EV's - Elektriese Voertuie

Post Reply
Wouter Roets
Administrator
Administrator
Posts: 7575
Joined: Wed May 19, 2010 2:06 pm

Re: EV's - Elektriese Voertuie

Post by Wouter Roets »

Koos

Jy mis my punt heeltemal. Jy koop vandag n BYD as voorbeeld. Oor n jaar kom daar n verbeterde model wat meer krag, verder reikafstand, vinniger laai en bowenal goedkoper is. Jou bedrag wat jy kry oor 5 jaar is n fraksie van jou aankoopprys, want teen daai tyd is daar al 4 nuwe modelle uit in sy plek en niemand wil jou tjor he nie. Daarinteen het die normale reekse gewoonlik n 4-7jaar model siklus wat help met die tweedehanse waarde.

My maat jy bly seker op n ander planeet want ek sien nie die magdom laaistasies waarvan jy praat nie. Daarom se ek vir nou dink ek n plug in hybrid is die beter roete om te gaan. Jy ry werk toe en terug op die battery en as jy lang pad ry en die dertig karre staan voor die die drie beskikbare laaistasies dat kan jy petrol gooi en aangaan. Verder is die vervaardigers wat elektriese motors aanbied se handelaars agentskappe maar nog yl gesaai, want glo dit of nie elektrise karre gee ook probleme. Soos ontwikkeling nou gaan is vol elektries verseker n opsie in die toekoms, maar soos ek probeer uitwys is daar nog baie dinge wat deurgetrap moet word alvorens daar stabiliteit is in die sektor.

Dis maar my opinie wat probeer om nie eenogig na hierdie te kyk nie.

Groetnis
Wouter

Oja so terloops. Jy het jou solarstelsel huidiglik. Jou battery is daar om deur te kom in die aand. Waar kom hierdie ekstra 60 of 70Kwh vandaan om jou kar te laai? Wat kos dit jou? Dit gaan nie net oor die battery nie jou inverter moet tien teen een vergroot word om dit te kan hanteer. Neewat dinge is nie so struight forward soos almal dit maak nie.
User avatar
TFDADD
Hero Member
Hero Member
Posts: 1299
Joined: Mon Nov 14, 2016 8:42 am

Re: EV's - Elektriese Voertuie

Post by TFDADD »

Goeiemôre Wouter,

Ek gaan nou sommer so in die middel van jou plasing begin antwoord -
by Wouter Roets » 13 Nov 2026 09:11
My maat jy bly seker op n ander planeet want ek sien nie die magdom laaistasies waarvan jy praat nie.
Zero Carbon Charge

Ek woon op die planeet waar jy op Zero Carbon Charge se kaart herlaai stasies vir EV's kan sien - net ter inligting, Zero Carbon Charge of net CHARGE soos hulle deesdae bekend is, is die kleinste EV herlaai stasie verskaffer op hierdie "planeet" en jy sal sien daar is 3 van hulle stasies wat OPEN gemerk is.
Al die ander magdom herlaai stasies op die kaart is ander verskaffers -
South Africa’s public electric vehicle (EV) charging infrastructure has expanded rapidly across major metropolitan areas, shopping centers, highway corridors, and car dealerships.

Key EV Charging Networks & Providers

• GridCars: Operates the country's largest public charging network (over 350 to 450+ AC and DC fast chargers), heavily integrated with Google Maps and managed via the ChargePocket app.
• Rubicon: Deploys high-speed DC and AC chargers across commercial locations, malls (like the Mall of Africa), hotels, and automotive dealerships (such as Audi and Volvo centers).
• CHARGE (formerly Zero Carbon Charge): Rolls out a growing network of 100% off-grid, solar-powered ultra-fast charging stations on major national routes (such as the N3 and N12), independent of Eskom load-shedding.

Where to Find Chargers

Public EV chargers are commonly located at:
• Major shopping malls and retail centers
• National highway service stations (such as Engen 1-Stops and Petroports)
• Select hotels, office parks, and lifestyle hubs
• Brand-specific dealerships (BMW, Audi, Volvo, etc.)

Interactive Mapping Tools

To find real-time status, connector types (CCS2, Type 2), speeds, and availability before you travel, use live national maps such as:
• The AutoTrader Live Charging Station Map
• The Drive South Africa EV Charging Map
• The Cars.co.za EV Station Guide.
by Wouter Roets » 13 Nov 2026 09:11
Jy mis my punt heeltemal. Jy koop vandag n BYD as voorbeeld. Oor n jaar kom daar n verbeterde model wat meer krag, verder reikafstand, vinniger laai en bowenal goedkoper is. Jou bedrag wat jy kry oor 5 jaar is n fraksie van jou aankoopprys, want teen daai tyd is daar al 4 nuwe modelle uit in sy plek en niemand wil jou tjor he nie. Daarinteen het die normale reekse gewoonlik n 4-7jaar model siklus wat help met die tweedehanse waarde.
Soos in my vorige plasing genoem, hiermee stem ek geredelik/gedeeltelik saam met jou.
Nogtans het ek aangedui waarna opgelet moet word om die waardeverminderingsprobleem te minimaliseer.
Na aanleiding van jou onderstreepte gedeelte hierbo, wil ek net so tong in die kies byvoeg, dat hoe meer EV's daar verkoop word, hoe kleiner gaan die vraag na die petrol en diesel modelle word en dié ou tjorre gaan ook maar min waarde hê.

Wouter, dit wat jy sê oor die ekstra batterye ens. is heeltemal reg - stem daarmee saam.
Die koste daarvan gaan jy ook oor 'n tydperk opmaak met jou EV se veel laer rykoste per kilometer en minder dienskostes.
Weereens, met batterye moet mens ook maar kyk na die beste op die mark en hier is ouens soos "Victron & Freedom Won LiFePO4 Batteries - Freedom Won LiTE and eTower" afhangende van jou behoeftes, maar steeds die beste.
Freedom Won se fabriek en handelsperseel is in Edenvale.

Ek hoop hierdie plasing help om die gebruik van EV's nou al meer in perspektief te stel.
Last edited by TFDADD on Fri Nov 13, 2026 12:00 pm, edited 1 time in total.
"Facts are stubborn things; and whatever may be our wishes, our inclinations, or the dictates of our passion,
they cannot alter the state of facts and evidence. ~ John Adams.

We are honest, trustworthy and reliable.
User avatar
Capt. Yoda
Hero Member
Hero Member
Posts: 13646
Joined: Thu Apr 11, 2013 12:35 pm

Re: EV's - Elektriese Voertuie

Post by Capt. Yoda »

TFDADD wrote: Fri Nov 13, 2026 11:04 am Goeiemôre Wouter,

Ek gaan nou sommer so in die middel van jou plasing begin antwoord -
by Wouter Roets » 13 Nov 2026 09:11
My maat jy bly seker op n ander planeet want ek sien nie die magdom laaistasies waarvan jy praat nie.
Zero Carbon Charge

Ek woon op die planeet waar jy op Zero Carbon Charge se kaart herlaai stasies vir EV's kan sien - net ter inligting, Zero Carbon Charge of net CHARGE soos hulle deesdae bekend is, is die kleinste EV herlaai stasie verkaffer op hierdie "planeet" en jy sal sien daar is 3 van hulle stasies wat OPEN gemerk is.
Al die ander magdom herlaai stasies op die kaart is ander verskaffers -
South Africa’s public electric vehicle (EV) charging infrastructure has expanded rapidly across major metropolitan areas, shopping centers, highway corridors, and car dealerships.

Key EV Charging Networks & Providers

• GridCars: Operates the country's largest public charging network (over 350 to 450+ AC and DC fast chargers), heavily integrated with Google Maps and managed via the ChargePocket app.
• Rubicon: Deploys high-speed DC and AC chargers across commercial locations, malls (like the Mall of Africa), hotels, and automotive dealerships (such as Audi and Volvo centers).
• CHARGE (formerly Zero Carbon Charge): Rolls out a growing network of 100% off-grid, solar-powered ultra-fast charging stations on major national routes (such as the N3 and N12), independent of Eskom load-shedding.

Where to Find Chargers

Public EV chargers are commonly located at:
• Major shopping malls and retail centers
• National highway service stations (such as Engen 1-Stops and Petroports)
• Select hotels, office parks, and lifestyle hubs
• Brand-specific dealerships (BMW, Audi, Volvo, etc.)

Interactive Mapping Tools

To find real-time status, connector types (CCS2, Type 2), speeds, and availability before you travel, use live national maps such as:
• The AutoTrader Live Charging Station Map
• The Drive South Africa EV Charging Map
• The Cars.co.za EV Station Guide.
by Wouter Roets » 13 Nov 2026 09:11
Jy mis my punt heeltemal. Jy koop vandag n BYD as voorbeeld. Oor n jaar kom daar n verbeterde model wat meer krag, verder reikafstand, vinniger laai en bowenal goedkoper is. Jou bedrag wat jy kry oor 5 jaar is n fraksie van jou aankoopprys, want teen daai tyd is daar al 4 nuwe modelle uit in sy plek en niemand wil jou tjor he nie. Daarinteen het die normale reekse gewoonlik n 4-7jaar model siklus wat help met die tweedehanse waarde.
Soos in my vorige plasing genoem, hiermee stem ek geredelik/gedeeltelik saam met jou.
Nogtans het ek aangedui waarna opgelet moet word om die waardeverminderingsprobleem te minimaliseer.
Na aanleiding van jou onderstreepte gedeelte hierbo, wil ek net so tong in die kies byvoeg, dat hoe meer EV's daar verkoop word, hoe kleiner gaan die vraag na die petrol en diesel modelle word en dié ou tjorre gaan ook maar min waarde hê.

Wouter, dit wat jy sê oor die ekstra batterye ens. is heeltemal reg - stem daarmee saam.
Die koste daarvan gaan jy ook oor 'n tydperk opmaak met jou EV se veel laer rykoste per kilometer en minder dienskostes.
Weereens, met batterye moet mens ook maar kyk na die beste op die mark en hier is ouens soos "Victron & Freedom Won LiFePO4 Batteries - Freedom Won LiTE and eTower" afhangende van jou behoeftes, maar steeds die beste.
Freedom Won se fabriek en handelsperseel is in Edenvale.

Ek hoop hierdie plasing help om die gebruik van EV's nou al meer in perspektief te stel.

Kyk ek dit verkeerd of is daar 3 charging stations op daai Zero Cabron link?
A child of five would understand this. Send someone to fetch a child of five.
User avatar
TFDADD
Hero Member
Hero Member
Posts: 1299
Joined: Mon Nov 14, 2016 8:42 am

Re: EV's - Elektriese Voertuie

Post by TFDADD »

Dit is korrek soos ek reeds hier genoem het:
Ek woon op die planeet waar jy op Zero Carbon Charge se kaart herlaai stasies vir EV's kan sien - net ter inligting, Zero Carbon Charge of net CHARGE soos hulle deesdae bekend is, is die kleinste EV herlaai stasie verskaffer op hierdie "planeet" en jy sal sien daar is 3 van hulle stasies wat OPEN gemerk is.
Al die ander magdom herlaai stasies op die kaart is ander verskaffers -
Ek het Charge gebruik bloot omdat hulle kaart ander verskaffers dwarsoor RSA aandui EN ook omdat Charge nie van Eskom krag gebruik maak nie.
CHARGE (formerly Zero Carbon Charge): Rolls out a growing network of 100% off-grid, solar-powered ultra-fast charging stations on major national routes (such as the N3 and N12), independent of Eskom load-shedding.
"Facts are stubborn things; and whatever may be our wishes, our inclinations, or the dictates of our passion,
they cannot alter the state of facts and evidence. ~ John Adams.

We are honest, trustworthy and reliable.
Wouter Roets
Administrator
Administrator
Posts: 7575
Joined: Wed May 19, 2010 2:06 pm

Re: EV's - Elektriese Voertuie

Post by Wouter Roets »

Koos

Ek kyk maar met my oe en ek sien maar min daar waar ek kom. So lyk my ek is korrek. Se my hoe werk dit? Jy kom plug jou kar in by die een punt by n inkopie sentrum en off you go. Maak n paar lekker glasies en kom terug gewaggel twee ure later na jou kar toe. My punt is hoe werk dit? Stel jy n timer op jou horlosie vir die tyd wat jy ingesit het en sorg dat jy op die minuut by jou kar is? Ek vra werklik uit onkunde.

Groetnis
Wouter
User avatar
finch
Sr. Member
Sr. Member
Posts: 473
Joined: Thu Jul 14, 2016 2:44 pm

Re: EV's - Elektriese Voertuie

Post by finch »

Ek het daai zero charge mense seker al 3 keer my grond langs N1 net buite touwsrivier se details gegee en elke keer klink of hul belangstel en dan loop dit dood. Verstaan nou hoekom hulle nog net 3 stasies het.
User avatar
TFDADD
Hero Member
Hero Member
Posts: 1299
Joined: Mon Nov 14, 2016 8:42 am

Re: EV's - Elektriese Voertuie

Post by TFDADD »

Wouter, hierdie is maar werklik net bo-langs en glad nie in-diepte inligting nie, maar dit kan al help ... dit wat jy self oral op die Internet kan kry, is wat jou verder kan inlig.
by Wouter Roets » 13 Nov 2026 12:49
Ek kyk maar met my oe en ek sien maar min daar waar ek kom. So lyk my ek is korrek ... Nie regtig nie, Wouter ... ... maar elke diensverskaffer maak sy dienspunte gewoonlik beskikbaar op hulle webwerf of via hulle eie App ... ... só, mens moet vooraf bietjie huiswerk doen mbt roete wat jy wil ry en dan daarvoor beplan ... klink nou vreeslik, maar dit is dinge wat enige EV eienaar baie gou onder die knie kry.
Ekself is ook nog glad nie 'n kundige op die gebied nie - - - het om presies te wees nog net 4 keer 'n elektriese voertuig by handelaar gehuur vir redelik kort sakeritte, 180km uit en weer terug en dan weer by hulle perseel herlaai met die terugkom.
Se my hoe werk dit? Jy kom plug jou kar in by die een punt by n inkopie sentrum en off you go. Maak n paar lekker glasies en kom terug gewaggel twee ure later na jou kar toe. My punt is hoe werk dit? Stel jy n timer op jou horlosie vir die tyd wat jy ingesit het en sorg dat jy op die minuut by jou kar is? Ek vra werklik uit onkunde.
Weereens, Charge se webwerf gee baie inligting en hier is 'n koppeling 'How to Charge' om daardie basiese vrae van jou oor die proses te help beantwoord - blaai rond op hulle webwerf en jy sal nog baie inligting daar kry wat jou op hoogte sal bring van die herlaai proses, ens.

Volvo in Centurion is redelik naby aan jou, hulle kan jou baie help met vrae wat jy het -
Phone: +27 (0) 11 243 8128 / 0800 MY VOLVO (698 6586)

Volvo Car South Africa
Physical address:
Irene Link, Building A
5 Impala Avenue, Doornkloof
Centurion
0157
Ek is werklik oortuig daarvan dat ons nou al en meer vorentoe, EV's gaan gebruik bloot omdat dit die meer bekostigbare vervoermiddels tot ons beskikking gaan wees.
Last edited by TFDADD on Sun Nov 15, 2026 9:55 am, edited 2 times in total.
"Facts are stubborn things; and whatever may be our wishes, our inclinations, or the dictates of our passion,
they cannot alter the state of facts and evidence. ~ John Adams.

We are honest, trustworthy and reliable.
User avatar
TFDADD
Hero Member
Hero Member
Posts: 1299
Joined: Mon Nov 14, 2016 8:42 am

Re: EV's - Elektriese Voertuie

Post by TFDADD »

by finch » 13 Nov 2026 13:52
Ek het daai zero charge mense seker al 3 keer my grond langs N1 net buite touwsrivier se details gegee en elke keer klink of hul belangstel en dan loop dit dood.
Finch, ek sien Charge het planne om N1 ook te doen -
Our network is scaling!
Next phase of the roll out will focus on the N1 from Cape Town to Musina.
Ek stel voor jy voltooi die vorm wat by die onderstaande koppeling beskikbaar is -

Partner with Charge

Heel moontlik kom jy dan reg met hulle - die kaart op die koppeling hierbo wys dat hulle reeds besig is op die N1 met twee herlaaistasies hier in die Noorde.

Ek sien Touwsrivier is so ± 160km Noord-Oos vanaf Kaapstad - as jou eiendom beide kante van die N1 is, kan Charge dalk moontlik belangstel.
Wees geduldig, hulle sal Suidekant toe kom.

Hou ons op hoogte met jou vordering hiermee - eersdaags laai ons dalk by jou stasie ;)
"Facts are stubborn things; and whatever may be our wishes, our inclinations, or the dictates of our passion,
they cannot alter the state of facts and evidence. ~ John Adams.

We are honest, trustworthy and reliable.
User avatar
TFDADD
Hero Member
Hero Member
Posts: 1299
Joined: Mon Nov 14, 2016 8:42 am

Re: EV's - Elektriese Voertuie

Post by TFDADD »

Hierdie interessante toetsrit uitgevoer deur BMW om te bewys dat hulle EV batterye in uiterste klimaatstoestande vanaf die yskoue noorde in Noorweë tot in die warm suide van Spanje, steeds betroubaar hulle kraglewering kan verskaf.
Gelukkig is ons in Suid Afrika in die minimum gevalle onderhewig aan sulke uiterste temperatuur skommelings.

Verder val dit ook nou mooi saam met ons bespreking van EV laaityd wat spandeer word oor langer reis afstande -
BMW wanted to demonstrate how its latest electric vehicle technologies can handle those variables by sending a production-spec i3 50 xDrive on the Paneuropeana route, which involves covering 5,886.7 kilometers (3,658 miles) across eight countries. On its route, the i3 50 xDrive in question required merely 2 hours, 45 minutes, and 54 seconds of DC fast charging.
2027 BMW i3 50 xDrive spends fewer than 3 hours charging over a 5,886.7 kilometers trip.
"Facts are stubborn things; and whatever may be our wishes, our inclinations, or the dictates of our passion,
they cannot alter the state of facts and evidence. ~ John Adams.

We are honest, trustworthy and reliable.
Yogi
Full Member
Full Member
Posts: 222
Joined: Wed Feb 08, 2012 8:59 am

Re: EV's - Elektriese Voertuie

Post by Yogi »

Ek sien klaar as ek Desember vir die familie in die Kaap gaan kuier en hulle bel en vra waar ek is, Öp Drie Susters om vol te maak? En jy antwoord ja, maar die ry begin in Bloemfontein. Terwyl jy wag om vol te maak gaan jy meer geld aan kos en koffie uitgee as wat die petrol sou gekos het. Ek dink ons is nog 'n rukkie weg van 'n praktiese model.
User avatar
Capt. Yoda
Hero Member
Hero Member
Posts: 13646
Joined: Thu Apr 11, 2013 12:35 pm

Re: EV's - Elektriese Voertuie

Post by Capt. Yoda »

Yogi wrote: Tue Nov 17, 2026 8:35 am Ek sien klaar as ek Desember vir die familie in die Kaap gaan kuier en hulle bel en vra waar ek is, Öp Drie Susters om vol te maak? En jy antwoord ja, maar die ry begin in Bloemfontein. Terwyl jy wag om vol te maak gaan jy meer geld aan kos en koffie uitgee as wat die petrol sou gekos het. Ek dink ons is nog 'n rukkie weg van 'n praktiese model.
en as jy dink jy gaan jou kar daar los om te charge terwyl jy gaan eet en shop terwyl ek vir jou wag sodat ek kan charge gaan jy moonltik sonder al 2 jou spieltjies daar weg ry
A child of five would understand this. Send someone to fetch a child of five.
User avatar
TFDADD
Hero Member
Hero Member
Posts: 1299
Joined: Mon Nov 14, 2016 8:42 am

Re: EV's - Elektriese Voertuie

Post by TFDADD »

Die N1 is behoorlik vol gepak met herlaai stasies vir EV's - maak onderstaande kaart groter en kyk net waar oral kan jy geholpe raak.
Ná Bloemfontein tot en met Drie Susters en daarna veral.

Veilig ry.

Charging stations on N1
"Facts are stubborn things; and whatever may be our wishes, our inclinations, or the dictates of our passion,
they cannot alter the state of facts and evidence. ~ John Adams.

We are honest, trustworthy and reliable.
User avatar
TFDADD
Hero Member
Hero Member
Posts: 1299
Joined: Mon Nov 14, 2016 8:42 am

Re: EV's - Elektriese Voertuie

Post by TFDADD »

Moeilike tye en motor vervaardigers wat wil oorleef maak aanpassings in pryse om dit moontlik te maak.
Thanks to a timely heads-up from the sharp-eyed vehicle-information specialists over at duoporta.com, we can confirm the EX30 now starts at R755 000, down from the range’s previous entry point of R835 500. Interestingly, that figure is lower even than the 2024 launch price of R775 900.
Volvo Car SA cuts prices
"Facts are stubborn things; and whatever may be our wishes, our inclinations, or the dictates of our passion,
they cannot alter the state of facts and evidence. ~ John Adams.

We are honest, trustworthy and reliable.
User avatar
TFDADD
Hero Member
Hero Member
Posts: 1299
Joined: Mon Nov 14, 2016 8:42 am

Re: EV's - Elektriese Voertuie

Post by TFDADD »

Hier is nou 'n artikel wat hopelik die meeste van ons se twyfel en onsekerheid oor die EV battery laai proses kan oplos.
AC vs DC: faster is lekker, but not always better
- omdat ons almal haastig is om weer die pad te vat, wonder ons hieroor ... nou ja ... hier is 'n antwoord op iets wat my ook heeltyd pla:
Anything above 7.4 kW needs a three-phase supply, which most South African homes don’t have.
Guide to charging an EV for South African users