennis en ervaring met haelgewere is regtig beperk.
- swc-tr
- Hero Member

- Posts: 1516
- Joined: Thu Dec 09, 2010 2:01 pm
Re: Musgrave & ingevoerde haelgewere??
My Musgrave/Beretta S58E O/U met single selective trigger, kom van 1976 af. Het vir ongeveer 8 jaar aktief kleiduif (trap) met hom geskiet, daarna kaste op kaste haelpatrone uitgeskiet op duiwe in die Loskop-vallei besproeing skema. Konserwatief geskat reken ek op 25k skote.Ds J wrote:Hoe lank is die leeftyd van enkelsnellers teenoor dubbelsnellers?
Ek vra omdat ek al van enkele haelgewere gehoor het waar n enkelsneller probleme begin gee het na x-duisend skote, maar nog nooit van n dubbelsneller met dieselfde klagtes nie? Bygesê, my kennis en ervaring met haelgewere is regtig beperk.
Nog geen probleme met die sneller gehad nie, moet bysê ek maak gereeld alles skoon en dien ligte smering toe.
My neef het dieselfde model op dieselfde tyd gekoop, net so baie kleiduif saam geskiet, tot vandag toe nog geen probleme ondervind nie.
Sent from my SM-A125F using Tapatalk
Dis 6" agter die kolf wat tel!
"A fool with a tool, is still a fool."
"A fool with a tool, is still a fool."
-
Ds J
- Hero Member

- Posts: 2135
- Joined: Wed Dec 02, 2015 1:25 pm
Re: Musgrave & ingevoerde haelgewere??
Marshall Guns was een van die maatskappye (?) wat die Yamamoto haelgewere ingevoer het. Die Musgrave registrasie was waarskynlik 'n tikfout by die SAP.
- Pappabeer
- Hero Member

- Posts: 3176
- Joined: Thu Mar 21, 2013 12:28 am
Re: Musgrave & ingevoerde haelgewere??
Schalk reken jy mens sal daai dubbel snellers men n enkel, selektiewe sneller kan vervang? Was dit destyds n opsie?swc-tr wrote: Thu Aug 03, 2023 9:31 pmMy Musgrave/Beretta S58E O/U met single selective trigger, kom van 1976 af. Het vir ongeveer 8 jaar aktief kleiduif (trap) met hom geskiet, daarna kaste op kaste haelpatrone uitgeskiet op duiwe in die Loskop-vallei besproeing skema. Konserwatief geskat reken ek op 25k skote.Ds J wrote:Hoe lank is die leeftyd van enkelsnellers teenoor dubbelsnellers?
Ek vra omdat ek al van enkele haelgewere gehoor het waar n enkelsneller probleme begin gee het na x-duisend skote, maar nog nooit van n dubbelsneller met dieselfde klagtes nie? Bygesê, my kennis en ervaring met haelgewere is regtig beperk.
Nog geen probleme met die sneller gehad nie, moet bysê ek maak gereeld alles skoon en dien ligte smering toe.
My neef het dieselfde model op dieselfde tyd gekoop, net so baie kleiduif saam geskiet, tot vandag toe nog geen probleme ondervind nie.
Sent from my SM-A125F using Tapatalk
.177 .22(x2) .222 .243 .250 Savage 6,5x55
6,5x57 7x57(x2) .308 8x60S(x2) 9,3x62
.375 Ruger .450/400 3&1/4" .416 Ruger
16Br 12Br(x4) 9mm(x2) .44
6,5x57 7x57(x2) .308 8x60S(x2) 9,3x62
.375 Ruger .450/400 3&1/4" .416 Ruger
16Br 12Br(x4) 9mm(x2) .44
- Pappabeer
- Hero Member

- Posts: 3176
- Joined: Thu Mar 21, 2013 12:28 am
Re: Musgrave & ingevoerde haelgewere??
Hallo Lategan,Lategan1 wrote: Thu Aug 03, 2023 7:49 pm Pragtig.
My een SxS het dubbel snellers - jy raak gou gewoond daaraan.
Beste.
Ek hee self twee 12 boor SxSs en n 16 boor wat almal dubbel snellers net. Ek het met hulle leer skiet en is gemaklik daarmee. Ek het ook n dubbel wat natuurlik twee snellers het, en die SxS haelgewere dien ast ware as baie goeie oefening itv muscle memory vir die dubbel.
Op die klei baan bly n enkel sneller egter tops, en sou ek verkies as my Beretta soos my Miroku n enkel selektiewe sneller gehad het.
.177 .22(x2) .222 .243 .250 Savage 6,5x55
6,5x57 7x57(x2) .308 8x60S(x2) 9,3x62
.375 Ruger .450/400 3&1/4" .416 Ruger
16Br 12Br(x4) 9mm(x2) .44
6,5x57 7x57(x2) .308 8x60S(x2) 9,3x62
.375 Ruger .450/400 3&1/4" .416 Ruger
16Br 12Br(x4) 9mm(x2) .44
-
Ds J
- Hero Member

- Posts: 2135
- Joined: Wed Dec 02, 2015 1:25 pm
Re: Musgrave & ingevoerde haelgewere??
Hoe geredelik is 16-boor ammunisie beskikbaar, en wat kos dit ?Pappabeer wrote: Fri Aug 04, 2023 12:15 pmHallo Lategan,Lategan1 wrote: Thu Aug 03, 2023 7:49 pm Pragtig.
My een SxS het dubbel snellers - jy raak gou gewoond daaraan.
Beste.
Ek hee self twee 12 boor SxSs en n 16 boor wat almal dubbel snellers net. Ek het met hulle leer skiet en is gemaklik daarmee. Ek het ook n dubbel wat natuurlik twee snellers het, en die SxS haelgewere dien ast ware as baie goeie oefening itv muscle memory vir die dubbel.
Op die klei baan bly n enkel sneller egter tops, en sou ek verkies as my Beretta soos my Miroku n enkel selektiewe sneller gehad het.
-
Desperatezulu
- Full Member

- Posts: 185
- Joined: Fri Oct 03, 2014 3:21 pm
Re: Musgrave & ingevoerde haelgewere??
I've got an S56S - the skeet version. 26" barrels and single selective trigger.Myne is n Model S56E. Ek sien hy sê made in Italy. Moontlik het hy die Musgrave werkswinkel vrygespring en is as n Beretta ingebring.
My dad bought it in the late 70s. I used it extensively growing up - it's shot everything from quail to bushpig.
Round count must be pretty high too.
Only thing that has ever gone wrong is the fore-end metal coming loose because of overheating while shooting rockies! Tightened the screw with my Leatherman and back in action.
The 56S is a fast-swinging, soft-kicking gun. Taught me and a few others how open chokes can still be effective on quite long birds. As usual, it's the workman rather than the tool
I've shot a fair bit with the S56E as well - my 2 experiences are that they kick pretty hard (maybe the stock design doesn't agree with me) and secondly, the trigger guard can whack your middle finger on recoil (if using just your index finger inside the guard to fire both triggers)
Those Musgrave Berettas are quality items and good value for money if they've been decently looked after.
I actually prefer the beavertail fore-end on the S56 to the schnabels that come standard on most modern Berettas.
- JJV
- Hero Member

- Posts: 770
- Joined: Fri Oct 02, 2015 7:26 am
Re: Musgrave & ingevoerde haelgewere??
Ek het ‘n Beretta/Musgrave 56E by iemand hier op jaracal gekoop vir R3000. Sleg geroes aan sy buitekant maar sy lope blink soos spieels! Kan sien hy het baie gewerk maar skiet nog mooi!
Sent from my iPhone using Tapatalk

Sent from my iPhone using Tapatalk
- Pappabeer
- Hero Member

- Posts: 3176
- Joined: Thu Mar 21, 2013 12:28 am
Re: Musgrave & ingevoerde haelgewere??
Hoe moeilik is dit om n enkelsneller te leet instaleer?
.177 .22(x2) .222 .243 .250 Savage 6,5x55
6,5x57 7x57(x2) .308 8x60S(x2) 9,3x62
.375 Ruger .450/400 3&1/4" .416 Ruger
16Br 12Br(x4) 9mm(x2) .44
6,5x57 7x57(x2) .308 8x60S(x2) 9,3x62
.375 Ruger .450/400 3&1/4" .416 Ruger
16Br 12Br(x4) 9mm(x2) .44
- JJV
- Hero Member

- Posts: 770
- Joined: Fri Oct 02, 2015 7:26 am
Re: Musgrave & ingevoerde haelgewere??
Ek weet nie of dit gedoen kan word nie, want behalwe die enkel sneller het jy nog die selector switch ook nodig om te kies watter loop jy eerste wil gebruik, hierdie gewere is so oud ek dink nie die parte is meer volop nie.
Sent from my iPhone using Tapatalk
Sent from my iPhone using Tapatalk
- swc-tr
- Hero Member

- Posts: 1516
- Joined: Thu Dec 09, 2010 2:01 pm
Re: Musgrave & ingevoerde haelgewere??
Dewald, ek weet regtig nie of dit moontlik is nie, twyfel ook of daar nog parte beskikbaar is, soos hierbo reeds genoem is.
Sent from my SM-A125F using Tapatalk
Sent from my SM-A125F using Tapatalk
Dis 6" agter die kolf wat tel!
"A fool with a tool, is still a fool."
"A fool with a tool, is still a fool."