404 Jeffery
-
Branderplank
- Newbie

- Posts: 31
- Joined: Fri Jun 06, 2025 8:20 pm
Re: 404 Jeffery
baie dankie vir die terugvoer
-
Nella
- Hero Member

- Posts: 582
- Joined: Sat Aug 12, 2017 7:12 am
- tripodmvr
- Administrator

- Posts: 21608
- Joined: Fri Mar 11, 2011 8:31 pm
Re: 404 Jeffery
You do not have the required permissions to view the files attached to this post.
.22 Krico, Howa 223 Varminter, 243 AI Musgrave RSA, Ruger RPR 243, P14 - 7 x 64, BSA 303 Sporter, 375 H&H Musgrave, 30-06 Ruger No. 1A, Khan O/U 12br, Norinco O/U 12br
-
Branderplank
- Newbie

- Posts: 31
- Joined: Fri Jun 06, 2025 8:20 pm
Re: 404 Jeffery
Baie dankie Tripod
Waardeer die moeite
Ek sien S365 is slegs een van 2 wat nie naby maks druk verkeer nie.
Op Norma website beveel hul Norma 217 aan maar ek sien dit nie op die lys nie.
Volgens Barnes website is VIT 550 en IMR 4320 geskik vir die TSX punte.
Kan nie meer wag vir die lisensie periode om af te loop nie

- Rudi Fischer
- Hero Member

- Posts: 1831
- Joined: Mon Dec 09, 2013 4:54 pm
-
Branderplank
- Newbie

- Posts: 31
- Joined: Fri Jun 06, 2025 8:20 pm
Re: 404 Jeffery
Dagsê
Wou sommer hoor watter tips daar is vir die anneal van 404J en hoe ver mens moet gaan op die skouers. Met die lang nek het ek nie rerig verby gegaan nie
Wou sommer hoor watter tips daar is vir die anneal van 404J en hoe ver mens moet gaan op die skouers. Met die lang nek het ek nie rerig verby gegaan nie
You do not have the required permissions to view the files attached to this post.
- Capt. Yoda
- Hero Member

- Posts: 13509
- Joined: Thu Apr 11, 2013 12:35 pm
Re: 404 Jeffery
Hoekom wil jy die nek aneal?
A child of five would understand this. Send someone to fetch a child of five.
- tripodmvr
- Administrator

- Posts: 21608
- Joined: Fri Mar 11, 2011 8:31 pm
Re: 404 Jeffery
Every time you fire and resize a brass case, you’re cold-working the metal compressing and stretching it. This work-hardening makes the necks brittle over time, causing inconsistent bullet release, poor seal in the chamber, and eventually, split necks.
Brass is an alloy of copper and zinc, and its grain structure can be reset with controlled heat. That’s what annealing does it softens the neck and shoulder, restoring flexibility while keeping the body hard.
Brass is an alloy of copper and zinc, and its grain structure can be reset with controlled heat. That’s what annealing does it softens the neck and shoulder, restoring flexibility while keeping the body hard.
.22 Krico, Howa 223 Varminter, 243 AI Musgrave RSA, Ruger RPR 243, P14 - 7 x 64, BSA 303 Sporter, 375 H&H Musgrave, 30-06 Ruger No. 1A, Khan O/U 12br, Norinco O/U 12br
- Capt. Yoda
- Hero Member

- Posts: 13509
- Joined: Thu Apr 11, 2013 12:35 pm
Re: 404 Jeffery
Sou dit nooit kon raai nie…
Wat ek seker moes se is hoekom wil jy net die nek aneal?
Wat ek seker moes se is hoekom wil jy net die nek aneal?
A child of five would understand this. Send someone to fetch a child of five.
- DWB
- Hero Member

- Posts: 6968
- Joined: Tue Mar 08, 2011 11:48 am
Re: 404 Jeffery
Ek anneal meer na die skouer toe, die nek vang dan nogsteeds van die hitte
Noem my sommer Deon
7x57 - 404 Jeffery - 450 Rigby - 500 Jeffery
Overkill is underrated!
"All men die, but few men ever really live"
7x57 - 404 Jeffery - 450 Rigby - 500 Jeffery
Overkill is underrated!
"All men die, but few men ever really live"
-
Branderplank
- Newbie

- Posts: 31
- Joined: Fri Jun 06, 2025 8:20 pm
Re: 404 Jeffery
Dis presies wat ek wil uitvind. Kan jy dalk so paar fotos deel asbDWB wrote: Mon Apr 27, 2026 11:18 am Ek anneal meer na die skouer toe, die nek vang dan nogsteeds van die hitte
- tripodmvr
- Administrator

- Posts: 21608
- Joined: Fri Mar 11, 2011 8:31 pm
Re: 404 Jeffery
Na my mening is die behandeling effe te vêr na onder in die eerste foto.
https://gunsamerica.com/digest/annealin ... te-them-3/
https://gunsamerica.com/digest/annealin ... te-them-3/
.22 Krico, Howa 223 Varminter, 243 AI Musgrave RSA, Ruger RPR 243, P14 - 7 x 64, BSA 303 Sporter, 375 H&H Musgrave, 30-06 Ruger No. 1A, Khan O/U 12br, Norinco O/U 12br
- Capt. Yoda
- Hero Member

- Posts: 13509
- Joined: Thu Apr 11, 2013 12:35 pm
Re: 404 Jeffery
As jy met n vlam aneal sit die punt van die vlam laat hy op die skouer is
You do not have the required permissions to view the files attached to this post.
A child of five would understand this. Send someone to fetch a child of five.
- tripodmvr
- Administrator

- Posts: 21608
- Joined: Fri Mar 11, 2011 8:31 pm
Re: 404 Jeffery
Dankie Kappetijn. Het so foto gesoek.
.22 Krico, Howa 223 Varminter, 243 AI Musgrave RSA, Ruger RPR 243, P14 - 7 x 64, BSA 303 Sporter, 375 H&H Musgrave, 30-06 Ruger No. 1A, Khan O/U 12br, Norinco O/U 12br
-
Branderplank
- Newbie

- Posts: 31
- Joined: Fri Jun 06, 2025 8:20 pm
Re: 404 Jeffery
Dankie vir al die terugvoer. Ek sal weer hier pos met verdere terugvoer.