Watter Bande vir n Land Cruiser 79 DC V8?

Frikkie dei Rot
Newbie
Newbie
Posts: 23
Joined: Mon Oct 14, 2024 8:09 am

Re: Watter Bande vir n Land Cruiser 79 DC V8?

Post by Frikkie dei Rot »

Baie dankie!!!
Apie
Hero Member
Hero Member
Posts: 3079
Joined: Sun Nov 30, 2014 7:53 pm

Re: Watter Bande vir n Land Cruiser 79 DC V8?

Post by Apie »

Frikkie dei Rot wrote:Hallo Almal,

Ek is op die uitkyk om my 120 Prado se bande te vervang en die draad het regtig baie gehelp. Dankie daarvoor!

Net n vraag, op n Prado, sal julle eerder gaan vir die Maxxis of die Apollo's?

Ek wil die sterkste band moontlik opsit maar wil nie vreeslik padgeraas beleef nie. Dit is my vrou se kar en ek wil probeer vermy dat sy n papwiel moet omruil. Ek het wel tyre pressure monitors in om te help kyk.

Ons bly in die Overberg so daar word maar gereeld op nat paaie gery.

Sal julle opinie sterk waardeer!

Groetnis,
Frikkie
Maak net seker oor die spoed ratings in die betrokke grootte, die Prado is heelwat swaarder as ‘n Fortuner of Hilux, so jou bande werk bietjie harder


Sent from my iPhone using Tapatalk
Post Reply