Dankie Eight,.Ek hou beslis die informasie in gedagte!
Howa 26 duim 308 en 1 in 10 groefdraai
-
Bismarck 1941
- Jr. Member

- Posts: 51
- Joined: Wed Apr 19, 2023 9:04 pm
Re: Howa 26 duim 308 en 1 in 10 groefdraai
-
Eight
- Hero Member

- Posts: 828
- Joined: Sat Jun 25, 2016 2:44 pm

Soos J.A.N genoem het kan jy steenvas gebruik om die vookant van die kolf meer rigied te maak. Dit is baie maklik en goedkoop. As jy die paar goedjies aan die kolf doen werk hy regtig baie goed en sal jy n baie presiese geweer he en as jy bietjie met jou hande kan werk kan jy als self doen.
-
Bismarck 1941
- Jr. Member

- Posts: 51
- Joined: Wed Apr 19, 2023 9:04 pm
Re: Howa 26 duim 308 en 1 in 10 groefdraai
Ek gaan beslis na die opsie kyk J.A.N dit lyk baie belowend!Eight wrote: Thu Oct 12, 2023 6:59 am Soos J.A.N genoem het kan jy steenvas gebruik om die vookant van die kolf meer rigied te maak. Dit is baie maklik en goedkoop. As jy die paar goedjies aan die kolf doen werk hy regtig baie goed en sal jy n baie presiese geweer he en as jy bietjie met jou hande kan werk kan jy als self doen.
Ek deel ook graag mee dat ek solank vir my n CMG Recoil Reaper bestel het,.is heelwat opgewonde om te kyk hoe die outjie gaan perform!
Dan is dit net mountings & die lisensie & i am in business!
- dennisinpe
- Full Member

- Posts: 242
- Joined: Thu Jan 21, 2016 8:30 pm
Re: Howa 26 duim 308 en 1 in 10 groefdraai
Recoil Reapers is tops maar jy wag lank vir dit.
-
Bismarck 1941
- Jr. Member

- Posts: 51
- Joined: Wed Apr 19, 2023 9:04 pm
Re: Howa 26 duim 308 en 1 in 10 groefdraai
Ja daar is nog so 10 weke se gewag vir myne,.dit gee darem my lisensie tyd om te vorder,.Baie hulpvaardig met baie kennis vanaf Martel,.ek sal enige iemand wat ek toekomstig ontmoet verwys na hom,.En dit lyk vir my na n Top Produk ook! Ek voel soos n kind wat nou wag vir sy Kersfees geskenk
-
Bismarck 1941
- Jr. Member

- Posts: 51
- Joined: Wed Apr 19, 2023 9:04 pm
Re: Howa 26 duim 308 en 1 in 10 groefdraai
Goeie naand aan Almal.
Na n lank stilte het ek my license gekry & het vandag die geweer so bietjie gaan testdrive.
By vere die beste groepering gekry vandag soos bo aangeheg op 100m.
Somchem S335 & Hornady se 178gr ELD-X'e gebruik vir bo genoemde kombinasie.
Nou wil ek bietjie by die slim manne hoor:
Soos ek verstaan is Somchem se S335 nie die beste kruit vir die gewig punt nie & dat S355 dalk n beter roep is?
Wat is die rede hiervoor? Ek sal graag meer wil leer oor dit.
S355 het ek nog nie in n winkel onlangs raakgeloop nie, wat gebruik ek as n "oorsese" plaasvervanger, ek het ook Hodgon Varget wat ek nog nie gelaai het vir die kombinasie nie.
Ek luister graag.

You do not have the required permissions to view the files attached to this post.
Last edited by Bismarck 1941 on Mon Feb 12, 2024 11:57 pm, edited 1 time in total.
-
Bismarck 1941
- Jr. Member

- Posts: 51
- Joined: Wed Apr 19, 2023 9:04 pm
Re: Howa 26 duim 308 en 1 in 10 groefdraai
300 m op die gonge.
You do not have the required permissions to view the files attached to this post.
- Witpietskiet
- Hero Member

- Posts: 762
- Joined: Wed Jul 14, 2010 1:14 pm
Re: Howa 26 duim 308 en 1 in 10 groefdraai
Jy kan Varget gebruik, loop mooi in n 308
Jag bly baas.
Groete uit Windhoek
Groete uit Windhoek
-
Eight
- Hero Member

- Posts: 828
- Joined: Sat Jun 25, 2016 2:44 pm
Re: Howa 26 duim 308 en 1 in 10 groefdraai
Baie geluk Bismarck. Daai roer skiet sommer baie mooi. As jy na swaarder punte kyk kan jy na stadiger kruit gaan. S355 is stadiger as S335 en die 178gr is n redelike swaar punt vir n 308. Varget is n baie goeie kruit en gee goeie spoed en is ook temp stabiel. Hy brand redelik warm en kan korter loop lewe tot gevolg he maar n 308 is nou nie juis n loopvreter nie.
N ander baie goeie kryit wat redelik koel brand os Vihtavouri N140 of selfs N150. Bietjie minder spoed maar brand koel en baie consistent.
N ander baie goeie kryit wat redelik koel brand os Vihtavouri N140 of selfs N150. Bietjie minder spoed maar brand koel en baie consistent.
-
Bismarck 1941
- Jr. Member

- Posts: 51
- Joined: Wed Apr 19, 2023 9:04 pm
Re: Howa 26 duim 308 en 1 in 10 groefdraai
Dankie Witpietskiet & Eight.
Ek wardeer.
Ja dit het n rukkie gevat vir my om hierso uit te kom met die 308, en ja ek moet se daar is nog niks fancy gedoen aan die geweer nie, ek beoog om nog te besluit wat ek gaan doen aan sy rubber kolf.
Daar was n man gewees op die baan wat saam met my geskiet het met sy gewere, onder andere het hy die selfde geweer as ek( in n chassis,baie nice!) sowel as n 300WM(in n chassis,ook baie nice!), al twee sy setups kon ek voel net met die optel daarvan hulle is stewig! Maar teen n penality : Swaar!
Nou ek besef dat n chassis sisteem nie so lekker gaan werk vir stapjag nie, tensy ek hom rondsleep op n mini venter trailer, maar dit kan beslis werk vanaf n bench.
So hier is die plan vir nou,ek hou die rubber kolf en doen n bedding met tyd en gebruik hom vir jag doeleindes.
Spaar op met tyd vir of n chassis of n lekker stewige hout kolf wat kan adjust vir skouer & wang support.
En dan oor die kruit Eight: dankie vir jou bydra, ek het nie besef dat Varget so warm brand nie, ja gelukkig is die 308 nie n barrel burner nie, maar dis goed om te weet van sy eienskappe.
Ek gaan dan met my volgende aankoop kyk na Vithavourie N140/150, ek het n herlaai boek van die kruit so dit help alreeds.
Is daar nog ander kruit waarna ek kan kyk wat "koel" brand en lekker werk met die swaarder punte?
Indien ek dalk gelukkig sal wees vir Somchem se S355, is daar herlaai data beskikbaar, want ek verbeel my die somchem boekie "nuwe-weergawe" gee S341,S321 & S335 aan?
Oor die 178gr Hornady ELD-X punte, hulle skiet mooi & ek beoog om hulle te gebruik vir jag tot en met Wildebees groote wild, is daar iemand wat die punte gebruik het vir die tipe groote wild & indien moontlik hoe vaar hulle?
Die lekker ding van die punt en wat ek baie van hou is dat hy lekker werk vir die baan & gebruik kan word vir jag.Hulle groepeer vir my uitstekend en kan lekker gaan tot en met 700m(die verste baan die naaste aan my:Rooikraal).
Op n ander noot sien ek in die gewig klas van Hornady jy kry SST,Interlock's,en dan die bonded punte,maar vir nou dink ek,ek het nie nodig vir n bonded punt nie of is ek verkeerd? Die ander punt wat ek ook na kyk as n backup punt is Sierra se gameking in 180gr.
Watter ander punt kan ek ook oorweeg wat ek kan gebruik sou ek vir een of ander rede nie n boksie te koop kon kry nie(178gr ELD-X'e)?
Ek het ook vir nou 150gr Frontier Spartan's(Barnes copy),hulle skiet ook netso mooi, maar ek het net n paar oor.
Op die onderwerp van Monoloties: wat sou julle se is die swaarste gewig wat ek veilig sal stabilize met die 308(my Howa)?,die 150gr Spartan's soos genoem loop mooi..
Weereens luister ek graag & dankie.

- Capt. Yoda
- Hero Member

- Posts: 13509
- Joined: Thu Apr 11, 2013 12:35 pm
Re: Howa 26 duim 308 en 1 in 10 groefdraai
Daar is geen rede om enige iets aan daai geweer te verander as jy net moet hom gaan jag nie, jy kan hom bed en sy forend stewig maak dalk maar ek sou nie onnodig geld spandeur waar dit nie nodig is nie, jy kan vir die prys van n goeie chassis n baie netjiese geweer met n hout kolf al koop
Daai Howa behoort n 1/10 twist te he so jy kan hier in die hoeveld basies enige gewig/lengte 308 koel skiet wat jou hart begeer

A child of five would understand this. Send someone to fetch a child of five.
-
Apie
- Hero Member

- Posts: 3067
- Joined: Sun Nov 30, 2014 7:53 pm
Re: Howa 26 duim 308 en 1 in 10 groefdraai
Jag met hom!
Daai groepering is kookwater! Spaar jou geld vir bokke en verwerkings koste!!
Sent from my iPhone using Tapatalk
Daai groepering is kookwater! Spaar jou geld vir bokke en verwerkings koste!!
Sent from my iPhone using Tapatalk
-
Bismarck 1941
- Jr. Member

- Posts: 51
- Joined: Wed Apr 19, 2023 9:04 pm
Re: Howa 26 duim 308 en 1 in 10 groefdraai
Goeie dag Almal.
Dankie vir die comments, ek wardeer dit!
Ja die chassis is op die stadium n "want,rather than a need" reken ek, ek wonder net hoe ver ek sal kan gaan met my huidige setup in distansie, sover tot op 300 meter is ek baie tevrede,maar daar is altyd n juk.
Jou woorde is waar Apie,geld is nie altyd vollop nie, en ja ek wil graag gaan jag die jaar.
Voordat ek n chassis koop of eens oorweeg is daar ander behoeftes wat aandag kort,
twee van hulle is n nuwe blik kruit,primers & ander punte of weer 178gr ELD-X'e.
Ek wonder nou maar net, hoe picky is die geweer met sy dieet vir ander punte, gaan n 180gr flatbase punt(S&B SP kan ek dalk kry) ook my tevrede stel met akkuraatheid, ek het gelees dat n flatbase bietjie sterker is as n boattail, is dit die waarheid?
Of bly ek by die ELD-X'e?

Last edited by Bismarck 1941 on Sat Feb 17, 2024 2:27 pm, edited 2 times in total.
-
Bismarck 1941
- Jr. Member

- Posts: 51
- Joined: Wed Apr 19, 2023 9:04 pm
Re: Howa 26 duim 308 en 1 in 10 groefdraai
Yoda: ek wonder selfs oor die 200 gr flatbase'e wat ek het(net n paar) of ek hulle maar ook nie bietjie moet testdrive met die regte kruit nie.
-
Bismarck 1941
- Jr. Member

- Posts: 51
- Joined: Wed Apr 19, 2023 9:04 pm
Re: Howa 26 duim 308 en 1 in 10 groefdraai
Dankie Apie,ek wardeer!!Apie wrote: Fri Feb 16, 2024 9:12 pm Jag met hom!
Daai groepering is kookwater! Spaar jou geld vir bokke en verwerkings koste!!
Sent from my iPhone using Tapatalk
-
Bismarck 1941
- Jr. Member

- Posts: 51
- Joined: Wed Apr 19, 2023 9:04 pm
Re: Howa 26 duim 308 en 1 in 10 groefdraai
Oor die kruit kwessie, ek het so bietjie gaan op lees oor Varget wat warm brand,dis n feit, maar hy doen goed in in die 308, en Eight het my ook aangeraai oor Vihtavouri N140 of selfs N150(dankie Eight), ek kan N135 in die hande kry(maar verstaan hy is meer geskik vir die ligter punte)?
En dan is daar die ou bekende: Imr 3031,hoe brand hy & hoe vaar hy met die swaarder punte? Dan is daar Hodgdon H4350 wat ek ook kan gebruik, maar wat ek ook nie ken nie.
Daar is ook Norma 203-B( dit lyk of hy dalk ook sal werk vir die swaarder punte, maar ek ken hom glad nie), dan brand hy redelik "vuil/swart" waar vithavourie nou weer skoon brand,.ja ek weet so baie faktore.
PS: kan ek maar nog uitsteek op die topic op die bladsy wat ek begin het, of moet ek n nuwe ene begin?