Versigtig! ;)

Post Reply
Ds J
Hero Member
Hero Member
Posts: 2218
Joined: Wed Dec 02, 2015 1:25 pm

Versigtig! ;)

Post by Ds J »

Goeiemore Jaracal,

Lag maar saam en sien ook die erns raak.

Ek het n lidmaat gehelp met herlaai en die toerusting opgestel: gevormde 308 doppe met n GRT-berekening vir 40.7gr S335 en 165gr SST koeëls. Beplande spoed is 2609vps teen ongeveer 50 000psi om die geweer te spaar.

Vir jagpatrone weeg ek gewoonlik elke lading presies af - eers met die kruitgooier en dan tot op die nommer met die skaaltjie.

Iets het gepla want dit is n medium lading, maar die doppe bly aan die vol kant.

Die Genade is groot want daar was n 180gr SST koeël tussen die 165gr koeëls, dus was die besluit om elke koeël ook te weeg - dan weet ons mos. Toe die eerste koeël skaal toe gaan sien ek dat die skaaltjie staan op 47gr in plaas van 40.7gr :( :( .
partner
Hero Member
Hero Member
Posts: 1008
Joined: Sun Jun 19, 2011 8:24 pm

Re: Versigtig! ;)

Post by partner »

Dankies vir die deel.
Toxxyc
Hero Member
Hero Member
Posts: 1401
Joined: Fri May 31, 2019 7:55 am

Re: Versigtig! ;)

Post by Toxxyc »

Amper verander jy die lidmaat se .308 in 'n .30-06.
Ds J
Hero Member
Hero Member
Posts: 2218
Joined: Wed Dec 02, 2015 1:25 pm

Re: Versigtig! ;)

Post by Ds J »

Toxxyc wrote: Thu Nov 19, 2026 11:33 am Amper verander jy die lidmaat se .308 in 'n .30-06.
GRT het gesê dit was 2900vps teen byna 75 000psi - kaboemlading. Net dankbaar.
User avatar
James Wilson
Hero Member
Hero Member
Posts: 4600
Joined: Wed Oct 20, 2010 10:38 am

Re: Versigtig! ;)

Post by James Wilson »

amper verander julle die lidmaat na afgestorwe.

.lekker naweek
Ek jag miskien te veel, maar dit is nogsteeds nie genoeg nie!
Post Reply