FOXPRO - die regte een??
- tafjak
- Global Moderator

- Posts: 2128
- Joined: Tue Dec 09, 2008 3:46 pm
Re: FOXPRO - die regte een??
Konyn
Of jy die roeper 80- of 200meter weg gaan sit sal tog geen verskil aan die jakkals maak nie. Hy gaan die lig en die roeper(haas) sien en die een wie die meeste pla se wind werk. Net ook as hy darem al 'n jakkals is en nie in studente stadium is nie.
'n Jakkals wie se kop geswaai is laat hom ook nie afsit van lig en bakkie nie.
Mooiloop

Mooiloop en Geseende Kersfees!
-
Henk
- Jr. Member

- Posts: 70
- Joined: Tue Mar 22, 2011 10:23 pm
Re: FOXPRO - die regte een??
Konyn,
Ek wil by ALMAL aansluit.......200m is net onnodig v?r.......nie noodwendig verkeerd nie.
Ek besit die "Scorpion" model en gebruik hom met 'n ekstra speaker. Het hom al getoets op 200m....nuwe batterye en so 1m hoog opgehang in 'n Granaatbos.....en hy het gewerk soos 'n flikkerlig......hy werk, hy werk nie, hy werk, hy werk nie !!!
Ek kan nie bekostig dat my roeper my op die kritieke oomblik in die steek laat nie.....so die maksimum afstand wat ek hom uitsit is 100m !!
As jy nog raad soek, gaan jy dit hier kry....of PM my, dan kan ons 'n plan maak dat jy een aand saam met my gaan.
Ek is ook maar 'n beginner, wat al baie geleer het uit my eie slegte ondervindings en HIER OP DIE FORUM.....
Die kursus van Heinrich was natuurlik die beste ding wat ek kon doen !!

Skiet naby....skiet raak !!
- Pvdw
- Hero Member

- Posts: 5144
- Joined: Sun Aug 16, 2009 7:24 pm
Re: FOXPRO - die regte een??
KK ek is seker nog minder ervare as jy met die jak ding maar ek kan nie help om te wonder of jy van 'n dimmer gebruik maak nieWat my jag strategie aan betref. Kom ek probeer dit verduidelik.
Die mens sit met n bakkie en n verblindende wit lig op die vlakte.
Peet
Work to live, don"t live to work
-
Dawie
- Hero Member

- Posts: 1270
- Joined: Wed Dec 03, 2008 2:21 pm
Re: FOXPRO - die regte een??
Hallo KK
My ervaring is dat met die meeste roepers vannaf 100m moet jy die knoppie langer inhou om die klank aan en af te skakel ens., as die roeper v?r weg is en jy wil klanke sag speel gaan jy ook nie lekker hoor of hy aan of af is nie, veral as daar nog 'n effe wind is.
60 tot 100m werk als goed, ek dink jy gaan teleugesteld wees as jy vir jou 'n roeper gaan koop om op bv. 300m te gebruik.
Jy kan eerder nog 'n jagter met 'n dagskietstoel en lig(of nagsig) of selfs ander jagbakkie 300-600m onder jou wind laat staan, sonder dat hy roep, en miskien as die skelm jou wind wyd wil werk hom klits.
my 2c
Kojak

- James Wilson
- Hero Member

- Posts: 4598
- Joined: Wed Oct 20, 2010 10:38 am
Re: FOXPRO - die regte een??
Kleink, jou plan klink goed, maar ek dink nie dit gaan werk nie. ek skiet gereeld jakkalse op gestroopte lande in die Vrystaat. ek het lanklaas n jakkals verder geskiet as 150m. die probleem raak natuurlik ook die uitkenning van die oog wat inkom. ek sit gewoonlik my roepper so 60m voor en so 20 na die kant toe se maar so 75m van my af teen n klein hoek.
n ander ding is ek wag nie tot dit donker is n nie. ek is klaar in die veld as dit donker word. as ek skuif, dan sit ek die bakkie ligte aan, as ek by my volgende staanplek kom dan wag ek so 5-10min voor ek weer begin roep, ek kry sukses so, maar gebruik my ligte spaarsaamig. hoe meer ek roep hoe meer besef ek die roep en skiet metode is n kuns. die regte staanplek en geduld is die ding wat my die meeste kopseer gee nie die afstand na die roepper toe nie.
hoop jy kom reg

Ek jag miskien te veel, maar dit is nogsteeds nie genoeg nie!
- Chris101
- Sr. Member

- Posts: 390
- Joined: Fri Dec 19, 2008 11:25 am
Re: FOXPRO - die regte een??
Konyn
Ek het seker almal gehad.
Van die 518 sonder remote tot nou die beste wat daar is .
Van tapes tot al die op moontlik die mark deskikbaar.
Die roeper maak nie rerig die verskil daar is wel voordele.
Volgens my bepaal die prysklas die funksies ens.
Spitfire -----------------Fury.
Geniet die laaste een geweldig.
Thanks to Allan T
101

Knou die gediertes AF.
- James Wilson
- Hero Member

- Posts: 4598
- Joined: Wed Oct 20, 2010 10:38 am
Re: FOXPRO - die regte een??
Klein Koenyn, het jy toe reg gekom?
Ek jag miskien te veel, maar dit is nogsteeds nie genoeg nie!
-
naghond
- Full Member

- Posts: 185
- Joined: Sun Apr 24, 2011 12:54 pm
Re: FOXPRO - die regte een??
Konyn
Ek jag op my eie grond in Victoria Wes en sal soms by bure jag as hulle my vra. Het nog in die ou dae begin toe daar nog met kasette gejag is. Gebruik al vir n lang tyd Tewis se roeper.Die ouens gebruik Tewis se roepers en Fox pro roepers hier in ons omgewing.
Ek hou daarvan om my roeper tussen 80 en 120 tree uit te plaas.My ondervinding het my geleer dat slim jakkies op 250 tree inkom. Dus is die verste skote ongeveer 150 tree indien jy 100 tree van roeper staan.Indien jy 200 meter van roeper staan gaan dit soms gebeur dat jong jakkalse inkom direk na roeper toe sonder om te sirkel of vir n kort afstand te sirkel en dan gaan jy nie eers weet hulle was daar nie.Ek het byvoorbeeld n week gelede n ou teef geskiet.Sy het ver op jakkalshuil geantwoord.Het nader beweeg nadat ek n uur gewag het in die rigting vanwaar sy geantwoord het.Het saggies springhaas combo 2 geroep.Binne 4 minute het sy bakkie gery.Sy het glad nie gesirkel nie maar reguit roeper toe gekom.Sy was 50 tree aan die bokant van die roeper(150 tree van die bakkie af aan die bokant van die wind) toe ek haar geskiet het. Die punt wat ek wil maak is dat dit nie raadsaam is om 200 meter van die roeper af te staan nie omdat dit onnodige druk op jou plaas om ver skote te skiet.
Jy sal ook moet invest in n dimmer want die moeilikste jakkals om te skiet is die wat ligsku geword het.Heinrich het op n kursus vir my gese dat hy jakkies se oe soek met volsterkte lig en dan dim. Ek soek weer die oe met gedimde lig omdat ek al gesien het dat jakkies nie wil inkom as ek hulle in die verlede met volsterkte lig gesoek het nie.Dit is belangrik dat elke jakkalsjagter n kursus of twee by Heinrich moet loop voor hy besluit om te jag.Ek kan Tafjak se klanke op Tafjak volume 2 ook sterk aanbeveel.
SLOTSOM :Die oomblik as jou roeper so ver uitgeplaas is dat jy dit nie kan sien nie is die roeper te ver uitgeplaas en sal jy definitief ook nie altyd vir jakkie sien nie of onnodig ver moet skiet.
Sal graag wil hoor of die ander manne ook al die ondervinding gehad het dat jakkies soms kort afstande sirkel of glad nie sirkel nie.
Naghond

SORRY REGSTELLING! Dis Tafjak volume1 en nie volume2 nie.
Naghond
Naghond
- Kleinpiet
- Full Member

- Posts: 142
- Joined: Thu Jun 30, 2011 5:40 pm
Re: FOXPRO - die regte een??
Ek sien die topic is redelik deurgetrap. Ek gebruik Tewis se afstand roeper en het nog nooit gesukkel nie. Toe ek hom laat val het en die speaker gebreek het het hy vir my 'n nuwe een binne drie dae by my gekry. Afstand is ook nie 'n probleem nie. Ek is 'n ou wat hou van gooie diens teen 'n goeie prys.
-
HCVWYK
- Newbie

- Posts: 36
- Joined: Mon Sep 27, 2010 10:24 am
Re: FOXPRO - die regte een??
Hi Kleinkonyn
As jy nog steed belang stel, hier is vir jou so n roeper.
http://www.gametraks.com/features/