Amp Annealer

Post Reply
30-06
Sr. Member
Sr. Member
Posts: 401
Joined: Thu Aug 30, 2012 7:30 am

Amp Annealer

Post by 30-06 »

Goeie more.
Ek het n klomp van my 308 doppe met n Amp Annealer laat doen.
Ek wou juis hierdie doen om die doppe reg te kry vir n ladder toets.
Die spoedverskil wat ek met die doppe gekry het was baie groot en het glad nie sin gemaak nie. Wat sou die oorsaak kon wees.
Ons het en dop gebruik om kode te kry.
Die kode wat ons vir 308 lapua doppe gekry en gebruik het was 0160.
Wat sou die oorsaak wees van die baie groot spoedverskille. Doppe is nie in water gegooi na anneal nie.
User avatar
Capt. Yoda
Hero Member
Hero Member
Posts: 13509
Joined: Thu Apr 11, 2013 12:35 pm

Re: Amp Annealer

Post by Capt. Yoda »

Die lys van goed wat kan bydra is myle lank, anealing (veral as julle met AMP aneal het) is amper heel onder op die lys van goed waar na ek sou kyk as ek met so probleem gesit het.
Om te begin is die doppe uit een batch uit en is dit nuwe doppe?
A child of five would understand this. Send someone to fetch a child of five.
30-06
Sr. Member
Sr. Member
Posts: 401
Joined: Thu Aug 30, 2012 7:30 am

Re: Amp Annealer

Post by 30-06 »

Nee die doppe is al n paar keer geskiet.
Die spoed variasie voor die anneal proses was heeltemal aanvaarbaar/ normaal
Dis al in die proses wat verander het.
User avatar
Geno
Administrator
Administrator
Posts: 13640
Joined: Tue Apr 20, 2010 3:05 pm

Re: Amp Annealer

Post by Geno »

Wat was die stappe wat gevolg is? Is die doppe eers anneal, en toe gesize? Waarmee gesize?
Goed, beter, 6millimeter!
User avatar
Capt. Yoda
Hero Member
Hero Member
Posts: 13509
Joined: Thu Apr 11, 2013 12:35 pm

Re: Amp Annealer

Post by Capt. Yoda »

Is dit n lading wat jy van tevore geskiet het waar julle nou die doppe aneal het en nou skiet hy nie meer mooi nie (groot ES)?
A child of five would understand this. Send someone to fetch a child of five.
30-06
Sr. Member
Sr. Member
Posts: 401
Joined: Thu Aug 30, 2012 7:30 am

Re: Amp Annealer

Post by 30-06 »

Ek gebruik lee dies full size.
Ek wou juis n ladder toets doen, daarom gedink dis n goeie idee om te anneal.

Het 18 ladings gelaai met .2g verskil.
Probleem is spoed het so rondgespring dat ek geen afleidings kon maak nie
30-06
Sr. Member
Sr. Member
Posts: 401
Joined: Thu Aug 30, 2012 7:30 am

Re: Amp Annealer

Post by 30-06 »

Ek het naweek weer met die doppe gaan skiet met nuwe kruit.
VV540 spoed was soos volg.
2735,2753,2770 met labradar
Die snaakse ding was dat die groep baie klein was en dit maak nie sin nie.
You do not have the required permissions to view the files attached to this post.
User avatar
jdpretorius
Hero Member
Hero Member
Posts: 2465
Joined: Mon Aug 10, 2015 10:43 am

Re: Amp Annealer

Post by jdpretorius »

Hoe seker is jy daai Lab lees reg

So ruk terug is daar n ou saam my op die baan met n trusty Lab (so 2 banke weg)....daai Lab spoeg toe n spoed uit van oor die 200fps stadiger as wat my spoed werklik is. Die ou sukkel toe ook glo om van sy spog ketties lekker 1/2" te laat skiet, alowel hy veronderstel is om op/baie naaby n node te wees......

Sent from my SM-A536E using Tapatalk

338 WM, 30-06 Sprg, 270 Win, 9mm, 12br
Groete, Johan
30-06
Sr. Member
Sr. Member
Posts: 401
Joined: Thu Aug 30, 2012 7:30 am

Re: Amp Annealer

Post by 30-06 »

Ek neem maar aan lesings is reg.
My probleem is met daai spread sou ek nie so n groep verwag nie. Dalk was dit maar net luck my plan is om dit weer te try en kyk of resultate nog so lyk.
User avatar
Toyrsi
Hero Member
Hero Member
Posts: 988
Joined: Fri Jul 03, 2015 5:29 pm

Re: Amp Annealer

Post by Toyrsi »

Die belangrikste is dat jy doppe moet size na die anneal proses. Anders gaan jy klomp veskillende nekspannings kry soos die brass ontspan na die anneal proses.
YOU WEREN'T BORN TO JUST PAY BILLS AND DIE!
Jacques Esterhuyzen
User avatar
Capt. Yoda
Hero Member
Hero Member
Posts: 13509
Joined: Thu Apr 11, 2013 12:35 pm

Re: Amp Annealer

Post by Capt. Yoda »

Groep grote en ES/SD op normale afstande het niks met mekaar uit te waai nie
A child of five would understand this. Send someone to fetch a child of five.
Yogi
Full Member
Full Member
Posts: 220
Joined: Wed Feb 08, 2012 8:59 am

Re: Amp Annealer

Post by Yogi »

Hoeveel doppe het jy agter mekaar anneal met die AMP? Hoe warm was jou vertrek, veral nou in die somer?
Het jy doppe gelaai wat na mekaar anneal is of dalk dop1 wat anneal is en dan dop 80?
User avatar
JPS
Hero Member
Hero Member
Posts: 3646
Joined: Tue Jun 23, 2009 10:31 pm

Re: Amp Annealer

Post by JPS »

Capt. Yoda wrote: Tue Oct 29, 2024 8:24 am Groep grote en ES/SD op normale afstande het niks met mekaar uit te waai nie
Stem saam
JF123
Sr. Member
Sr. Member
Posts: 449
Joined: Fri May 17, 2019 5:52 pm

Re: Amp Annealer

Post by JF123 »

Hoe vèr laai jy jou koeels van die groewe af; minder as 0.010"?
Post Reply