Quickload vir 30-06
-
VehanB
- Newbie

- Posts: 34
- Joined: Mon Jan 29, 2024 10:25 am
Quickload vir 30-06
More julle,
Sal iemand asb vir my kan kyk na QL data vir die volgende:
180gr Hornady Interlock SP
S365 - Lot 102
Fiocchi Primers
S&B Doppe 70.4gr H2O
TPL 82mm
Twist 1:12
Looplengte 609.6mm
Met Silencer: 609.6 + 119 = 728.6mm
Ekstra info:
49gr - 2497, 2440, 2387
50gr - 2492, 2458, 2493
51gr - 2539, 2493, 5212
52gr - 2548, 2560, 2597
52.5gr - 2600, 2575, 2562
S&B Store Ammo - 2804, 2749, 2792
Baie dankie.

Last edited by VehanB on Fri Feb 23, 2024 12:53 pm, edited 2 times in total.
- Gawie(13mm)
- Hero Member

- Posts: 6150
- Joined: Sun Sep 18, 2011 6:53 pm
Re: Quickload vir 30-06
Naandsê.
Waarmee het jy die spoed getoets? Is die gemete snelhede, trompsnelhede of spoed 5m voor die loop?
Waarmee het jy die spoed getoets? Is die gemete snelhede, trompsnelhede of spoed 5m voor die loop?
Dont make expensive noise! Make the first shot count!
-
VehanB
- Newbie

- Posts: 34
- Joined: Mon Jan 29, 2024 10:25 am
Re: Quickload vir 30-06
More more,
Chrony was opgestel ~3m voor die loop, skietbaan se staff het hom gaan opstel.
Chrony was opgestel ~3m voor die loop, skietbaan se staff het hom gaan opstel.
- Gawie(13mm)
- Hero Member

- Posts: 6150
- Joined: Sun Sep 18, 2011 6:53 pm
Re: Quickload vir 30-06
Ek loer later vandag vir jou.
Dont make expensive noise! Make the first shot count!
-
VehanB
- Newbie

- Posts: 34
- Joined: Mon Jan 29, 2024 10:25 am
Re: Quickload vir 30-06
Baie dankie, ek waardeer
Last edited by VehanB on Wed Feb 28, 2024 4:09 pm, edited 1 time in total.
-
VehanB
- Newbie

- Posts: 34
- Joined: Mon Jan 29, 2024 10:25 am
Re: Quickload vir 30-06
Vergeet om te noem, dit was alles met n silencer gedoen. (Indien dit n verskil maak)
A-Tec Hertz 119. So totale loop lengte is 609.6 + 119 = 728.6
A-Tec Hertz 119. So totale loop lengte is 609.6 + 119 = 728.6
-
VehanB
- Newbie

- Posts: 34
- Joined: Mon Jan 29, 2024 10:25 am
Re: Quickload vir 30-06
Hi Gawie,
Het jy al moontlik n tyd gekry om vir my te loer na die nodes?
- tripodmvr
- Administrator

- Posts: 21608
- Joined: Fri Mar 11, 2011 8:31 pm
Re: Quickload vir 30-06
Gawie se vrae is om vas te stel watter chrony jy gebruik. Die raad is gewoonlik om sonder die knaldemper te skiet. Die groot verskille in spoed is omdat die drukking nog laag is. Dit bemoeilik QL berekeninge omdat spoed die looptyd bepaal.
Hoe het die S&B groepeer?
Hoe het die S&B groepeer?
.22 Krico, Howa 223 Varminter, 243 AI Musgrave RSA, Ruger RPR 243, P14 - 7 x 64, BSA 303 Sporter, 375 H&H Musgrave, 30-06 Ruger No. 1A, Khan O/U 12br, Norinco O/U 12br
- tripodmvr
- Administrator

- Posts: 21608
- Joined: Fri Mar 11, 2011 8:31 pm
Re: Quickload vir 30-06
Gawie sukkel met beurtkrag, so hy het gevra dat ek moet help. Probeer die volgende twee ladings en skiet groepe van 3.
54,1gr met spoed van 2646vps met chrony op 5m van die loop se punt. Geen knaldemper.
56,5gr = 2757vps
Met daardie twee ladings is die druk beter en hopelik is die spoed meer konstant.
54,1gr met spoed van 2646vps met chrony op 5m van die loop se punt. Geen knaldemper.
56,5gr = 2757vps
Met daardie twee ladings is die druk beter en hopelik is die spoed meer konstant.
.22 Krico, Howa 223 Varminter, 243 AI Musgrave RSA, Ruger RPR 243, P14 - 7 x 64, BSA 303 Sporter, 375 H&H Musgrave, 30-06 Ruger No. 1A, Khan O/U 12br, Norinco O/U 12br
-
VehanB
- Newbie

- Posts: 34
- Joined: Mon Jan 29, 2024 10:25 am
Re: Quickload vir 30-06
More more,tripodmvr wrote: Wed Feb 28, 2024 8:58 pm Gawie se vrae is om vas te stel watter chrony jy gebruik. Die raad is gewoonlik om sonder die knaldemper te skiet. Die groot verskille in spoed is omdat die drukking nog laag is. Dit bemoeilik QL berekeninge omdat spoed die looptyd bepaal.
Hoe het die S&B groepeer?
Dankie vir die hulp. Chrony wat gebruik word is n Caldwell Ballistic Precision. S&B se groepeering was om en by 1.75". Twee mooi bymekaar, een flyer.
Dankie, ek sal die ladings gaan toets en terugkom met die lesings. Kon hoor met 53.4gr was daar nog baie spasie in die dop.tripodmvr wrote: Wed Feb 28, 2024 9:44 pm Gawie sukkel met beurtkrag, so hy het gevra dat ek moet help. Probeer die volgende twee ladings en skiet groepe van 3.
54,1gr met spoed van 2646vps met chrony op 5m van die loop se punt. Geen knaldemper.
56,5gr = 2757vps
Met daardie twee ladings is die druk beter en hopelik is die spoed meer konstant.
-
VehanB
- Newbie

- Posts: 34
- Joined: Mon Jan 29, 2024 10:25 am
Re: Quickload vir 30-06
Goeie middag,tripodmvr wrote: Wed Feb 28, 2024 9:44 pm Gawie sukkel met beurtkrag, so hy het gevra dat ek moet help. Probeer die volgende twee ladings en skiet groepe van 3.
54,1gr met spoed van 2646vps met chrony op 5m van die loop se punt. Geen knaldemper.
56,5gr = 2757vps
Met daardie twee ladings is die druk beter en hopelik is die spoed meer konstant.
Ek het die 2 voorgestelde ladings gaan toets en dit lyk baie beter. Beide groepe was sonder knaldemper op 100m met Chrony 5m voor loop.
54.1gr: 2633, 2629, 2625
56.5gr: 2769, 2737, 2725
Extra wat klaar gelaai was:
53.2gr: 2642, 2584, 2653 (Grouping was oraait, al 3 skote binne een van die orange diamonds)
53.4gr: 2622, 2627, 2604 (Slegte grouping)
You do not have the required permissions to view the files attached to this post.
- tripodmvr
- Administrator

- Posts: 21608
- Joined: Fri Mar 11, 2011 8:31 pm
Re: Quickload vir 30-06
Laer node = 54,5gr met spoed van 2649vps op chrony 5m weg. Hier was die 54.1gr reeds naby met daardie groep
Hoër node = 56,8gr en 2758vps op 5m. Die 30-06 gaan jou roer met 180gr teen daardie spoed. Probeer jou skouer beskerm met 'n jammerlappie onder jou hemp. Ek gebruik 'n T-hempie wanneer ek met my 375 skiet.
Hoër node = 56,8gr en 2758vps op 5m. Die 30-06 gaan jou roer met 180gr teen daardie spoed. Probeer jou skouer beskerm met 'n jammerlappie onder jou hemp. Ek gebruik 'n T-hempie wanneer ek met my 375 skiet.
.22 Krico, Howa 223 Varminter, 243 AI Musgrave RSA, Ruger RPR 243, P14 - 7 x 64, BSA 303 Sporter, 375 H&H Musgrave, 30-06 Ruger No. 1A, Khan O/U 12br, Norinco O/U 12br
-
VehanB
- Newbie

- Posts: 34
- Joined: Mon Jan 29, 2024 10:25 am
Re: Quickload vir 30-06
Baie baie dankie ek waardeer die moeite.tripodmvr wrote: Fri Mar 01, 2024 8:28 pm Laer node = 54,5gr met spoed van 2649vps op chrony 5m weg. Hier was die 54.1gr reeds naby met daardie groep
Hoër node = 56,8gr en 2758vps op 5m. Die 30-06 gaan jou roer met 180gr teen daardie spoed. Probeer jou skouer beskerm met 'n jammerlappie onder jou hemp. Ek gebruik 'n T-hempie wanneer ek met my 375 skiet.
Ek glo vir my sal die laer node meer as genoeg wees vir die jag seisoen. Sal wel beide toets net om te sien hoe hard die ding kan skop.
Weereens dankie!
- Lategan1
- Hero Member

- Posts: 2958
- Joined: Mon Dec 05, 2016 9:12 am
Re: Quickload vir 30-06
Jy was ‘n goeie student - mooi groep daar! Oom Tripod is ‘n meester.VehanB wrote: Fri Mar 01, 2024 10:47 pmBaie baie dankie ek waardeer die moeite.tripodmvr wrote: Fri Mar 01, 2024 8:28 pm Laer node = 54,5gr met spoed van 2649vps op chrony 5m weg. Hier was die 54.1gr reeds naby met daardie groep
Hoër node = 56,8gr en 2758vps op 5m. Die 30-06 gaan jou roer met 180gr teen daardie spoed. Probeer jou skouer beskerm met 'n jammerlappie onder jou hemp. Ek gebruik 'n T-hempie wanneer ek met my 375 skiet.
Ek glo vir my sal die laer node meer as genoeg wees vir die jag seisoen. Sal wel beide toets net om te sien hoe hard die ding kan skop.
Weereens dankie!
Wys ook vir ons jou finale groepe, veral indien moontlik ook op 200m.
Beste.
Jaggewere, haelgewere, rewolwers, jakkelskyk 
-
VehanB
- Newbie

- Posts: 34
- Joined: Mon Jan 29, 2024 10:25 am
Re: Quickload vir 30-06
Oom Tripod is n absolute champ.Lategan1 wrote: Sat Mar 02, 2024 6:32 amJy was ‘n goeie student - mooi groep daar! Oom Tripod is ‘n meester.VehanB wrote: Fri Mar 01, 2024 10:47 pmBaie baie dankie ek waardeer die moeite.tripodmvr wrote: Fri Mar 01, 2024 8:28 pm Laer node = 54,5gr met spoed van 2649vps op chrony 5m weg. Hier was die 54.1gr reeds naby met daardie groep
Hoër node = 56,8gr en 2758vps op 5m. Die 30-06 gaan jou roer met 180gr teen daardie spoed. Probeer jou skouer beskerm met 'n jammerlappie onder jou hemp. Ek gebruik 'n T-hempie wanneer ek met my 375 skiet.
Ek glo vir my sal die laer node meer as genoeg wees vir die jag seisoen. Sal wel beide toets net om te sien hoe hard die ding kan skop.
Weereens dankie!
Wys ook vir ons jou finale groepe, veral indien moontlik ook op 200m.
Beste.
Sal die 2 ladings gaan laai (6 van elk). Wil weer 3 op n 100m sit en dan sal ek 3 op 200m sit erens in die week as n finale toets.
-
VehanB
- Newbie

- Posts: 34
- Joined: Mon Jan 29, 2024 10:25 am
Re: Quickload vir 30-06
Goeie middag,tripodmvr wrote: Fri Mar 01, 2024 8:28 pm Laer node = 54,5gr met spoed van 2649vps op chrony 5m weg. Hier was die 54.1gr reeds naby met daardie groep
Hoër node = 56,8gr en 2758vps op 5m. Die 30-06 gaan jou roer met 180gr teen daardie spoed. Probeer jou skouer beskerm met 'n jammerlappie onder jou hemp. Ek gebruik 'n T-hempie wanneer ek met my 375 skiet.
Het vandag hierdie ladings gaan probeer. Spoed het bietjie begin rond spring en groepeering is ook groter:
54.5gr: 2643 (100m), 2675 (100m), 2685 (100m)
54.5gr: 2657 (200m), 2661 (200m), 2732 (200m)
56.8gr: 2717 (100m), 2833 (100m), 2781 (100m)
56.8gr: 2845 (200m), 2749 (200m), 2863 (200m)
You do not have the required permissions to view the files attached to this post.
-
JohanvB
- Hero Member

- Posts: 2598
- Joined: Thu Jun 30, 2011 9:28 pm
Re: Quickload vir 30-06
As ek mag, dalk net jou TPL verstel, .03 op en .03 af
- tripodmvr
- Administrator

- Posts: 21608
- Joined: Fri Mar 11, 2011 8:31 pm
Re: Quickload vir 30-06
QL kan die werk doen NET as die spoed reg is. Spoedverskille van 96 en 116vps maak dit onmoontlik om mee te werk. Kan jy dalk 'n betroubare spoedmeter kry? (Magneto, Labradar of Garmin)
.22 Krico, Howa 223 Varminter, 243 AI Musgrave RSA, Ruger RPR 243, P14 - 7 x 64, BSA 303 Sporter, 375 H&H Musgrave, 30-06 Ruger No. 1A, Khan O/U 12br, Norinco O/U 12br
-
VehanB
- Newbie

- Posts: 34
- Joined: Mon Jan 29, 2024 10:25 am
Re: Quickload vir 30-06
Middag,tripodmvr wrote: Sun Mar 24, 2024 7:45 am QL kan die werk doen NET as die spoed reg is. Spoedverskille van 96 en 116vps maak dit onmoontlik om mee te werk. Kan jy dalk 'n betroubare spoedmeter kry? (Magneto, Labradar of Garmin)
Het nou n MagnetoSpeed aangeskaf, sodra hy kom sal ek weer gaan skiet. Behoort oor so week of so resultate te kan gee.
Groete,
-
VehanB
- Newbie

- Posts: 34
- Joined: Mon Jan 29, 2024 10:25 am
Re: Quickload vir 30-06
Goeie middag,tripodmvr wrote: Sun Mar 24, 2024 7:45 am QL kan die werk doen NET as die spoed reg is. Spoedverskille van 96 en 116vps maak dit onmoontlik om mee te werk. Kan jy dalk 'n betroubare spoedmeter kry? (Magneto, Labradar of Garmin)
Ek het vanmiddag so paar skote gaan skiet met die Magneto en spoed lyk defnitief meer konstant.
54.4gr: 2662, 2658, 2644
54.5gr: 2646, 2657, 2647, 2652, 2651
Groepeering is bietjie groot maar dis moontlik net ek XD
You do not have the required permissions to view the files attached to this post.
- tripodmvr
- Administrator

- Posts: 21608
- Joined: Fri Mar 11, 2011 8:31 pm
Re: Quickload vir 30-06
Met die nuwe syfer vir 54,5gr bereken die node by 54,7gr en 2660vps. As ek dit gebruik is die hoër node 5 by 57gr en 2770vps. Hier mag jy dalk 'n bietjie moet op en af om die spoed reg tekry. (0,1gr = so 5vps)
.22 Krico, Howa 223 Varminter, 243 AI Musgrave RSA, Ruger RPR 243, P14 - 7 x 64, BSA 303 Sporter, 375 H&H Musgrave, 30-06 Ruger No. 1A, Khan O/U 12br, Norinco O/U 12br
-
VehanB
- Newbie

- Posts: 34
- Joined: Mon Jan 29, 2024 10:25 am
Re: Quickload vir 30-06
Awesome baie dankie, sal die 54.7 gaan toets en spoed deurgee.
Waardeer die moeite.
Waardeer die moeite.
-
VehanB
- Newbie

- Posts: 34
- Joined: Mon Jan 29, 2024 10:25 am
Re: Quickload vir 30-06
Dagse,tripodmvr wrote: Mon Apr 08, 2024 5:20 pm Met die nuwe syfer vir 54,5gr bereken die node by 54,7gr en 2660vps. As ek dit gebruik is die hoër node 5 by 57gr en 2770vps. Hier mag jy dalk 'n bietjie moet op en af om die spoed reg tekry. (0,1gr = so 5vps)
Het vandag die nuwe lading gaan toets.
Resultate lyk baie mooi:
54.7gr: 2651, 2682, 2671, 2673, 2662, 2664
Eerste 4 skote in die selfde gat, raak toe bietjie mak en maak droog XD. Loop was lekker warm (3 warm up shots voor die 6).
Twee skote met X deur is 2xFired doppe net om te kyk wat maak hy op dieselfde lading (loop was al warm op die punt).
You do not have the required permissions to view the files attached to this post.