Quickload vir 30-06

Anything regarding this program here/alles rakende die program hier.
Post Reply
VehanB
Newbie
Newbie
Posts: 34
Joined: Mon Jan 29, 2024 10:25 am

Quickload vir 30-06

Post by VehanB »

More julle,

Sal iemand asb vir my kan kyk na QL data vir die volgende:

180gr Hornady Interlock SP
S365 - Lot 102
Fiocchi Primers
S&B Doppe 70.4gr H2O
TPL 82mm
Twist 1:12
Looplengte 609.6mm
Met Silencer: 609.6 + 119 = 728.6mm

Ekstra info:

49gr - 2497, 2440, 2387
50gr - 2492, 2458, 2493
51gr - 2539, 2493, 5212
52gr - 2548, 2560, 2597
52.5gr - 2600, 2575, 2562

S&B Store Ammo - 2804, 2749, 2792

Baie dankie.
Last edited by VehanB on Fri Feb 23, 2024 12:53 pm, edited 2 times in total.
VehanB
Newbie
Newbie
Posts: 34
Joined: Mon Jan 29, 2024 10:25 am

Re: Quickload vir 30-06

Post by VehanB »

Update
User avatar
Gawie(13mm)
Hero Member
Hero Member
Posts: 6150
Joined: Sun Sep 18, 2011 6:53 pm

Re: Quickload vir 30-06

Post by Gawie(13mm) »

Naandsê.
Waarmee het jy die spoed getoets? Is die gemete snelhede, trompsnelhede of spoed 5m voor die loop?
Dont make expensive noise! Make the first shot count!
VehanB
Newbie
Newbie
Posts: 34
Joined: Mon Jan 29, 2024 10:25 am

Re: Quickload vir 30-06

Post by VehanB »

More more,

Chrony was opgestel ~3m voor die loop, skietbaan se staff het hom gaan opstel.
User avatar
Gawie(13mm)
Hero Member
Hero Member
Posts: 6150
Joined: Sun Sep 18, 2011 6:53 pm

Re: Quickload vir 30-06

Post by Gawie(13mm) »

Ek loer later vandag vir jou.
Dont make expensive noise! Make the first shot count!
VehanB
Newbie
Newbie
Posts: 34
Joined: Mon Jan 29, 2024 10:25 am

Re: Quickload vir 30-06

Post by VehanB »

Baie dankie, ek waardeer
Last edited by VehanB on Wed Feb 28, 2024 4:09 pm, edited 1 time in total.
VehanB
Newbie
Newbie
Posts: 34
Joined: Mon Jan 29, 2024 10:25 am

Re: Quickload vir 30-06

Post by VehanB »

Vergeet om te noem, dit was alles met n silencer gedoen. (Indien dit n verskil maak)

A-Tec Hertz 119. So totale loop lengte is 609.6 + 119 = 728.6
VehanB
Newbie
Newbie
Posts: 34
Joined: Mon Jan 29, 2024 10:25 am

Re: Quickload vir 30-06

Post by VehanB »

Gawie(13mm) wrote: Fri Feb 23, 2024 9:07 am Ek loer later vandag vir jou.
Hi Gawie,

Het jy al moontlik n tyd gekry om vir my te loer na die nodes?
User avatar
tripodmvr
Administrator
Administrator
Posts: 21608
Joined: Fri Mar 11, 2011 8:31 pm

Re: Quickload vir 30-06

Post by tripodmvr »

Gawie se vrae is om vas te stel watter chrony jy gebruik. Die raad is gewoonlik om sonder die knaldemper te skiet. Die groot verskille in spoed is omdat die drukking nog laag is. Dit bemoeilik QL berekeninge omdat spoed die looptyd bepaal.

Hoe het die S&B groepeer?
.22 Krico, Howa 223 Varminter, 243 AI Musgrave RSA, Ruger RPR 243, P14 - 7 x 64, BSA 303 Sporter, 375 H&H Musgrave, 30-06 Ruger No. 1A, Khan O/U 12br, Norinco O/U 12br
User avatar
tripodmvr
Administrator
Administrator
Posts: 21608
Joined: Fri Mar 11, 2011 8:31 pm

Re: Quickload vir 30-06

Post by tripodmvr »

Gawie sukkel met beurtkrag, so hy het gevra dat ek moet help. Probeer die volgende twee ladings en skiet groepe van 3.

54,1gr met spoed van 2646vps met chrony op 5m van die loop se punt. Geen knaldemper.
56,5gr = 2757vps
Met daardie twee ladings is die druk beter en hopelik is die spoed meer konstant.
.22 Krico, Howa 223 Varminter, 243 AI Musgrave RSA, Ruger RPR 243, P14 - 7 x 64, BSA 303 Sporter, 375 H&H Musgrave, 30-06 Ruger No. 1A, Khan O/U 12br, Norinco O/U 12br
VehanB
Newbie
Newbie
Posts: 34
Joined: Mon Jan 29, 2024 10:25 am

Re: Quickload vir 30-06

Post by VehanB »

tripodmvr wrote: Wed Feb 28, 2024 8:58 pm Gawie se vrae is om vas te stel watter chrony jy gebruik. Die raad is gewoonlik om sonder die knaldemper te skiet. Die groot verskille in spoed is omdat die drukking nog laag is. Dit bemoeilik QL berekeninge omdat spoed die looptyd bepaal.

Hoe het die S&B groepeer?
More more,

Dankie vir die hulp. Chrony wat gebruik word is n Caldwell Ballistic Precision. S&B se groepeering was om en by 1.75". Twee mooi bymekaar, een flyer.
tripodmvr wrote: Wed Feb 28, 2024 9:44 pm Gawie sukkel met beurtkrag, so hy het gevra dat ek moet help. Probeer die volgende twee ladings en skiet groepe van 3.

54,1gr met spoed van 2646vps met chrony op 5m van die loop se punt. Geen knaldemper.
56,5gr = 2757vps
Met daardie twee ladings is die druk beter en hopelik is die spoed meer konstant.
Dankie, ek sal die ladings gaan toets en terugkom met die lesings. Kon hoor met 53.4gr was daar nog baie spasie in die dop.
VehanB
Newbie
Newbie
Posts: 34
Joined: Mon Jan 29, 2024 10:25 am

Re: Quickload vir 30-06

Post by VehanB »

tripodmvr wrote: Wed Feb 28, 2024 9:44 pm Gawie sukkel met beurtkrag, so hy het gevra dat ek moet help. Probeer die volgende twee ladings en skiet groepe van 3.

54,1gr met spoed van 2646vps met chrony op 5m van die loop se punt. Geen knaldemper.
56,5gr = 2757vps
Met daardie twee ladings is die druk beter en hopelik is die spoed meer konstant.
Goeie middag,

Ek het die 2 voorgestelde ladings gaan toets en dit lyk baie beter. Beide groepe was sonder knaldemper op 100m met Chrony 5m voor loop.

54.1gr: 2633, 2629, 2625
56.5gr: 2769, 2737, 2725

S365_54.1.jpg
S365_56.5.jpg

Extra wat klaar gelaai was:

53.2gr: 2642, 2584, 2653 (Grouping was oraait, al 3 skote binne een van die orange diamonds)
53.4gr: 2622, 2627, 2604 (Slegte grouping)
You do not have the required permissions to view the files attached to this post.
User avatar
tripodmvr
Administrator
Administrator
Posts: 21608
Joined: Fri Mar 11, 2011 8:31 pm

Re: Quickload vir 30-06

Post by tripodmvr »

Laer node = 54,5gr met spoed van 2649vps op chrony 5m weg. Hier was die 54.1gr reeds naby met daardie groep

Hoër node = 56,8gr en 2758vps op 5m. Die 30-06 gaan jou roer met 180gr teen daardie spoed. Probeer jou skouer beskerm met 'n jammerlappie onder jou hemp. Ek gebruik 'n T-hempie wanneer ek met my 375 skiet.
.22 Krico, Howa 223 Varminter, 243 AI Musgrave RSA, Ruger RPR 243, P14 - 7 x 64, BSA 303 Sporter, 375 H&H Musgrave, 30-06 Ruger No. 1A, Khan O/U 12br, Norinco O/U 12br
VehanB
Newbie
Newbie
Posts: 34
Joined: Mon Jan 29, 2024 10:25 am

Re: Quickload vir 30-06

Post by VehanB »

tripodmvr wrote: Fri Mar 01, 2024 8:28 pm Laer node = 54,5gr met spoed van 2649vps op chrony 5m weg. Hier was die 54.1gr reeds naby met daardie groep

Baie baie dankie ek waardeer die moeite.

Ek glo vir my sal die laer node meer as genoeg wees vir die jag seisoen. Sal wel beide toets net om te sien hoe hard die ding kan skop.

Weereens dankie!
User avatar
Lategan1
Hero Member
Hero Member
Posts: 2958
Joined: Mon Dec 05, 2016 9:12 am

Re: Quickload vir 30-06

Post by Lategan1 »

VehanB wrote: Fri Mar 01, 2024 10:47 pm
tripodmvr wrote: Fri Mar 01, 2024 8:28 pm Laer node = 54,5gr met spoed van 2649vps op chrony 5m weg. Hier was die 54.1gr reeds naby met daardie groep

Hoër node = 56,8gr en 2758vps op 5m. Die 30-06 gaan jou roer met 180gr teen daardie spoed. Probeer jou skouer beskerm met 'n jammerlappie onder jou hemp. Ek gebruik 'n T-hempie wanneer ek met my 375 skiet.
Baie baie dankie ek waardeer die moeite.

Ek glo vir my sal die laer node meer as genoeg wees vir die jag seisoen. Sal wel beide toets net om te sien hoe hard die ding kan skop.

Weereens dankie!
Jy was ‘n goeie student - mooi groep daar! Oom Tripod is ‘n meester.

Wys ook vir ons jou finale groepe, veral indien moontlik ook op 200m.

Beste.
Jaggewere, haelgewere, rewolwers, jakkelskyk 8)
VehanB
Newbie
Newbie
Posts: 34
Joined: Mon Jan 29, 2024 10:25 am

Re: Quickload vir 30-06

Post by VehanB »

Lategan1 wrote: Sat Mar 02, 2024 6:32 am
VehanB wrote: Fri Mar 01, 2024 10:47 pm
tripodmvr wrote: Fri Mar 01, 2024 8:28 pm Laer node = 54,5gr met spoed van 2649vps op chrony 5m weg. Hier was die 54.1gr reeds naby met daardie groep

Hoër node = 56,8gr en 2758vps op 5m. Die 30-06 gaan jou roer met 180gr teen daardie spoed. Probeer jou skouer beskerm met 'n jammerlappie onder jou hemp. Ek gebruik 'n T-hempie wanneer ek met my 375 skiet.
Baie baie dankie ek waardeer die moeite.

Ek glo vir my sal die laer node meer as genoeg wees vir die jag seisoen. Sal wel beide toets net om te sien hoe hard die ding kan skop.

Weereens dankie!
Jy was ‘n goeie student - mooi groep daar! Oom Tripod is ‘n meester.

Wys ook vir ons jou finale groepe, veral indien moontlik ook op 200m.

Beste.
Oom Tripod is n absolute champ.

Sal die 2 ladings gaan laai (6 van elk). Wil weer 3 op n 100m sit en dan sal ek 3 op 200m sit erens in die week as n finale toets.
VehanB
Newbie
Newbie
Posts: 34
Joined: Mon Jan 29, 2024 10:25 am

Re: Quickload vir 30-06

Post by VehanB »

tripodmvr wrote: Fri Mar 01, 2024 8:28 pm Laer node = 54,5gr met spoed van 2649vps op chrony 5m weg. Hier was die 54.1gr reeds naby met daardie groep

Hoër node = 56,8gr en 2758vps op 5m. Die 30-06 gaan jou roer met 180gr teen daardie spoed. Probeer jou skouer beskerm met 'n jammerlappie onder jou hemp. Ek gebruik 'n T-hempie wanneer ek met my 375 skiet.
Goeie middag,

Het vandag hierdie ladings gaan probeer. Spoed het bietjie begin rond spring en groepeering is ook groter:

54.5gr: 2643 (100m), 2675 (100m), 2685 (100m)
54.5gr: 2657 (200m), 2661 (200m), 2732 (200m)

100m 54.5.jpeg
200m 54.5.jpeg
56.8gr: 2717 (100m), 2833 (100m), 2781 (100m)
56.8gr: 2845 (200m), 2749 (200m), 2863 (200m)

100m 56.8.jpeg
You do not have the required permissions to view the files attached to this post.
VehanB
Newbie
Newbie
Posts: 34
Joined: Mon Jan 29, 2024 10:25 am

Re: Quickload vir 30-06

Post by VehanB »

Bump
JohanvB
Hero Member
Hero Member
Posts: 2598
Joined: Thu Jun 30, 2011 9:28 pm

Re: Quickload vir 30-06

Post by JohanvB »

As ek mag, dalk net jou TPL verstel, .03 op en .03 af
User avatar
tripodmvr
Administrator
Administrator
Posts: 21608
Joined: Fri Mar 11, 2011 8:31 pm

Re: Quickload vir 30-06

Post by tripodmvr »

QL kan die werk doen NET as die spoed reg is. Spoedverskille van 96 en 116vps maak dit onmoontlik om mee te werk. Kan jy dalk 'n betroubare spoedmeter kry? (Magneto, Labradar of Garmin)
.22 Krico, Howa 223 Varminter, 243 AI Musgrave RSA, Ruger RPR 243, P14 - 7 x 64, BSA 303 Sporter, 375 H&H Musgrave, 30-06 Ruger No. 1A, Khan O/U 12br, Norinco O/U 12br
VehanB
Newbie
Newbie
Posts: 34
Joined: Mon Jan 29, 2024 10:25 am

Re: Quickload vir 30-06

Post by VehanB »

tripodmvr wrote: Sun Mar 24, 2024 7:45 am QL kan die werk doen NET as die spoed reg is. Spoedverskille van 96 en 116vps maak dit onmoontlik om mee te werk. Kan jy dalk 'n betroubare spoedmeter kry? (Magneto, Labradar of Garmin)
Middag,

Het nou n MagnetoSpeed aangeskaf, sodra hy kom sal ek weer gaan skiet. Behoort oor so week of so resultate te kan gee.

Groete,
VehanB
Newbie
Newbie
Posts: 34
Joined: Mon Jan 29, 2024 10:25 am

Re: Quickload vir 30-06

Post by VehanB »

tripodmvr wrote: Sun Mar 24, 2024 7:45 am QL kan die werk doen NET as die spoed reg is. Spoedverskille van 96 en 116vps maak dit onmoontlik om mee te werk. Kan jy dalk 'n betroubare spoedmeter kry? (Magneto, Labradar of Garmin)
Goeie middag,

Ek het vanmiddag so paar skote gaan skiet met die Magneto en spoed lyk defnitief meer konstant.

54.4gr: 2662, 2658, 2644

54.4gr.jpg
54.5gr: 2646, 2657, 2647, 2652, 2651

54.5gr.jpg

Groepeering is bietjie groot maar dis moontlik net ek XD
You do not have the required permissions to view the files attached to this post.
User avatar
tripodmvr
Administrator
Administrator
Posts: 21608
Joined: Fri Mar 11, 2011 8:31 pm

Re: Quickload vir 30-06

Post by tripodmvr »

Met die nuwe syfer vir 54,5gr bereken die node by 54,7gr en 2660vps. As ek dit gebruik is die hoër node 5 by 57gr en 2770vps. Hier mag jy dalk 'n bietjie moet op en af om die spoed reg tekry. (0,1gr = so 5vps)
.22 Krico, Howa 223 Varminter, 243 AI Musgrave RSA, Ruger RPR 243, P14 - 7 x 64, BSA 303 Sporter, 375 H&H Musgrave, 30-06 Ruger No. 1A, Khan O/U 12br, Norinco O/U 12br
VehanB
Newbie
Newbie
Posts: 34
Joined: Mon Jan 29, 2024 10:25 am

Re: Quickload vir 30-06

Post by VehanB »

Awesome baie dankie, sal die 54.7 gaan toets en spoed deurgee.

Waardeer die moeite.
VehanB
Newbie
Newbie
Posts: 34
Joined: Mon Jan 29, 2024 10:25 am

Re: Quickload vir 30-06

Post by VehanB »

tripodmvr wrote: Mon Apr 08, 2024 5:20 pm Met die nuwe syfer vir 54,5gr bereken die node by 54,7gr en 2660vps. As ek dit gebruik is die hoër node 5 by 57gr en 2770vps. Hier mag jy dalk 'n bietjie moet op en af om die spoed reg tekry. (0,1gr = so 5vps)
Dagse,

Het vandag die nuwe lading gaan toets.

Resultate lyk baie mooi:

54.7gr: 2651, 2682, 2671, 2673, 2662, 2664

54.7gr_V1.jpg

Eerste 4 skote in die selfde gat, raak toe bietjie mak en maak droog XD. Loop was lekker warm (3 warm up shots voor die 6).

Twee skote met X deur is 2xFired doppe net om te kyk wat maak hy op dieselfde lading (loop was al warm op die punt).
You do not have the required permissions to view the files attached to this post.
Post Reply