Musgrave & ingevoerde haelgewere??

Any questions regarding Musgrave, the historyand their hunting rifles here/ Enige vrae aangaand die geskiedenis van Musgrave en hulle jaggewere
Post Reply
Ds J
Hero Member
Hero Member
Posts: 2135
Joined: Wed Dec 02, 2015 1:25 pm

Musgrave & ingevoerde haelgewere??

Post by Ds J »

Goeiedag Jaracal,

Waar kan ek meer uitvind oor haelgewere wat deur Musgrave ingevoer is?

Ek het n Japanese haelgeweer gekoop, en hy is op die SAP stelsel as n Musgrave geregistreer? Die enigste saak wat sin maak is dat Musgrave hulle ingevoer het. Of is daar iets anders ter sprake?
User avatar
swc-tr
Hero Member
Hero Member
Posts: 1516
Joined: Thu Dec 09, 2010 2:01 pm

Re: Musgrave & ingevoerde haelgewere??

Post by swc-tr »

Musgrave het in die 1970's Beretta S55, S56 en S58 O/U haelgeweer komponente uit Italie ingevoer, en hulle plaaslik aanmekaar gesit.
Lope was gemerk Musgrave op een kant, ander kant was daar P. Beretta.

Die polisie wapenafdeling se onkunde en onbekwaamheid ken geen perke nie, hulle sal jou tot n Holland & Holland uit Sjina registreer.
Dis 6" agter die kolf wat tel!
"A fool with a tool, is still a fool."
User avatar
Pappabeer
Hero Member
Hero Member
Posts: 3176
Joined: Thu Mar 21, 2013 12:28 am

Re: Musgrave & ingevoerde haelgewere??

Post by Pappabeer »

Korrek Schalk, ek het self onlangs so n S56 gekry vir min geld. Dis baie geweer vir die koste.

Toe wapens destyds in RSA die WR (wapen register, oftewel weapons register) stempel gekry het onder die ou bedeling is heelparty van hulle na die wet van 2000 as Westley Richards herdoop.

In die vroeer jare was die wapenregister se databasis maar karig, en is baie name en kalibers van plaasvervangers voorsien, eerder as om die databasis aan te pas
.177 .22(x2) .222 .243 .250 Savage 6,5x55
6,5x57 7x57(x2) .308 8x60S(x2) 9,3x62
.375 Ruger .450/400 3&1/4" .416 Ruger
16Br 12Br(x4) 9mm(x2) .44
Ds J
Hero Member
Hero Member
Posts: 2135
Joined: Wed Dec 02, 2015 1:25 pm

Re: Musgrave & ingevoerde haelgewere??

Post by Ds J »

My haelgeweer is waarskynlik tussen 1963 en 1972 deur Yamamoto in Japan vervaardig, en daar is heelparty van hulle in die land.
User avatar
Capt. Yoda
Hero Member
Hero Member
Posts: 13509
Joined: Thu Apr 11, 2013 12:35 pm

Re: Musgrave & ingevoerde haelgewere??

Post by Capt. Yoda »

Pappabeer wrote: Wed Aug 02, 2023 2:39 pm Korrek Schalk, ek het self onlangs so n S56 gekry vir min geld. Dis baie geweer vir die koste.

Toe wapens destyds in RSA die WR (wapen register, oftewel weapons register) stempel gekry het onder die ou bedeling is heelparty van hulle na die wet van 2000 as Westley Richards herdoop.

In die vroeer jare was die wapenregister se databasis maar karig, en is baie name en kalibers van plaasvervangers voorsien, eerder as om die databasis aan te pas
Doc, gooi bq vir ons n foto asb. Dis dalk iets om na te soek
A child of five would understand this. Send someone to fetch a child of five.
User avatar
Pappabeer
Hero Member
Hero Member
Posts: 3176
Joined: Thu Mar 21, 2013 12:28 am

Re: Musgrave & ingevoerde haelgewere??

Post by Pappabeer »

Hier is n paar Fotos. Myne is n Model S56E. Ek sien hy sê made in Italy. Moontlik het hy die Musgrave werkswinkel vrygespring en is as n Beretta ingebring. Dalk selfs deur Musgrave.
Die dubbel snellers pla my bietjie.
Vir R8K is dit egter baie meer geweer as enige Turkse wonderwerk.

Image
Image
Image
Image
Image
Image
Image
.177 .22(x2) .222 .243 .250 Savage 6,5x55
6,5x57 7x57(x2) .308 8x60S(x2) 9,3x62
.375 Ruger .450/400 3&1/4" .416 Ruger
16Br 12Br(x4) 9mm(x2) .44
User avatar
Capt. Yoda
Hero Member
Hero Member
Posts: 13509
Joined: Thu Apr 11, 2013 12:35 pm

Re: Musgrave & ingevoerde haelgewere??

Post by Capt. Yoda »

black-sam
A child of five would understand this. Send someone to fetch a child of five.
Glocked
Sr. Member
Sr. Member
Posts: 384
Joined: Wed May 16, 2018 4:51 pm

Re: Musgrave & ingevoerde haelgewere??

Post by Glocked »

Capt. Yoda wrote: Thu Aug 03, 2023 5:59 pm black-sam
Ek stem saam...
Howa 6.5PRC
Schultz & Larsen .30-06 Sprg
Winchester Mod 70 375H&H
Maverick 12G Pomp
Glock 17
Glock 19
User avatar
Lategan1
Hero Member
Hero Member
Posts: 2940
Joined: Mon Dec 05, 2016 9:12 am

Re: Musgrave & ingevoerde haelgewere??

Post by Lategan1 »

Pragtig.

My een SxS het dubbel snellers - jy raak gou gewoond daaraan.

Beste.
Jaggewere, haelgewere, rewolwers, jakkelskyk 8)
Ds J
Hero Member
Hero Member
Posts: 2135
Joined: Wed Dec 02, 2015 1:25 pm

Re: Musgrave & ingevoerde haelgewere??

Post by Ds J »

Hoe lank is die leeftyd van enkelsnellers teenoor dubbelsnellers?

Ek vra omdat ek al van enkele haelgewere gehoor het waar n enkelsneller probleme begin gee het na x-duisend skote, maar nog nooit van n dubbelsneller met dieselfde klagtes nie? Bygesê, my kennis en ervaring met haelgewere is regtig beperk.
User avatar
swc-tr
Hero Member
Hero Member
Posts: 1516
Joined: Thu Dec 09, 2010 2:01 pm

Re: Musgrave & ingevoerde haelgewere??

Post by swc-tr »

Ds J wrote:Hoe lank is die leeftyd van enkelsnellers teenoor dubbelsnellers?

My Musgrave/Beretta S58E O/U met single selective trigger, kom van 1976 af. Het vir ongeveer 8 jaar aktief kleiduif (trap) met hom geskiet, daarna kaste op kaste haelpatrone uitgeskiet op duiwe in die Loskop-vallei besproeing skema. Konserwatief geskat reken ek op 25k skote.
Nog geen probleme met die sneller gehad nie, moet bysê ek maak gereeld alles skoon en dien ligte smering toe.
My neef het dieselfde model op dieselfde tyd gekoop, net so baie kleiduif saam geskiet, tot vandag toe nog geen probleme ondervind nie.

Sent from my SM-A125F using Tapatalk

Dis 6" agter die kolf wat tel!
"A fool with a tool, is still a fool."
Ds J
Hero Member
Hero Member
Posts: 2135
Joined: Wed Dec 02, 2015 1:25 pm

Re: Musgrave & ingevoerde haelgewere??

Post by Ds J »

Marshall Guns was een van die maatskappye (?) wat die Yamamoto haelgewere ingevoer het. Die Musgrave registrasie was waarskynlik 'n tikfout by die SAP.
User avatar
Pappabeer
Hero Member
Hero Member
Posts: 3176
Joined: Thu Mar 21, 2013 12:28 am

Re: Musgrave & ingevoerde haelgewere??

Post by Pappabeer »

swc-tr wrote: Thu Aug 03, 2023 9:31 pm
Ds J wrote:Hoe lank is die leeftyd van enkelsnellers teenoor dubbelsnellers?

Ek vra omdat ek al van enkele haelgewere gehoor het waar n enkelsneller probleme begin gee het na x-duisend skote, maar nog nooit van n dubbelsneller met dieselfde klagtes nie? Bygesê, my kennis en ervaring met haelgewere is regtig beperk.
My Musgrave/Beretta S58E O/U met single selective trigger, kom van 1976 af. Het vir ongeveer 8 jaar aktief kleiduif (trap) met hom geskiet, daarna kaste op kaste haelpatrone uitgeskiet op duiwe in die Loskop-vallei besproeing skema. Konserwatief geskat reken ek op 25k skote.
Nog geen probleme met die sneller gehad nie, moet bysê ek maak gereeld alles skoon en dien ligte smering toe.
My neef het dieselfde model op dieselfde tyd gekoop, net so baie kleiduif saam geskiet, tot vandag toe nog geen probleme ondervind nie.

Sent from my SM-A125F using Tapatalk
Schalk reken jy mens sal daai dubbel snellers men n enkel, selektiewe sneller kan vervang? Was dit destyds n opsie?
.177 .22(x2) .222 .243 .250 Savage 6,5x55
6,5x57 7x57(x2) .308 8x60S(x2) 9,3x62
.375 Ruger .450/400 3&1/4" .416 Ruger
16Br 12Br(x4) 9mm(x2) .44
User avatar
Pappabeer
Hero Member
Hero Member
Posts: 3176
Joined: Thu Mar 21, 2013 12:28 am

Re: Musgrave & ingevoerde haelgewere??

Post by Pappabeer »

Lategan1 wrote: Thu Aug 03, 2023 7:49 pm Pragtig.

My een SxS het dubbel snellers - jy raak gou gewoond daaraan.

Beste.
Hallo Lategan,

Ek hee self twee 12 boor SxSs en n 16 boor wat almal dubbel snellers net. Ek het met hulle leer skiet en is gemaklik daarmee. Ek het ook n dubbel wat natuurlik twee snellers het, en die SxS haelgewere dien ast ware as baie goeie oefening itv muscle memory vir die dubbel.

Op die klei baan bly n enkel sneller egter tops, en sou ek verkies as my Beretta soos my Miroku n enkel selektiewe sneller gehad het.
.177 .22(x2) .222 .243 .250 Savage 6,5x55
6,5x57 7x57(x2) .308 8x60S(x2) 9,3x62
.375 Ruger .450/400 3&1/4" .416 Ruger
16Br 12Br(x4) 9mm(x2) .44
Ds J
Hero Member
Hero Member
Posts: 2135
Joined: Wed Dec 02, 2015 1:25 pm

Re: Musgrave & ingevoerde haelgewere??

Post by Ds J »

Pappabeer wrote: Fri Aug 04, 2023 12:15 pm
Lategan1 wrote: Thu Aug 03, 2023 7:49 pm Pragtig.

My een SxS het dubbel snellers - jy raak gou gewoond daaraan.

Beste.
Hallo Lategan,

Ek hee self twee 12 boor SxSs en n 16 boor wat almal dubbel snellers net. Ek het met hulle leer skiet en is gemaklik daarmee. Ek het ook n dubbel wat natuurlik twee snellers het, en die SxS haelgewere dien ast ware as baie goeie oefening itv muscle memory vir die dubbel.

Op die klei baan bly n enkel sneller egter tops, en sou ek verkies as my Beretta soos my Miroku n enkel selektiewe sneller gehad het.
Hoe geredelik is 16-boor ammunisie beskikbaar, en wat kos dit ?
Desperatezulu
Full Member
Full Member
Posts: 185
Joined: Fri Oct 03, 2014 3:21 pm

Re: Musgrave & ingevoerde haelgewere??

Post by Desperatezulu »

Myne is n Model S56E. Ek sien hy sê made in Italy. Moontlik het hy die Musgrave werkswinkel vrygespring en is as n Beretta ingebring.
I've got an S56S - the skeet version. 26" barrels and single selective trigger.
My dad bought it in the late 70s. I used it extensively growing up - it's shot everything from quail to bushpig.
Round count must be pretty high too.

Only thing that has ever gone wrong is the fore-end metal coming loose because of overheating while shooting rockies! Tightened the screw with my Leatherman and back in action.
The 56S is a fast-swinging, soft-kicking gun. Taught me and a few others how open chokes can still be effective on quite long birds. As usual, it's the workman rather than the tool :laugh:

I've shot a fair bit with the S56E as well - my 2 experiences are that they kick pretty hard (maybe the stock design doesn't agree with me) and secondly, the trigger guard can whack your middle finger on recoil (if using just your index finger inside the guard to fire both triggers)

Those Musgrave Berettas are quality items and good value for money if they've been decently looked after.
I actually prefer the beavertail fore-end on the S56 to the schnabels that come standard on most modern Berettas.
User avatar
JJV
Hero Member
Hero Member
Posts: 770
Joined: Fri Oct 02, 2015 7:26 am

Re: Musgrave & ingevoerde haelgewere??

Post by JJV »

Ek het ‘n Beretta/Musgrave 56E by iemand hier op jaracal gekoop vir R3000. Sleg geroes aan sy buitekant maar sy lope blink soos spieels! Kan sien hy het baie gewerk maar skiet nog mooi!Image

Sent from my iPhone using Tapatalk
User avatar
Pappabeer
Hero Member
Hero Member
Posts: 3176
Joined: Thu Mar 21, 2013 12:28 am

Re: Musgrave & ingevoerde haelgewere??

Post by Pappabeer »

Hoe moeilik is dit om n enkelsneller te leet instaleer?
.177 .22(x2) .222 .243 .250 Savage 6,5x55
6,5x57 7x57(x2) .308 8x60S(x2) 9,3x62
.375 Ruger .450/400 3&1/4" .416 Ruger
16Br 12Br(x4) 9mm(x2) .44
User avatar
JJV
Hero Member
Hero Member
Posts: 770
Joined: Fri Oct 02, 2015 7:26 am

Re: Musgrave & ingevoerde haelgewere??

Post by JJV »

Ek weet nie of dit gedoen kan word nie, want behalwe die enkel sneller het jy nog die selector switch ook nodig om te kies watter loop jy eerste wil gebruik, hierdie gewere is so oud ek dink nie die parte is meer volop nie.

Sent from my iPhone using Tapatalk
User avatar
swc-tr
Hero Member
Hero Member
Posts: 1516
Joined: Thu Dec 09, 2010 2:01 pm

Re: Musgrave & ingevoerde haelgewere??

Post by swc-tr »

Dewald, ek weet regtig nie of dit moontlik is nie, twyfel ook of daar nog parte beskikbaar is, soos hierbo reeds genoem is.

Sent from my SM-A125F using Tapatalk

Dis 6" agter die kolf wat tel!
"A fool with a tool, is still a fool."
Post Reply