More manne
Hierie nuwe tactical "sling bags" wat die mense so dra met jou pistool en al jou ander groceries in, waar kry mens goeies en is daar iets spesifiek wat mens na moet kyk? Verkieslik wil jy seker nou nie n camo een met tactical badges en vlae op he nie
Die hoeveelheid goed wat ek saam dra tussen foon, Zyn, twak, laaiters, pistool, beursie en wat nog het ek amper n klein waantjie nodig om saam my te sleep en die ding lyk vir my nogals na die antwoord want dan is die eretasie van n pistool by jou klokenolos ook somer weg
Tactical Moonbag
- Capt. Yoda
- Hero Member

- Posts: 13622
- Joined: Thu Apr 11, 2013 12:35 pm
Tactical Moonbag
A child of five would understand this. Send someone to fetch a child of five.
-
Wouter Roets
- Administrator

- Posts: 7568
- Joined: Wed May 19, 2010 2:06 pm
Re: Tactical Moonbag
Metroman! Hier kom ons!
- Capt. Yoda
- Hero Member

- Posts: 13622
- Joined: Thu Apr 11, 2013 12:35 pm
- Ratel
- Hero Member

- Posts: 1888
- Joined: Wed Mar 27, 2013 4:50 pm
Re: Tactical Moonbag
Ek dra een van die maar net groen. Dis darem minder metro man as 'n moonbag. Darem kan ek 4 spaar magasyne saam dra.
Die een wat ek dra het sy eie dedicated holster binne in wat die sneller mooi toemaak.
https://www.takealot.com/yas-outdoor-ta ... gJOtPD_BwE
https://www.takealot.com/yas-outdoor-ta ... gJOtPD_BwE
Maak 'n verskil
-
DeVilliers
- Full Member

- Posts: 149
- Joined: Mon Aug 28, 2017 9:01 am
Re: Tactical Moonbag
Ja, ek gebruik ook so een. Hy kan links om/regs om verstel.
https://www.takealot.com/tactical-sling ... ID72393056
Dedicated plek vir pistool met n trigger "guard" (as jy dit so iets kan noem) aan die binne kant.
https://www.takealot.com/tactical-sling ... ID72393056
Dedicated plek vir pistool met n trigger "guard" (as jy dit so iets kan noem) aan die binne kant.
-
Ds J
- Hero Member

- Posts: 2199
- Joined: Wed Dec 02, 2015 1:25 pm
Re: Tactical Moonbag
Hoe vinnig kan jy n pistool uit so 'n bewerasie uithaal?
Ek sou miskien dalk nog kon oorweeg om so 'n gedoente aan myself te doen, maar die pistool bly op sy plek.
Ek sou miskien dalk nog kon oorweeg om so 'n gedoente aan myself te doen, maar die pistool bly op sy plek.
- Ratel
- Hero Member

- Posts: 1888
- Joined: Wed Mar 27, 2013 4:50 pm
Re: Tactical Moonbag
Vinnig. Die deel waarin pistool geholster is trek net oop. Ek sou se net so vinnig as uit die chest holster op my plate carrier.Ds J wrote: Mon Nov 02, 2026 11:34 pm Hoe vinnig kan jy n pistool uit so 'n bewerasie uithaal?
Ek sou miskien dalk nog kon oorweeg om so 'n gedoente aan myself te doen, maar die pistool bly op sy plek.
Maak 'n verskil
