Spoor Bullet Company.
-
partner
- Hero Member

- Posts: 980
- Joined: Sun Jun 19, 2011 8:24 pm
Re: Spoor Bullet Company.
Jissie. Pragtig Rudi. Mag Jou Besigheid. Net van krag tot Krag Gaan.
-
Diesel Dog
- Hero Member

- Posts: 2330
- Joined: Wed Jan 20, 2016 8:53 pm
Re: Spoor Bullet Company.
Het weer n Eland gaan soek met die Spoor bullet company 180gr in my 300prc.. Die geweer is toegerus met n Arken scope.Ons het die jong bull 210kg sowat 1500m teen die berg se hangs gewaar en besluit om hom voor te sit en met aanjaars hom onderskoot te kry.Na n halfuur verskyn die bull in die skootvak en gewaar ons,hy gaan staan toe agter n bos met net sy kop en nek sigbaar quatering to.Ek wag vir hom om dwars te draai maar na n halfuur besluit ons om die skoot te neem. Met die Arken op 12maal dial ek vir 750m en druk die sneller,ek hoor nie die skoot tref nie maar die bok reageer en maak n draai om die bos en val neer.Toe die aanjaars by hom kom staan hy op maar nou dwars en oop met sy kop laag .Toe die kruis op sy skouer staan druk ek die sneller en die eland slaan agteroor.
DD

Sent from my SM-G980F using Tapatalk
DD

Sent from my SM-G980F using Tapatalk
-
Glocked
- Sr. Member

- Posts: 384
- Joined: Wed May 16, 2018 4:51 pm
Re: Spoor Bullet Company.
Mooi geskiet DD ! Laat iemand my nou weer vertel jy het sagte, ultra hoë BC punte nodig vir langafstand jag.....
Howa 6.5PRC
Schultz & Larsen .30-06 Sprg
Winchester Mod 70 375H&H
Maverick 12G Pomp
Glock 17
Glock 19
Schultz & Larsen .30-06 Sprg
Winchester Mod 70 375H&H
Maverick 12G Pomp
Glock 17
Glock 19
- Rudi Fischer
- Hero Member

- Posts: 1831
- Joined: Mon Dec 09, 2013 4:54 pm
Re: Spoor Bullet Company.
Baie geluk DD.
Een masiewe skoot daai.
Een masiewe skoot daai.
Loop baie saggies en dra n groot geweer !!!
-
Carel-Chris
- Jr. Member

- Posts: 53
- Joined: Fri Jul 22, 2022 8:44 am
Re: Spoor Bullet Company.
My vrou haar eerste koedoe geskiet die naweek.
SBC 165gr uit 308 teen 2680fps.
159gr (96%) gewig behou
SBC 165gr uit 308 teen 2680fps.
159gr (96%) gewig behou
You do not have the required permissions to view the files attached to this post.
BRNO .22LR
BRNO 30-06
CZ 308W
CBC 12Br
Superbru kampioen 2023
BRNO 30-06
CZ 308W
CBC 12Br
Superbru kampioen 2023
- DWB
- Hero Member

- Posts: 6968
- Joined: Tue Mar 08, 2011 11:48 am
Re: Spoor Bullet Company.
Baie Mooi!
Noem my sommer Deon
7x57 - 404 Jeffery - 450 Rigby - 500 Jeffery
Overkill is underrated!
"All men die, but few men ever really live"
7x57 - 404 Jeffery - 450 Rigby - 500 Jeffery
Overkill is underrated!
"All men die, but few men ever really live"
-
partner
- Hero Member

- Posts: 980
- Joined: Sun Jun 19, 2011 8:24 pm
Re: Spoor Bullet Company.
Ek kan maar net se. Goed,Beter,Beste.
- Rudi Fischer
- Hero Member

- Posts: 1831
- Joined: Mon Dec 09, 2013 4:54 pm
Re: Spoor Bullet Company.
Beste Woensdag ooit!!!
Het gister die voorreg gehad om een van my groot maats te lei op sy eerste groot wild.
Luk jag met sy FN 9.3x62 gelaai met SBC 286gr en ek het my ou staatmaker, my .458 Express gelaai met SBC 458 500gr gedra.
Luk se eerste en tweede skoot was albei twee goeie frontale skote, maar het net die linkerlong getref, maar sy het bloed gespoeg en sy het gaan le.
Toe ons haar nader, wou Luk 'n versekeringsskoot skiet en met die trek van 'n sneller het ek net 'n klik (soft strike) gehoor, en met die klik het sy opgespring, na ons gedraai en wou dans. Luk het gesukkel om die rondte skoon te maak en 'n vars een in te voer, so ek het ingestem en haar twee vinnige SBC 500gr gegee en haar omgerol. Sy was 15m weg toe sy die dek tref.
Ons het een 9.3 koeël en albei my 458 koeëls

Goed Gedoen Rudi. Dankies vir Fotos en Storie.
-
ThinusS
- Sr. Member

- Posts: 316
- Joined: Sun Jul 17, 2011 10:00 am
-
Lamtjop
- Hero Member

- Posts: 826
- Joined: Mon Apr 12, 2010 1:49 pm
Re: Spoor Bullet Company.
Middag manne, watse spoed kan ek verwag met 150grSBC uit n 22" loop 30-06.
Groete Tjops
Groete Tjops
- Rudi Fischer
- Hero Member

- Posts: 1831
- Joined: Mon Dec 09, 2013 4:54 pm
Re: Spoor Bullet Company.
Hier by 2900 fpsLamtjop wrote:Middag manne, watse spoed kan ek verwag met 150grSBC uit n 22" loop 30-06.
Groete Tjops
Loop baie saggies en dra n groot geweer !!!
- tripodmvr
- Administrator

- Posts: 21608
- Joined: Fri Mar 11, 2011 8:31 pm
Re: Spoor Bullet Company.
My akkurate lading uit my 22 duim Ruger is by 2860vps met 'n 150gr Barnes TSX. Druk by 47K psi
.22 Krico, Howa 223 Varminter, 243 AI Musgrave RSA, Ruger RPR 243, P14 - 7 x 64, BSA 303 Sporter, 375 H&H Musgrave, 30-06 Ruger No. 1A, Khan O/U 12br, Norinco O/U 12br
- Rudi Fischer
- Hero Member

- Posts: 1831
- Joined: Mon Dec 09, 2013 4:54 pm
Spoor Bullet Company.
Dagse Julle
Dis met groot vreugte dat ek aan die Jaracal Manne bekend stel, Spoor Bullet Company se webtuiste is op en werkend.

Dis met groot vreugte dat ek aan die Jaracal Manne bekend stel, Spoor Bullet Company se webtuiste is op en werkend.

Last edited by Rudi Fischer on Wed Aug 06, 2025 5:20 pm, edited 1 time in total.
Loop baie saggies en dra n groot geweer !!!
-
Glocked
- Sr. Member

- Posts: 384
- Joined: Wed May 16, 2018 4:51 pm
Re: Spoor Bullet Company.
Lekker Rudi ! Netjiese website
Howa 6.5PRC
Schultz & Larsen .30-06 Sprg
Winchester Mod 70 375H&H
Maverick 12G Pomp
Glock 17
Glock 19
Schultz & Larsen .30-06 Sprg
Winchester Mod 70 375H&H
Maverick 12G Pomp
Glock 17
Glock 19
- Frederik
- Hero Member

- Posts: 5020
- Joined: Fri Feb 11, 2011 7:30 am
- DWB
- Hero Member

- Posts: 6968
- Joined: Tue Mar 08, 2011 11:48 am
Re: Spoor Bullet Company.
Lekker Rudi!
Noem my sommer Deon
7x57 - 404 Jeffery - 450 Rigby - 500 Jeffery
Overkill is underrated!
"All men die, but few men ever really live"
7x57 - 404 Jeffery - 450 Rigby - 500 Jeffery
Overkill is underrated!
"All men die, but few men ever really live"
- Lategan1
- Hero Member

- Posts: 2940
- Joined: Mon Dec 05, 2016 9:12 am
-
globalstar66
- Newbie

- Posts: 1
- Joined: Thu Mar 30, 2017 7:24 pm
Re: Spoor Bullet Company.
Lyk na baie nice punte!! Baie geluk.
Net 'n vraag - gaan jy op 'n stadium die spesifikasie van die punte bekendmaak? Koeël lengte, BC ens?
Ook herlaai data met van die gewilder kruite?
Sal help met lading ontwikkeling en om ballistiese inligting te programmeer in rangefinders.
Dankie
Net 'n vraag - gaan jy op 'n stadium die spesifikasie van die punte bekendmaak? Koeël lengte, BC ens?
Ook herlaai data met van die gewilder kruite?
Sal help met lading ontwikkeling en om ballistiese inligting te programmeer in rangefinders.
Dankie
- Rudi Fischer
- Hero Member

- Posts: 1831
- Joined: Mon Dec 09, 2013 4:54 pm
Re: Spoor Bullet Company.
Ons is tans besig met n intensiewe Lys van herlaai data met kruite, kalibers en koeel gewigte, maar soos jy kan in dink …. Dis baie werk.globalstar66 wrote:Lyk na baie nice punte!! Baie geluk.
Net 'n vraag - gaan jy op 'n stadium die spesifikasie van die punte bekendmaak? Koeël lengte, BC ens?
Ook herlaai data met van die gewilder kruite?
Sal help met lading ontwikkeling en om ballistiese inligting te programmeer in rangefinders.
Dankie
BC is ook maar n ander onderwerp maar ja. Dis ook oppad.
Koeel lengtes is n oproep weg en ook beskikbaar op my QL bullet files
Loop baie saggies en dra n groot geweer !!!
- Geno
- Administrator

- Posts: 13640
- Joined: Tue Apr 20, 2010 3:05 pm
Re: Spoor Bullet Company.
globalstar66 of kan ek maar sê Robbie?globalstar66 wrote: Sat Aug 09, 2025 8:10 am Lyk na baie nice punte!! Baie geluk.
Net 'n vraag - gaan jy op 'n stadium die spesifikasie van die punte bekendmaak? Koeël lengte, BC ens?
Ook herlaai data met van die gewilder kruite?
Sal help met lading ontwikkeling en om ballistiese inligting te programmeer in rangefinders.
Dankie
Ek het jou comment gesien op my Facebook post voor jy hom delete het. Jy kan my maar glo as ek jou sê dat hierdie SBC koeëls nie terugstaan vir ENIGE ingevoerde "expanding" tipe koeël in die wêreld nie. beskikbaarheid van ingevoerde koeëls is oolk wisselvallig by ons in SA, en nie so maklik bekombaar soos by jou in Kanada nie. Die prys is ook baie billik as jy dit vergelyk met ander premium koeëls.
Goed, beter, 6millimeter!
- Capt. Yoda
- Hero Member

- Posts: 13506
- Joined: Thu Apr 11, 2013 12:35 pm
Re: Spoor Bullet Company.
Mag julle ooit nog skiet da in Canadiestan?
A child of five would understand this. Send someone to fetch a child of five.
- Cobus Wessels
- Full Member

- Posts: 245
- Joined: Sat Nov 26, 2022 2:41 am
Re: Spoor Bullet Company.
Ek sal my geweerversameling daarop wed dat meer Buffels met Spoor koeëls geskiet is (net hierdie jaar) as wat al ooit in Kanada geskiet is...
Sent from my SM-S938B using Tapatalk
Sent from my SM-S938B using Tapatalk
- Flip Nel
- Hero Member

- Posts: 2484
- Joined: Tue Aug 16, 2011 10:50 pm
Re: Spoor Bullet Company.
Rudi, ek het jou ge PM maar nie reply gekry nie, is daar 'n manier wat jy die QL files kan deel dat ons manne met quickload bietjie kan kyk wat voorspel hulle vir ons gewereRudi Fischer wrote: Sat Aug 09, 2025 8:17 amOns is tans besig met n intensiewe Lys van herlaai data met kruite, kalibers en koeel gewigte, maar soos jy kan in dink …. Dis baie werk.globalstar66 wrote:Lyk na baie nice punte!! Baie geluk.
Net 'n vraag - gaan jy op 'n stadium die spesifikasie van die punte bekendmaak? Koeël lengte, BC ens?
Ook herlaai data met van die gewilder kruite?
Sal help met lading ontwikkeling en om ballistiese inligting te programmeer in rangefinders.
Dankie
BC is ook maar n ander onderwerp maar ja. Dis ook oppad.
Koeel lengtes is n oproep weg en ook beskikbaar op my QL bullet files
- Rudi Fischer
- Hero Member

- Posts: 1831
- Joined: Mon Dec 09, 2013 4:54 pm
Re: Spoor Bullet Company.
Naand FlipFlip Nel wrote:Rudi, ek het jou ge PM maar nie reply gekry nie, is daar 'n manier wat jy die QL files kan deel dat ons manne met quickload bietjie kan kyk wat voorspel hulle vir ons gewereRudi Fischer wrote: Sat Aug 09, 2025 8:17 amOns is tans besig met n intensiewe Lys van herlaai data met kruite, kalibers en koeel gewigte, maar soos jy kan in dink …. Dis baie werk.globalstar66 wrote:Lyk na baie nice punte!! Baie geluk.
Net 'n vraag - gaan jy op 'n stadium die spesifikasie van die punte bekendmaak? Koeël lengte, BC ens?
Ook herlaai data met van die gewilder kruite?
Sal help met lading ontwikkeling en om ballistiese inligting te programmeer in rangefinders.
Dankie
BC is ook maar n ander onderwerp maar ja. Dis ook oppad.
Koeel lengtes is n oproep weg en ook beskikbaar op my QL bullet files
Jammer, het jou PM mis gekyk.
Maar jy het n mail

Loop baie saggies en dra n groot geweer !!!